Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Promotions > South African Heritage Shop > Books
Hóé dien ’n hedendaagse gesin God? Watter maniere is daar om gesinstyd met God opwindend te maak, om lofsang en aanbidding ’n fees te maak en om saam uit te reik na ander op maniere wat lekker én lewensveranderend is? Hoe inisieer ’n enkelouer dit? Of hoe motiveer jy dit wanneer jou huweliksmaat nie daarvoor te vinde is nie? Hoe doen jy dit wanneer jy tieners én kleuters in die huis het? En hoe doen jy dit sodat hulle dit wéér wil doen uit eie vrye wil? Met hierdie boek wil Louise Viljoen gesinne toerus om God binne gesinsverband te dien. Sy gesels oor die uitdagings wat gesinne ondervind, soos bv. die gebrek aan Bybelkennis en tyd asook die druk onder portuurgroepe. Sy gee praktiese wenke oor hoe om gesinstyd met God spesiaal te maak en stel opwindende aktiwiteite voor vir die hele gesin. Daarna volg 52 oordenkings wat gesinne weekliks kan deurwerk. Geniet die heerlike reis om as gesin by Hom in te trek. Kom ons laat gesinstyd met God herleef.
Lees speel-speel saam met Tippie die olifant!
The original Zackie Mostert series already has thousands of young fans - and now there's also a reading series, perfect for beginner readers. Each book in the series features bright full-colour illustrations and simple, easy-to-read text that make these fun-filled stories accessible to young readers.Box-Set 1:1. Z is for Zack Ready to Race2. Z is for Zack A Slimy Surprise3. Z is for Zack Tree House Trouble4. Z is for Zack The Perfect Pizza5. Z is for Zack The FunfairBox-Set 2:1. Z is for Zack The Terrible Trip2. Z is for Zack The Funny Photo3. Z is for Zack The Sneaky Snails4. Z is for Zack The Strange FossilZ is for Zack The Zoo
Hierdie vrolik geďllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lę.Titels in die Vlak R-boekstel:1. Ek is Tippie2. Tippie 'n padda3. Tippie , Buks en Fri4. Tippie spring5. Tippie soek sy beer6.Tippie hou van pizza7. Tippie wil gaan8 .Kyk Tippie!9. Tippie lyk snaaks10. Tippie help vir Fikkie
How do Corn crickets produce their high-pitched sounds? Which insect has a forked horn on the front of its head? Where does the small scarlet dragonfly scatter its eggs? Which bug is named after a famous artist? Children will find the answers to these questions - and many other interesting facts - while enjoying hours of fun colouring in a selection of our most striking insects. There are more than 40 images to colour in, providing budding artists and young children with enticing snippets of knowledge as they work through the title. In the middle of the title is a gallery of the insects, but this time in colour, giving a clear guide as to which shade of crayon or paint to use when colouring in the outlines on the other pages.
Ampie droom daarvan om sy skool se rugbyheld te word. Maar ongelukkig is sy bene maar aan die dun kant en hy vaar nie altyd te waffers op die rugbyveld nie. Daarom weet hy sommer hy gaan sy plek in die span verloor toe Max Swart sy opwagting in hul skool maak. Max is groot en sterk, hy leef vir rugby en hy is n regte boelie. Kort voor lank vind Ampie uit dat Max n nare geheim het ... Hoe gaan Ampie die res van sy rugbyspan oortuig dat die skool se nuwe ster-speler in werklikheid n Monster is? Het jy murg of melkskommel in jou pype? Maak reg vir n rugbywedstryd soos jy nog nooit gesien het nie en die verloorders gaan geeet word! n Heerlike aksiebelaaide storie wat jong lesers sal laat skaterlag en hulle hoendervleis sal gee!
The multiple award winning Offers Vir Die Vlieë - now in English! "When we reported to Training Camp Alpha at seventeen, we each got our own S13. That day, when I wrapped my hands around the black metal casing of the rifle, something in me died. I just didn’t realise it yet." Thirty soldiers in a dystopian state receive intense military training from chilhood. Six young soldiers, depraved of their humanity and their youth, remain and are deployed to the Front. One of them murder their section leader. All of them deny guilt. Which one of them is lying?
Liefde op die maat van die musiek ...
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook n woordeskatlys, n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en n bladsy met voltooi die sinne gebaseer op die leesstuk.
Lexi word deur ân monster gejag. ân Zombie ⌠nee, ân zombie gekruis met ân tokkelossie. ân ZombeloshĂŠ. Niemand glo haar nie, behalwe haar nuwe vriende by die traumasensitiewe skool waarnatoe sy nou moet gaan nadat hulle gesin aangeval is tydens ân inbraak. Saam met Zinzi, Taliep en Michael besluit Lexi: sy gaan die monster vang en uitvind wie daaragter steek. Sy is paraat en het ân rugsak vol wapens en planne. Maar onverwagte vriendskappe, onverwagte ontdekkings en onverwagte gevoelens laat haar als bevraagteken wat sy gedink het sy weet. Wat is waar, en wat is net in haar kop?
Wat sal jy doen as jy onsigbaar kan raak? Kyle is moeg daarvoor dat die skoolboelie op hom pik. Denzel die Draak knou gedurig ander kinders af, terg hulle en vat hulle pousebroodjies. Toe Kyle 'n nuwe selfoon kry, laai hy n vreemde app af een wat belowe om jou onsigbaar te maak! Kort voor lank verander Kyle in 'n superheld: Kaptein Verdwyn! En hy besluit dit is tyd om die boelie n les te leer ... 'n Aksiebelaaide storie met 'n positiewe boodskap wat kinders kan bemagtig om hul man te staan teen boelies. Agterin die boek verskyn nuttige raad oor hoe om boelies te identifiseer en wat om te doen as iemand jou boelie.
Geloof en mag sorg vir 'n dodelike kat-en-muis speletjie...
Lees nou drie van Tania Brink se gewildste tienerliefdesverhale in een
lekkerlees-liefdesomnibus!
Engele bestaan werklik, al kan ons hulle gewoonlik nie sien nie. Maar wat doen engele, waar woon hulle en watter rol gaan hulle in die toekoms speel? Die onsienlike węreld van engele fokus nie net op die heilige engele nie, maar ook op Satan en sy gevalle engele wat ná hul skepping téén die Skepper gekies het. Hierdie boek neem die leser op ’n opwindende reis deur die Bybel: die kosmiese oorlog wat sedert Satan se val in die onsienlike węreld van engele afspeel. Elke mens speel ’n rol in hierdie worstelstryd, veral in die laaste tye. Uitverkore engelwesens bly naby die troon van God in die derde hemel, maar soos wat die “dag van die Here” nader kom, is goeie én veral slegte engele toenemend by węreldgebeure betrokke. Wanneer die Here van die leërskare in sy heerlikheid kom en al die heilige engele saam met Hom, sal die onsienlike dan sienlik word?
Serina Bothma kom pas uit 'n lang verhouding wat sleg geeďndig het en wil niks van mans weet nie. Maar Tiaan, een van haar leerders in haar graad een klas, het egter besluit dat sy die perfekte pasmaat sal wees vir sy enkellopende pa, Hugo. Serina daag toevallig by dieselfde vakansieplek as Tiaan en Hugo op. Hugo vermoed dat sy hom agtervolg het soontoe, maar is nie van plan om by haar betrokke te raak nie, al bekoor haar sagte stem en mooi oë hom. Serina wil self nie haar nuutgevonde vryheid prysgee nie en beplan om te begin skryf. Die enigste probleem is dat geen man haar al ooit so aangeraak het soos Hugo nie. Serina en Hugo probeer mekaar vermy, maar klein Tiaan het ander idees. Hy smee allerhande planne dat die twee gedurig in mekaar se geselskap beland. Hy hét mos vir Kersvader gevra dat sy pappa met sy juffrou moet trou. En vir Kersvader is niks onmoontlik nie… Hierdie is 'n kersverhaal vol liefde, deernis en familiewaardes. Madelie gebruik godsdiens en Christenskap sonder dat dit die romantiek van die liefdesverhaal bederf.
Wat kry jy tussen Godzilla se tone? Na watter sepie kyk spoke graag? Wat maak: "Ha-Ha-DOEF!"? Weerwolwe, spoke en zombies baljaar saam met beroemde monsters soos Dracula, King Kong en Frankenstein se monster in hierdie skaterlag-grapboek. En as jy klaar gelag het, is daar selfs 'n resep om jou eie monsterslym te maak!
Young children will enjoy the sound of the words read to them by an adult, older children will be stimulated to improve and increase their vocabularies, while adults will delight in the charming alliterations and imagery. Bright, detailed illustrations highlight the flora, fauna, places and customs of Africa.
Hoe ontmasker 'n vrou die man wat haar aanrand sonder om die teiken vir
sy wraak te word?
Ná ’n ongeluk beland Shiloh en Azalay op onverklaarbare wyse saam in
die Arabiese woestyn. Hulle kom ook agter hulle het duisende jare terug
in tyd gereis, en bevind hulle in die jaar van Jesus se geboorte ...
In Die soektog besef die kinders alles is nie pluis nie. Eers kry hulle
nie meer iets soets om te eet nie en dan hoor hulle daar’s nie genoeg
geld vir hulle om aan sportaktiwiteite deel te neem nie. Dis veral
onregverdig omdat Verna op pad was om aan die Nasionale
Danskampioenskap deel te neem.
|
You may like...
|