0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
Status
Brand

Promotions > South African Heritage Shop > Books

Learn to Read Level 5, Book 9: Tippie likes Waffles (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn to Read Level 5, Book 9: Tippie likes Waffles (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Learning to read is fun with Tippie the elephant!

Level 5 introduces readers to controlled r vowels as well as to final syllables with a consonant and -le. The level 5 books are progressive and encourage the learning of these two syllable types and the rules surrounding it.

The next 10 Tippie adventures are proudly South African and build on the skills acquired in all the previous levels. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and the learning of these tricky vowel syllables.

Additionally, the stories have been written to encourage inference and problem solving through the stories and images to enhance the reader’s skill and fun!

101 Holiday jokes (Paperback): Jaco Jacobs 101 Holiday jokes (Paperback)
Jaco Jacobs
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Giggle, groan and guffaw with Jaco Jacob’s new humorous series of 101 Jokes books, now available in English! Each book contains tons of jokes that will have you and your friends in stitches.

Tippie LML Aktiwiteitstel 3 Vlak 1 (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Tippie LML Aktiwiteitstel 3 Vlak 1 (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Tippie hou so baie van SPEEL, LEER en ONTDEK dat daar vier aktiwiteitstelle ontwikkel is wat saam met die Leer my lees Vlak 1-boeke gebruik kan word.

Tippie LML Aktiwiteitstel 3 Vlak 1: 10 dubbelkant skryf-en-afvee-aktiwiteite en 50 kaarte vir storiebegrip en kreatiewe skryfwerk

Briewe Van Mieliepit (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Briewe Van Mieliepit (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen; Illustrated by Megan Bird
R150 R141 Discovery Miles 1 410 Save R9 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Hallo Liefsteling!

Ontmoet vir Mieliepit: ’n baie pittige troetelhoender van Bloemfontein. ’n Bietjie lui (sal sy self erken), en baie lief vir gesels, skryf sy die allersnaakste briewe aan ene Liefsteling. Sy vertel stories oor Jaco en Janet, die twee kinders in die huis, en alles wat hulle aanvang.

Soos alle broers en susters baklei hulle soms lelik, en soos alle kinders vertel hulle soms nie heeltemal die waarheid nie. Gelukkig is Mieliepit altyd daar om hulle te help. Elke storie bevat ’n bietjie pitkos om die leser te laat nadink, sowel as ’n Bybelgedeelte om verder te gaan lees, en ’n gebed wat die leser kan bid. Party storiebriewe het selfs aktiwiteite vir die lesers om te doen.

Hierdie eerste kinderboek uit LUCA se stal is uit die pen van geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen, en is pragtig geïllustreer deur Megan Bird.

Learn to Read Level 5, Book 1: Tippie likes Art (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn to Read Level 5, Book 1: Tippie likes Art (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Learning to read is fun with Tippie the elephant!

Level 5 introduces readers to controlled r vowels as well as to final syllables with a consonant and -le. The level 5 books are progressive and encourage the learning of these two syllable types and the rules surrounding it.

The next 10 Tippie adventures are proudly South African and build on the skills acquired in all the previous levels. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and the learning of these tricky vowel syllables.

Additionally, the stories have been written to encourage inference and problem solving through the stories and images to enhance the reader’s skill and fun!

Thomas@sms.net KABV (Afrikaans, Paperback): Carina Diedericks-Hugo [email protected] KABV (Afrikaans, Paperback)
Carina Diedericks-Hugo
R180 R169 Discovery Miles 1 690 Save R11 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie. Eers het hy en Hannes 'n nagmerrieondervinding in 'n hyser en dan word hy vir 'n week lank geskors omdat hy die ou drel van 'n Piet Senekal geslaan het. Thomas se pa is so kwaad hieroor, dat hy hom verbied om naby enige rekenaar te kom en hom vir 'n week lank hok! Dit beteken dat Thomas die interhuisdans gaan misloop - sy enigste kans om vir Alex amptelik te vra om sy meisie te wees. Die enigste voordeel van die paar dae by die huis, is dat Louisa, sy stiefma, hom kan help om voor te berei vir die toneeloudisie - die manlike hoofrol kry immers die kans om vir Alex te soen! Maar dan begin 'n reeksmoordenaar paniek saai in Kaapstad en dit lyk asof dinge nie heeltemal gaan uitwerk soos wat Thomas beplan het nie. Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.

Learn To Read (Level 3) 5:Tippie's Whish For A Fish (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn To Read (Level 3) 5:Tippie's Whish For A Fish (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

The Level 3 books are designed to build on Levels 1 and 2 whilst introducing new consonant blends and digraphs. Additionally, the stories have been written to encourage inferencing and problem solving through the stories and images to enhance the reader’s skills and fun!

Die Galileers (Paperback): Alexa Steyn Die Galileers (Paperback)
Alexa Steyn
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

In die stad Magdala, aan die oewers van die See van Galilea, woon ’n hegte gesin wat gerugte hoor van ’n nuwe profeet. Die Israeliete word toenemend deur die Romeine onderdruk en hulle dorpe en stede is onder beleg. Onskuldiges sterf en die Jode raak al hoe meer opstandig.

Gerugte begin die rondte doen van ’n nuwe leier wat die volk gaan verlos van die Romeinse juk. Wie is hierdie nuwe profeet van wie almal praat? Die Jode in Magdala gaan hulle gang te midde van al hierdie onrustigheid. Ook húlle is bewus van die gerugte van ’n nuwe profeet en verlosser. Op soek na die waarheid, onderneem die vader van hierdie gesin en sy oudste seun ’n pelgrimstog na die Tempel in Jerusalem.

Hierdie besluit hou egter verreikende gevolge vir hierdie gesin in en hulle lewens word onherroeplik verander deur die onvoorsiene gebeure in Jerusalem.

Klankgrens - 'n Oorlog Teen Geloof En Hoop (Afrikaans, Paperback): Maretha Maartens, Magda Slabbert Klankgrens - 'n Oorlog Teen Geloof En Hoop (Afrikaans, Paperback)
Maretha Maartens, Magda Slabbert
R310 R291 Discovery Miles 2 910 Save R19 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Maretha Maartens en Magda Slabbert neem hande om in Klankgrens die verhaal van pyn, oorlewing en die diepe worstelinge van die grensoorlog se weermagvroue oop te vlek.

Uit die oogpunt van die vrouens wat moes agterbly, wat moes aanhou, wat moes verstaan, en kop bo water hou, leer ken ons vir Jo en haar kinders en die stryd wat die vrouens gevoer het, weg van die grens.

Tippie: leer my lees (Vlak 2) 8: Tippie se kous (Afrikaans, Staple bound): Jose Palmer, Reinette Lombard Tippie: leer my lees (Vlak 2) 8: Tippie se kous (Afrikaans, Staple bound)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met voltooi die sinne gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Jakkals En Kraai En Die Stuk Kaas (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Jakkals En Kraai En Die Stuk Kaas (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens; Illustrated by Nicolene Louw
R65 R61 Discovery Miles 610 Save R4 (6%) Ships in 7 - 11 working days

’n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Die Ek lees self-reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Die prettige, bekostigbare dierestories sal ure se leesvermaak verskaf. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.

My ouma is 'n film-ster (Afrikaans, Paperback, 3rd ed): Jaco Jacobs My ouma is 'n film-ster (Afrikaans, Paperback, 3rd ed)
Jaco Jacobs
R190 R178 Discovery Miles 1 780 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Klou die luiperd is sommer baie in sy skik. Die mantel wat hy gekry het, lyk nes 'n regte superheld s'n. En wat doen superhelde? Hulle werk is tog om ander te help! Daarom bind Klou die mantel om sy skouers en gaan soek iemand wat hulp nodig het. Ienie, Mienie, Maainie en Mou is vier meerkatte wat vir 'n arend vlug. "Ek moet die meerkatte gaan red!" se Klou hard vir homself. "Ek is Super-Klou!" Maar sal Klou die meerkatte kan red ... of sal hulle hom op die ou end moet help? 'n Prettige, humoristiese dierestorie, perfek vir beginnerlesers.

My ouma is 'n rock-ster (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs My ouma is 'n rock-ster (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Stephen Wallace
R190 R178 Discovery Miles 1 780 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, Ouma! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en 'n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te he nie, soos wat Rikus uitvind toe 'n skurk probeer om sy ouma te ontvoer …

Die Perfekte Brander en Ander Verhale (Afrikaans, Paperback): Marieta Nel Die Perfekte Brander en Ander Verhale (Afrikaans, Paperback)
Marieta Nel
R240 R225 Discovery Miles 2 250 Save R15 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Stories oor die pyn en vreugdes van verlief wees. Stories oor die waagmoed, twyfel en uitdagings van jonk wees. Stories wat jou sal laat glimlag of ’n traan laat wegvee. Stories wat wéét hoe dit voel om sestien te wees.

Bekende skrywers soos Christine Barkhuizen le Roux, Christo Davids, Carina Diedericks-Hugo, Nelia Engelbrecht, Jaco Fouché, HemelBesem, Jaco Jacobs, Eldridge Jason, Anzil Kulsen, Christien Neser, Nathan Trantraal, Jan van Tonder, Jan Vermeulen, Elizabeth Wasserman en Fanie Viljoen span saam met ’n klompie opwindende nuwe stemme in hierdie fantastiese nuwe bloemlesing wat op ouer tieners gemik is.

Marieta Nel en Adinda Vermaak het as samestellers reeds twee topverkoper-kortverhaalbundels die lig laat sien: Sweef (2009) en Skreeu (2010). Albei bloemlesings het wyd lof ingeoes en is landwyd deur skole voorgeskryf. Hul nuutste bloemlesing bevat 28 splinternuwe stories deur van die mees gerekende skrywers in Afrikaans. Dit is gemik op lesers in graad 10 en 11 en is net so vars, vernuwend en toeganklik soos sy voorgangers.

Jock of the Bushveld (Paperback, 2nd Revised Edition): Percy FitzPatrick Jock of the Bushveld (Paperback, 2nd Revised Edition)
Percy FitzPatrick; Illustrated by Angus McBride
R138 Discovery Miles 1 380 Ships in 4 - 6 working days

Jock is not your ordinary bull terrier, he has character; he has spirit, and he is overall a wonderful fellow. This exciting abridgement of Sir Percy Fitzpatrick's classic tale, superbly illustrated in full colour, will make children part of the scrapes and adventures of a man and his dog in the Transvaal bushveld a century ago.

Ondier (Afrikaans, Paperback): Jan Vermeulen Ondier (Afrikaans, Paperback)
Jan Vermeulen
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die hulp van die forensiese profileerder, doktor Olaf Demeyer, word ingeroep toe voetslaners aan die voet van Bosberg op die naakte lyk van 'n vrou afkom. Sy is vasgemaak teen 'n jong bloekom. Verskeie meswonde ontsier haar liggaam.

Maar Olaf sien nie kans nie. Hy het sy praktyk gesluit, want “Ek is oor die muur. Ek het vir te lank te veel oor hierdie soort afgronde van mense gehang, om te probeer help. Toe my eie dogter deur 'n reeksmoordenaar ontvoer word, het ek oor my eie afgrond gedonder. Tot onder in die hel. Nooit weer nie. Ek kan nie meer nie. Ek het genoeg gehad.”

Maar so maklik is dit nie om sy rug op hierdie trauma te draai nie. Die slagoffer teen die bloekom is kaptein Jasmyn Oktober, die vrou vir wie hy lief geword het. Sy het uit sy lewe gestap toe sy agterkom sy verwag sy kind. Cor is nou twee maande oud en hy ly aan 'n ernstige hartdefek. Hy moet dringend in die Kaap kom vir 'n operasie, maar hy het verdwyn. Hy word vermoedelik deur sy ma se moordenaar aangehou. Sy uurglas is besig om leeg te loop.

“Jy het jou dogter se lewe gered,” soebat adjudant Jordaan van Somerset-Oos vir Olaf. “Kom help ons nou om jou babaseun ook te red.”

Kwessies soos geestesversteuring, seksverslawing en kannibalisme word aangespreek teen die agtergrond van 'n reeks bisarre misdade waarin jong vroue grusaam vermink word voordat hulle sterf en hulle babas verdwyn. Ondier is die skrywer se tweede volwasse roman en volg op Die Vyfde Aspoester.

My First Book Of Southern African Snakes And Other Reptiles (Paperback): Bill Branch My First Book Of Southern African Snakes And Other Reptiles (Paperback)
Bill Branch
R180 R167 Discovery Miles 1 670 Save R13 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Snakes, lizards and tortoises are fascinating creatures, particularly to inquisitive young minds. This book introduces 56 reptiles found in southern Africa and gives visual information about their size, the food they eat and where you are likely to find them. Simple text, written by a reptile expert, offers brief insight into behaviour and habits. My First Book of Southern African Snakes and other Reptiles is designed to appeal to young readers and pre-readers but will also help learners of all ages to improve their knowledge of local languages.

Learn To Read (Level 2) 4: Tippie Likes To Romp (Paperback, 4th edition): Jose Palmer Learn To Read (Level 2) 4: Tippie Likes To Romp (Paperback, 4th edition)
Jose Palmer; Illustrated by Zinelda McDonald; Reinette Lombard
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

The next 10 Tippie adventures are proudly South-African, interesting and builds on the skills acquired in the Level 1 books. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and practise short vowel sounds and simple consonant clusters. Tippie learns and explores alongside his friends whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as continuing building success and self-confidence in reading. The Level 2 books still focus on short vowels, simple consonants, sight words and final position consonant clusters. Children will love Tippie’s latest adventures as it is full of fun and humorous incidents along the way.

Tippie LML Aktiwiteitstel 4 Vlak 1 (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Tippie LML Aktiwiteitstel 4 Vlak 1 (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Jaco Jacobs se groot klop-klop-grappieboek (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Jaco Jacobs se groot klop-klop-grappieboek (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R180 R169 Discovery Miles 1 690 Save R11 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Tussen Die Lyne - Leer Speel-Speel Skryf Saam Met Jaco Jacobs! (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Tussen Die Lyne - Leer Speel-Speel Skryf Saam Met Jaco Jacobs! (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R135 Discovery Miles 1 350 Ships in 4 - 6 working days

Kreatiewe skryfwenke van die beste van die beste!

Wil jy FANTASTIESE stories en SKREEUSNAAKSE rympies skryf? Is jy gereed om jou VERBEELDING vrye teuels te gee?

Kort jou opstelle ’n bietjie WOEMA? Wel, hier is goeie nuus …

Jy is nooit te jonk om te begin skryf nie!

Tussen die lyne van hierdie prettige aktiwiteitsboek help die gewilde topverkoperskrywer JACO JACOBS kinders speel-speel om hul skryftalent te ontwikkel. So, waarvoor wag jy nog … maak jou potlood skerp en laat die pret begin!

CAPS Perfek - CAPS (Afrikaans, Paperback, School ed): Jaco Jacobs CAPS Perfek - CAPS (Afrikaans, Paperback, School ed)
Jaco Jacobs; Illustrated by Nicolene Louw
R170 R160 Discovery Miles 1 600 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Blonde hare ... Helderblou oe ...'n Skitterwit glimlag ...Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net ’n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het ’n plan ... Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.

Babalela  4: Ons kan (Paperback): Martie Preller Babalela 4: Ons kan (Paperback)
Martie Preller
R150 R141 Discovery Miles 1 410 Save R9 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Duisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die reeks is verkoop.

Goosebumps Series 10 Books Collection Set (Classic Covers)(Series 2) (Boxed pack): R. L. Stine Goosebumps Series 10 Books Collection Set (Classic Covers)(Series 2) (Boxed pack)
R. L. Stine
R1,299 R956 Discovery Miles 9 560 Save R343 (26%) Ships in 5 - 7 working days

Discover the original bone-chilling adventures that made Goosebumps one of the bestselling children's book series of all time! Have you got Goosebumps yet? If not, you soon will! This creep collection will thrill you, frighten you, and keep you on the edge of your seat. Inside you'll find ten tales of slimy monsters, horrifying mummies, malicious lawn gnomes, and of course, Slappy - the scariest ventriloquist dummy you will ever meet!

My Naam is Legio (Afrikaans, Paperback): Madelein Rust My Naam is Legio (Afrikaans, Paperback)
Madelein Rust
R330 R309 Discovery Miles 3 090 Save R21 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Lekkerlag Pretboek
De Wet Hugo Paperback R185 R165 Discovery Miles 1 650
Anderkant Die Blou
Zelda Bezuidenhout Paperback R170 R152 Discovery Miles 1 520
Kringloop
Bets Smith Paperback R270 R253 Discovery Miles 2 530
Quinn se Jaar van Kwik
Zelda Bezuidenhout Paperback R270 R253 Discovery Miles 2 530
Under The Baobab Tree
Roslynne Toerien, Julie Smith-Belton Hardcover  (1)
R220 R203 Discovery Miles 2 030
Vlug Van Gister
Jan Bonthuys Paperback R300 R281 Discovery Miles 2 810
Die Woud Van Sneeu & Ys
Frenette van Wyk Paperback R280 R263 Discovery Miles 2 630
Blou Moord
Francois Bloemhof Paperback R320 R300 Discovery Miles 3 000
Word Ryk, Bly Ryk - Hoe Om Welvaart Te…
PJ Botha, Geo Botha Paperback R260 R244 Discovery Miles 2 440
Junior Tweetalige Skoolwoordeboek…
Paperback R195 R174 Discovery Miles 1 740

 

Partners