0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
Status
Brand

Promotions > South African Heritage Shop > Books

Maroelaboomstories (Afrikaans, Paperback): Leon De Villiers Maroelaboomstories (Afrikaans, Paperback)
Leon De Villiers; Illustrated by Linki Lutz
R330 R309 Discovery Miles 3 090 Save R21 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Herleef ou gunstelinge uit die maroelaboom

Elke aand teen skemer klim die trop bobbejane tot bo in die groot maroelaboom. Dit is hulle gunsteling slaapboom. Almal klim en klouter op soek na die gemaklikste slaapplek.

Die klein bobbejaantjies wil eers gou nog gryp-en-knyp speel, maar die groot bobbejane raas kwaai.

Die son sak vinnig en die nag is op pad ... Wil jy ook soos die klein bobbejaantjies weet waarom olifante nie in neste woon nie, waar koedoes aan hul gedraaide horings kom en hoe buffels hulle strepe verloor het?

Dan is hierdie storiebundel met 15 diereverhale net vir jou!

Hierdie heruitgawe van Leon de Villiers se oorsponklike diereverhale is deur die talentvolle kunstenaar Linki Lutz gellustreer.

Vis en Tjips (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Vis en Tjips (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R220 R206 Discovery Miles 2 060 Save R14 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Watter soort ou breek by n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Kevin is moeilikheid met n hoofletter M. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk. Maar dan ontmoet Kevin vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oog opslag ...

Tippie: leer my lees (Vlak 3) 4: Tippie gaan see toe (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer Tippie: leer my lees (Vlak 3) 4: Tippie gaan see toe (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer; Illustrated by Zinelda McDonald; Reinette Lombard
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Die Klein boek van mal modes - mal modes (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Die Klein boek van mal modes - mal modes (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 7 - 11 working days
The Great Adventure (Paperback): Samantha van Riet The Great Adventure (Paperback)
Samantha van Riet
R120 R111 Discovery Miles 1 110 Save R9 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Otter, Mongoose and Squirrel never go anywhere. One sunrise, they wake to the excited chatter of birds returning from their yearly journey to the north. This inspires the three friends to go on a trip of their own. Because they can’t fl y, they build a boat and set off across the water, but things don’t work out quite as they planned. Although their great adventure turns out to be short-lived, they all agree that, in the end, it was worth it.

Maths Handbook & Study Guide Grade 10 - Maths Made Easy (Paperback): Kevin Smith Maths Handbook & Study Guide Grade 10 - Maths Made Easy (Paperback)
Kevin Smith
R390 R366 Discovery Miles 3 660 Save R24 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Professor Fungus Omnibus 2 (5-In-1) (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Professor Fungus Omnibus 2 (5-In-1) (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R270 R253 Discovery Miles 2 530 Save R17 (6%) Ships in 7 - 11 working days

By Einstein se snor!

Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en keer 'n blikbrein wat buite beheer is, maak kennis met 'n klomp vreemde ruimtewesens, ontmoet 'n skurk met 'n nare breinspoel-plan, duik saam onderwater op soek na 'n eienaardige seegedierte … en veg saam teen 'n weermag tuinkabouters!

Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek!

  1. Professor Fungus en die robotkrisis
  2. Professor Fungus en die jelliemonsters van Mars
  3. Professor Fungus en die BreinDrein-eksperiment
  4. Professor Fungus en die diepsee-dilemma
  5. Professor Fungus en die vreeslik gevaarlike tuinkabouter

Hierdie boeke is deel van 'n reeks vir intermedire lesers met 'n sterk fokus op wetenskap, humor en avontuur.
Klaskameraad Studiegids: Tyd is 'n B**ksem (Paperback): Karin Tomlinson, Hanna de Wet, Marieta Nel Klaskameraad Studiegids: Tyd is 'n B**ksem (Paperback)
Karin Tomlinson, Hanna de Wet, Marieta Nel
R210 R197 Discovery Miles 1 970 Save R13 (6%) Ships in 7 - 11 working days

’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die horskool!

The Best of African Folklore (Paperback, 4th Revised Edition): Phyllis Savory The Best of African Folklore (Paperback, 4th Revised Edition)
Phyllis Savory
R173 Discovery Miles 1 730 Ships in 4 - 6 working days

Africa has a wonderfully rich store of folk tales that have been passed down from one generation to the next. There are stories about how the world came into being, stories that tell of the relati onships between human beings and between man and his environment, and of the lessons to be learned from everyday experience. The tales are like the fairy tales told all over the world, but they have a strong African flavour that is as real as the smell of rain on hot earth.

Now in a revised format with an updated cover, The Best of African Folklore takes the reader into an enchanted world where animals can talk and humans are often changed into diff erent forms, where magic is commonplace and reality is turned delightf ully on its head.

Despite numerous setbacks, things usually turn out all right in the end. Wicked and greedy people (and animals) come off worst and the good receive their just rewards. The gods are stern but fair, and every story has a moral for those who are wise enough to see it.

Agent Snoet 5 in 1 (Afrikaans, Paperback): Francois Bloemhof Agent Snoet 5 in 1 (Afrikaans, Paperback)
Francois Bloemhof
R290 R272 Discovery Miles 2 720 Save R18 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Spannende strokiesprent-pret saam met Agent Snoet en sy kat ...

Sy naam is Snoet. Agent James Snoet. En hy is ’n speurder. Die soort wat leidrade uitsnuffel en allerlei ingewikkelde raaisels oplos.

Maar die eintlik meesterbrein agter di suksesvolle speurder is niemand anders nie as sy kat, Felino. Di slim Siamees is ’n katjie wat jy nie sonder handskoene moet aanpak nie. Hy mag nou wel reeds agt van sy nege lewens verloor het, maar Felino skrik vir net mooi niks! En dis ook maar goed so, want agent Snoet is so verstrooid dat hy net mooi niks sonder sy getroue kattehandlanger sou uitrig nie!

Saam het di gedugte speurderspan al die geheim agter die verdwyning van die kosbare Botterdiamant ontrafel, ’n gevaarlike wapen genaamd die Genugtig uit gevaarlike skurke se kloue teruggekry en ’n BBH (Baie Belangrike Hond) se lewe beskerm. Vir die eerste keer verskyn al vyf boeke in di fantastiese strokiesreeks nou saam in een boek:

- Agent Snoet en die Botterdiamant

- Agent Snoet en die Kattekwaad

- Agent Snoet en die Hondelewe

- Agent Snoet en die Groen Genugtig

- Agent snoet en die Windlawaai

Matt and Mia's Adventures: Matt and Mia Build a Bridge - Matt and Mia Build a Bridge (Paperback): Antoinette Bradley Brown Matt and Mia's Adventures: Matt and Mia Build a Bridge - Matt and Mia Build a Bridge (Paperback)
Antoinette Bradley Brown
R60 R56 Discovery Miles 560 Save R4 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Matt and Mia's Adventures were written to encourage children to develop a love for reading. The books contain fun stories that focus on early literary skills, such as counting and identifying shapes and colours. There are five stories in the series: Matt and Mia Meet a Bully; Matt and Mia Build a Bridge; Matt and Mia in the Garden; Matt and Mia help Eddy; Matt and Mia rescue Tom Cat.

Rekeningkunde Handboek en Studiegids Graad 8-12 (Afrikaans, Paperback): Simeon Mantel Rekeningkunde Handboek en Studiegids Graad 8-12 (Afrikaans, Paperback)
Simeon Mantel
R380 R356 Discovery Miles 3 560 Save R24 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Learn To Read (Level 3) 3: Tippie And The Squirrel (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn To Read (Level 3) 3: Tippie And The Squirrel (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

The Level 3 books are designed to build on Levels 1 and 2 whilst introducing new consonant blends and digraphs. Additionally, the stories have been written to encourage inferencing and problem solving through the stories and images to enhance the reader’s skills and fun!

Tippie: leer my lees (Vlak 3) 5: Tippie kuier op die plaas (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer Tippie: leer my lees (Vlak 3) 5: Tippie kuier op die plaas (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer; Illustrated by Zinelda McDonald; Reinette Lombard
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Slooths (Paperback): Lori-Ann Preston Slooths (Paperback)
Lori-Ann Preston
R180 R169 Discovery Miles 1 690 Save R11 (6%) Ships in 7 - 11 working days

The Super-Looking, Outstandingly-Original, Trouble-Hunting Squad (SLOOTHS) have their first case!

Die Ware Avonture van Adelie & Riley 1 - Die Swembadmonster (Afrikaans, Paperback): Felicia Snyman-Du Toit, Nike Bekker Die Ware Avonture van Adelie & Riley 1 - Die Swembadmonster (Afrikaans, Paperback)
Felicia Snyman-Du Toit, Nike Bekker
R170 R160 Discovery Miles 1 600 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die reeks is soortgelyk aan die Kattemaai-reeks deur Betsie Vos. Di boeke bevat ook ’n jong vroulike hoofkarakter met baie ligte elemente van fantasie. Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme!Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n wreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...In “Die Swembadmonster” verander ’n prettige dag in die swembad in ’n avontuur waarin ’n groot seekat vir Adelie en Riley probeer vang.Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker.Maar hoekom is daar ’n stuk slymerige poot wat agter bly?

Tippie: leer my lees (Vlak4) 4: Tippie gaan lughawe toe (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer Tippie: leer my lees (Vlak4) 4: Tippie gaan lughawe toe (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer; Illustrated by Zinelda McDonald; Reinette Lombard
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Tippie se Nuwe Maat: Boek 1, Vlak 4 (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer Tippie se Nuwe Maat: Boek 1, Vlak 4 (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer; Illustrated by Zinelda McDonald; Reinette Lombard
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Tippie: leer my lees (Vlak4) 6: Tippie se sywurms (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer Tippie: leer my lees (Vlak4) 6: Tippie se sywurms (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer; Illustrated by Zinelda McDonald; Reinette Lombard
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Learn to Read Level 5, Book 7: Tippie and Fin Wrestle (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn to Read Level 5, Book 7: Tippie and Fin Wrestle (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Learning to read is fun with Tippie the elephant!

Level 5 introduces readers to controlled r vowels as well as to final syllables with a consonant and -le. The level 5 books are progressive and encourage the learning of these two syllable types and the rules surrounding it.

The next 10 Tippie adventures are proudly South African and build on the skills acquired in all the previous levels. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and the learning of these tricky vowel syllables.

Additionally, the stories have been written to encourage inference and problem solving through the stories and images to enhance the reader’s skill and fun!

African Myths & Legends (Paperback): Dianne Stewart, Jay Heale African Myths & Legends (Paperback)
Dianne Stewart, Jay Heale
R220 R203 Discovery Miles 2 030 Save R17 (8%) Ships in 5 - 10 working days

A stunning new cover, design and format brings African Myths & Legends, a combination of two earlier publications (Daughter of the moonlight and Other African Tales and South African Myths and Legends), to life. It is a spellbinding and fascinating collection of tales that will enliven the imagination of young readers. Vividly illustrated, the book sustains the intrigue of storytelling that has been passed on from generation to generation. The magic lies in deciding whether the stories are fact or fiction. The book offers an explanation for the mysteries people encountered in their ordinary daily lives and the norms and social practices that have emerged from these events. Using historical events as a backdrop, yet weaving in fantasy and magic, these extraordinary tales are not only interesting but also highly informative and educational.

Die Klein boek van skitterende speelgoed - skitterende speelgoed (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Die Klein boek van skitterende speelgoed - skitterende speelgoed (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Learn to Read Level 5, Book 8: Tippie and the Big Tackle (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn to Read Level 5, Book 8: Tippie and the Big Tackle (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Learning to read is fun with Tippie the elephant!

Level 5 introduces readers to controlled r vowels as well as to final syllables with a consonant and -le. The level 5 books are progressive and encourage the learning of these two syllable types and the rules surrounding it.
 
The next 10 Tippie adventures are proudly South African and build on the skills acquired in all the previous levels. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and the learning of these tricky vowel syllables.

Additionally, the stories have been written to encourage inference and problem solving through the stories and images to enhance the reader’s skill and fun!

Learn to Read Level 5, Book 10: Tippie and the Jugglers (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn to Read Level 5, Book 10: Tippie and the Jugglers (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Learning to read is fun with Tippie the elephant!

Level 5 introduces readers to controlled r vowels as well as to final syllables with a consonant and -le. The level 5 books are progressive and encourage the learning of these two syllable types and the rules surrounding it.

The next 10 Tippie adventures are proudly South African and build on the skills acquired in all the previous levels. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and the learning of these tricky vowel syllables.

Additionally, the stories have been written to encourage inference and problem solving through the stories and images to enhance the reader’s skill and fun!

ZOEM! 'n Oerwoud vol dinosourusse: Theresa van Baalen ZOEM! 'n Oerwoud vol dinosourusse
Theresa van Baalen
R160 R150 Discovery Miles 1 500 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het ’n spesiale knoppie wat jou na ’n ander plek laat ZOEM! In die tweede storie word Alex, Christiaan en Tjomper teruggeneem na ’n tyd waar daar DINOSOURUSSE is! En arme Tjomper beland in een van die dinosourusse se neste ...

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The Journey - A Big Panda And Tiny…
James Norbury Hardcover R440 R406 Discovery Miles 4 060
Following the Rules - Practical…
Joseph Heath Hardcover R1,252 Discovery Miles 12 520
Kant's Thinker
Patricia Kitcher Hardcover R3,097 Discovery Miles 30 970
The Oxford Handbook of Cognitive…
Daniel Reisberg Hardcover R8,939 Discovery Miles 89 390
Big Panda And Tiny Dragon
James Norbury Hardcover  (1)
R505 R466 Discovery Miles 4 660
Phenomenal Intentionality
Uriah Kriegel Hardcover R2,728 Discovery Miles 27 280
Cognitive Phenomenology
Tim Bayne, Michelle Montague Hardcover R2,748 Discovery Miles 27 480
The Nature of Philosophical Problems…
John Kekes Hardcover R1,843 Discovery Miles 18 430
What's Within? - Nativism Reconsidered
Fiona Cowie Hardcover R2,199 Discovery Miles 21 990
Nondescriptive Meaning and Reference…
Wayne A. Davis Hardcover R4,405 Discovery Miles 44 050

Partners