0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
Status
Brand

Promotions > South African Heritage Shop > Books

101 Sport jokes (Paperback): Jaco Jacobs 101 Sport jokes (Paperback)
Jaco Jacobs
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Giggle, groan and guffaw with Jaco Jacob’s new humorous series of 101 Jokes books, now available in English! Each book contains tons of jokes that will have you and your friends in stitches.

In Opleiding: Veearts (Afrikaans, Paperback): Cath Ard In Opleiding: Veearts (Afrikaans, Paperback)
Cath Ard
R180 R169 Discovery Miles 1 690 Save R11 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van hierdie verskillende beroepsmense, sal hierdie boeke jong lesers leer hoe om na diere te versorg, hoe om 'n topatleet te wees, hoe brandveiligheid werk en hoe om te kodeer.

Atleet in opleiding bevat alles wat jong lesers moet weet oor hoe om 'n atleet, sportman of sportvrou te wees. Kinders kan meer leer oor hoe om 'n topatleet te wees en 'n prettige toets doen om te sien in watse sportsoort hulle die beste sal presteer.

Brandbestryder in opleiding bevat brokkies inligting oor brandveiligheid en sal jou alles leer van die belangrike werk wat brandbestryders doen.

Kodeerder in opleiding bevat inligting oor hoe om kodes te skep, watter vaardighede 'n kodeerder nodig het en hoe om jou eie webwerf te skep.

Veearts in opleiding is propvol nuttige inligting wat jong lesers alles sal leer oor diere en hoe om hulle te versorg. Vind meer uit oor die verskillende tipe veeartse, hoe 'n veeartspraktyk werk, hoe om diere se liggaamstaal te verstaan en hoe om gesondheidsprobleme te diagnoseer en behandel.

Hierdie reeks bestaan uit agt titels. In Mei 2019 is die eerste vier titels van die reeks vertaal en gepubliseer deur LAPA Uitgewers - Wetenskaplike, Dokter, Ruimtevaarder, Ingenieur

Ondier (Afrikaans, Paperback): Jan Vermeulen Ondier (Afrikaans, Paperback)
Jan Vermeulen
R330 R309 Discovery Miles 3 090 Save R21 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Die Dooies Praat Nie (Afrikaans, Paperback, Groot Druk): Peet Venter Die Dooies Praat Nie (Afrikaans, Paperback, Groot Druk)
Peet Venter
R340 R319 Discovery Miles 3 190 Save R21 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Leer my doen met Tippie die Olifant - Boek 1-10 (Boekpak) (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Leer my doen met Tippie die Olifant - Boek 1-10 (Boekpak) (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard
R580 R533 Discovery Miles 5 330 Save R47 (8%) Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant! Leer my doen bevat 'n aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en 6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken, inkleur, knip, plak en leer. Leer my doen is ontwikkel deur 'n spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-, konseptuele en perseptuele vaardighede wat u kind sal help om die basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese leer en ontwikkeling.

Swyg (Afrikaans, Paperback): Erla Diedericks Swyg (Afrikaans, Paperback)
Erla Diedericks
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Slegs die dooies kan swyg soos die graf ...

In 2009 word Stellenbosch geruk deur ’n sensasionele moord. Vanessa Wessels, dogter van ’n welgestelde familie, vermoor haar studentemaat, maar swyg soos die graf oor die voorval. Dokters beweer sy ly aan psigotiese geheueverlies weens die dwelms wat in haar bloedmonsters gevind is, maar almal het hulle bedenkinge.

’n Paar jaar later jaag die bekende digter en dosent Didi Donkermann, geheime en al, by Volklip oor die afgrond in ’n vermeende selfdood.

Die raaisels begin net stof opgaar, toe die Molenberg psigiatriese hospitaal vir dr. Ann Marais laat weet dat Vanessa Wessels haar wil sien. N jare se stilte wil sy uiteindelik praat oor wat die aand van die moord gebeur het. Dan kom Didi se seun, die skrywer Louis Donkermann, ook uit die houtwerk met aantygings dat ’n jong skrywer sy nuutste boek geplagieer het.

Maar hoe is hierdie twee ou sake verbind? Waar oorvleuel moord, obsessie en letterkunde? En hoe vind jy die waarheid na soveel jare se stilswye?

Swyg, Erla Diedericks se vierde spanningsroman, snuffel heerlik tussen die geraamtes van die akademiese en uitgewerswreld.

Learn To Read With Tippie 10 Book Box Set (Level 1) (Paperback, Boxed set): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn To Read With Tippie 10 Book Box Set (Level 1) (Paperback, Boxed set)
Jose Palmer, Reinette Lombard
R490 R459 Discovery Miles 4 590 Save R31 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Learning to read is fun with Tippie the elephant!

Each story in this set of 10 is unique, interesting and the text is always supported by colorful, engaging illustrations that will aid comprehension. Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as building success and self-confidence in reading. The first ten books in the series focus on short vowels, simple consonants, blends and sight words.

Books in the Learn to Read Tippie Level 1Boxset:

  1. Tippie and the cat
  2. Tippie and the hen
  3. Tippie and Fin jig
  4. Tippie the cop
  5. Tippie and Mum
  6. Tippie likes to rap
  7. Tippie the vet
  8. Tippie and Fin swim
  9. Tippie and the frog
  10. Tippie and the bug
Magriet en Billie - Die Magriet-reeks (Afrikaans, Paperback): Melanie Tait Magriet en Billie - Die Magriet-reeks (Afrikaans, Paperback)
Melanie Tait; Illustrated by Linki Brand
R65 R61 Discovery Miles 610 Save R4 (6%) Ships in 7 - 11 working days
1-2-3 Groei Met Spel - 123 Speletjies vir Motoriese Ontwikkeling (Afrikaans, Paperback): Nadia Viljoen 1-2-3 Groei Met Spel - 123 Speletjies vir Motoriese Ontwikkeling (Afrikaans, Paperback)
Nadia Viljoen
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Hedendaagse kinders weet dikwels nie meer hoe om te speel nie en daarom is hul fun- en grootmotoriese ontwikkeling nie op standaard nie. Hulle sukkel dikwels met aktiwiteite soos inkleur, knip, bal vang en eenbeentjie spring. Hul spierontwikkeling is ook swak en dit lei tot probleme met konsentrasie. Daar is verskeie faktore wat kinders se motoriese ontwikkeling negatief benvloed. Die algemeenste is waarskynlik die feit dat moderne vermaak (soos selfone, televisie en elektroniese speletjies) passief is en tekort skiet aan kreatiwiteit.

Hierdie boek bevat 123 speletjies wat jou kind se begrip kan prikkel en so help met redenerings- en syfervaardighede. Dit bied ook 'n geleentheid vir sosiale interaksie en in die proses ontwikkel jou kind emosioneel. Terselfdertyd is hierdie speltjies lekker vir partytjies, predtdae, ysbrekers of sommer net speel.

101 Spooky jokes (Paperback): Jaco Jacobs 101 Spooky jokes (Paperback)
Jaco Jacobs
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Giggle, groan and guffaw with Jaco Jacob’s new humorous series of 101 Jokes books, now available in English! Each book contains tons of jokes that will have you and your friends in stitches.

New all-in-one English phonics book for learner's: Gr 2: Teacher's guide - First additional language (Staple bound):... New all-in-one English phonics book for learner's: Gr 2: Teacher's guide - First additional language (Staple bound)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R173 Discovery Miles 1 730 Ships in 4 - 6 working days

The Phonics Book for Learners First Additional Language Teacher's Guide contains a year plan, the four term plans, possible time schedules for a full week and daily step-by-step teaching plans for 40 weeks. The teaching plans include the following: the weekly teaching plan, hints and essential information as background knowledge before the lessons are tackled, complete step-by-step lessons for each day and guidance on how to complete the prescribed assessment tasks. The Teachers Guide is written according to the requirements of the CAPS. The Teacher's Guide is written by experts in the field of the Foundation Phase. All the authors have years of experience and have been involved in series which has been successfully used in schools. The series has been developed under the guidance of Mart Meij whose various educational series, from Grade R to 3, are widely used by schools. The New All-In-One series is nationally recognised and used in many schools. The Teacher's Guides not only provide lessons for the teacher that describe exactly what to do, but also background information so that the teacher knows why certain instructions are included in the lesson. The teaching plans include innovative, multisensory activities that promote active learning and accommodate different learning styles.

Ons Laaste Legendariese Somer (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Ons Laaste Legendariese Somer (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

“Besef julle hierdie Desember is legit ons laaste ordentlike somerskoolvakansie?”

Tobi, Rowan en Dean besef matriek gaan rof wees. Die onderwysers deel alreeds huiswerk uit en dis nou eers die einde van graad elf. Daarom moet hulle hierdie laaste Desember-vakansie legendaries maak.

Hulle sit af na Vleesbaai – ja, daar is rrig so ’n plek – en maak ’n paar rels vir die vakansie:

• Geen bakleiery nie.
• Almal doen alles saam.
• En geen meisies nie.

Dis egter waar dinge skreeusnaaks ontspoor ...

’n Legendariese misverstand, legendariese ramp, legendariese surfing, legendariese meisie, en dalk ’n legendariese soen – dit alles maak ’n legendariese somer.

Leer My Lees Met Tippie Die Olifant Plakker- En Aktiwiteitsboek (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Leer My Lees Met Tippie Die Olifant Plakker- En Aktiwiteitsboek (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard
R150 R141 Discovery Miles 1 410 Save R9 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Ontwikkel jou kind se vroe leesvaardighede op 'n prettige manier! Deel hierdie boek met jou kind om kreatiwiteit en fyn motoriese vaardighede te ontwikkel en verbeelding aan te wakker. Daar is 'n verskeidenheid van prettige en kleurvolle aktiwiteite wat die ontwikkeling van aktiewe deelname en konsentrasie sal ondersteun. Die boek bevat 40 bladsye met aktiwiteite en 4 bladsye met plakkers.

Z is for Zack: The Funny Photo (Paperback): Jaco Jacobs Z is for Zack: The Funny Photo (Paperback)
Jaco Jacobs
R75 R71 Discovery Miles 710 Save R4 (5%) Ships in 7 - 11 working days

Zackie and Vincent want to take an action photo to enter a photography competition. But Anton the bully has other plans.

Vaandeldraers Boekpak - Vrouehelde Van Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback, Boxed set): Wendy Maartens Vaandeldraers Boekpak - Vrouehelde Van Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback, Boxed set)
Wendy Maartens; Illustrated by Linki Brand
R220 R206 Discovery Miles 2 060 Save R14 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Vrouehelde van Suid-Afrika

Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter.

Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks ’n moet-h vir elke jong leser. Die boeke is individueel te koop, of in ’n pragtige bokspak wat ’n ware versamelaarsitem is.

Tippie's First Book Of Sounds (Paperback): Tippie's First Book Of Sounds (Paperback)
R95 R90 Discovery Miles 900 Save R5 (5%) Ships in 7 - 11 working days
Tippie's First Book Of Numbers (Board book): Tippie's First Book Of Numbers (Board book)
R95 R90 Discovery Miles 900 Save R5 (5%) Ships in 7 - 11 working days
Bongi Ballerina (Paperback): Kristien Potgieter Bongi Ballerina (Paperback)
Kristien Potgieter
R190 R178 Discovery Miles 1 780 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

“Spiders, snakes, ghosts, skeletons, vampires? She loved them all. The scarier the better, in her opinion. But ballerinas? She couldn’t imagine anything worse.” Meet Bongi. She loves aliens. She loves spiders and she loves all sorts of scary stuff! There are only two things Bongi doesn’t like: pink and ballet. So when her mom signs her up for ballet classes for a term, Bongi can’t think of anything worse! But then she comes up with the perfect plan: She’s going to sabotage the class so much that she gets kicked out! Will Bongi be able to weird her way out of tutus and pink leotards or will she learn to love pirouettes and pliés?

Bastian Blom En Die Woedende Weerwolf (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Bastian Blom En Die Woedende Weerwolf (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Linki Brand
R150 R141 Discovery Miles 1 410 Save R9 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van ’n groot ou huis gele. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping.

Bastian versamel graag vreemde goed, soos:

  • valstande,
  • ou brille,
  • possels met vlermuise op, (Hy het nog net dertien – daar is nie baie sels met vlermuise op nie.)
  • skilderye van katte, (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.)
  • porselein-uile,
  • en boeke met spookstories.

Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer op keer na allerlei ongelooflike avonture!
Exploring the Seashore in South Africa (Paperback, New Edition): Margo Branch Exploring the Seashore in South Africa (Paperback, New Edition)
Margo Branch
R190 R176 Discovery Miles 1 760 Save R14 (7%) Ships in 5 - 10 working days

With this lively guide, young adventurers will discover the many treasures along southern Africa’s shores, learn all about the strange and beautiful creatures they can expect to see at the beach and where to find them, then try the fascinating activities and make their own first-hand discoveries.

A companion volume to the popular Exploring Fynbos, this lively book is loaded with:

• interesting topics in accessible text

• interactive activities

• ‘did you know’ boxes

• ‘things to do’ panels

Tippie's First Book Of Colours (Paperback): Tippie's First Book Of Colours (Paperback)
R95 R90 Discovery Miles 900 Save R5 (5%) Ships in 7 - 11 working days
Die Klein boek van skouspelagtige sport - skouspelagtige sport (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Die Klein boek van skouspelagtige sport - skouspelagtige sport (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Learn To Read (Level 3) 8:Tippie And His Three Friends (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn To Read (Level 3) 8:Tippie And His Three Friends (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

The Level 3 books are designed to build on Levels 1 and 2 whilst introducing new consonant blends and digraphs. Additionally, the stories have been written to encourage inferencing and problem solving through the stories and images to enhance the reader’s skills and fun!

African Birds - To Read, Colour and Keep (Staple bound): Sally MacLarty African Birds - To Read, Colour and Keep (Staple bound)
Sally MacLarty
R118 Discovery Miles 1 180 Ships in 4 - 6 working days

Why does the African Jacana have long toes? What colour is the Cape Parrot? Which bird feasts on wild figs? And where does the Diderick Cuckoo lay its eggs?

Children will find the answers to these questions - and lots more interesting facts - while enjoying hours of fun colouring in a selection of our most beautiful birds.

There are more than 40 to colour in, helping budding artists and young children learn something about each as they work through the title. In the middle of the title is a gallery of all the birds, but this time in colour, giving a clear guide as to which crayons or paints to use when colouring in the outlines on the other pages.

Fab Farm (Paperback): Lori-Ann Preston Fab Farm (Paperback)
Lori-Ann Preston; Illustrated by Nicole Hein
R180 R169 Discovery Miles 1 690 Save R11 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Welcome to Deedee’s Fabulous Farm!

Got a gaggle of geese that needs a good home? Is your pet mouse eating all your cheese? Does your grumpy cat meow too loudly?

Look no further – Deedee’s back garden is open for any and all animals in need!

She just has three problems:

1. Her parents are absolutely SCARED STIFF of animals, big or small.
2. If the neighbourhood grump Mr Crusty finds out about her farm, she’ll be in a whale of trouble!
And …
3. Just how big are some of these animals gonna get?!

Find out in Fab Farm!

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Critical Collaborative Communities…
Nicola Simmons, Ann Singh Paperback R1,510 Discovery Miles 15 100
Getting It Right - R&D Methods for…
Peter Bock Hardcover R2,140 Discovery Miles 21 400
Design and Analysis of Time Series…
Richard McCleary, David McDowall, … Hardcover R3,286 Discovery Miles 32 860
Transport Survey Methods - Keeping Up…
Jean-Loup Madre, Patrick Bonnel, … Hardcover R4,569 Discovery Miles 45 690
The Critical Assessment of Research…
Alan Bailin, Ann Grafstein Paperback R1,451 Discovery Miles 14 510
Researching Tourism, Leisure and…
Peter Mason Paperback R1,146 Discovery Miles 11 460
Scholarly Content and Its Evolution by…
Zahid Ashraf Wani, Tazeem Zainab Hardcover R3,384 Discovery Miles 33 840
Digital Humanities and Scholarly…
Shun-Han Rebekah Wong, Hai-Peng Li, … Hardcover R4,855 Discovery Miles 48 550
Research Methodology - Business and…
Bryman, Bell, … Paperback  (1)
R652 Discovery Miles 6 520
Integrated Organisational Communication
Rachel Barker, George Angelopulo, … Paperback R599 R519 Discovery Miles 5 190

 

Partners