![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Promotions > South African Heritage Shop > Books
Studiegids wat gebruik word as hulpmiddel in die klaskamer om die voorgeskrewe boek aan te vul.
Best Books Study Work Guide: The Lighthouse Keepers Wife. This study work guide has been compiled to help learners grasp each act, theme and character in The Lighthouse Keepers Wife, the prescribed play for Grade 10 Home Language. It's a workbook, learners answer questions in the guide. Bought each year. Page-by-page notes. Contextual questions. Get to know the characters. Act-by-act questions. Literary essay to complete. The playwright won English category MML Literature Award.
Tien jaar gelede is Liz Aucamp van haar geboortedorp weggejaag. Nou moet sy terug en haar verlede in die oe kyk. Die leuens is groter, die geheime donkerder. Durf sy meer as net haarself beskerm?
Hierdie bundel bevat kortverhale van 'n aantal bekende skrywers, soos
Marita van der Vyver, Fanie Viljoen, Nathan Trantraal, Nanette van
Rooyen en Zelda Bezuidenhout. Jong stemme soos Mercy Kannemeyer, Almero
Welgemoed, Corinne Raath en Arleen Stone verskyn ook in die bundel. Die
bundel bevat stories wat so aangrypend is, jy sal als in een slag wil
klaarlees sodat jy iemand word wat verdrink in stories.
Storm! Storm! Rain raps the window, wind rattles the door.
Van kleins af weet Ragab sy is anders. Terwyl die stad om haar vol geweld en sonde is, hoor sy die God van Israel se stem en sy weet sy is geroep om deel van Sy volk te wees. Maar niemand wil haar glo nie, en haar ouers raak net kwaad as sy met hulle daaroor praat. Selfs toe sy grootword en as ’n gesellin in die stad moet werk terwyl oorlog broei, hou sy vas aan die belofte dat die God van Israel haar gaan red. Toe twee Israelitiese spioene eendag in Jerigo opdaag weet sy dis die antwoord op haar gebed, maar daar wag nog ’n groter toets van haar geloof. Hierdie pragtig geïllustreerde hervertelling van die storie van Ragab is vol hoop en inspirasie vir meisies. Dit is die eerste boek in ’n nuwe reeks oor vroue van die Bybel.
Jojo Richter van Siende blind, Raaiselspiel, Ewebeeld en Paaiboelie is terug. Sy bars van nuuskierigheid oor die groep vroue in die Akkedisberge wat wag vir ʼn moederskip van die Pleiade-sterrestelsel. Sy weier egter om weer saam met Irene en Valk te werk, tot ʼn boogskutter op rolskaatse ʼn bekende regter vermoor en die vermoede ontstaan dat dit moontlik verband kan hou met die UFO-groep. Toe sy weer sien, konkel sy saam met Irene agter Valk se rug om die raaisel te probeer oplos. Iets wat haar verhouding met Joachim tot die uiterste beproef. Vir Ayla is haar verlede ʼn verleentheid. Nes haar liggaamsbou. Maak nie saak wat sy doen nie, die stigma van haar ma se bewering dat sy ʼn vliende piering gesien het bly net so aan haar kleef soos die groot heupe wat sy by haar ouma oorgerf het. Sy het egter haar lewe so ingerig dat sy uit die oog kan bly – totdat sy as grafoloog ʼn handskrif moet ontleed en besef haar suster verkeer in wesenlike gevaar. Jojo Richter sal haar kan help om Nimue op te spoor, maar Jojo werk reeds vir Irene en dis Irene se suster wat vir Nimue gevaar inhou. En Strach Serfontein met sy liederlike handskrif wat integriteit, maar ook misleiding verklap, is nou weer ʼn ander tameletjie.
Studiegids wat gebruik word as hulpmiddel in die klaskamer om die voorgeskrewe boek aan te vul.
Wat sal jy doen as jy die LOTTO wen?
In July 2009, Manser set another world first when he became the first person to circumnavigate the world’s fourth largest island, Madagascar, by kayak - also alone and unaided. This colossal journey, which saw him paddle 5000km in eleven months, was, he said, considerably more demanding, both physically and mentally. Conquering extreme loneliness whilst enduring treacherous conditions like pounding seas, cyclones and an unrelenting sun which, combined with salt water, almost pickled him alive. During his circumnavigation he had many memorable close encounters with Madagascar’s marine life – humpback whales breaching metres away from his kayak, giant leatherback turtles gliding alongside him and even having his boat rammed by a shark. Riaan travelled around Madagascar during a period of extreme political turmoil & he landed up in prison 5 times, the last time being 3 nights on suspicion of carrying out mercenary activities. In April 2010, Manser’s efforts were rewarded with his second accolade, “Out There Adventurer of the Year 2009” and “Around Madagascar on my Kayak”, his book recounting his amazing feat, also received acclaim.
Maryn (1933, Tamara se jongste dogter) is 'n oujongnooi en nie veel meer as 'n konfytkokertjie in die o van die eienaar van die laventelplaas La Lavende nie. Maar sy moet help om Bergendal vir die Davels te red en uit die kloue te hou van die einste laventelman wat agter hulle lemoenboorde se bloeisels aan is - selfs al is hy die man wat haar wat haar bedwelm met sy kerslelie o.
‘n Werkboek gebaseer op rympies van Jaco Jacobs se Op my planeet. Rympies word gebruik as teks vir begripsvrae, tematiese gesprekspunte en prettige mondeling- en skryfaktiwiteite. Daar is spasie vir leerders om antwoorde in te skryf wat dit ideaal maak as ‘n alles-in-een-werkboek.
Torchbearers; heroic women; inspiring women of South Africa. This amazing series contains the stories of 12 women who deserve to be celebrated; women that will inspire anyone. From well-known women like Thuli Madonsela, Caster Semenya and Vanessa Govender, to more unsung heros such as Grizelda Grootboom and Suna Venter. With unique, colourful illustrations by Linki Brand, this series is a must have for every young reader.
Felix Foxly is completely alone with nobody to play with him or keep him company. But one day he decides to build himself a robot friend. The moment his robot's lights go on Felix’s whole life changes. He will never have to be alone again! But how long will they be able to stay friends?
Zia is nou net mooi moeg vir haar ouers se selfopgelegde isolasie en
die primitiewe lewe in die bos. Sy verlang terug na die Kolonie waaruit
haar ouers gevlug het toe sy klein was; verlang na ’n geboude woonstel,
luukshede soos warm water en elektrisiteit, klere wat pas en
winkelbrood; die gedruis van mense, nder mense as dieselfde dertien
gesigte waarin sy dag-in, dag-uit vaskyk... Dan word Zia se boetie
beseer en hulle het medisyne nodig wat net in die Kolonie gevind kan
word – agter die ho, gelektrifiseerde heinings. Dis haar kans om
terug te gaan en self die waarheid te gaan soek. Gaan die antwoorde wat
sy kry wees wat sy wil h … of wag daar ’n ver donkerder noodlot op
haar?
Drie koshuisavonture in een boek! Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis. As daar nie gevaarlike skurke op hulle spoor is nie, gebeur daar vreemde dinge op die skoolkamp, of kry een van hulle selfs die kans om dalk ’n TV-ster te word. En tussendeur is daar darem ook oorgenoeg kans vir koshuiskattekwaad aanvang, die nuutste modes en grimering uittoets … en natuurlik ’n bietjie romanse! Vir die eerste keer verskyn drie van die gewilde SSS-boeke nou saam in een omnibus: Selfone, skelms en sjokolade Lindie en haar maats se skooltermyn skop af met allerhande probleme. Wie is die twee geheimsinnige mans wat agter Lindie en Talita aan is – en wat wil hulle h? En dan is daar nog Gina se katastrofiese nuwe haarstyl, Matrone wat ’n sjampanjebottel ontdek het en vasbeslote is om die skuldiges uit te snuffel, en die aantreklike Diaan met die kuiltjies wat Lindie se bene lam maak … SMS’e, skurke en spinnekoppe Vier dae in die bos… Dit is wat vir Lindie en die res van die graadneges voorl op die skoolkamp. Die enigste ligpuntjie is die luukse lodge met die Franse sjef waarvan Mia praat. Maar voordat die kamp begin, is daar eers ’n nare onderwyseres wat ’n les geleer moet word. En iemand sorg daarvoor dat Diaan met die blou o en die kuiltjieglimlag dalk nooit weer met Lindie gaan praat nie. ’n Verskriklike ding gebeur egter op die kamp wat hulle gou van al hierdie probleme laat vergeet… Sepiesterre, sokkies en skobbejakke Lindie en haar vriendinne is baie opgewonde oor die revue wat by die skool aangebied gaan word. Dit gaan fantasties wees en iemand gaan boonop gekies word om in ’n sepie te speel. Dink net, een van hulle kan dalk op TV wees! Ongelukkig kry hulle ’n nare verrassing toe hulle sien wie die nuwe dramajuffrou is …
Liefde en dood loop hand aan hand deur die woestyn.
Ben moet sy eerste groot toets skryf, en hy is bang hy gaan nie al die
spel-woorde kan onthou nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang
te wees as Jesus by hom is nie, en dit gee hom nuwe moed. Zulka Smit
se pragtige storie oor die angstigeheid van skool en toetse is gebaseer
op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie
kinders.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
The Learn to Read Level 2 books are not only fun to read, it also
promotes vocabulary and reading comprehension. Tippie loves PLAYING,
LEARNING and DISCOVERING so much that four interactive activity sets
were developed as value added aids to the series.
Isabelle (1932, Willemien se dogter) is 'n opstrs Ierse gravinnetjie met 'n passie vir skilder, maar sy voel die verantwoordelikheid van haar gravinskap swaar op haar rus, veral toe sy besef dat haar titel bepaal met wie sy mag trou. En des te meer toe sy op 'n bywoner wat klei uithaal op hul plaas in Suid-Afrika verlief raak.
Nadia het 'n geheim. Dit die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly. Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys wat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf. Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel. Poenk wat self 'n geheim in hom ronddra. 'n Betowerende drama uit die pen van Fanie Viljoen.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik
geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke
bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort,
eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van
leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies;
'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord,
begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die
leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip
en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks
uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare
Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is! |
You may like...
|