![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Promotions > South African Heritage Shop > Books
Trixie always has a bag of tricks up her sleeve! Unfortunately, she
always gets in trouble for it, even though Trixie believes she is
innocent …
Pampoenpit word een oggend wakker met ’n spesiale liedjie in haar hart. ’n Op en wakker ritme wat binne haar borrel en bruis …
Die musiek is ongeduldig, Kort voor lank vaar Pampoenpit die strate in om haar spesiale liedjie met almal te deel!
The next 10 Tippie adventures are proudly South-African, interesting
and builds on the skills acquired in the Level 1 books. The text is
supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension
and practise short vowel sounds and simple consonant clusters.
Is jy gereed vir 'n middernagfees? Vampiere, weerwolwe, 'n zombie-poedel, besoekers uit die buitenste ruim, 'n monstertoilet ... Dit is net 'n paar van die vreemde en vreeslike goed op die spyskaart in hierdie heerlike bibberboek!
Level 4 introduces readers to long vowel sounds through repetition and
exposure. The level 4 books are progressive and encourage learning of
vowel combinations and rules.
Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor spoke, mensegewoontes en daar is selfs een wat jou kind kan leer om towertoertjies te doen. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!
Four full-colour posters depicting different animal groups, featuring their names in four languages English, Afrikaans, Xhosa and Zulu. Insects of Southern Africa illustrates some 60 of the regions common and conspicuous insects, with icons showing which are poisonous. These colourful educational posters make beautiful wall hangings, and are ideal gifts for young nature-lovers. Excellent aids in a classroom, home, nature centre or library.
Liewe Here, ek verstaan nie. Help my.
Skryf n liefdesbrief. Bemeester die kuns van hande vashou. Vuisstamp die lewe voluit. Lag soos die mense in advertensies. Raak onsigbaar. Twiet vir iemand n vers. Hierdie bundel vars, verrassende, vuishou-op-die-maag-gedigte vir tieners bou voort op die suksesvolle Toulopers. Bekende digters en skrywers soos Koos Kombuis, Ronelda S. Kamfer, Nathan Trantraal, Annie Klopper, Fanie Viljoen, Izak de Vries en Jaco Jacobs span kragte saam met opwindende nuwelinge soos Deon Meiring (hoofsanger van die groep Glaskas), Solette Swanepoel, Donnay Torr en Danie du Toit (sanger en liedjieskrywer van die groep Spoegwolf) in n opwindende digbundel wat spesiaal saamgestel is om hedendaagse jongmense se leefwereld te weerspieel. Oor Toulopers: Nasionaal voorgeskryf vir die onafhanklike eksamenraad (IEB) se graad 12-kurrikulum. Reeds in sy vyfde druk. Byna 12 000 kopiee verkoop.
Dis die onstuimige tagtigerjare. Bethel Hendrix, haar broers en hulle
ma reis deur die land in 'n Kombi. Hulle leef 'n nomadiese bestaan en
bly net vir 'n kort ruk in een dorp voor hulle na 'n volgende beweeg.
Om die gesin aan die lewe te hou, verkoop Bethel se ma vetkoek. Maar
oral waar hulle kom, is dit duidelik dat die gesin anders is. Dat hulle
arm is. Dat hulle nie in 'n regte huis bly nie. Dat hulle ma anders lyk
en dink. Dat daar nie 'n pa saam met hulle is nie. Al wat Bethel graag
wil h is 'n plek waar sy haarself kan wees.
Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor spoke, mensegewoontes en daar is selfs een wat jou kind kan leer om towertoertjies te doen. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!
Stories en patrone in Hekel en word heel 1 het talle hekelliefhebbers
bemoedig en vol hoop gelaat. Die nuwe boek in die reeks sal ook. Dit
bevat nuwe patrone en stories oor hoe hekel 21 mense deur moeilike en
donker tye gehelp het. Die stories wissel van verlies, werkverwante
stres, depressie, siekte, dood tot mishandeling.
Blonde hair... Clear blue eyes... A perfect white smile... Natasja is perfect. Jak realises this the moment that she walks in the class. But Jak is only a normal guy. How can he get the most beautiful girl in the school’s attention? Julia, his best friend, has a plan…
Dis met 'n skok dat sy Gustav weer sien by een van die baron se talle onthale. Die swaarkry van die oorlog het egter sy tol geeis en daar is weinig oor van die eens beeldskone en ryk vrou. Hy herken haar nie dadelik nie. Sy doen moeite om te sorg dat dit so bly, want die vernedering sal vir haar te groot wees met haar rooigeskropte hande, haar dowwe hare en haar brandmaer lyf.
Romanse, maar vol millennir-kinkels “Drawwers is die go-getters, eintlik dink ek net hulle hardloop weg van iets. Elke oggend staan hulle op en gaan draf op die donnerse selfde sypaadjie. Die dansers, soos jy, dans deur die lewe. Hulle is met min tevrede en dan dans hulle daaroor. Die drinkers sit agteroor en lag vir die drawwers en dansers.” “Met ander woorde sit die drinkers op die kantlyn?” “Nee die drinkers sit in die middel van die pad en wag vir die drawwers en dansers om te besef dat almal eendag doodgaan.” Leah het haar lus vir die lewe verloor. Sy is jonk, suksesvol en hardkoppig. Sy verlaat Johannesburg om een van haar besigheid se filiale in Kaapstad reg te ruk. Daar ontmoet sy, soos die noodlot dit wil h, weer vir Hannah, wat 'n bietjie meer as net 'n vriendin was tydens haar universiteitsdae. Gaan sy, Hannah, 'n veilige sypaadjie wees, of 'n glibberige, maar opwindende afdraaipad? Sypaadjie is 'n romantiese drama met 'n interessante kinkel. Die storie word vertel uit 'n tipiese millennir se oogpunt, daar is baie vrae oor die liefde, romanse en seksuele orintasie. Soms is die karakters effens konserwatief en naef, maar nooit vervelig nie. Leah worstel met vrae wat baie jong meisies deesdae mee sukkel, veral Afrikaanssprekende Suid-Afrikaanse meisies. Hoe vind ek 'n balans tussen liefde en 'n loopbaan? Is dit nog die moeite werd om jou hart op die spel te plaas? Die storie herinner aan Annie on my mind deur Nancy Garden en South of Sunshine deur Dana Elmendorf.
’n Fratskoel het hulle dit genoem. Die een wat hulle nefie, Jaco, in
die voorkop net bo sy oog getref het. Sy ouers het die drie niggies vir
sy dood verantwoordelik gehou.
Deur hoeveel brandende hoepels moet Libbi nog spring voordat sy haar tribe vind? Libbi de Lange is die langste meisie in die kontrei. In die hele wye wreld, of so voel dit vir haar. Die lewe werk rof met iemand wat nie by die gewone inpas nie; die neiging is mos oral om die kop af te kap van ’n papawer wat aanhou uitstyg. As jy dan nog die dogter is van ’n pastoor van ’n volksvreemde kerk in die Knysnabosse, is die verleentheid groot en die hoop min. Die nuwe millennium is op pad, die vrees vir die Y2K-virus ’n werklikheid. Libbi moet trou, en gou ook sodat sy die gespot oor haar van kan agterlaat. Nogal moeilik as jou dansmaat se kop deur jou boobs verswelg word. Dis Flooze, haar kamermaat op universiteit, wat Libbi leer om haar eie identiteit te omarm en uitdagend anders te wees, om uit die soetkoekblik te klim. Die verlange na liefde bly egter knaag, die honger van die lyf ook. Toe word sy maar mevrou Libbi Landman – en sit steeds met ’n honger vir 51% meer as wat sy gekry het. Boonop vergemaklik haar vriend Beer se huiwering op haar drumpel glad nie sake nie. Tydens Covid kry die komplikasies rondom haar liewe, halfheilige pa, Beer en haar gesin net kleintjies. Deur hoeveel brandende hoepels moet Libbi nog spring voordat sy haar tribe ontdek? Voordat die lang papawer kan blom?
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat l van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en ’n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is! Wat is geel en rond en jaag bo-oor ’n rooi lig? ’n Suurlemoen sonder brieke Wat is die beste manier om ’n apie te vang? Klim in ’n boom en maak ’n geluid soos ’n piesang. Wat kan erdvarke kry wat geen ander dier op aarde kan kry nie? Baba-erdvarkies Wat is geel en het vier wiele? ’n Piesang. Jammer, ek het gejok oor die wiele. Klop-klop. Wie’s daar? ’n Bazoeka. ’n Bazoeka wie? ’n Bazoeka uit die buitenste ruimte! Daar is vier lekkerlag-titels in die reeks: - 101 Diere-grappe - 101 Klop-klop-grappe - 101 Lawwe-grappe - 101 Pouse-grappe
Stela word aangestel om ’n moeilike tiener tuis te onderrig. Maar Pavo (oftewel, die plek van poue) is nie ’n doodgewone plaas nie. In die plek van ’n plaashuis vind Stela ’n stokou kasteel. Met ’n dwerg as butler, ’n preutse huishoudster wat aandring daarop om almal “Master” en “Juffrou” te noem, ’n Sjinese kok en ’n meester wat van bui verwissel soos die weer, kriewel haar ruggraat. Boonop hang die kasteel vol skilderye van die vorige mistress wat selfmoord gepleeg het. Stela word toenemend geteister deur nagmerries en die gevoel dat sy dopgehou word. Sy word gewaarsku teen spoke en vermoed iemand krap in haar kamer waar sy gereeld pouvere kry. Loop haar verbeelding met haar weg, of moet sy ag slaan op waarskuwings oor Pavo en sy mense? Plek van poue is ’n gotiese roman in die tradisie van Victoria Holt.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik
geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke
bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort,
eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van
leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies;
'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord,
begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die
leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip
en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks
uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare
Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Die Davelvroue bestaan uit sewe boeke: Tamara, Willemien, Annabella, Deborah en Isabelle, Maryn en Fleur. Die reeks, wat in 2006 verskyn het, word nou heruitgegee op aandrag van lesers. Benewens die kwessie van vroue se bemagtiging, spreek Die Davelvroue ook eg Suid-Afrikaanse en spesifiek Afrikaanse geskiedkundige kwessies op subtiele wyse aan, alhoewel die genre steeds fokus op vroue se belewing van die liefde. Tamara (1899 – 1902) speel tydens die Anglo-Boereoorlog af en die romantiese vraag in di boek is: Wat gebeur as twee mense grootgemaak is om te glo dat hulle broer en suster is, mekaar liefkry en teen die agtergrond van die chaos van oorlog moet probeer uitvind hoe sake inmekaar steek? |
You may like...
The English Handbook and Study Guide - A…
Beryl Lutrin
Paperback
(1)
Sy is Veilig - 'n Onthulling Van Die…
Emma van der Walt
Paperback
(1)
Under The Baobab Tree
Roslynne Toerien, Julie Smith-Belton
Hardcover
(1)
The Rumbling Rhino
Roslynne Toerien, Julie Smith-Belton
Hardcover
(1)
|