0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
Status
Brand

Promotions > South African Heritage Shop > Books

Funda ukufunda Inqanaba 1 (isiXhosa) 8: UTippie noFundi bayaqubha (Xhosa, Paperback): Noluthando Mngxekeza, Jose Palmer,... Funda ukufunda Inqanaba 1 (isiXhosa) 8: UTippie noFundi bayaqubha (Xhosa, Paperback)
Noluthando Mngxekeza, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Funda ukufunda Inqanaba 4 (isiXhosa) 10: UTippie kunye nesikhephe somqolo (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer,... Funda ukufunda Inqanaba 4 (isiXhosa) 10: UTippie kunye nesikhephe somqolo (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Dit het alles begin by 'n hond (Paperback): Annelie Ferreira Dit het alles begin by 'n hond (Paperback)
Annelie Ferreira
R220 R206 Discovery Miles 2 060 Save R14 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Terwyl ons stap haal Assad ’n broodjie uit sy kosblik. Ek sien ’n stukkie van wat hy wegsteek. Sou dit nie lekker wees as ons niks hoef weg te steek nie? “Wat as ons vir mense alles van onsself wys?” wonder ek skielik. “Soos die mense wat video’s maak vir TikTok en klomp foto’s sit op Instagram en . . .” “Jy dink enigeen wys alles van hulleself op TikTok?” sê Assad. “Of op Instagram?” Hy is seker reg. “Nee,” sug ek. Vier tieners dra elkeen swaar aan ’n geheim. Tot die noodlot hulle op ’n vreemde pad saamgooi en hulle mekaar se lewens op magiese wyse aanraak.

Funda ukufunda Inqanaba 1 (isiXhosa) 9: UTippie kunye nesele (Xhosa, Paperback): Noluthando Mngxekeza, Jose Palmer, Reinette... Funda ukufunda Inqanaba 1 (isiXhosa) 9: UTippie kunye nesele (Xhosa, Paperback)
Noluthando Mngxekeza, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Leer my lees (VR Grootboek 8): Kyk Tippie! (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Leer my lees (VR Grootboek 8): Kyk Tippie! (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R129 Discovery Miles 1 290 Ships in 4 - 6 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Leer my lees met Tippie, vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroee geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoe frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.

Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels vir groeplees en aktiewe deelname.

Funda ukufunda Inqanaba 4 (isiXhosa) 4: UTippie uyazimela (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard Funda ukufunda Inqanaba 4 (isiXhosa) 4: UTippie uyazimela (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Vaandeldraers 4: Zolani Mahola, Maggie Jooste, Suna Venter - Vrouehelde Van Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Vaandeldraers 4: Zolani Mahola, Maggie Jooste, Suna Venter - Vrouehelde Van Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens
R90 R85 Discovery Miles 850 Save R5 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Vrouehelde van Suid-Afrika

Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter.

Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks ’n moet-h vir elke jong leser.

Funda ukufunda Inqanaba 1 (isiXhosa) 6: UTippie uyakuthanda ukurepha (Xhosa, Paperback): Noluthando Mngxekeza, Jose Palmer,... Funda ukufunda Inqanaba 1 (isiXhosa) 6: UTippie uyakuthanda ukurepha (Xhosa, Paperback)
Noluthando Mngxekeza, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Vaandeldraers 3: Esther Mahlangu, Vanessa Govender, Elsje Neethling - Vrouehelde Van Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback): Wendy... Vaandeldraers 3: Esther Mahlangu, Vanessa Govender, Elsje Neethling - Vrouehelde Van Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens
R90 R85 Discovery Miles 850 Save R5 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Vrouehelde van Suid-Afrika

Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter.

Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks ’n moet-h vir elke jong leser.

Zackie Mostert 17: Slaan 'n Ses (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Zackie Mostert 17: Slaan 'n Ses (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R170 R160 Discovery Miles 1 600 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends ...

Zackie Mostert slaan 'n ses. Die krieketseisoen is hier! Zackie en Vincent sien baie uit na die krieketkliniek. Hulle gaan 'n hele week lank leer om soos kampioene te kolf, briljant te boul en fantasties veldwerk te doen! Maar Anton is vasbeslote om vanjaar die beste speler in die krieketspan te word. Anton is nie verniet die grootste boelie in Granaatstraat nie. Toe hy 'n nare poets op Zackie bak, loop dinge lelik skeef. En dit lyk sowaar of Vincent se vreemde, krieketmal oupa dalk hulle enigste hoop is om uit die penarie te kom ...

'n Humoristiese, toeganklike reeks boeke geskik vir beginner- en intermedire lesers. Trefwoorde: humor, vriendskap, skool, boelies, avontuur, gesinne.

Alles-in-een klankeboek: Vlak 2: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Staple bound): Beatrix de Villiers, Mart Meij Alles-in-een klankeboek: Vlak 2: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Staple bound)
Beatrix de Villiers, Mart Meij
R173 Discovery Miles 1 730 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale. Elke vlak het 'n omvattende onderwysersgids.

Five Lost Feathers (Paperback): Giulia le Roux Five Lost Feathers (Paperback)
Giulia le Roux
R230 R216 Discovery Miles 2 160 Save R14 (6%) Ships in 7 - 11 working days

During her daily walk, Colette the little hen, finds a lost feather from Viviane, the goose, and decides to return it. Viviane, in turn, finds Gaston the turkey’s missing feather! But why are all these pretty feathers flying around in the wind?

Funda ukufunda Inqanaba 2 (isiXhosa) 8: UTippie nomhlobo wakhe (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard Funda ukufunda Inqanaba 2 (isiXhosa) 8: UTippie nomhlobo wakhe (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
SSS-Omnibus (3-in-1) - Selfone, skelms en sjokolade / SMS'e, skurke en spinnekoppe / Sepiesterre, sokkies en skobbejakke... SSS-Omnibus (3-in-1) - Selfone, skelms en sjokolade / SMS'e, skurke en spinnekoppe / Sepiesterre, sokkies en skobbejakke (Afrikaans, Paperback)
Nerine Ahlers, Alet Steenkamp
R290 R272 Discovery Miles 2 720 Save R18 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Drie koshuisavonture in een boek!

Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis. As daar nie gevaarlike skurke op hulle spoor is nie, gebeur daar vreemde dinge op die skoolkamp, of kry een van hulle selfs die kans om dalk ’n TV-ster te word. En tussendeur is daar darem ook oorgenoeg kans vir koshuiskattekwaad aanvang, die nuutste modes en grimering uittoets … en natuurlik ’n bietjie romanse!

Vir die eerste keer verskyn drie van die gewilde SSS-boeke nou saam in een omnibus:

Selfone, skelms en sjokolade

Lindie en haar maats se skooltermyn skop af met allerhande probleme. Wie is die twee geheimsinnige mans wat agter Lindie en Talita aan is – en wat wil hulle h? En dan is daar nog Gina se katastrofiese nuwe haarstyl, Matrone wat ’n sjampanjebottel ontdek het en vasbeslote is om die skuldiges uit te snuffel, en die aantreklike Diaan met die kuiltjies wat Lindie se bene lam maak …

SMS’e, skurke en spinnekoppe

Vier dae in die bos… Dit is wat vir Lindie en die res van die graadneges voorl op die skoolkamp. Die enigste ligpuntjie is die luukse lodge met die Franse sjef waarvan Mia praat. Maar voordat die kamp begin, is daar eers ’n nare onderwyseres wat ’n les geleer moet word. En iemand sorg daarvoor dat Diaan met die blou o en die kuiltjieglimlag dalk nooit weer met Lindie gaan praat nie. ’n Verskriklike ding gebeur egter op die kamp wat hulle gou van al hierdie probleme laat vergeet…

Sepiesterre, sokkies en skobbejakke

Lindie en haar vriendinne is baie opgewonde oor die revue wat by die skool aangebied gaan word. Dit gaan fantasties wees en iemand gaan boonop gekies word om in ’n sepie te speel. Dink net, een van hulle kan dalk op TV wees! Ongelukkig kry hulle ’n nare verrassing toe hulle sien wie die nuwe dramajuffrou is …

Lukas bou 'n superkar - Leesgids (Afrikaans, Paperback): Liesl Janse van Rensburg Lukas bou 'n superkar - Leesgids (Afrikaans, Paperback)
Liesl Janse van Rensburg
R100 R94 Discovery Miles 940 Save R6 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Klaskameraad Studiegids: Offers Vir Die Vlie (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Klaskameraad Studiegids: Offers Vir Die Vlie (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen; Compiled by Dewald Koen
R160 R150 Discovery Miles 1 500 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

"Op sewentien, toe ons by Opleidingskamp Alpha rapporteer, het ons elkeen ons eie S13 gekry. Daardie dag, toe ek my hande op die swart metaalhuls van die geweer l, het iets in my doodgegaan. Ek het dit net nie toe al besef nie." Dertig soldate kry van kleintyd af intense weermagopleiding in 'n distopiese staat. Ses jong soldate, ontneem van hul menslikheid en hulle jeug, bly oor en word ontplooi na die Front. Een van hulle vermoor hul seksieleier. Almal ontken hulle is skuldig. Wie van hulle lieg?

Die Ickabog (Afrikaans, Paperback): J. K. Rowling Die Ickabog (Afrikaans, Paperback)
J. K. Rowling
R349 Discovery Miles 3 490 Ships in 4 - 6 working days

Die koninkryk van Kornukopi was eens op ’n tyd die gelukkigste in die wreld. Daar was baie goud, ’n koning met die spoggerigste snor, slagters, bakkers en kaasmakers wie se uitsonderlike kos mense laat jubel en juig het.

Alles was perfek – behalwe vir die mistige Moerasland in die noorde wat, volgens legende, die tuiste van die monsteragtige Ickabog was. Mense met gesonde verstand weet dat die Ickabog net ’n mite is, ’n bangmaakstorie vir kinders. Maar soms neem so ’n storie ’n lewe van sy eie aan.

Kan ’n mite veroorsaak dat ’n geliefde koning sy titel kwyt raak? Kan ’n mite ’n eens gelukkige land op sy knie bring? Kan ’n mite twee brawe kinders op ’n avontuur stuur waarvoor hulle nie gevra het nie en wat hulle nooit sou kon verwag nie?

Justin Fortuin, Skattejagter (Afrikaans, Paperback): Theresa van Baalen Justin Fortuin, Skattejagter (Afrikaans, Paperback)
Theresa van Baalen
R220 R206 Discovery Miles 2 060 Save R14 (6%) Ships in 7 - 11 working days

’n Seekaptein, ’n skattejag en spoke...

Justin Fortuin het glad nie lus om die vakansie saam met sy ma by haar tannie Mary te kuier nie. En wat daarvan as tannie Mary in ’n geheimsinnige ou kasteel by die see bly? Hy het ander vakansieplanne gehad.

Maar tannie Mary maak Justin se dag toe sy vir hom ’n pratende papegaai present gee. Hy vind gou uit Kaptein Kraakbeen is nie sommer nige papegaai nie, en kort voor lank is hy reg in die middel van ’n opwindende avontuur vol raaisels en geheime.

Spook dit in Kasteel Boekanier?

Sal Justin en sy vriend Liam die ou skeepskaptein se skat kan vind voor twee skelms dit doen?

Funda ukufunda Inqanaba 4 (isiXhosa) 1: UTippie ubhaka ikeyiki (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard Funda ukufunda Inqanaba 4 (isiXhosa) 1: UTippie ubhaka ikeyiki (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Vaandeldraers 2: Caster Semenya, Zulaikha Patel, Saray Khumalo - Vrouehelde Van Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback): Wendy... Vaandeldraers 2: Caster Semenya, Zulaikha Patel, Saray Khumalo - Vrouehelde Van Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens
R90 R85 Discovery Miles 850 Save R5 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Vrouehelde van Suid-Afrika

Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter.

Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks ’n moet-h vir elke jong leser.

Liewe Heksie: Leesboek 3 (Afrikaans, Paperback): Verna Vels Liewe Heksie: Leesboek 3 (Afrikaans, Paperback)
Verna Vels; Illustrated by Vian Oelofsen
R245 Discovery Miles 2 450 Ships in 4 - 6 working days

Suid-Afrika se mees geliefde vriendelike heksie is terug!

Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, sal verseker dat Verna Vels se besondere verhaalskat nou vir ’n nuwe generasie kinders oopgesluit word. Elke bundel bevat drie oorspronklike Liewe Heksie-stories, spesiaal aangepas as voorlees- of selfleesstories vir 3 tot 6 jariges. Besondere volkleur-illustrasies deur Vian Oelofsen vergesel die teks en beeld Liewe Heksie, Blommie Kabouter, Karel Kat, Koning Rosekrans en al die bekende karakters in Blommeland op ’n nuwe, maar tog baie herkenbare manier uit.

In Liewe Heksie: Leesboek 3 neem Liewe Heksie deel aan ’n donkieresies, pas sy Kwaaitjie se baba-boetie op en word sy en Koning Rosekrans deur die gifappeltjies ontvoer!

Liewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!

Leer my lees V2 Grootboek 5: Tippie en die uil (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer Leer my lees V2 Grootboek 5: Tippie en die uil (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer; Illustrated by Zinelda McDonald; Reinette Lombard
R129 Discovery Miles 1 290 Ships in 4 - 6 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te l.

Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels vir groeplees en aktiewe deelname.

Vaandeldraers 1: Ingrid Jonker, Thuli Madonsela, Grizelda Grootboom - Vrouehelde Van Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback): Wendy... Vaandeldraers 1: Ingrid Jonker, Thuli Madonsela, Grizelda Grootboom - Vrouehelde Van Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens
R90 R85 Discovery Miles 850 Save R5 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Vrouehelde van Suid-Afrika

Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter.

Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks ’n moet-h vir elke jong leser.

Roet (Afrikaans, Paperback): Hannes Barnard Roet (Afrikaans, Paperback)
Hannes Barnard
R250 R234 Discovery Miles 2 340 Save R16 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Rufus en Xandr #disingewikkeld. Die nasleep van ’n apokaliptiese wolk. ’n Rooi Mazda Midge en Flip die hond. ’n Alternatiewe roete. ’n Sexy Duitser. ’n Geniale wetenskaplike. ’n 90’s mix tape. En chaos. Baie chaos.

13 Spookstories (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs 13 Spookstories (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Tanja Joubert; Francois Bloemhof, Fanie Viljoen
R210 R197 Discovery Miles 1 970 Save R13 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers... en laat die 13 stories in hierdie boek jou koue rillings gee!

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Principia Mathematica
Russell Bertrand Russell Hardcover R1,219 Discovery Miles 12 190
Algebraic Model Theory
Bradd T. Hart, A. Lachlan, … Hardcover R4,168 Discovery Miles 41 680
Nonmonotonic Logic - Context-Dependent…
R. Reiter Hardcover R4,078 Discovery Miles 40 780
Finitely Supported Mathematics - An…
Andrei Alexandru, Gabriel Ciobanu Hardcover R3,009 R1,838 Discovery Miles 18 380
Knowing God - The Trilogy - Knowing…
Christopher J.H. Wright Hardcover R1,089 Discovery Miles 10 890
Dynamics of Coupled Map Lattices and of…
Jean-Rene Chazottes, Bastien Fernandez Hardcover R2,851 Discovery Miles 28 510
Raymond Smullyan on Self Reference
Melvin Fitting, Brian Rayman Hardcover R2,472 R1,539 Discovery Miles 15 390
Dogmatics in Outline
Karl Barth Hardcover R1,194 Discovery Miles 11 940
Quantification in Nonclassical Logic…
Dov M. Gabbay, Dimitrij Skvortsov, … Hardcover R4,420 Discovery Miles 44 200
Gentzen Calculi for Modal Propositional…
Francesca Poggiolesi Hardcover R3,905 Discovery Miles 39 050

 

Partners