0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
Status
Brand

Promotions > South African Heritage Shop > Books

As Mens Geluk Kon Proe (Afrikaans, Paperback): As Mens Geluk Kon Proe (Afrikaans, Paperback)
R140 R132 Discovery Miles 1 320 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Funda ukufunda, Izinga 1: Incwadi 1 - UTippie nekati (Xhosa, Paperback): UNtokozo Mkhize-Mthembu, Gugu Nkosi, Jose Palmer,... Funda ukufunda, Izinga 1: Incwadi 1 - UTippie nekati (Xhosa, Paperback)
UNtokozo Mkhize-Mthembu, Gugu Nkosi, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R55 R52 Discovery Miles 520 Save R3 (5%) Ships in 7 - 11 working days

Tippie is now available in isiZulu!

Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension.

Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as building success and self-confidence in reading. The first ten books in the series focus on short vowels, simple consonants, blends and sight words.

Titles in this series:

1. UTippie nekati
2. UTippie nesikhukhukazi
3. UTippie noFundi bayadansa
4. UTippie iphoyisa
5. UTippie nomama
6. UTippie uyathanda ukucula
7. UTippie nodokotela wezilwane
8. UTippie noFundi bayabhukuda
9. UTippie nexoxo
10. UTippie nebhungezi

Mieke - 'n Roman (Afrikaans, Paperback): Mariel le Roux Mieke - 'n Roman (Afrikaans, Paperback)
Mariel le Roux
R310 R291 Discovery Miles 2 910 Save R19 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Liefde vra soms van jou om onmoontlik dapper te wees. Teen haar beterwete nooi Mieke vir Boeta in haar huis en haar lewe. Sy het nie geweet van haar man se vorige verhouding of sy kind nie. Hoe kan sy Boeta kwalik neem vir sy pa se vergrype as jongman? Buitendien, Boeta hou almal se harte in die holte van sy hand. Mieke leer dat die mense wat jy liefhet soms van jou vra om onmoontlik dapper te wees. Dat seerkry en heelword verskillende kante van 'n munt is. En dat almal uiteindelik die koestering van huis en huismense nodig het.

Funda ukufunda, Izinga 1: Incwadi 2 - UTippie Nesikhukhukazi (Xhosa, Paperback): Zinelda McDonald Funda ukufunda, Izinga 1: Incwadi 2 - UTippie Nesikhukhukazi (Xhosa, Paperback)
Zinelda McDonald; Jose Palmer, Reinette Lombard, Gugu Nkosi, UNtokozo Mkhize-Mthembu
R55 R52 Discovery Miles 520 Save R3 (5%) Ships in 7 - 11 working days

Tippie is now available in isiZulu!

Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension.

Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as building success and self-confidence in reading. The first ten books in the series focus on short vowels, simple consonants, blends and sight words.

Titles in this series:

1. UTippie nekati
2. UTippie nesikhukhukazi
3. UTippie noFundi bayadansa
4. UTippie iphoyisa
5. UTippie nomama
6. UTippie uyathanda ukucula
7. UTippie nodokotela wezilwane
8. UTippie noFundi bayabhukuda
9. UTippie nexoxo
10. UTippie nebhungezi

Wolk (Afrikaans, Paperback): Hannes Barnard Wolk (Afrikaans, Paperback)
Hannes Barnard
R240 R225 Discovery Miles 2 250 Save R15 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Wat gebeur as jy die apokalips misloop? Rufus (eintlik Ruth) en Xandr het pas graad 10 klaargemaak en hulle ken mekaar van kleintyd af. Voordat Rufus en haar gesin die land verlaat besluit hulle om vir oulaas ’n baie belangrike eerste saam te beleef. Sal hulle die plan kan deurvoer?

Tippie Finds Anima (Paperback): Tippie Finds Anima (Paperback)
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Learn to read (L2 Big Book 8): Tippie and his friend (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn to read (L2 Big Book 8): Tippie and his friend (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

The next 10 Tippie adventures are proudly South-African, interesting and builds on the skills acquired in the Level 1 books. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and practise short vowel sounds and simple consonant clusters.
Tippie learns and explores alongside his friends whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as continuing building success and self-confidence in reading. The Level 2 books still focus on short vowels, simple consonants, sight words and final position consonant clusters.

This big book is a teacher's guide with additional classroom resources for group reading and active participation.

'n Redelike Hoeveelheid Moeilikheid (Afrikaans, Paperback): Andre Kruger 'n Redelike Hoeveelheid Moeilikheid (Afrikaans, Paperback)
Andre Kruger
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

’n Plaaslike spioenasie wipplankrit..

Robert Ferreira is in die pekel. Sy vrou Sylvia het spoorloos verdwyn. Hy is seker haar Portugese familie, die Monteiro’s van Rossetenville, het iets daarmee te doen. Om dinge te vererger vereis sy bevelvoerder in die Suid-Afrikaanse Veiligheidspolisie, dat hy deelneem aan een laaste geheime sending, al is dit teen sy wil…

Dit het alles begin met die kaping van die passasierskip, die Santa Maria, in Kabinda. Watter rol het die Amerikaners en Mossad gespeel? En die Russe, waar pas hulle in? Wat van die vermiste koevert, waarvoor almal bereid is om te moor?

Robert sal enige-iets doen om sy vrou te vind. Sy bevelvoerder, met al sy kontakte, weet dalk net waar sy is. Hy het dus geen keuse om die laaste sending aan te pak nie. Die vraag is: steek sy vrou dalk ook iets weg? Net tyd sal leer…

Die leser word deel van Robert se sending na plekke soos Siprus, Portugal en Beiroet, waar hy vir Julia Breytenbach, ’n Britse SIS-agent ontmoet. Daar is ook ’n aantal ander rolspelers om die gevaarlike Ursula Scheider vas te trek; sy wat die ontwykende koevert in haar besit het. Sal hulle haar kan vang voor die inligting in die verkeerde hande beland, met katastrofiese gevolge vir Suid-Afrika? Ook: gaan Robert sy gevoelens vir Julia in toom kan hou?

Stalmaats Omnibus 2 (5-in-1) (Afrikaans, Paperback): Lize Roux Stalmaats Omnibus 2 (5-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Lize Roux
R280 R263 Discovery Miles 2 630 Save R17 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die gewildste perdestories in Afrikaans!

Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in 'n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Of hulle nou aan 'n perdekompetisie deelneem, vakansie by die see gaan hou, of geld insamel om mishandelde en hawelose perde by 'n skuiling te red - waar Anri en haar maats is, is daar altyd hope pret! Natuurlik is die katterige Vinette gedurig besig met allerlei planne om die lewe vir die res van die Stalmaats moeilik te maak. En dan is daar Jacques, die ryskooleienaars se seun met sy blou o, wat net so mal is oor perde en Anri se hart vinniger laat klop. Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats! Jong perdeliefhebbers sal versot wees op hierdie reeks!

Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels:

* Komaan, Karen!

* Seeponies

* Roset

* Vrye Teuels

* Gevaar op Dagbreek

Wildekus (Afrikaans, Paperback): Morne Malan Wildekus (Afrikaans, Paperback)
Morne Malan
R290 R272 Discovery Miles 2 720 Save R18 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Elkeen wat vra, ontvang, elkeen wat soek, vind, en vir elkeen wat klop sal oopgemaak word.

Vir die welgestelde sakeman, Adam Swart, is geloof egter nie so maklik nie. Dis juis hoekom sy dogter, Lea, en haar ma van hom vervreem is. Wanneer Lea se ma egter sterf, gryp Adam die kans aan om sy verhouding met sy dogter te herbou.

Hulle Wildekus-wegbreek het skaars begin wanneer ’n groep rondswerwende gelowiges reg langs hulle kom laer trek met ’n versameling voos en vodde karavane. Kort daarna, onder die wakende oog van hulle jong, imposante leier, begin die luidkeelse gesanik, nagtelike kruisvure en waansinnige seedopery. Dis alles net te veel vir Adam, en sy frustrasies loop oor in ’n ernstige kopstampery met Lea. Die volgende oggend is die karavane skoonveld. Sy dogter ook.

Hy moet vir Lea gaan vind as hy ooit weer vrede in sy gemoed wil h. In die diep Transkei beland hy op die spoor van Die Lewende Vlees, ’n sekte swerwers wat daar tussen die heuwels hulle eie stukkie paradys probeer staanmaak. Maar elke swerwer het sy storie, elke
paradys sy slang.

Op My Planeet: Die Beste Rympies van Jaco Jacobs (Afrikaans, Hardcover): Jaco Jacobs Op My Planeet: Die Beste Rympies van Jaco Jacobs (Afrikaans, Hardcover)
Jaco Jacobs; Illustrated by Zinelda McDonald
R330 R309 Discovery Miles 3 090 Save R21 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Welkom op ’n planeet propvol pret!

Jaco Jacobs se planeet is ’n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE iets kan gebeur. Daar kan wurms met tamatiesous op jou spyskaart wees … of ’n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe ’n skoonheidskompetisie vir monsters werk … of die waarheid oor haaie uitvind. Jy kan ontdek jou boetie is ’n ruimtewese … jou troetel-dinosourus saam skool toe vat .. of ’n luislang kan jou ouma insluk!

Daar is deesdae byna nie ’n eisteddfod, kunswedstryd of klaskamer in die land waar Jaco Jacobs se skreeusnaakse, lawwe rympies nie gehoor word nie. Sedert die verskyning van sy eerste rympieboek, Wurms met tamatiesous, in 2005 het ’n hele rits rympies uit sy pen gevloei. Hierdie reuse-rympieboek bevat van die gewildste verse uit Jaco se bundels wat oor die jare verskyn het, insluitende:

* Wurms met tamatiesous (Alba Bouwerprys, C.P. Hoogenhoutmedalje)

* ’n Brulpadda in my tas

* My boetie dink hy’s Batman

* Kougom in my hare

* Op die punt van my tong: 80 tawwe tongknopers

En daar is ook ’n paar SPLINTERNUWE rympies as bonus!

Lea Lief 4: Muisvalle En Maanmelkskommels (Afrikaans, Paperback): Cecilia Steyn Lea Lief 4: Muisvalle En Maanmelkskommels (Afrikaans, Paperback)
Cecilia Steyn; Illustrated by Elanie Bieldt
R120 R113 Discovery Miles 1 130 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Hoe-hoe-hoekom gaan al die uile dood?

Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed!

Daar is ’n probleem in Lea-hulle se dorp: die uile is besig om dood te gaan! Terwyl al Lea se maats net dink aan die opwindende nuwe restaurant wat oopgemaak het, probeer Lea en haar ouers uitvind wat die uile doodmaak. Vinnig kom hulle agter: die dorp het ook ’n muisplaag en almal probeer van die muise ontslae raak! Is hierdie dinge dalk alles verbind, en wat kan Lea doen om al die diere te red?

Tippie: leer my lees (Vlak 1) 9: Tippie en die vis (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Tippie: leer my lees (Vlak 1) 9: Tippie en die vis (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Dromers (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Dromers (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen 1
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Dans is Byron Carelse se hele lewe. Dit is sy energie, sy passie, sy geluk ... sy vonk. Wanneer die ritme sy lyf beetkry, vergeet hy van die probleme wat by die huis op hom wag. Sy beste vriendin, Tasha, se altyd hy moenie toelaat dat ander mense sy vonk steel nie. Maar sy weet nie van die dinge wat by sy huis gebeur nie. En dalk is dit beter so. Wat sal sy van hom dink? Op n dag sien iemand Byron se talent raak. Hy kry saam met n groepie ander township-kinders die kans om deel te wees van n glansryke vertoning by die kunstefees. Die kans om groot drome te droom ... groter as die township waar hy bly. Maar wat doen jy as die lewe jou drome probeer steel? Hierdie splinternuwe jeugroman uit die pen van Fanie Viljoen is in eenvoudige, maklik verstaanbare taal geskryf perfek vir trae lesers of lesers wie se tweede of derde taal Afrikaans is.

Funda ukufunda, Izinga 1: Incwadi 6 - UTippie uyathanda ukucula (Xhosa, Paperback): Zinelda McDonald Funda ukufunda, Izinga 1: Incwadi 6 - UTippie uyathanda ukucula (Xhosa, Paperback)
Zinelda McDonald; Jose Palmer, Reinette Lombard, Gugu Nkosi, UNtokozo Mkhize-Mthembu
R55 R52 Discovery Miles 520 Save R3 (5%) Ships in 7 - 11 working days

Tippie is now available in isiZulu!

Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension.

Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as building success and self-confidence in reading. The first ten books in the series focus on short vowels, simple consonants, blends and sight words.

Titles in this series:

1. UTippie nekati
2. UTippie nesikhukhukazi
3. UTippie noFundi bayadansa
4. UTippie iphoyisa
5. UTippie nomama
6. UTippie uyathanda ukucula
7. UTippie nodokotela wezilwane
8. UTippie noFundi bayabhukuda
9. UTippie nexoxo
10. UTippie nebhungezi

Tippie: leer my lees (Vlak 2) 1: Tippie en die boom (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Tippie: leer my lees (Vlak 2) 1: Tippie en die boom (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald 1
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Sanri Steyn 9: Die Geraamte Se Geheim (Afrikaans, Paperback): Theresa van Baalen Sanri Steyn 9: Die Geraamte Se Geheim (Afrikaans, Paperback)
Theresa van Baalen
R180 R169 Discovery Miles 1 690 Save R11 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Superjoernalis Sanri Steyn skrik nie vir ’n geraamte nie …

Sanri droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees … Superjoernalis Sanri Steyn.

Daar is ’n nuwe seun in Sanri en Markus se klas, en hy het ’n buikspraakpop wat soos ’n geraamte lyk. Maar is Bennie Bene regtig net ’n pop, en is Jamahl werklik s ’n goeie buikspreker?

Sanri is nie so seker daarvan nie.

Toe Bennie Bene een aand verdwyn, help Sanri en Markus vir Jamahl om na hom te soek. Wat ondek hulle op Raaiselfontein se ou treinstasie en sal hulle dit kan regkry om vir Bennie te vind?

Leer my lees (VR Grootboek 7): Tippie wil gaan (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Leer my lees (VR Grootboek 7): Tippie wil gaan (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R149 Discovery Miles 1 490 Ships in 2 - 4 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Leer my lees met Tippie, vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroee geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoe frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou.

Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels vir groeplees en aktiewe deelname.

Funda ukufunda, Izinga 1: Incwadi 5 - UTippie nomama (Xhosa, Paperback): UNtokozo Mkhize-Mthembu, Gugu Nkosi, Jose Palmer,... Funda ukufunda, Izinga 1: Incwadi 5 - UTippie nomama (Xhosa, Paperback)
UNtokozo Mkhize-Mthembu, Gugu Nkosi, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R55 R52 Discovery Miles 520 Save R3 (5%) Ships in 7 - 11 working days

Tippie is now available in isiZulu!

Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension.

Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as building success and self-confidence in reading. The first ten books in the series focus on short vowels, simple consonants, blends and sight words.

Titles in this series:

1. UTippie nekati
2. UTippie nesikhukhukazi
3. UTippie noFundi bayadansa
4. UTippie iphoyisa
5. UTippie nomama
6. UTippie uyathanda ukucula
7. UTippie nodokotela wezilwane
8. UTippie noFundi bayabhukuda
9. UTippie nexoxo
10. UTippie nebhungezi

Seks, Leuens en die Internet (Afrikaans, Paperback): Erla-Mari Diedericks Seks, Leuens en die Internet (Afrikaans, Paperback)
Erla-Mari Diedericks
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Seks, leuens en die internet is ’n rou, eerlike vertelling deur ’n vrou wie se hart gebreek is, maar weier om moed op te gee. Op 50 lyk al die prinse en perde bra gehawend, maar vasbeslote durf sy die wilde wreld van aanlyn afsprake aan, moedig op soek na haar sielsgenoot. Hierdie boek is deel van die immergewilde selfhelp-genre en kombineer die onderwerpe van verhoudings; seks en selfondersoek. Dis ’n eerlike en soms skreeusnaakse memoir - maar ook ’n nuttige gids oor die wreld van aanlyn afsprake.

Funda ukufunda, Izinga 1: Incwadi 4 - UTippie iphoyisa (Xhosa, Paperback): Zinelda McDonald Funda ukufunda, Izinga 1: Incwadi 4 - UTippie iphoyisa (Xhosa, Paperback)
Zinelda McDonald; Jose Palmer, Reinette Lombard, Gugu Nkosi, UNtokozo Mkhize-Mthembu
R55 R52 Discovery Miles 520 Save R3 (5%) Ships in 7 - 11 working days

Tippie is now available in isiZulu!

Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension.

Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as building success and self-confidence in reading. The first ten books in the series focus on short vowels, simple consonants, blends and sight words.

Titles in this series:

1. UTippie nekati
2. UTippie nesikhukhukazi
3. UTippie noFundi bayadansa
4. UTippie iphoyisa
5. UTippie nomama
6. UTippie uyathanda ukucula
7. UTippie nodokotela wezilwane
8. UTippie noFundi bayabhukuda
9. UTippie nexoxo
10. UTippie nebhungezi

Arendsvlerke Vir Siebert (Afrikaans, Paperback): Elsa Winckler Arendsvlerke Vir Siebert (Afrikaans, Paperback)
Elsa Winckler
R290 R272 Discovery Miles 2 720 Save R18 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Liewe Here, ek verstaan nie. Help my.

Terwyl Katinka probeer om die dood van haar man te verwerk, dring haar seun se veranderde gedrag uiteindelik tot haar deur. Sy is verslae en geskok deur die besef dat hy vasgevang is in omstandighede wat ook sy lewe kan beindig. Wanneer vrees die oorhand kry, wend sy haar tot die Here. Here, U s vir ons in Jesaja, die wat op U vertrou, kry nuwe krag, hulle vlieg met arendsvlerke. En Here, nou het ons sulke vlerke nodig.

Arendsvlerke vir Siebert is 'n eerlike maar deernisvolle verhaal van liefde en oorwinning uit die pen van ATKV Woordveertjiewenner, Elsa Winckler.

Hierdie boek is die eerste fiksie boek vir volwassenes uit LAPA Uitgewers se nuwe druknaam, LUCA, wat fokus op geestelike fiksie en niefiksie. Arendsvlerke vir Siebert fokus op die impak van die verlies van dood en ook hoe dwelmmisbruik 'n gesin benvloed.

Funda ukufunda, Izinga 1: Incwadi 3 - UTippie noFundi bayadansa (Xhosa, Paperback): UNtokozo Mkhize-Mthembu, Gugu Nkosi, Jose... Funda ukufunda, Izinga 1: Incwadi 3 - UTippie noFundi bayadansa (Xhosa, Paperback)
UNtokozo Mkhize-Mthembu, Gugu Nkosi, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R55 R52 Discovery Miles 520 Save R3 (5%) Ships in 7 - 11 working days

Tippie is now available in isiZulu!

Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension.

Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as building success and self-confidence in reading. The first ten books in the series focus on short vowels, simple consonants, blends and sight words.

Titles in this series:

1. UTippie nekati
2. UTippie nesikhukhukazi
3. UTippie noFundi bayadansa
4. UTippie iphoyisa
5. UTippie nomama
6. UTippie uyathanda ukucula
7. UTippie nodokotela wezilwane
8. UTippie noFundi bayabhukuda
9. UTippie nexoxo
10. UTippie nebhungezi

Die Projek-Reeks (3-In-1) (Afrikaans, Paperback): Maritha Snyman Die Projek-Reeks (3-In-1) (Afrikaans, Paperback)
Maritha Snyman; Illustrated by Zinelda McDonald
R280 R263 Discovery Miles 2 630 Save R17 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Hierdie heerlike boek bestaan uit drie titels: Projek Paddaprins, Projek Boontjierank en Projek Doringrosie. Al drie is nou saamgebundel vir meer genot en groter waarde vir geld.

Angelette, Soekie en Toni is soort van maats. Hulle is nie, soos die meeste maats, saam op skool nie. Hulle bly nie eers in dieselfde buurt nie. Hulle is maats omdat hulle winkelkinders is. Hulle ouers het winkels in die winkelkompleks, Ninapark. Daar, in Ninapark, vind allerlei avonture plaas en enige een wat al ooit sprokiesverhale gelees het, sal besef: Elke avontuur klink amper soos ‘n sprokie!

Meisies en seuns is die hoofkarakters. Dit beteken dat ʼn groot aantal lesers met Angelette, Soekie en Toni kan identifiseer.

Bastian Blom En Die Magtige Moerasmonster (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Bastian Blom En Die Magtige Moerasmonster (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Linki Brand
R170 R160 Discovery Miles 1 600 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van ’n groot ou huis gele. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping.

Bastian versamel graag vreemde goed, soos:

  • valstande,
  • ou brille,
  • possels met vlermuise op, (Hy het nog net dertien – daar is nie baie sels met vlermuise op nie.)
  • skilderye van katte, (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.)
  • porselein-uile,
  • en boeke met spookstories.

Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer op keer na allerlei ongelooflike avonture!
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Educational Technology and Resources for…
Jiyoon Yoon, Peggy Semingson Hardcover R4,616 Discovery Miles 46 160
The Land Is Not Empty - Following Jesus…
Sarah Augustine Paperback R420 R389 Discovery Miles 3 890
Creating Inclusive and Engaging Online…
Monica Sanders Paperback R817 Discovery Miles 8 170
Rogues - True Stories of Grifters…
Patrick Radden Keefe Paperback R350 R317 Discovery Miles 3 170
Oscar Wilde - The Complete Interviews…
Rob Marland Hardcover R983 Discovery Miles 9 830
More New York Stories - The Best of the…
Constance Rosenblum Hardcover R2,870 Discovery Miles 28 700
About A Son - A Murder and A Father's…
David Whitehouse Hardcover R588 Discovery Miles 5 880
Financial Accounting - The Question Book
Riley Carpenter Paperback R435 Discovery Miles 4 350
Auditing Notes For South African…
G. Richard, C. Roets, … Paperback R1,041 Discovery Miles 10 410
Metamorphosis
Russell M. Lawson Hardcover R1,039 R877 Discovery Miles 8 770

 

Partners