0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
Status
Brand

Promotions > South African Heritage Shop > Books

Funda ukufunda Inqanaba 4 (isiXhosa) 6: UTippie ubona ulwandle (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard Funda ukufunda Inqanaba 4 (isiXhosa) 6: UTippie ubona ulwandle (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Vind Uit! Kodering (Paperback): Vind Uit! Kodering (Paperback)
R201 Discovery Miles 2 010 Ships in 4 - 6 working days

Wat wil jy graag uitvind?

Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!

Daar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:

Wetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.

Kodering

Ontdek die verstommende krag van rekenaarprogrammering en hoe dit alles om ons benvloed. Leer hoe ons kode gebruik, hoe rekenaars kode inter-preteer, en vind meer uit oor die geskiedenis van kodering - van Ada Lovelace en vroe programmeringstale tot vandag se Python en Scratch en baanbrekers soos Steve Jobs en Mark Zuckerberg. Loer binne-in 'n rekenaar, leer meer oor die internet, toeps en speletjies, en vind uit hoe jy kan leer kodeer.

Tippie: leer my lees (Vlak 2) 9: Tippie soek 'n boek (Afrikaans, Staple bound): Jose Palmer, Reinette Lombard Tippie: leer my lees (Vlak 2) 9: Tippie soek 'n boek (Afrikaans, Staple bound)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Funda ukufunda Inqanaba 4 (isiXhosa) 3: UTippie ufumana ibhayisikile (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette... Funda ukufunda Inqanaba 4 (isiXhosa) 3: UTippie ufumana ibhayisikile (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Funda ukufunda Inqanaba 4 (isiXhosa) 5: UTippie noFundi bayakhuphisana (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette... Funda ukufunda Inqanaba 4 (isiXhosa) 5: UTippie noFundi bayakhuphisana (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Learn to read (L1 Big Book 7): Tippie the vet (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn to read (L1 Big Book 7): Tippie the vet (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension.

Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as building success and self-confidence in reading. The first ten books in the series focus on short vowels, simple consonants, blends and sight words.

This big book is a teacher's guide with additional classroom resources for group reading and active participation.

Funda ukufunda Inqanaba 4 (isiXhosa) 8: UTippie nefleyiti (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard Funda ukufunda Inqanaba 4 (isiXhosa) 8: UTippie nefleyiti (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Funda ukufunda Inqanaba 4 (isiXhosa) 2: Usuku lokuzalwa lukaTippie (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette... Funda ukufunda Inqanaba 4 (isiXhosa) 2: Usuku lokuzalwa lukaTippie (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Funda ukufunda Inqanaba 2 (isiXhosa) 10: UTippie udlala iqhinga (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard Funda ukufunda Inqanaba 2 (isiXhosa) 10: UTippie udlala iqhinga (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Funda ukufunda Inqanaba 2 (isiXhosa) 4: UTippie uyathanda ukungcangcazela (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer,... Funda ukufunda Inqanaba 2 (isiXhosa) 4: UTippie uyathanda ukungcangcazela (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Funda ukufunda Inqanaba 2 (isiXhosa) 5: UTippie noFundi bafumana indlu yentaka (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer,... Funda ukufunda Inqanaba 2 (isiXhosa) 5: UTippie noFundi bafumana indlu yentaka (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Wereld Van Wolwe 3 - Derde Mag (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Wereld Van Wolwe 3 - Derde Mag (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R240 R225 Discovery Miles 2 250 Save R15 (6%) Ships in 7 - 11 working days

“Jou pa is ’n moordenaar,” sis Wolfgang. “Hy moor my weerwolwe. Eendag gaan hy jou ook skiet. Wag maar, daardie dag kom.”

Joshua Reinders se lewe is ’n gemors. Hy dra ’n groot geheim: Hy is ’n weerwolf. En sy pa is ’n weerwolfjagter. Die spanning verhoog egter toe Wolfgang Lycaon in Droomhoek opdaag. Die afskuwelike leier van die Wreld van Wolwe glo dat Joshua aan hom behoort. En hy wil die seun terugh. Of Joshua gaan sterf.

Maar sal dit werklik gebeur? Joshua sal vir sy lewe moet veg en van Wolfgang ontslae raak.

Daar wag egter nuwe geheime wat Joshua eers moet ontrafel: Hoekom het hy elke keer bloed aan sy hande as iemand in die dorp wegraak? Hoe is sy ma werklik dood? Wat is die derde mag?

Salemstraat (Afrikaans, Paperback): Erla Diedericks Salemstraat (Afrikaans, Paperback)
Erla Diedericks
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Wanneer ʼn man doodgeskiet word deur sy vrou in hul pragtige huis in die noordelike voorstede, besef die bure dat hulle dalk nie die onskynlike gelukkige paartjie langsaan baie goed geken het nie. Stories oor MJ en Emilee loop skielik die buurt vol, stories wat net so uiteenlopend is soos Salemstraat se inwoners. Almal, van die oud weermagman Stefaans tot die mooie Russiese Natasja, onthul ’n nuwe blik op die paartjie.

Dit val grootliks op die skouers van dr. Ann, afgetrede psigiater, en Liz, die jong prokureur met ’n voorliefde vir hoprofiel-egskeidings, om uit te vind watter stories waarheid inhou en wat blote bog is. Maar hoe dieper hulle grawe, hoe meer geheime word verklap, en een n die ander kom die middelklas geraamtes uit die instapkaste getuimel.

Een ding is egter seker: Satan het nog altyd in die suburbs geskuil.

Funda ukufunda Inqanaba 3 (isiXhosa) 10: UTippie kunye nengoma (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard Funda ukufunda Inqanaba 3 (isiXhosa) 10: UTippie kunye nengoma (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Funda ukufunda Inqanaba 2 (isiXhosa) 9: UTippie kunye neembovane (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette... Funda ukufunda Inqanaba 2 (isiXhosa) 9: UTippie kunye neembovane (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Funda ukufunda Inqanaba 3 (isiXhosa) 4: UTippie uya ezivenkileni (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette... Funda ukufunda Inqanaba 3 (isiXhosa) 4: UTippie uya ezivenkileni (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Funda ukufunda Inqanaba 3 (isiXhosa) 3: UTippie kunye nonomatse (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard Funda ukufunda Inqanaba 3 (isiXhosa) 3: UTippie kunye nonomatse (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Funda ukufunda Inqanaba 3 (isiXhosa) 6: UTippie kunye nenkuku (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard Funda ukufunda Inqanaba 3 (isiXhosa) 6: UTippie kunye nenkuku (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Aksieheld Austin: Doodskreet van die dino's - Doodskreet van die dino's (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Aksieheld Austin: Doodskreet van die dino's - Doodskreet van die dino's (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen; Illustrated by Fanie Viljoen
R129 Discovery Miles 1 290 Ships in 4 - 6 working days
Funda ukufunda Inqanaba 2 (isiXhosa) 7: UTippie kunye nentlanzi yegolide (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer,... Funda ukufunda Inqanaba 2 (isiXhosa) 7: UTippie kunye nentlanzi yegolide (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Funda ukufunda Inqanaba 3 (isiXhosa) 5: UTippie unqwenela intlanzi (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette... Funda ukufunda Inqanaba 3 (isiXhosa) 5: UTippie unqwenela intlanzi (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
101 Lawwe Grappe (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs 101 Lawwe Grappe (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R102 Discovery Miles 1 020 Ships in 4 - 6 working days

Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret!

Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat l van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en ’n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is!

Wat is geel en rond en jaag bo-oor ’n rooi lig?

’n Suurlemoen sonder brieke

Wat is die beste manier om ’n apie te vang?

Klim in ’n boom en maak ’n geluid soos ’n piesang.

Wat kan erdvarke kry wat geen ander dier op aarde kan kry nie?

Baba-erdvarkies

Wat is geel en het vier wiele?

’n Piesang. Jammer, ek het gejok oor die wiele.

Klop-klop.

Wie’s daar?

’n Bazoeka.

’n Bazoeka wie?

’n Bazoeka uit die buitenste ruimte!

Daar is vier lekkerlag-titels in die reeks:

- 101 Diere-grappe

- 101 Klop-klop-grappe

- 101 Lawwe-grappe

- 101 Pouse-grappe

Funda ukufunda Inqanaba 3 (isiXhosa) 7: UTippie wenza isidlo sasemini (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette... Funda ukufunda Inqanaba 3 (isiXhosa) 7: UTippie wenza isidlo sasemini (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Funda ukufunda Inqanaba 2 (isiXhosa) 2: UTippie noFundi bayanceda (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette... Funda ukufunda Inqanaba 2 (isiXhosa) 2: UTippie noFundi bayanceda (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Funda ukufunda Inqanaba 2 (isiXhosa) 3: UTippie kunye neqaqa (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard Funda ukufunda Inqanaba 2 (isiXhosa) 3: UTippie kunye neqaqa (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
MiVision MI440 Back Pack
R1,279 Discovery Miles 12 790
ICU CLOM CAM-S 4G Trail Camera (Camo…
R4,499 R4,026 Discovery Miles 40 260
The Bone Sparrow (Paperback)
R99 R69 Discovery Miles 690
Canon EOS 2000D Digital SLR Camera…
 (1)
R13,149 Discovery Miles 131 490
Bushnell All Purpose 10x42 Binocular…
 (2)
R1,599 R1,418 Discovery Miles 14 180
She Is Safe - An Expos Of The Dark…
Emma van der Walt Paperback R320 R300 Discovery Miles 3 000
Chenshia Packable Mesh Beach Bag - Tote…
R405 R304 Discovery Miles 3 040
ICU CLOM SteelProtect CamBox Metal…
R899 R829 Discovery Miles 8 290
Polaroid GO Instant Camera (White)
R2,299 R2,123 Discovery Miles 21 230
Sy is Veilig - 'n Onthulling Van Die…
Emma van der Walt Paperback  (1)
R320 R300 Discovery Miles 3 000

Partners