0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
Status
Brand

Promotions > South African Heritage Shop > Books

Dolfie Weerwolfie: Volmaan (Afrikaans, Paperback): Paul Van Loon Dolfie Weerwolfie: Volmaan (Afrikaans, Paperback)
Paul Van Loon
R200 Discovery Miles 2 000 Ships in 2 - 4 working days

Dolfie is saam met sy klasmaats op ’n skoolkamp. Hope pret en kattekwaad wag net om die draai … Een aand sit al die kinders om die kampvuur. Dis volmaan, en die onderwyser vertel ’n storie. Skielik begin Dolfie kriewel. Hy is weer besig om wolf te word! Hy hardloop geskok in die bos in. Niemand mag weet wat hy is nie! Maar Noura kom agter iets is fout en besluit om vir Dolfie te agtervolg …

Dolfie Weerwolfie is ’n baie gewilde reeks in Nederland en is reeds in Duits, Frans, Engels, Spaans, Koreaans, Japanees en ander tale vertaal.

Kungasa ngifile (Zulu, Paperback): E.D.M. Sibiya Kungasa ngifile (Zulu, Paperback)
E.D.M. Sibiya
R218 R195 Discovery Miles 1 950 Save R23 (11%) Ships in 5 - 10 working days

'Kungasa ngifile! Kungcono ngife kunokuthi ngikuvumele ushade naleya ntombazane!' Kwasho umaMemela ememeza evutha amalangabi. The title of this novel, translated freely into English is 'Over my dead body'. And that is indeed the attitude Mrs Memela takes when her son informs her that he plans to marry Nokuthula.

Learn to read (L1 Big Book 8): Tippie and Fin swim (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn to read (L1 Big Book 8): Tippie and Fin swim (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension.

Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as building success and self-confidence in reading. The first ten books in the series focus on short vowels, simple consonants, blends and sight words.

This big book is a teacher's guide with additional classroom resources for group reading and active participation.

Vleisfees Op Karibib (Afrikaans, Paperback): Isa Konrad Vleisfees Op Karibib (Afrikaans, Paperback)
Isa Konrad
R310 R291 Discovery Miles 2 910 Save R19 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Liefde en dood loop hand aan hand deur die woestyn.

N haar egskeiding keer Alet Snyman terug na Karibib toe om die drade wat sy aan die begin van die jaar daar laat l het, weer op te tel. Haar terugkoms val saam met die jaarlikse Vleisfees, maar toe sy eers daar is, is haar nuwe lewe alles behalwe 'n fees. Sy het 'n man se loopbaan verongeluk - 'n man vir wie sy omgee ook nog. Erika Schultz, die Herero-vrou wat haar aan die begin van die jaar onder haar vlerk geneem het, wil haar nie meer daar h nie. En toe sy haar eerste konsert op Karibib bywoon, sterf die hoofkunstenaar in die middel van die vertoning.

Inspekteur Con Dorfling, bevelvoerder van Karibib polisie, het pas 'n dissiplinre verhoor weens aanranding agter die rug. Hy word 'n proeftyd van ses maande opgel, waarna sy pos geherevalueer sal word. Con is nog in Windhoek, sy vonnis nog nie koud nie, toe hy die nuus uit Karibib kry dat 'n bekende sanger uit Duitsland op sy dorp vermoor is. Ook dat Alet Snyman terug is en by was toe dit gebeur het. Hulle s rampe gebeur in drie en dit is die derde keer wat sy Karibib toe kom. Dus moet dit hom eintlik nie verbaas nie.

Want waar Alet gaan, volg moord en doodsake.

Drie Vroue en 'n Meisie (Afrikaans, Paperback): Hans Du Plessis Drie Vroue en 'n Meisie (Afrikaans, Paperback)
Hans Du Plessis
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

“Ek het vir prof ʼn storie om te skryf.” S begin Drie vroue en ’n meisie toe die mooie Katryn een middag n klas ongenooid voor die skryfkunsprofessor se lessenaar kom staan om hom in te lig dat hy haar familiegeskiedenis gaan skryf. Die ellendige saga en lotgevalle van drie generasies vroue wat by Katryn se grootjie in die miserabelheid van die delwerye van Miersehoop wat byna reeds uitgewerk is, begin.

Almal wat kom soek het na ’n diamant so groot soos ’n skaapkop, weet teen hierdie tyd die droom is aan ’t sterwe. Maar die hoop bly, die hoop bly ... En alles wat goed en sleg is, word soos die aarde uitgewerk onder di wat volhard. Nypende armoede en hoogmoed, onnoselheid en opregtheid vermeng op die harde Noordwes-Hoveld en verdring s alles wat goed kon wees.

Hieruit groei die verhaal van ’n weeskind wat nie kos of menswaardigheid gegun word nie, laat staan keuses. Daaruit ontvou nog ’n verhaal en daaruit nog een. En uiteindelik keer dit terug na waar dit begin het. S word die verlede oopgebreek om in die hede lig vir die liefde te maak.

Toe skryf die professor oor Katryn se ma, haar ouma en oumagrootjie, sonder dat hy of sy kon voorsien dat hulle self deel van di saga van dooie drome, armoede en vernedering sou word. Selfs die liefde is onvoorspelbaar op ʼn delwery tussen die mielielande van die wispelturige Hoveld. Durf ons droom van ’n beter lewe waarin minagting nie langer verduur hoef te word nie?

Hans du Plessis is ’n geliefde naam in die Afrikaanse letterkunde. Sy historiese romans staan stewig in die hede gewortel en hy is bekend vir die bedrieglike eenvoud in sy verhale wat dieper waarhede dra – hy ken die mense oor wie hy skryf en di waarvoor hy skryf. Du Plessis is ook bekend as digter, dramaturg en taalkundige.

Bak Dit Self - Feestelike Koeke Om Baba Te Vier! (Afrikaans, Paperback): Marlene Schoeman Bak Dit Self - Feestelike Koeke Om Baba Te Vier! (Afrikaans, Paperback)
Marlene Schoeman
R350 R328 Discovery Miles 3 280 Save R22 (6%) Ships in 7 - 11 working days

’n Nuwe baba in die familie is altyd ’n vreugdevolle gebeurtenis en iets wat gevier moet word. Feesvierings kan egter ’n duur spulletjie word, veral as dit by gebak kom. Boonop is koekbak en -versiering iets waarteen baie mense opsien.

In Koeke vir babas wys Marlene dat die mooiste laagkoeke nie ’n onbegonne taak hoef te wees nie. Sy verduidelik hoe om versiersel te kleur, ganache te maak, koeklae egalig deur te sny en verskeie lae op mekaar te stapel sonder dat dit omval. Kaalkoeke (naked cakes) en ombrkoeke word selfs vir die mees onervare bakster maklik gemaak.

Daar is resepte vir elke smaak, van gewone vanielje- en sjokoladekoek, die immergewilde rooifluweel- en wortelkoek, geurige lemoen- en pynappelkoek, tot smullekker klam Hummingbird-koek. Verskeie versiersels en strope is ook ingesluit.

Met behulp van hierdie boek hoef jy jou nie weer te bekommer oor wat om vir watter geleentheid te bak nie, want daar is koekidees vir die bekendstelling van die baba se geslag, ooievaarstees, verjaardae en morskoeke (smash cakes) vir die belangrike klein mensie.

Kom, trek aan jou voorskoot en bak dit self.

Funda ukufunda Inqanaba 3 (isiXhosa) 9: UTippie kunye nomhla wokuzalwa (Xhosa, Paperback): Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette... Funda ukufunda Inqanaba 3 (isiXhosa) 9: UTippie kunye nomhla wokuzalwa (Xhosa, Paperback)
Zodwa Mtirara, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Annabella (Afrikaans, Paperback, 2de Uitgawe): Chanette Paul Annabella (Afrikaans, Paperback, 2de Uitgawe)
Chanette Paul
R280 R263 Discovery Miles 2 630 Save R17 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Annabella (1922/1923, Tamara se oudste dogter) het die verkryging van vrouestemreg as tema. Die vraag hier is: Wat gebeur as 'n vrou twee groot passies in haar lewe het - stemreg vir vroue en haar musiekstudies - n sy moet kies tussen twee uiteenlopende mans?

Die een is in 'n posisie om die saak van stemreg te bevorder en die ander een is 'n briljante violis wat haar hart in die holte van sy hand hou, maar vrede het met vrouestemreg.

Coucou, Lulu (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Coucou, Lulu (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen; Illustrated by Elsbeth Eksteen 1
R190 R178 Discovery Miles 1 780 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Drome word waar in die laaste boek in hierdie gewilde meisiereeks!

Uiteindelik word Lulu se grootste droom bewaarheid: sy gaan Parys toe vir haar eie modevertoning, en die grootste name in die modewreld gaan haar klere modelleer! Die nare tweeling, Alex en Alet, daag ook onverwags op en Lulu is eers bang hulle gaan al haar planne in die wiele ry - maar dan loop iets GROOT verkeerd! Al die uitrustings wat sy gemaak het, raak weg en arriveer nooit in Parys nie! Lulu en haar vriende en familie moet inderhaas 'n plan maak, maar Lulu is op die punt om moed op te gee. Kan sy nog 'n suksesvolle modevertoning doen en haar drome laat waar word?

'n Reeks vir beginnerlesers, ideaal vir jong meisies wat 'n belangstelling in modeontwerp het.

Learn To Read (Level 1) 3: Tippie And Fin Jig (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn To Read (Level 1) 3: Tippie And Fin Jig (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Learning to read is super easy with Tippie the elephant. Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension. Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as building success and self-confidence in reading. The first ten books in the series focus on short vowels, simple consonants, blends and sight words. Titles in Level 1: 1. Tippie and the cat 2. Tippie and the hen 3. Tippie and Fin jig 4. Tippie the cop 5. Tippie and Mum 6. Tippie likes to rap 7. Tippie and the vet 8. Tippie and Fin swim 9. Tippie and the frog 10. Tippie and the bug

Diereverkenners - Lola En Die Singende Orgidee (Afrikaans, Paperback): Sharon Rentta Diereverkenners - Lola En Die Singende Orgidee (Afrikaans, Paperback)
Sharon Rentta
R194 Discovery Miles 1 940 Ships in 2 - 4 working days

Lola die ysbeer is op pad na die renwoud vir ’n asemrowende avontuur! Haar maats dink sy is verspot, maar Lola is ’n beer met ’n plan. Sy is vasbeslote om die seldsame Singende Orgidee te kry, en niks en niemand gaan haar keer nie. Kom saam met Lola op ’n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte plantsoekers. Waarheen sal jou avonture jou neem?

Die Groot Jaco Jacobs-Storieboek (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Die Groot Jaco Jacobs-Storieboek (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R280 R263 Discovery Miles 2 630 Save R17 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Vyf fantastiese Jaco Jacobs-boeke in een omnibus!

Vir die eerste keer word vyf van Jaco Jacobs se gewilde kinderverhale saam in een waarde-vir-geld omnibus aangebied! Geniet hierdie fantastiese verhale oor onbeskofte feetjies, 'n geheimsinnige meermin, 'n superheld-boetie, 'n baie stink poets en 'n klomp raserige dinosourusse!

Pasop vir die feetjies

Is daar regtig iets soos feetjies? Natuurlik nie! Wie glo nou in piepklein meisietjies wat kamma kan vlieg en heeldag blomme verf? Beslis nie die ondeunde tweeling Dieter en Pieter nie. Maar Lienke en Nonkwe glo in feetjies. Hulle glo daar bly feetjies in 'n ou boomstam in die biblioteek se tuin. Daarom besluit Dieter en Pieter om die meisies 'n poets te bak. Hulle maak superstink Feetjie-Vlug-Formule en gooi dit in die ou boomstam! Kort voor lank kry die tweeling 'n nare verrassing - twee omgekrapte, ongemanierde besoekers ... 'n Prettige skaterlagstorie met 'n belangrike les - moenie met 'n feetjie skoorsoek nie!

Borrels

Ontmoet vir Borrels! Sy is die nuwe meisie in Christo en Nelson se klas. Dit is nie net haar naam wat vreemd is nie ... Borrels dra skulpe in haar hare. Sy bring haar goudvis saam skool toe. En sy het 'n GROOT geheim ... Ontdek hoeveel pret dit kan wees as die nuwe meisie in jou klas 'n meermin is! 'n Verbeeldingryke storie met 'n bewaringstema, ideaal vir beginnerlesers.

Superboetie

Ryno Rademan is moeg daarvoor om die oudste broer van 'n superheld te wees. Ja, jy het reg gelees. Sy bababoetie is 'n superheld. Die nag toe hy gebore is, het 'n meteoriet die dorp getref. Dit het hom spesiale kragte gegee. Hy red mense uit brandende geboue en roei misdaad uit - al maak hy nog gereeld sy doeke vuil. Maar op 'n dag besluit Ryno se ma om sy bababoetie vir 'n kompetisie in te skryf ... en hulle kom van aangesig tot aangesig met 'n baba-skurk! Kan Ryno sy boetie uit die kloue van die boosaardige baba red - voor dit te laat is?

Koebaai Gorilla

WAARSKUWING! Hierdie storie STINK! Hein beland gedurig in die moeilikheid omdat sy beste pel, Morn, hom uitdaag om simpel goed aan te vang. Simpel goed soos om 'n asblik op sy kop skool toe te dra. Hein neem hom voor dat hy klaar is met hierdie soort grappies. Maar teen sy sin aanvaar Hein wr sy Morn se nuutste uitdaging ... Hy moet 'n hele week lank oorleef sonder 'n tandeborsel. Of vlos. Of pepermente. Of van daardie aaklige groen gorrelgoed. Hoe moeilik kan dit nou eintlik wees? Maar kort voor lank ruk dinge hand-uit ... 'n Stink storie wat jou sal laat skaterlag ... terwyl jy jou neus toeknyp!

Die probleem met dinosourusse

As jou vriende 'n klomp REUSE, RASERIGE dinosourusse is, kan dinge nogal moeilik raak. Veral as hulle boonop saam skool toe gaan. Maar die probleem met dinosourusse … is dat jy nooit lank vir hulle kwaad kan bly nie!

In Opleiding: Atleet (Afrikaans, Paperback): Cath Ard In Opleiding: Atleet (Afrikaans, Paperback)
Cath Ard
R201 Discovery Miles 2 010 Ships in 4 - 6 working days

Met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van hierdie verskillende beroepsmense, sal hierdie boeke jong lesers leer hoe om na diere te versorg, hoe om 'n topatleet te wees, hoe brandveiligheid werk en hoe om te kodeer.

Atleet in opleiding bevat alles wat jong lesers moet weet oor hoe om 'n atleet, sportman of sportvrou te wees. Kinders kan meer leer oor hoe om 'n topatleet te wees en 'n prettige toets doen om te sien in watse sportsoort hulle die beste sal presteer.

Brandbestryder in opleiding bevat brokkies inligting oor brandveiligheid en sal jou alles leer van die belangrike werk wat brandbestryders doen.

Kodeerder in opleiding bevat inligting oor hoe om kodes te skep, watter vaardighede 'n kodeerder nodig het en hoe om jou eie webwerf te skep.

Veearts in opleiding is propvol nuttige inligting wat jong lesers alles sal leer oor diere en hoe om hulle te versorg. Vind meer uit oor die verskillende tipe veeartse, hoe 'n veeartspraktyk werk, hoe om diere se liggaamstaal te verstaan en hoe om gesondheidsprobleme te diagnoseer en behandel.

Hierdie reeks bestaan uit agt titels. In Mei 2019 is die eerste vier titels van die reeks vertaal en gepubliseer deur LAPA Uitgewers - Wetenskaplike, Dokter, Ruimtevaarder, Ingenieur

Breinspeletjies Vir Slimkoppe (Kit): Breinspeletjies Vir Slimkoppe (Kit)
R290 R272 Discovery Miles 2 720 Save R18 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Studiegids: Losprys in Parys (Afrikaans, Paperback): Nerine Ahlers Studiegids: Losprys in Parys (Afrikaans, Paperback)
Nerine Ahlers; Compiled by Dewald Koen
R140 R132 Discovery Miles 1 320 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Sasha Word Stil (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Sasha Word Stil (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Angela Banks
R184 Discovery Miles 1 840 Ships in 4 - 6 working days

Waarom is Sasha vandag so stil? Sy luister … Na die gedreun en getoeter van die motors in die stad, die gezoem van stemme in die winkels, die rustige gekoer van die duif in die tuin … En ’n wonderlike plan begin in haar kop broei.

Leer My Lees Met Tippie die Olifant Vlak 2 Boekstel: Leer My Lees Reeks (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Leer My Lees Met Tippie die Olifant Vlak 2 Boekstel: Leer My Lees Reeks (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard
R490 R459 Discovery Miles 4 590 Save R31 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Tippie: leer my lees (Vlak 1) 9: Tippie en die vis (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Tippie: leer my lees (Vlak 1) 9: Tippie en die vis (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Tippie: learn to read (Level 1) 5: Tippie and Mum (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Tippie: learn to read (Level 1) 5: Tippie and Mum (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Learning to read is super easy with Tippie the elephant. Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension. Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as building success and self-confidence in reading. The first ten books in the series focus on short vowels, simple consonants, blends and sight words. Titles in Level 1: 1. Tippie and the cat 2. Tippie and the hen 3. Tippie and Fin jig 4. Tippie the cop 5. Tippie and Mum 6. Tippie likes to rap 7. Tippie and the vet 8. Tippie and Fin swim 9. Tippie and the frog 10. Tippie and the bug

Blou Maandag (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Blou Maandag (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R190 R178 Discovery Miles 1 780 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Toe Jana haar o oopmaak, weet sy sommer … vandag gaan ’n BLOU MAANDAG wees! Dit lyk asof ’n tornado haar hare getref het. Die hamster het haar huiswerk opgeet. Daar is aspersies in haar kosblik. En dit is hr skuld dat die hele skool glo haar beste vriendin se kop is vol grillerige goggas! Boonop is vanaand die groot talentaand waarna Jana al weke lank uitsien. S nou dinge loop skeef op die verhoog? Hoe erg kan een Maandag wees?

Moet Ons Waai? - Om Te Emigreer Of Nie: 20 Meningsvormers S (Afrikaans, Paperback): Alet Law Moet Ons Waai? - Om Te Emigreer Of Nie: 20 Meningsvormers S (Afrikaans, Paperback)
Alet Law; Marita van der Vyver, Nathan Trantaal, Bouwer Bosch, Melanie Verwoerd, …
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die debat oor emigrasie is so oud soos Suid-Afrika se demokrasie self. Toe die “nuwe Suid-Afrika” in 1994 aangebreek het, het talle mense die land verlaat uit vrees vir wat ‘n meerderheidsbewind sou inhou. Nog meer het in die jare sedertdien getrek opsoek na ‘n beter lewe en Suid-Afrikaanse gemeenskappe is nou in plekke soos Kanada, Engeland en Australi te vinde.

Vandag, 25 jaar n demokrasie en in die lig van kwynende optimisme oor die toekoms van die land, is daar nuwe lewe in die debat oor emigrasie. Hierdie keer word dit nie net in reaksionre kringe gevoer nie, maar om die eetkamertafels van meerdere Suid-Afrikaners.

Met die realiteit van nege vermorste jare wat aan ons beursies en toekomsmoontlikhede knaag, en die aanloklike geleenthede wat die globale ekonomie bied, vra al hoe meer mense, “Moet ek waai?”

In Moet ons waai? takel meer as 20 van Suid-Afrika se voorste meningsvormers, insluitend Piet Croucamp, Dana Snyman, Melanie Verwoerd en Jonathan Jansen, hierdie vraag. Dit is poging tot insig oor ‘n kwessie wat swaar weeg op ons kollektiewe psige, en ‘n uitdaging aan elke persoon wat dit oorweeg om te waai, reeds gegaan het of besluit het om te bly om te floreer as Suid-Afrikaners waar ook al hulle hulself mag bevind.

Funda ukufunda Inqanaba 1 (isiXhosa):  Iseti yebhokisi (Xhosa, Paperback): Noluthando Mngxekeza, Jose Palmer, Reinette Lombard Funda ukufunda Inqanaba 1 (isiXhosa): Iseti yebhokisi (Xhosa, Paperback)
Noluthando Mngxekeza, Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R490 R459 Discovery Miles 4 590 Save R31 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Learn to Read With Tippie the Elephant Level 2 - Book 1 - 10 (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn to Read With Tippie the Elephant Level 2 - Book 1 - 10 (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard
R490 R459 Discovery Miles 4 590 Save R31 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Zinzi en Saffraan: Paddas en Plante (Afrikaans, Paperback): Asia Citro Zinzi en Saffraan: Paddas en Plante (Afrikaans, Paperback)
Asia Citro
R217 Discovery Miles 2 170 Ships in 2 - 4 working days

Zinzi en haar kat, Saffraan, red 'n magdom magiese kreature!

Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir 'n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers 'n kat vir goeie raad nodig!

Drake en malvalekkers

In die eerste boek van di reeks ontdek Zinzi 'n gloeiende foto en leer sodoende 'n groot geheim. Magiese diertjies wat beseer is, besoek Zinzi en Saffraan se skuur in die agterplaas op soek na hulp! Die eerste diertjie wat beseer is en in Zinzi en Saffraan se sorg beland, is 'n baba-draak. Sal hulle die drakie betyds kan help?

Monsters en muf

Die skuur in Zinzi en Saffraan se agterplaas is 'n veilige hawe vir beseerde, magiese diere. In die tweede boek in die reeks het Gorp, 'n bosmonster, hulp nodig. Gorp kry 'n bietjie skaam oor sy probleem, maar Zinzi verseker hom dat sy vinnig kan help. Wanneer Zinzi se eerste paar oplossings egter nie vir Gorp help nie, huil hy lang trane. Zinzi en Saffraan se hande is vol met 'n huilende monster terwyl hulle ook aan 'n goeie oplossing vir sy probleem probeer dink.

Meerperdjies en borrels

In die derde boek van hierdie reeks ontdek Zinzi en Saffraan dat die meerperdjies wat in die stroom woon in groot gevaar is. Die twee maats moet vinnig aan 'n plan dink om die stroom en die diere wat daarbinne woon, te help.

Katjievlinders en ys

'n Groot sneeustorm veroorsaak baie moeilikheid vir die magiese diere wat in die woud bly in die vierde boek van die Zinzi en Saffraan-reeks. Zinzi en Saffraan probeer om die eiers van 'n katjievlinder te red, maar begaan 'n fout. Voordat die diertjies uitbroei, moet Zinzi en Saffraan hulle fout probeer regstel.

Paddas en plante

In hierdie boek ontvang Zinzi en Saffraan 'n besoeker, Pip, wat 'n vreemde voorwerp het: 'n gloeiende saadjie. Die drie vriende moet vinnig uitvind wat die saadjie nodig het om te groei voordat dit te laat is.

Towerponies en kieme

In die sesde boek van die reeks is daar 'n aardbewing wat Zinzi-hulle se huis laat skud. Of is dit eerder 'n eenhoring-bewing? 'n Baie groot, nuwe vriend daag met erge pyn by Zinzi en Saffraan op. Zinzi, haar ma en Saffraan moet spoedig 'n genesing bedink vir hierdie magiese vriend.

Profesie Bybel - Nuwe Testament (Bruin) (Afrikaans, Hardcover, 2020 Vertaling): Die Bybelgenootskap van Suid Afrika Die... Profesie Bybel - Nuwe Testament (Bruin) (Afrikaans, Hardcover, 2020 Vertaling)
Die Bybelgenootskap van Suid Afrika Die Bybelgenootskap van Suid Afrika
R350 R328 Discovery Miles 3 280 Save R22 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die Profesie-Bybel Nuwe Testament is die volledige 2020-vertaling van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se Nuwe Testament saam met 50 artikels oor profesie - ’n eerste in Afrikaans!

Elke Nuwe-Testamentiese Bybelboek is vergesel van ’n inleiding wat fokus op die profetiese inhoud en belang van daardie boek. Die 50 artikels dek profesie en sluit temas in soos geheimenisse en profesie, die Kerk en profesie, die laaste dae, tekens van die tye, die Antichris, die merk van die dier, die Nuwe Jerusalem en veel meer. Profesie beslaan ’n groot gedeelte van die Bybel. ’n Bietjie meer as ’n kwart van die Skrif was profeties toe die Heilige Gees dit genspireer het. Vervulde profesie wys dat God getrou is om sy beloftes na te kom. Dit wys ook dat die Woord van God waar is.

Omdat God waar en getrou is, kan Hy geglo en vertrou word om steedsonvervulde beloftes en profesie ook te vervul (vgl Joh 13:19). Verder wys profesie dat God soewerein oor die geskiedenis en tyd is (Jes 46:9-11; Dan 2:20-22).

God is in beheer: Hy bring sy plan in Christus as Verlosser en Koning in die geskiedenis tot vervulling (Hand 4:12; Op 11:15). Profesie gee hoop vir ons toekoms in Christus.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Sy is Veilig - 'n Onthulling Van Die…
Emma van der Walt Paperback  (1)
R320 R300 Discovery Miles 3 000
The English Handbook and Study Guide - A…
Beryl Lutrin Paperback  (1)
R370 R320 Discovery Miles 3 200
The A to Z Dinosaur Joke Book
Green Android Publishers Green Android Publishers Paperback R130 R116 Discovery Miles 1 160
Thabo The Space Dude - Logbook 3…
Lori-Ann Preston Paperback R195 R183 Discovery Miles 1 830
Junior Tweetalige Skoolwoordeboek…
Paperback R195 R174 Discovery Miles 1 740
Lekkerlag Pretboek
De Wet Hugo Paperback R185 R165 Discovery Miles 1 650
Anderkant Die Blou
Zelda Bezuidenhout Paperback R170 R152 Discovery Miles 1 520
Kringloop
Bets Smith Paperback R270 R253 Discovery Miles 2 530
Quinn se Jaar van Kwik
Zelda Bezuidenhout Paperback R270 R253 Discovery Miles 2 530
Under The Baobab Tree
Roslynne Toerien, Julie Smith-Belton Hardcover  (1)
R220 R203 Discovery Miles 2 030

 

Partners