0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
Status
Brand

Promotions > South African Heritage Shop > Books

Tippie Wants Bear (Paperback): Tippie Wants Bear (Paperback)
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Willemien (Afrikaans, Paperback, 2de Uitgawe): Chanette Paul Willemien (Afrikaans, Paperback, 2de Uitgawe)
Chanette Paul
R280 R263 Discovery Miles 2 630 Save R17 (6%) Ships in 7 - 11 working days

In Willemien (1909, Tamara se broerskind) speel die taalstryd 'n rol. En die romantiese vraag hier is: Wat gebeur as 'n vrou, wat 'n konsentrasiekampkind was en wie se hele familie feitlik uitgewis is deur die Engelse, verlief raak op 'n Ier?

En as sy boonop 'n stryder vir die taal is en haar liefde vir die man verg dat sy Ierland toe moet trek?

Learn to read (L2 Big Book 5): Tippie and Fin find a nest (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn to read (L2 Big Book 5): Tippie and Fin find a nest (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

The next 10 Tippie adventures are proudly South-African, interesting and builds on the skills acquired in the Level 1 books. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and practise short vowel sounds and simple consonant clusters.
Tippie learns and explores alongside his friends whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as continuing building success and self-confidence in reading. The Level 2 books still focus on short vowels, simple consonants, sight words and final position consonant clusters.

This big book is a teacher's guide with additional classroom resources for group reading and active participation.

Learn to read (L2 Big Book 4): Tippie likes to rom (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn to read (L2 Big Book 4): Tippie likes to rom (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

The next 10 Tippie adventures are proudly South-African, interesting and builds on the skills acquired in the Level 1 books. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and practise short vowel sounds and simple consonant clusters.
Tippie learns and explores alongside his friends whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as continuing building success and self-confidence in reading. The Level 2 books still focus on short vowels, simple consonants, sight words and final position consonant clusters.

This big book is a teacher's guide with additional classroom resources for group reading and active participation.

Klaskameraad Studiegids: Weg (Afrikaans, Paperback): Marieta Nel Klaskameraad Studiegids: Weg (Afrikaans, Paperback)
Marieta Nel; Compiled by Nerine Ahlers; Alet Steenkamp
R160 R150 Discovery Miles 1 500 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Maths Handbook & Study Guide Grade 11 - Maths Made Easy (Paperback): Kevin Smith Maths Handbook & Study Guide Grade 11 - Maths Made Easy (Paperback)
Kevin Smith 1
R390 R366 Discovery Miles 3 660 Save R24 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Tippie Likes to Pla (Paperback): Tippie Likes to Pla (Paperback)
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Tippie: leer my lees (Vlak 4) 3: Tippie gaan leeupark toe (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer Tippie: leer my lees (Vlak 4) 3: Tippie gaan leeupark toe (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer; Illustrated by Zinelda McDonald; Reinette Lombard 1
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Tippie Finds Anima (Paperback): Tippie Finds Anima (Paperback)
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Tippie Wants to Go (Paperback): Tippie Wants to Go (Paperback)
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Vampierhokkie (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Vampierhokkie (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R190 R178 Discovery Miles 1 780 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Hoekom gebruik die skool nie die klaskamers aan die westekant nie?

"OMDAT ALMAL WAT SOONTOE GAAN, STERF!"

Daar is ’n vampier in Laerskool Jakkalsdal. So s die kinders. Maar is die storie waar?

Die hokkiespelers, Zondi, Kayla en Waggie, gaan vandag uitvind. As hulle hierdie spel verloor, word hulle dalk gebyt ...

Moordhuis (Afrikaans, Paperback): Madelein Rust Moordhuis (Afrikaans, Paperback)
Madelein Rust
R340 R319 Discovery Miles 3 190 Save R21 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Moordhuis is die derde boek in die reeks met doktor Renata Malan as die hoofkarakter. Die eerste twee boeke in die reeks is Monstersaad en Bloedlyn. Renata is n profileerder met n donker verlede en n talent om in geweldsmisdadigers se koppe te klim. Die oorgeerfde boosheid wat in haar gene skuil maak van haar n gedugte teenstander en n gehate vyand. In hierdie roman word die sewejarige Gainsfordtweeling op grusame wyse in n skuur op Mooiplaats in die Bloemfonteindistrik vermoor. Binne-in die opstal is vier van die welgestelde Therons doodgemaak, die liggame uitgestal in die sitkamer. Doktor Renata Malan en die span van Malan & Coetsee Privaatondersoeke word deur die tweeling se ouers aangestel om die moordenaar aan te keer. Die ondersoek neem Renata in onverwagse rigtings: Bloemfontein se seksbedryf, die donker web, die nasleepsels van misdaad gedurende die bosoorlog in die tagtigs, die wereld van kinderpornografie en pedofilie, hebsug, haat en buite-egtelike verhoudings. Die een geraamte na die ander tuimel uit die kas en hoewel die lys van verdagtes daagliks groei, is bewyse skaars. Wie behalwe die Therons se erfgenaam sal voordeel trek uit die gesin se dood? Hou die Gainsfordseuns se dood verband met n baba se verdrinking drie jaar vantevore? Was Jakes Gainsford dalk self betrokke by sy kinders se dood? Was hierdie die perfekte misdaad? Terwyl Renata en haar vennoot, Stefan Coetsee, die verdagtes se maskers afskil en dieper delf in bloedige intriges, baklei sy teen die onwelkome sagte gevoelens wat Stefan na al die jare skielik in haar wakker maak en die liefde vir haar moordenaar-pa.

Tales From The Marula Tree (Paperback): Leon De Villiers Tales From The Marula Tree (Paperback)
Leon De Villiers; Illustrated by Linki Lutz
R330 R309 Discovery Miles 3 090 Save R21 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Relive old favourites from the Marula tree.

Every evening at sunset the troop of baboons climb to the top of the big Marula tree. It is their favourite tree to sleep in.

They clamber around looking for a comfortable spot. It takes a while for everyone to settle down, but eventually even Aunt Mangy has found the perfect branch for her tired body. All is quiet.

The baboons are waiting for the evening star to appear. Who will be the first to see the star tonight? "There it is!" cries one of the little ones.

As soon as the star has appeared, a little voice begs: "Please tell us a story!" "Yes, a story, a story!" it echoes in the branches.

An omnibus with fifteen highly original and entertaining animal stories.

This re-release of Leon de Villiers' original animal stories was illustrated by talented artist Linki Lutz.

'n Redelike Hoeveelheid Moeilikheid (Afrikaans, Paperback): Andre Kruger 'n Redelike Hoeveelheid Moeilikheid (Afrikaans, Paperback)
Andre Kruger
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

’n Plaaslike spioenasie wipplankrit..

Robert Ferreira is in die pekel. Sy vrou Sylvia het spoorloos verdwyn. Hy is seker haar Portugese familie, die Monteiro’s van Rossetenville, het iets daarmee te doen. Om dinge te vererger vereis sy bevelvoerder in die Suid-Afrikaanse Veiligheidspolisie, dat hy deelneem aan een laaste geheime sending, al is dit teen sy wil…

Dit het alles begin met die kaping van die passasierskip, die Santa Maria, in Kabinda. Watter rol het die Amerikaners en Mossad gespeel? En die Russe, waar pas hulle in? Wat van die vermiste koevert, waarvoor almal bereid is om te moor?

Robert sal enige-iets doen om sy vrou te vind. Sy bevelvoerder, met al sy kontakte, weet dalk net waar sy is. Hy het dus geen keuse om die laaste sending aan te pak nie. Die vraag is: steek sy vrou dalk ook iets weg? Net tyd sal leer…

Die leser word deel van Robert se sending na plekke soos Siprus, Portugal en Beiroet, waar hy vir Julia Breytenbach, ’n Britse SIS-agent ontmoet. Daar is ook ’n aantal ander rolspelers om die gevaarlike Ursula Scheider vas te trek; sy wat die ontwykende koevert in haar besit het. Sal hulle haar kan vang voor die inligting in die verkeerde hande beland, met katastrofiese gevolge vir Suid-Afrika? Ook: gaan Robert sy gevoelens vir Julia in toom kan hou?

Studiegids: Al Wat Ek Weet (Afrikaans, Paperback): Marita van der Vyver Studiegids: Al Wat Ek Weet (Afrikaans, Paperback)
Marita van der Vyver; Compiled by Dewald Koen
R140 R132 Discovery Miles 1 320 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Hierdie gids is spesifiek geskryf vir leerders wat Afrikaans as Addisionele Taal op skool studeer. (Van der Vyver se roman is wel geskik vir 'n Afrikaans Huistaal-klas en kan met vrug deur onderwysers en leerders bestudeer word.) Die gids bevat inligting en aktiwiteite wat as hulpmiddel vir die onderwyser dien. Die daaropvolgende vrae en woordeskat sal die inhoud meer toeganklik vir veral die nie-moedertaalspreker maak. Die gids is so gebruikersvriendelik as moontlik uiteengesit om die onderrigproses te vergemaklik. Onderwysers sal gevolglik in staat wees om 'n omvattende uiteensetting van belangrike literre aspekte in die roman vooraf aan die leerders te verduidelik wat as inleiding tot die roman sal dien. Vrae word per hoofstuk gevra met relevante woordeskat om leerders in staat te stel om die narratief beter te verstaan, maar ook hul eie Afrikaanse woordeskat in die proses uit te brei.

Klaskameraad Studiegids: Dit Het Alles Begin By 'n Hond (Afrikaans, Paperback): Marieta Nel Klaskameraad Studiegids: Dit Het Alles Begin By 'n Hond (Afrikaans, Paperback)
Marieta Nel
R160 R150 Discovery Miles 1 500 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die gids is ’n gebruikersvriendelike en praktiese hulpmiddel wat die onderrigproses van die roman Dit het alles begin by ’n hond as letterkundige werk in die klaskamer ondersteun en bydra tot die leerder se begrip en genieting van die teks. Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word.

Literre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, en verskeie navorsingsonderwerpe vir die Letterkundeprojek word gegee.

Jump (Paperback): Fanie Viljoen Jump (Paperback)
Fanie Viljoen
R220 R206 Discovery Miles 2 060 Save R14 (6%) Ships in 7 - 11 working days

How far would you go to impress the girl of your dreams? What would you do to save your beste friend’s life?

Rudi and Steven make a funny video. The kind of dumb video you make to impress a girl. Before long they have loads of fans on YouTube. They even earn themselves a nickname – the Vidiots. But then they meet Marco.

Marco has plans. Exciting plans. Dangerous plans. Plans to make the Vidiots’ stunts better and more spectacular. But then things go horribly wrong ...

Study work guide: My children! My Africa!: Gr. 12 - First additional language (Paperback): Peter Southey Study work guide: My children! My Africa!: Gr. 12 - First additional language (Paperback)
Peter Southey
R167 R68 Discovery Miles 680 Save R99 (59%) In Stock

Best Books Study Work Guide: My Children! My Africa! This study work guide has been compiled to help learners grasp each act, theme and character in My Children! My Africa! the prescribed play for Grade 12 First Additional Language. It's a workbook, learners answer questions in the guide. Bought every year. Background of Bantu education. Notes/summaries. Get to know Mr. M, Thami & Isabel. Page-by-page notes of each and act with contextual questions. Assessment activities and essays.

Wetenskap Vyte (Afrikaans, Paperback): Leon De Villiers Wetenskap Vyte (Afrikaans, Paperback)
Leon De Villiers; Illustrated by Linki Brand
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

’n Vyte-boek vir almal.

Wat is ‘n wetenskaap? ‘n Mens wat hou van vyte, word ‘n wetenskaap genoem. Jong wetenskape hou gewoonlik vyte in botteltjies aan en bre dit onder hulle beddens.

Wat is ’n vyt? Wanneer ʼn mens goeters uitmekaar haal en dit weer bymekaar sit, bly daar baie keer ietsies oor. Daardie oorbly-ietsies is vyte.

Het jy geweet dat idees die mis van breinwurms is as hulle mense se ongedinkte gedagtes eet? Of dat kannibale skole uitgedink het? Of dat skape so slim is dat hulle van groen gras wol kan maak en sommer daarmee saam die seisoene veroorsaak? Dit is als vyte!

Wetenskaap bestaan uit ’n versameling speelse, onderste-bo wonderlike en snaakse vyte oor die mens, die aarde en die sommer nog baie ander dinge in die heelal. ’n Heerlike boek vol fiktiewe feite wat nuuskierige agies vir ure sal laat glimlag.

Learn to read (L2 Big Book 3): Tippie and the skunk (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn to read (L2 Big Book 3): Tippie and the skunk (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

The next 10 Tippie adventures are proudly South-African, interesting and builds on the skills acquired in the Level 1 books. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and practise short vowel sounds and simple consonant clusters.
Tippie learns and explores alongside his friends whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as continuing building success and self-confidence in reading. The Level 2 books still focus on short vowels, simple consonants, sight words and final position consonant clusters.

This big book is a teacher's guide with additional classroom resources for group reading and active participation

Spring (Afrikaans, Paperback, 5de Uitgawe): Fanie Viljoen Spring (Afrikaans, Paperback, 5de Uitgawe)
Fanie Viljoen
R210 R197 Discovery Miles 1 970 Save R13 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beindruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red?

Rudi en Steven maak 'n snaakse video. Die soort dom video wat jy maak om 'n meisie te probeer beindruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle kry selfs 'n bynaam - die Vidiote. Maar dan ontmoet hulle vir Marco.

Marco het planne. Opwindende planne. Gevaarlike planne. Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak. En dan loop dinge skeef ...

Stalmaats Omnibus 4 (5-in-1) (Afrikaans, Paperback): Lize Roux Stalmaats Omnibus 4 (5-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Lize Roux
R290 R272 Discovery Miles 2 720 Save R18 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die laaste vyf immergewilde Stalmaats-boeke is ook nou in ’n lekkerlees-omnibus beskikbaar! Kom word vir oulaas deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels: Wegholrit Anri en die ander ruiters by die Dagbreek-ryskool is opgewonde oor die afrigtingskamp wat voorl. Maar wat gaan skielik met Karen aan? Anri-hulle moet probeer uitvind wat fout is met Karen, voor dit te laat is ... Waaghals Die dag van die afrigtingskamp het uiteindelik aangebreek! Maar een van die ruiters in Anri-hulle se groep is ’n regte waaghals wat daarvan hou om die rels te verbreek. Sal Anri-hulle kan keer dat sy haar toekoms as kampioen-ruiter verwoes? Perdepiekniek N die briefie wat Jacques by die kamp in Anri hand gestop het, is dinge tussen hulle skielik heeltemal anders. Megan rel ’n piekniek saam met Jacques en sy vriende. Maar dan kry hulle onverwags baie slegte nuus oor die hingsvulletjie Storm … Pretrit Anri is opgewonde toe sy hoor haar beste vriendin van haar vorige ryskool kom kuier. Anri kan nie wag om Nadine aan Megan en Karen voor te stel nie. Maar Nadine lyk nie baie opgewonde oor die vakansieprogram wat Anri-hulle by die ryskool beplan nie. Perdediewe Anri-hulle gaan die langnaweek Kaap toe. En Jacques kom saam om te kyk hoe dit met sy perd, Thunder, en haar vulletjie, Storm, gaan. Maar dan loop die ryskool waar die twee perde bly, onverwags onder gewetenlose skurke deur ...

Tippie: leer my lees (Vlak 3) 9: Tippie plant 'n boom (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer Tippie: leer my lees (Vlak 3) 9: Tippie plant 'n boom (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer; Illustrated by Zinelda McDonald; Reinette Lombard
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Geanker In Geloof - Praktiese Toepassings Vir 'n Sprankelende Geloofslewe (Afrikaans, Paperback): Caitlin Henderson Geanker In Geloof - Praktiese Toepassings Vir 'n Sprankelende Geloofslewe (Afrikaans, Paperback)
Caitlin Henderson
R336 Discovery Miles 3 360 Ships in 2 - 4 working days

’n Storieryke wandeling deur plaashuisgange, landerye wat reg en ryp is vir oes en God se drome van oorvloed vir ons lewens.

Caitlin Henderson vertel allerhande verhale oor alles van steekse trekkers tot haar waarnemings oor ’n eens vaal huwelik wat nou floreer, en alles en nog wat tussenin. Sy verweef haar staaltjies met God se Woord en leer ons hoe om verlossing in ons eie stories raak te sien. Selfs al woon jy in die stad en nie iewers op die platteland soos Caitlin nie, sal jy aanklank vind by haar interessante, en somtyds lawwe stories. Die universele lesse en waarhede daarin spreek tot die hart van elkeen wat waarlik nader aan God wil leef.

In Geanker in geloof verken ons bybelse waarhede deur die o van ’n boer se vrou. Of jy nou jaag om die kinders by die skool te kry, hard werk om jou eie besigheid op die been te bring, of rustig deur die weivelde van jou eie stukkie grond stap, dr kan jy hoop kweek en vreugde vind.

Murasie (Paperback): Chanette Paul Murasie (Paperback)
Chanette Paul
R390 R366 Discovery Miles 3 660 Save R24 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Moles is nie ongekend op Verlatenfontein nie. Moord ook nie. Inteendeel.

Die Strandveld loop dik van die stories. Veral stories oor Verlatenfontein en die tyd toe die Brewisse daar gebly het. Oor Bert Brewis en sy humeur en oor sy beeldskone Engelse vrou. Ook oor hulle twee dogters – die oudste te vaal om hubaar te wees, die jongste ’n bottende skoonheid. En oor die woede wat so sterk deur die gene van hierdie luisterryke, vooraanstaande familie loop.

Ras Erasmus ken feitlik elkeen van hierdie Verlatenfontein-stories soos oorvertel deur sy ouma Kate. Op haar doodsbed laat sy hom drie beloftes afl. Die kans doen hom voor om hierdie beloftes na te kom toe hy ’n kwotasie moet uitwerk vir die restourasie van die opstal op Verlatenfontein nadat dit vir die vierde keer in honderd en twintig jaar net halfpad afbrand – raaiselagtig genoeg, telkens op ’n betekenisvolle datum.

Maar hy het nie rekening gehou daarmee dat daar ’n huurpag op ’n gedeelte van die plaas bestaan nie. Die huurpag is duur gekoop – nie soseer met geld nie, maar met ’n veel duurder kommoditeit. Eers toe Georgie Rabie Verlatenfontein toe moet vlug n ’n twiet wat haar baie suur bekom het, hoor sy wat die ware storie is agter die huurpag wat haar peetma hou. ’n Huurpag waaragter Ras Erasmus aan is, en nie net hy nie.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Oh No, Hippo! - (Blue Early Reader)
Heather Pindar Paperback  (1)
R197 R177 Discovery Miles 1 770
Active Filter Cookbook
Don Lancaster Paperback R1,406 Discovery Miles 14 060
Bounce Back! Years F-2 with eBook
Helen McGrath, Toni Noble Digital product license key R2,311 Discovery Miles 23 110
High Voltage Devices and Circuits in…
Hussein Ballan, Michel Declercq Hardcover R5,302 Discovery Miles 53 020
The Memoirs of Howard Affirmations…
Affirmations World Paperback R529 Discovery Miles 5 290
Reading Planet - Brilliant Braille…
Adam Guillain, Charlotte Guillain Paperback R263 Discovery Miles 2 630
Mindcraft - The Theory And Practice Of…
Franzel du Plooy-Cilliers, Jared Smith Paperback R466 Discovery Miles 4 660
Vivi Loves Science: Sink or Float
Kimberly Derting Paperback R116 R105 Discovery Miles 1 050
Bounded Dynamic Stochastic Systems…
Hong Wang Hardcover R2,752 Discovery Miles 27 520
Chocolate Brownie Workbook of…
Alan Haynes Paperback R479 Discovery Miles 4 790

 

Partners