0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
Status
Brand

Promotions > South African Heritage Shop > Books

Jeremia en die amandelboom (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Jeremia en die amandelboom (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens
R110 Discovery Miles 1 100 Ships in 4 - 6 working days
The Fuzz-Fuzz (Paperback): Jennifer Lindridge The Fuzz-Fuzz (Paperback)
Jennifer Lindridge; Illustrated by Tori Stowe 2
R150 R141 Discovery Miles 1 410 Save R9 (6%) Ships in 7 - 11 working days
There Should Have Been Five - The Story Of A South African WWII Hero (Paperback): Marilyn Honikman There Should Have Been Five - The Story Of A South African WWII Hero (Paperback)
Marilyn Honikman
R240 R214 Discovery Miles 2 140 Save R26 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Two children visit the Museum of Military History in Johannesburg and are intrigued by a painting of a black serviceman at the top of the stairs. . .

There were 354,000 South Africans who volunteered to serve in South Africa's defence force and nursing services in World War II. This book tells of one of these men, Job Maseko, whose heroic deed was almost forgotten for 50 years.

Asem (Afrikaans, Paperback): Jan Vermeulen Asem (Afrikaans, Paperback)
Jan Vermeulen
R250 R234 Discovery Miles 2 340 Save R16 (6%) Ships in 7 - 11 working days

’n Aangrypende grootwordverhaal oor verslawing, tweede kanse en wat dit beteken om jouself waarlik te vind. ’n Kragtoer van ’n boek wat nooit die leser met maklike antwoorde onderskat nie. Asem hoort op elke tiener se boekrak.

Uit Die Hart Van 'n Vrou (Afrikaans, Paperback): Rozaan De Wet Uit Die Hart Van 'n Vrou (Afrikaans, Paperback)
Rozaan De Wet 1
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Toe Claire die krat met leë drankbottels ontdek, skiet haar gemoed vol. Sy is tot sterwens toe moeg vir haar man se drinkery en verlaat hom tydelik deur te ontsnap na haar huis by die see. Aan die ander kant dra sy swaar aan haar aandeel aan Kris se probleem.

Dit grief haar dat haar man so pateties afhanklik geword het van drank en dat dit veroorsaak dat selfs sy waardigheid in die slag bly. Die ergste is sy ontkenning van die probleem en dat hy halsstarrig op ’n pad van selfvernietiging is.

Daarenteen weifel Wanda by haar eie vurk in die pad. Net toe sy dink Sephus het sy ou streke laat staan, steek dit weer kop uit en moet sy uit noodweer optree om dinge stil te hou want die dorp is klein.

Sy ken haar man en sy beheer oor haar. Hy maak haar sag om haar lojaliteit te koop, maar sy is gekonfyt daarin om hom te paai en sy onbeheersde woedebuie te temper, hoewel dit nou so geëskaleer het dat dit onhoudbaar is. Beide vriendinne sukkel om emosioneel kop bo water te hou, maar daar is troos in susterskap.

Die 17de Veer (Afrikaans, Paperback): Nanette van Rooyen Die 17de Veer (Afrikaans, Paperback)
Nanette van Rooyen
R240 R225 Discovery Miles 2 250 Save R15 (6%) Ships in 7 - 11 working days

’n Storie oor vriendskap, die verlede, vergifnis … en vere.

Lara is nog op skool, maar werk in haar vrye tyd by ’n tatoeëersalon en verkoop vintage-klere vir ekstra sakgeld. Haar ma gebruik kalmeerpille om die lewe in die oë te kyk en oom Dan, wat by hulle woon, is ’n vreedsame funksionele alkoholis. Haar pa was nog nooit deel van haar lewe nie.

Alex het in ’n kinderhuis grootgeword en het ’n troetel-uil. Hy help al sedert sy laerskooldae om siek en beseerde voëls te versorg en weer in die natuur vry te laat. En hy is in Kaapstad omdat hy ’n belofte aan iemand gemaak het.

Toe Lara die eerste keer vir Alex sien, is sy byna seker hy agtervolg haar. Wat sy nog nie weet nie, is dat hulle wêrelde op die punt is om bymekaar te kom. En alles begin met ’n hoededoos vol ou briewe wat Lara op haar ma se kas ontdek. Elkeen van die briewe is deur haar pa geskryf. En by elke brief is ’n veer met ’n storie …

In hierdie opwindende, liriese grootwordverhaal ondersoek Nanette van Rooyen die ingewikkelde bande wat gesinne bymekaarhou, en wat dit regtig beteken om ’n tuiste te hê.

Leer my lees (V1 Grootboek 7): Tippie se bal (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Leer my lees (V1 Grootboek 7): Tippie se bal (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Tippie LTR Activity Set 2 Level 2 (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Tippie LTR Activity Set 2 Level 2 (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

The Learn to Read Level 2 books are not only fun to read, it also promotes vocabulary and reading comprehension. Tippie loves PLAYING, LEARNING and DISCOVERING so much that four interactive activity sets were developed as value added aids to the series.

Tippie LTR Activity Set 2 Level 2: 2 Activity wheels with 40 alternating options

Leer my lees (V1 Grootboek 10): Tippie en die bul (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer Leer my lees (V1 Grootboek 10): Tippie en die bul (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer; Illustrated by Zinelda McDonald; Reinette Lombard
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Z Is For Zack 3: Tree House Trouble (Paperback): Jaco Jacobs Z Is For Zack 3: Tree House Trouble (Paperback)
Jaco Jacobs
R75 R71 Discovery Miles 710 Save R4 (5%) Ships in 7 - 11 working days

Z is for Zack - now available in English!

The original Zackie Mostert series has thousands of young fans - and now there's also a reading series, perfect for beginner readers. Each book in the series features bright full colour illustrations and simple, easy-to-read text that will make these fun-filled stories accessible to young readers.

3. Tree House Trouble

Zack and Vincent are building a tree house. It's going to be the best tree house in Zucchini Street! But Zack's sister and her best friend also want to play in it. Zack and Vincent make a sign: NO GIRLS! But can they keep the girls out of their tree house?

Die Swakste Restaurant in die Heelal (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Die Swakste Restaurant in die Heelal (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R240 R225 Discovery Miles 2 250 Save R15 (6%) Ships in 7 - 11 working days

‘n Skreeusnaakse versameling skaterlagstories!

Kom eet by die Swakste Restaurant in die Heelal.

Vind uit wat gebeur as jy met supergom aan die mooiste meisie in die skool vasgeplak word.

Ontmoet die seun wat Arnold Schwarzenegger se springmielies geëet het.

Gee vir tannie Breggie ‘n ou soentjie – as jy dapper genoeg is!

Vind uit hoe ‘n mens toonkonfyt maak.

En ontdek hoe ‘n bol kougom die wêreld kan red ...

GIGGEL, GIL, BRUL, PROES, SNORK en SKATER van die lag met hierdie versameling skreeusnaakse stories uit die pen van die gewilde Jaco Jacobs. Hierdie bundel kortverhale bevat tien stories wat gewaarborg is om jong lesers se lagspiere oortyd te laat werk.

Sacrifice To The Flies (Paperback): Fanie Viljoen Sacrifice To The Flies (Paperback)
Fanie Viljoen
R250 R234 Discovery Miles 2 340 Save R16 (6%) Ships in 7 - 11 working days

The multiple award winning Offers Vir Die Vlieë - now in English!

"When we reported to Training Camp Alpha at seventeen, we each got our own S13. That day, when I wrapped my hands around the black metal casing of the rifle, something in me died. I just didn’t realise it yet."

Thirty soldiers in a dystopian state receive intense military training from chilhood. Six young soldiers, depraved of their humanity and their youth, remain and are deployed to the Front.

One of them murder their section leader.

All of them deny guilt.

Which one of them is lying?

Viskos (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Viskos (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs 1
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Wat sal jy doen as 'n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar iets is nie reg nie ...

Daar wag 'n GROOT skok op die hele skool toe Dennis se goudvis begin groei en groei en GROEI!

Kort voor lank is selfs die weermag op die toneel. Dennis is die enigste een met 'n plan om 'n ramp te voorkom ...

'n Skreeusnaakse storie vir beginnerlesers, in maklik verstaanbare taal geskryf, met prettige volkleur-illustrasies deur die talentvolle Zinelda McDonald.

Vat die Regte Pad - Jesus s'n (Afrikaans, Paperback): Stephan Joubert Vat die Regte Pad - Jesus s'n (Afrikaans, Paperback)
Stephan Joubert
R195 Discovery Miles 1 950 Ships in 4 - 6 working days

Te veel gelowiges voel skuldig omdat hulle nie voldoen aan ander se geestelike verwagtings nie. Of omdat hulle nie die standaard-resepte uitleef wat gedurig in die kerk uitgedeel word van hoe ’n “regte Christen” moet leef nie. Hulle is kerklik betrokke, maar voel moedeloos. Godsdienstige uitbranding is ’n paar van hulle se voorland. Tot vervelens beleef hul die Here is teleurgesteld met hulle.

Hierdie boek is nie die groot antwoord op dissipelskap in drie maklike stappe nie. Jy gaan definitief nie hier tien beproefde resepte vir suksesvolle Christenwees, of so iets, raakloop nie. Maar dit wil wel saam met jou reis na ’n paar onontdekte skatte in die Here se skatkamers. Dit wil die “las van gewone gelowiges soos ek en jy se skouer aflig om (buiten-)gewone lewens tot eer van die Heer te leef. Net dit.

Vroue Met Vlerke (Afrikaans, Paperback): Kristel Loots Vroue Met Vlerke (Afrikaans, Paperback)
Kristel Loots
R310 R291 Discovery Miles 2 910 Save R19 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Hierdie boek is ’n hersiene weergawe van Emma is g’n engel nie (2011).

Emma dra verskriklike verwyte in haar binneste rond. Sy het iets vreesliks gedoen en dit kou aan haar. Sy voel al klaar moeilik om lief te hê met haar mollige lyf en haar vaal gelaatstrekke. Miskien as sy ook funky en blond en pret kon wees sou sy liefde kon vind. Sy wil ook weet hoe dit voel om iemand se arms styf om jou te voel … iemand soos Burger Botha.

Dis ’n eensame pad wat sy stap en die laaste mense by wie sy kan troos soek is haar ma en suster. Die Bybelversies van haar kindertyd weergalm in haar kop en herinner haar dat sy eintlik maar ’n closet Christen is. Sy weet wat sy verkeerd gedoen het, wat sy aangevang het, maar hoe gaan sy dit regmaak? Waar begin sy om na vergifnis te soek?

As ’n mens nie van jouself hou nie is dit moeilik om te glo dat iemand anders van jou sal kan hou. En as Emma nie haarself kan vergewe, of vir haarself lief kan wees nie, wie sal ooit kan? Sy voel allesbehalwe soos ’n engel, eintlik meer soos ’n duiwel, om die waarheid te sê. Haar skuld is te swaar om alleen te dra.

Emma het gehoor dat bevryding jou vlerke gee, en daar is soveel engel-vroue rondom haar met vlerke. Dalk kan hulle haar help om haar eie vlerke te kry sodat sy uiteindelik vry en haarself kan wees.

Tippie LTR Activity Set 3 Level 2 (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Tippie LTR Activity Set 3 Level 2 (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

The Learn to Read Level 2 books are not only fun to read, it also promotes vocabulary and reading comprehension. Tippie loves PLAYING, LEARNING and DISCOVERING so much that four interactive activity sets were developed as value added aids to the series.

Tippie LTR Activity Set 3 Level 2: 10 Double sided activity sheets for letter and word formation, and 50 sequence and creative writing cards for story comprehension

Stryd vir Liefde (Afrikaans, Paperback): Frenette van Wyk Stryd vir Liefde (Afrikaans, Paperback)
Frenette van Wyk
R290 R272 Discovery Miles 2 720 Save R18 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Lija is ’n meisie van Joods-Romeinse afkoms en die aangenome dogter van Pontius Pilatus. Sy bevind haar in ’n gereëlde verlowing met Silva, ’n Romeinse tribuun. Eers dink sy hy is nes al die ander Romeinse mans, harteloos en ongenaakbaar.

Tot haar verbasing begin liefde egter in beide van hulle harte vir mekaar ontwaak ...

Silva en Lija het uiteenlopende gevoelens oor die man wat die Jode soveel hoop gee en die Romeine omkrap. Lija glo die man wat hulle die messias noem bring genesing en ’n nuwe begin. Sy skaar haar by die Selote om wapens uit ’n Romeinse arsenaal te steel om die skaal van gesag te laat kantel. Sy doen dit met die wete dat dit Silva se lewe ook in gevaar kan stel, maar haar oortuigings vuur haar aan. En Silva doen die onvergeetlike ... hy is deel van die groep soldate wat die Jode en Lilja se hoop – die messias – kruisig.

Albei is diep seergemaak en ontnugter deur die ander se optrede en die vertroue tussen hulle lê aan skerwe. Is hulle liefde vir mekaar vir altyd verlore? Of sal Lija en Silva vanuit die as kan opstaan en vir hul liefde veg ...

Die Onsienlike Wereld Van Engele - Bybelse Feite Oor Engele En Die Stryd Wat Agter Die Skerms Woed (Afrikaans, Paperback): Jaco... Die Onsienlike Wereld Van Engele - Bybelse Feite Oor Engele En Die Stryd Wat Agter Die Skerms Woed (Afrikaans, Paperback)
Jaco Scholtz
R330 R309 Discovery Miles 3 090 Save R21 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Engele bestaan werklik, al kan ons hulle gewoonlik nie sien nie. Maar wat doen engele, waar woon hulle en watter rol gaan hulle in die toekoms speel? Die onsienlike wêreld van engele fokus nie net op die heilige engele nie, maar ook op Satan en sy gevalle engele wat ná hul skepping téén die Skepper gekies het.

Hierdie boek neem die leser op ’n opwindende reis deur die Bybel: die kosmiese oorlog wat sedert Satan se val in die onsienlike wêreld van engele afspeel. Elke mens speel ’n rol in hierdie worstelstryd, veral in die laaste tye. Uitverkore engelwesens bly naby die troon van God in die derde hemel, maar soos wat die “dag van die Here” nader kom, is goeie én veral slegte engele toenemend by wêreldgebeure betrokke.

Wanneer die Here van die leërskare in sy heerlikheid kom en al die heilige engele saam met Hom, sal die onsienlike dan sienlik word?

Learn to read (L1 Big Book 1): Tippie and the cat (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn to read (L1 Big Book 1): Tippie and the cat (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension.

Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as building success and self-confidence in reading. The first ten books in the series focus on short vowels, simple consonants, blends and sight words.

This big book is a teacher's guide with additional classroom resources for group reading and active participation.

Nellie En Sion Thwala (Afrikaans, Paperback): Claudette Browne Storrar, Freda Meyer Nellie En Sion Thwala (Afrikaans, Paperback)
Claudette Browne Storrar, Freda Meyer
R150 R141 Discovery Miles 1 410 Save R9 (6%) Ships in 7 - 11 working days

’n Pragtige storie oor vriendskap en liefde Ons wonderlike, diverse, kleurvolle land is vol stories wat verdien om vertel te word. Een so pragtige en belangrike storie is dié van die vriendskap en liefde tussen kinders en hul oppassers.

Hierdie titel is die tweede in die reeks en gaan oor ’n klein seuntjie, Sion, en sy kreatiewe en inspirerende oppasser, Nellie. Nellie deel idees, plaaslike geskiedenis, tradisie en kultuur met Sion. Sy bring ’n bietjie van haar wêreld, woorde en hart in syne in. Sion, op sy beurt, doen wat alle klein seuntjies doen: hy word vrolik deel van die avontuur. Hierdie spesifieke storie handel rondom die konsep van thwala – die Zulu woord vir iets op jou kop dra. Deur ‘n vlak stroom te kruis vir ’n piekniek op die oorkantste oewer, leer Nellie vir Sion die kuns van thwala. Sion leer dat daar meer as een manier is om jou kop te gebruik as jy gekonfronteer word met ‘n probleem.

Hierdie is ’n storie van onskuld, liefde en omgee wat mense aan mekaar sal verbind regoor kulture heen.

African Mammals - To Read, Colour and Keep (Staple bound, New Edition): Sally MacLarty African Mammals - To Read, Colour and Keep (Staple bound, New Edition)
Sally MacLarty
R150 R139 Discovery Miles 1 390 Save R11 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Why do elephants flap their ears? Which big cat leaps into the air to catch birds? How do bushbabies get their name?

Discover the answers to these questions and enjoy hours of colouring fun with the latest addition to our Read, colour and keep series. There are more than 40 animals to colour in, each illustration providing budding artists and inquisitive children with interesting facts as they work through the book.

The centre spread contains a pull-out gallery of all the animals in full colour. These can serve to guide children in colouring in the outlined images – or they can simply use their imagination!

Leer my lees Vlak 1 Grootboek 01: Hallo, Tippie! (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Leer my lees Vlak 1 Grootboek 01: Hallo, Tippie! (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie, Vlak 1 is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels vir groeplees en aktiewe deelname. Titels beskikbaar as Vlak 1-grootboeke: 1. Hallo, Tippie! 2. Tippie en die hen 3. Tippie se jas 4. Tippie en die kat 5. Tippie en die bok 6. Tippie en die kam 8. Tippie en die by 9. Tippie en die vis 10. Tippie en die bul

Reading Guide: The Last Time I Died (Paperback): Alet Mihalik Reading Guide: The Last Time I Died (Paperback)
Alet Mihalik; Fanie Viljoen
R140 R132 Discovery Miles 1 320 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days

This study guide is ideal for teachers to use in the classroom in conjunction with the book. Learners can use the guide for self study at home.

New all-in-one English phonics: Gr 3: Learner's book - First additional language (Paperback): Mart Meij, Beatrix de... New all-in-one English phonics: Gr 3: Learner's book - First additional language (Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R223 Discovery Miles 2 230 Ships in 4 - 6 working days
Learn To Do, Boxset A4 10 books (Book 1 - 10) (Mixed media product): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn To Do, Boxset A4 10 books (Book 1 - 10) (Mixed media product)
Jose Palmer, Reinette Lombard
R580 R533 Discovery Miles 5 330 Save R47 (8%) Ships in 7 - 11 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Issabella Headboard (Queen) (Brown)
R2,199 R1,399 Discovery Miles 13 990
Issabella Headboard (King) (Tan)
R2,499 R1,699 Discovery Miles 16 990
Linzy Headboard (Double) (Black)
R1,999 R1,199 Discovery Miles 11 990
Issabella Headboard (Queen) (Black)
R2,199 R1,399 Discovery Miles 13 990
Aemilia Headboard (Queen) (Dark grey)
R2,799 R1,499 Discovery Miles 14 990
Flatpack DIY Cambridge 3 Drawer Pedastal…
R2,199 Discovery Miles 21 990
Issabella Headboard (King) (Brown)
R2,499 R1,699 Discovery Miles 16 990
Aemilia Headboard (King) (Dark grey)
R3,199 R1,599 Discovery Miles 15 990
Flatpack DIY Colchester Hanging Folder…
R2,999 Discovery Miles 29 990
Issabella Headboard (Queen) (Tan)
R2,199 R1,399 Discovery Miles 13 990

 

Partners