0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
Status
Brand

Promotions > South African Heritage Shop > Books

Ondier (Afrikaans, Paperback): Jan Vermeulen Ondier (Afrikaans, Paperback)
Jan Vermeulen
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Leer my doen met Tippie die Olifant - Boek 1-10 (Boekpak) (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Leer my doen met Tippie die Olifant - Boek 1-10 (Boekpak) (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard
R580 R533 Discovery Miles 5 330 Save R47 (8%) Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant! Leer my doen bevat 'n aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en 6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken, inkleur, knip, plak en leer. Leer my doen is ontwikkel deur 'n spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-, konseptuele en perseptuele vaardighede wat u kind sal help om die basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese leer en ontwikkeling.

African Insects - To Read, Colour And Keep (Paperback, New Edition): Sally MacLarty African Insects - To Read, Colour And Keep (Paperback, New Edition)
Sally MacLarty
R118 Discovery Miles 1 180 Ships in 2 - 4 working days

How do Corn crickets produce their high-pitched sounds? Which insect has a forked horn on the front of its head? Where does the small scarlet dragonfly scatter its eggs? Which bug is named after a famous artist?

Children will find the answers to these questions - and many other interesting facts - while enjoying hours of fun colouring in a selection of our most striking insects.

There are more than 40 images to colour in, providing budding artists and young children with enticing snippets of knowledge as they work through the title. In the middle of the title is a gallery of the insects, but this time in colour, giving a clear guide as to which shade of crayon or paint to use when colouring in the outlines on the other pages.

Magriet en Billie - Die Magriet-reeks (Afrikaans, Paperback): Melanie Tait Magriet en Billie - Die Magriet-reeks (Afrikaans, Paperback)
Melanie Tait; Illustrated by Linki Brand
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days
Die Dooies Praat Nie (Afrikaans, Paperback, Groot Druk): Peet Venter Die Dooies Praat Nie (Afrikaans, Paperback, Groot Druk)
Peet Venter
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Swyg (Afrikaans, Paperback): Erla Diedericks Swyg (Afrikaans, Paperback)
Erla Diedericks
R300 R281 Discovery Miles 2 810 Save R19 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Slegs die dooies kan swyg soos die graf ...

In 2009 word Stellenbosch geruk deur ’n sensasionele moord. Vanessa Wessels, dogter van ’n welgestelde familie, vermoor haar studentemaat, maar swyg soos die graf oor die voorval. Dokters beweer sy ly aan psigotiese geheueverlies weens die dwelms wat in haar bloedmonsters gevind is, maar almal het hulle bedenkinge.

’n Paar jaar later jaag die bekende digter en dosent Didi Donkermann, geheime en al, by Volklip oor die afgrond in ’n vermeende selfdood.

Die raaisels begin net stof opgaar, toe die Molenberg psigiatriese hospitaal vir dr. Ann Marais laat weet dat Vanessa Wessels haar wil sien. N jare se stilte wil sy uiteindelik praat oor wat die aand van die moord gebeur het. Dan kom Didi se seun, die skrywer Louis Donkermann, ook uit die houtwerk met aantygings dat ’n jong skrywer sy nuutste boek geplagieer het.

Maar hoe is hierdie twee ou sake verbind? Waar oorvleuel moord, obsessie en letterkunde? En hoe vind jy die waarheid na soveel jare se stilswye?

Swyg, Erla Diedericks se vierde spanningsroman, snuffel heerlik tussen die geraamtes van die akademiese en uitgewerswreld.

Exploring the Seashore in South Africa (Paperback, New Edition): Margo Branch Exploring the Seashore in South Africa (Paperback, New Edition)
Margo Branch
R180 R167 Discovery Miles 1 670 Save R13 (7%) Ships in 5 - 10 working days

With this lively guide, young adventurers will discover the many treasures along southern Africa’s shores, learn all about the strange and beautiful creatures they can expect to see at the beach and where to find them, then try the fascinating activities and make their own first-hand discoveries.

A companion volume to the popular Exploring Fynbos, this lively book is loaded with:

• interesting topics in accessible text

• interactive activities

• ‘did you know’ boxes

• ‘things to do’ panels

1-2-3 Groei Met Spel - 123 Speletjies vir Motoriese Ontwikkeling (Afrikaans, Paperback): Nadia Viljoen 1-2-3 Groei Met Spel - 123 Speletjies vir Motoriese Ontwikkeling (Afrikaans, Paperback)
Nadia Viljoen
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Hedendaagse kinders weet dikwels nie meer hoe om te speel nie en daarom is hul fun- en grootmotoriese ontwikkeling nie op standaard nie. Hulle sukkel dikwels met aktiwiteite soos inkleur, knip, bal vang en eenbeentjie spring. Hul spierontwikkeling is ook swak en dit lei tot probleme met konsentrasie. Daar is verskeie faktore wat kinders se motoriese ontwikkeling negatief benvloed. Die algemeenste is waarskynlik die feit dat moderne vermaak (soos selfone, televisie en elektroniese speletjies) passief is en tekort skiet aan kreatiwiteit.

Hierdie boek bevat 123 speletjies wat jou kind se begrip kan prikkel en so help met redenerings- en syfervaardighede. Dit bied ook 'n geleentheid vir sosiale interaksie en in die proses ontwikkel jou kind emosioneel. Terselfdertyd is hierdie speltjies lekker vir partytjies, predtdae, ysbrekers of sommer net speel.

101 Spooky jokes (Paperback): Jaco Jacobs 101 Spooky jokes (Paperback)
Jaco Jacobs
R65 R61 Discovery Miles 610 Save R4 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Giggle, groan and guffaw with Jaco Jacob’s new humorous series of 101 Jokes books, now available in English! Each book contains tons of jokes that will have you and your friends in stitches.

New all-in-one English phonics book for learner's: Gr 2: Teacher's guide - First additional language (Staple bound):... New all-in-one English phonics book for learner's: Gr 2: Teacher's guide - First additional language (Staple bound)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R173 Discovery Miles 1 730 Ships in 2 - 4 working days

The Phonics Book for Learners First Additional Language Teacher's Guide contains a year plan, the four term plans, possible time schedules for a full week and daily step-by-step teaching plans for 40 weeks. The teaching plans include the following: the weekly teaching plan, hints and essential information as background knowledge before the lessons are tackled, complete step-by-step lessons for each day and guidance on how to complete the prescribed assessment tasks. The Teachers Guide is written according to the requirements of the CAPS. The Teacher's Guide is written by experts in the field of the Foundation Phase. All the authors have years of experience and have been involved in series which has been successfully used in schools. The series has been developed under the guidance of Mart Meij whose various educational series, from Grade R to 3, are widely used by schools. The New All-In-One series is nationally recognised and used in many schools. The Teacher's Guides not only provide lessons for the teacher that describe exactly what to do, but also background information so that the teacher knows why certain instructions are included in the lesson. The teaching plans include innovative, multisensory activities that promote active learning and accommodate different learning styles.

Daka (Afrikaans, Paperback): Jaco Strydom Daka (Afrikaans, Paperback)
Jaco Strydom
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Adam Human het ’n verskriklike geheim. So groot, om die waarheid te vertel, dat hy eers sou moes doodgaan as hy ooit ’n kans vir oor begin wou h. Hy sou alles moes agterlaat en wegraak in een van die laaste wildernisse op aarde.

Maar elke reisiger is in ’n sekere sin ’n vlugteling, en elke voortvlugtige ’n ontdekkingsreisiger wat soveel meer met hom saamdra as net die dinge in sy rugsak ...

Dis moeilik om te glo dat so iemand rrig bestaan, sou die mense later s.

Onwetend hoe vreemd sy ware storie eintlik is. Want dit was ’n waterwese wat hy as kind in ’n droom raakgeloop het, wat hom gelei het na die spikkel op ’n kaart, Noord van Lamu.

Met ’n nuwe naam was hy op soek na lewe n die dood. En soos met amper elke ware ontdekkingsreis, sou sy vlugtog oor land en see ook na ’n afgele eiland lei. ’n Plek waar hy uiteindelik alleen kon wees, weg van alles en almal.

Of so het hy gedink.

Sy lewe was nie een lang uitgerekte storie nie, maar eerder ’n bondel erg teenstrydige verhale, in chaos verweef. Van hulle naef en selfs onskuldig. Van hulle wreed en donker en verskriklik en boos . . . en van hulle, so beautiful soos die bewegings van Lamu se laaste doegong.

Leer My Lees Met Tippie Die Olifant Plakker- En Aktiwiteitsboek (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Leer My Lees Met Tippie Die Olifant Plakker- En Aktiwiteitsboek (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard
R220 R206 Discovery Miles 2 060 Save R14 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Ontwikkel jou kind se vroe leesvaardighede op 'n prettige manier! Deel hierdie boek met jou kind om kreatiwiteit en fyn motoriese vaardighede te ontwikkel en verbeelding aan te wakker. Daar is 'n verskeidenheid van prettige en kleurvolle aktiwiteite wat die ontwikkeling van aktiewe deelname en konsentrasie sal ondersteun. Die boek bevat 40 bladsye met aktiwiteite en 4 bladsye met plakkers.

Babalela 2:Diep, diep in 'n donker bos (Paperback): Martie Preller Babalela 2:Diep, diep in 'n donker bos (Paperback)
Martie Preller
R140 R132 Discovery Miles 1 320 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Duisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die reeks is verkoop.

Learn To Read (Level 3) 9: Tippie And The Birthday (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn To Read (Level 3) 9: Tippie And The Birthday (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

The Level 3 books are designed to build on Levels 1 and 2 whilst introducing new consonant blends and digraphs. Additionally, the stories have been written to encourage inferencing and problem solving through the stories and images to enhance the reader’s skills and fun!

Bongi Ballerina (Paperback): Kristien Potgieter Bongi Ballerina (Paperback)
Kristien Potgieter
R180 R169 Discovery Miles 1 690 Save R11 (6%) Ships in 7 - 11 working days

“Spiders, snakes, ghosts, skeletons, vampires? She loved them all. The scarier the better, in her opinion. But ballerinas? She couldn’t imagine anything worse.” Meet Bongi. She loves aliens. She loves spiders and she loves all sorts of scary stuff! There are only two things Bongi doesn’t like: pink and ballet. So when her mom signs her up for ballet classes for a term, Bongi can’t think of anything worse! But then she comes up with the perfect plan: She’s going to sabotage the class so much that she gets kicked out! Will Bongi be able to weird her way out of tutus and pink leotards or will she learn to love pirouettes and pliés?

Learn To Read (Level 3) 3: Tippie And The Squirrel (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn To Read (Level 3) 3: Tippie And The Squirrel (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

The Level 3 books are designed to build on Levels 1 and 2 whilst introducing new consonant blends and digraphs. Additionally, the stories have been written to encourage inferencing and problem solving through the stories and images to enhance the reader’s skills and fun!

African Mammals - To Read, Colour and Keep (Staple bound, New Edition): Sally MacLarty African Mammals - To Read, Colour and Keep (Staple bound, New Edition)
Sally MacLarty
R140 R130 Discovery Miles 1 300 Save R10 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Why do elephants flap their ears? Which big cat leaps into the air to catch birds? How do bushbabies get their name?

Discover the answers to these questions and enjoy hours of colouring fun with the latest addition to our Read, colour and keep series. There are more than 40 animals to colour in, each illustration providing budding artists and inquisitive children with interesting facts as they work through the book.

The centre spread contains a pull-out gallery of all the animals in full colour. These can serve to guide children in colouring in the outlined images – or they can simply use their imagination!

Vaandeldraers Boekpak - Vrouehelde Van Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback, Boxed set): Wendy Maartens Vaandeldraers Boekpak - Vrouehelde Van Suid-Afrika (Afrikaans, Paperback, Boxed set)
Wendy Maartens; Illustrated by Linki Brand
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Vrouehelde van Suid-Afrika

Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter.

Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks ’n moet-h vir elke jong leser. Die boeke is individueel te koop, of in ’n pragtige bokspak wat ’n ware versamelaarsitem is.

Jorsie die Worsie 1: Die Raaisel van die Lammervanger (Afrikaans, Paperback): Helene Booyens Jorsie die Worsie 1: Die Raaisel van die Lammervanger (Afrikaans, Paperback)
Helene Booyens; Illustrated by Helene Booyens
R180 R169 Discovery Miles 1 690 Save R11 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Ontmoet vir Jorsie, 'n klein worshond met 'n groot hart en 'n nog groter familie!

Maar wag, hy's nie sommer 'n gewone worsie nie ... terwyl sy neefs en niggies skoothonde is, is Jorsie anders. Hy's nie tevrede met 'n gewone hondelewe nie, hy wil 'n polisiehond wees!

Wanneer een van Jorsie se skaaphondmaats, se lammertjies skielik wegraak, is die dorp se drie polisiehonde nie baie lus om te help soek nie.

Jorsie kom gelukkig op 'n leidraad af ... Sal hy die raaisel kan oplos en die lammertjie veilig kan terugbring na die plaas?

Bastian Blom En Die Woedende Weerwolf (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Bastian Blom En Die Woedende Weerwolf (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Linki Brand
R170 R160 Discovery Miles 1 600 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van ’n groot ou huis gele. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping.

Bastian versamel graag vreemde goed, soos:

  • valstande,
  • ou brille,
  • possels met vlermuise op, (Hy het nog net dertien – daar is nie baie sels met vlermuise op nie.)
  • skilderye van katte, (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.)
  • porselein-uile,
  • en boeke met spookstories.

Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer op keer na allerlei ongelooflike avonture!
Die Klein boek van skouspelagtige sport - skouspelagtige sport (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Die Klein boek van skouspelagtige sport - skouspelagtige sport (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 7 - 11 working days
African Seashores - To Read, Colour And Keep (Paperback, New Edition): Sally MacLarty African Seashores - To Read, Colour And Keep (Paperback, New Edition)
Sally MacLarty
R140 R130 Discovery Miles 1 300 Save R10 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Children will enjoy hours of fun colouring in this selection of our most striking seashore life – more than 40 of the brightest, most fascinating, commonly known creatures and plants from our local shores.

In the middle of the book is a full-colour gallery of all the featured shore life, giving a clear guide as to which shade of crayon or paint to use when colouring in the outlined images throughout the book.

As they work through the book, budding artists and inquisitive children will also be able to pick up snippets of knowledge about the creatures, such as how the colourful sea anemone overpowers its prey; whether the sponge is an animal; how the starfish pulls its stomach outside of its body to eat; why the hermit crab's homes are all second-hand; and the bag of tricks used by that master of disguise, the octopus.

Meatball the Ghost Dog (Paperback): Fanie Viljoen Meatball the Ghost Dog (Paperback)
Fanie Viljoen; Illustrated by Johann Straus
R170 R160 Discovery Miles 1 600 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Is it a dog? A see-through Jack Russell? Like a ... ghost dog?

Hugo Rudd doesn’t know if he should be scared. How many people have ever seen a ghost dog?

It’s incredible, right?

But this is only the beginning of the story …

Meatball needs a new home.

There is only one problem: How do you find a forever home for a ghost dog?

Iemand wat verdrink en ander verhale (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Iemand wat verdrink en ander verhale (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R230 R216 Discovery Miles 2 160 Save R14 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Hierdie bundel bevat kortverhale van n aantal bekende skrywers, soos Marita van der Vyver, Fanie Viljoen, Nathan Trantraal, Nanette van Rooyen en Zelda Bezuidenhout. Jong stemme soos Mercy Kannemeyer, Almero Welgemoed, Corinne Raath en Arleen Stone verskyn ook in die bundel. Die bundel bevat stories wat so aangrypend is, jy sal als in een slag wil klaarlees sodat jy iemand word wat verdrink in stories

Z is vir Zackie: Boekpak 1 (5-in-1) (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Z is vir Zackie: Boekpak 1 (5-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers €“ en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees! Titels in die boekpak: 1. Z is vir Zackie: Die rowwe resies 2. Z is vir Zackie: Die paddapoets 3. Z is vir Zackie: Die beste boomhuis 4. Z is vir Zackie: Die perfekte pizza 5. Z is vir Zackie: Die pretpark

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Silent Witness - Season 21
Emilia Fox, David Caves, … DVD  (1)
R318 Discovery Miles 3 180
NCIS - Season 18
Mark Harmon DVD  (1)
R526 Discovery Miles 5 260
Vera - Season 10
Brenda Blethyn DVD R601 R447 Discovery Miles 4 470
Maigret - Season 2
Rowan Atkinson, Lucy Cohu, … DVD  (1)
R288 Discovery Miles 2 880
Hypnotic
Ben Affleck, Alice Braga, … DVD R227 Discovery Miles 2 270
Synchronic
Anthony Mackie, Jamie Dornan DVD R210 Discovery Miles 2 100
Grantchester - Season 6
Robson Green DVD R502 Discovery Miles 5 020
Reminiscence
Hugh Jackman, Rebecca Ferguson, … DVD R260 Discovery Miles 2 600
Vera - Season 11 - Episodes 3 & 4
Brenda Blethyn DVD  (1)
R426 R274 Discovery Miles 2 740
Dark Heart
Tom Riley, Anjli Mohindra, … DVD R426 R368 Discovery Miles 3 680

 

Partners