Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Promotions > South African Heritage Shop > Books
Chris and Marley are in a new school, and from the word go they discover that things are not quite the same as in other schools. Their new friends start to behave strangely, not to mention the guy with no hair and that weird library teacher. When they are slowly but surely sucked into a series of disturbing events, Chris and Marley decide to investigate – and end up in the clutches of the lady with the purple eye. A chilling story with lots of blood curdling surprises.
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant! Leer my doen bevat 'n
aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en
6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken,
inkleur, knip, plak en leer. Leer my doen is ontwikkel deur 'n
spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-,
konseptuele en perseptuele vaardighede wat u kind sal help om die
basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese
leer en ontwikkeling.
This series is an excellent educational choice as it is a fun, interactive series
Ná die Napoleontiese oorloë word die Williamsgesin gedwing om na die Kaapkolonie te emigreer. Maar die gesig wat hulle in Algoabaai begroet, is allesbehalwe die rooskleurige prentjie wat in Engeland vir hulle geskets is. Rasmus Erasmus is een van die boere wat die immigrante moet help om by hul plase uit te kom. Hy is ook hul buurman en die eerste man wat daarin slaag om Emma se hart vinniger te laat klop. Dit verwar haar, want sy het geen begeerte om te trou nie. Boonop voel Rasmus dieselfde ná ‘n liefdesteleurstelling en maak dit duidelik dat hy nie in ‘n verhouding met Emma belangstel nie.
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant! Leer my doen bevat 'n
aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en
6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken,
inkleur, knip, plak en leer. Leer my doen is ontwikkel deur 'n
spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-,
konseptuele en perseptuele vaardighede wat u kind sal help om die
basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese
leer en ontwikkeling.
Die laaste omnibus in hierdie reeks bevat nóg drie gewilde Trompie-stories. Die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit en Trompie en sy maats besluit om in die kloof te gaan swem en dan teen die berg op te klim en die grotte daarbo te verken. Trompie ontmoet ook die mooiste meisie wat hy nog ooit gesien het en ding mee teen sterk kompetisie in die atletiekspan.
Clayton kom steel Lida se hart in 'n oogwink. Dit was nie veronderstel om te gebeur nie. Sy wou dit beslis nie hê nie, maar hy het haar lewe binnegeval, gevoelens in haar aangesteek wat sy gedink het sy nooit weer sal ervaar nie, en 'n passie aangevuur wat sy nooit geweet het bestaan nie. As die huidige MotoGP-wêreldkampioen, leef Clayton permanent op die dun rand van adrenalien. Of dit nou óp of áf van die baan is, alles wat hy wil hê is reeds syne: sukses, gewillige vroue, en al die media-aandag wat 'n sportster van kan droom. Hy het alles, behalwe vir Lida. Sý is die uitsondering, want vir die eerste keer val 'n vrou nie voor sy voete nie. Hul chemie is onmiskenbaar. Hul aantrekkingskrag is magneties. Maar vir Lida bly Clayton te veel van 'n risiko. Al probleem is dat daar iets aan Clayton is waarvan sy nie kan, of wíl, wegloop nie. Myne stel die leser bloot aan die opwindende wêreld van MotoGP Dit is die derde titel in die nuwe Romanza Stoom afdeling wat fokus op warmer liefdestonele vir lesers wat meer erotiese liefdesverhale verkies.
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant! Leer my doen bevat 'n
aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en
6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken,
inkleur, knip, plak en leer. Leer my doen is ontwikkel deur 'n
spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-,
konseptuele en perseptuele vaardighede wat u kind sal help om die
basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese
leer en ontwikkeling.
Die De Vries-tweeling lyk eenders. Jakob se oë kyk egter tot diep in Helena se siel en woel ongekende dinge in haar los – sóndige dinge. Hoe kan sy so aangetrokke tot hom wees terwyl sy verloof is aan sy broer, Daniel? Om enige misverstande te voorkom, besluit Helena om Jakob in die geheim te gaan ontmoet voor sy die volgende dag met Daniël trou. Dit loop uit op ‘n soen wat verbode begeertes in haar aanwakker en haar net meer verwar. Moet sy na Jakob luister en haar huwelik met Daniël afstel? Wanneer Helena en die De Vries-broers saam met ander emigrante die Kaapkolonie verlaat, bly haar hart egter na Jakob hunker. Boonop is dit onmoontlik om hom op die trek te vermy. Sal sy en Jakob daarin slaag om hul liefde vir Daniël weg te steek? Nog belangriker: Sal sy haar hart te teenoor Jakob kan sluit?
Sizwe, Tembile, Victor, Vuyo and Mlibo have to do some fine detective work to rope in a gang of ruthless drug dealers. Queen, the leader of the gang, will stop at nothing but murder to prevent anybody from interfering with her plans. When the four friends are captured by Queens mugs, they devise a clever plan to escape and foil the gangs smuggling activities. This school edition was approved for the Department of Basic Educations National Catalogue for Senior Phase learners. Additional educational and subject matter is included: activities for pre-reading and post-reading, questions according to cognitive levels, glossary of literary terms and notes on the novel as genre.
This award-winning novel is a story of friendship, adventure and a journey of trust. When thirteen-year-old Grants dad disappears, the only clue to his whereabouts is R50 000 in a cell phone FLASH account. Rather than going to his uncle in Cape Town, Grant decides to run away to find his fisherman father. But before long he finds himself hurt and alone on a secluded West Coast beach. Desperate to remain hidden from the authorities, Grant seeks the help of Smiler and Ally; but can they be trusted? Winner of the Gold Sanlam Prize for Youth Literature (2007). This school edition of Sharkeys Son is included in the Department of Basic Educations National Catalogue for Senior Phase learners. It has been revised and updated with activities for pre-reading and post-reading, questions according to cognitive levels, glossaries and notes on the genre of the novel. Memoranda available online at www.tafelberg.com.
Buyi voel soos 'n vreemdeling in London die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy moet by sy pa, wat hy nooit geken het nie, in 'n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly. Maar ook hier voel hy nie tuis nie, veral omdat hy en sy bombastiese pa van dag een af nie oor die weg kom nie en die plek vol vreemde bedreigings is. Hy kom gou agter Afrika bestaan nie net uit wonderlike landskappe en eksotiese diere nie, maar ook gevaar. 'n Mensvreter-leeu sluip in die wildreservaat rond op soek na sy volgende prooi . . . Hoe gaan die avontuurlike Andre en saggeaarde Simoshile hom uiteindelik help om die letsels wat die leeu agterlaat, maar ook die van hy hart, verwerk?
Oliver Strange's life in London is all very normal until his father disappears in the wilds of the Okavango Swamps while collecting frog data. When Oliver goes in search of his dad, he is captured and things go from bad to worse. He soon discovers his knowledge of reading maps and his Swiss Army knife are not enough when faced with crocodiles, hippos, lions and dynamite-brandishing crooks with a sinister goal to collect venom from the most poisonous frog of all the golden poison dart frog, found only in Colombia. Oliver is faced with not only saving his father but perhaps the whole world. This school edition of Oliver Strange and the Journey to the Swamps is included in the Department of Basic Educations National Catalogue for Senior Phase learners. It has been revised and updated with activities for pre-reading and post-reading, questions according to cognitive levels, glossaries and notes on the genre of the novel.
Zed is just an ordinary boy living an ordinary life when one day he discovers a secret box, long-hidden, crammed with clues and secrets that might just change his life forever. Soon there are unexplained fires and cruel deaths, weird happenings at the circus, and Zeds strange conviction that slowly everyone around him seem to be somehow changing. But what can Zed do about it one small, slightly clumsy schoolboy? How can he be expected to save himself, let alone the world? Winner of the Silver Sanlam Prize for Youth Literature (2005) and the Percy Fitzpatrick Prize for Youth Literature (2008). This school edition of SuperZero is included in the Department of Basic Educations National Catalogue for Senior Phase learners. It has been revised and updated with activities for pre-reading and post-reading, questions according to cognitive levels, glossaries and notes on the genre of the novel. Memoranda available online at www.tafelberg.com.
This first book of birds introduces children to commonly seen birds of parks gardens and open areas of southern Africa. The lively approach, presenting full-colour illustrations of 58 birds and visual cues to each bird's size, the food it eats, its nest and the footprint it leaves behind, will appeal to both pre-readers and those just starting to read.
25 getoorde resepte wat jou gaan laat lag terwyl jy leer!
Wat het geword van elke man vir homself?
Maths anxiety can have a debilitating effect on children’s self-confidence and learning potential, and may eventually even limit their choice of career. Instilling basic numeracy skills at an early age and teaching Maths in a way that engages young learners can go a long way to prevent a life-long fear of numbers. To be successful in Maths later on, children must develop a ready grasp of number concepts and thoroughly master basics such as addition, subtraction, multiplication and division at a young age. Best Books’ Maths Made Fun series for the Foundation Phase helps to lay a solid foundation with a practise-makes-perfect approach, using innovative activities designed to stimulate young minds. Based on the CAPS curriculum, the New All-In-One Maths Made Fun in Grade 3 Workbook provide parents and educators with a step-by-step maths resource for the whole school year. Practice pages instil the basics that children need to be able to recall readily, worksheets enhance creative thinking and problem solving, and full-colour games serve to further inculcate skills. All the required content areas are covered: patterns, functions and algebra; numbers, operations and relationships; space and shapes; data handling; and measuring. These workbooks are a must-have resource for both the classroom and at home.
'n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste addisionele taal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediere Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks. Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en fotoverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. inligtings-, sosiale wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie. Soms gaan hulle oulike poskaarte, briewe, pamflette en plakkate lees. Dan is daar ook talle interessante koerantberigte, resensies, onderhoude, verslae en advertensies om hul taalkennis uit te brei. Al hierdie lekker leeswerk gaan jong lesers help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees en hul taalbegrip te bevorder. Vir die klaskamer Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die leesboek voorsien: Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is; Toeligting by moeiliker tekste; Woordverklarings vir komplekse woorde; Die stappe van die leesproses; Antwoorde op alle vrae is gratis op die uitgewer se webtuiste beskikbaar (www.bestbooks.co.za). Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV). |
You may like...
Under The Baobab Tree
Roslynne Toerien, Julie Smith-Belton
Hardcover
(1)
The Mark: Gr 10 Home Language - Study…
Janet Unterslak
Paperback
(1)
|