0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
Status
Brand

Promotions > South African Heritage Shop > Books

Tippie: leer my lees (Vlak 4) 8: Tippie vang vis (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer Tippie: leer my lees (Vlak 4) 8: Tippie vang vis (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer; Illustrated by Zinelda McDonald; Reinette Lombard
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

When Bat was a Bird, and Other Animal Tales for Africa (Paperback): Nick Greaves When Bat was a Bird, and Other Animal Tales for Africa (Paperback)
Nick Greaves
R230 R213 Discovery Miles 2 130 Save R17 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Why does Monkey fear Leopard? Why does the Reed Warbler babble? How did Jabulani outwit the Lion? These and other intriguing questions are answered in When Bat was a Bird.

Twenty-four fresh and exciting stories feature memorable creatures both real and magical. In his latest collection, author Nick Greaves draws once more from the lore, mythology and history of various southern African tribes to relate a new collection of tales that is bound to become a firm favourite along with the highly successful When Hippo was Hairy, When Lion Could Fly, and When Elephant was King.

My Eerste Afrika-avontuur (Paperback): Riaan Manser My Eerste Afrika-avontuur (Paperback)
Riaan Manser; Illustrated by Martinus van Tee
R240 R225 Discovery Miles 2 250 Save R15 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die topverkoper “My first African Adventure” is nou ook beskikbaar in Afrikaans!

In September 2003 het Riaan Manser vasbeslote uit Kaapstad gery om die eerste persoon te word wat reg rondom Afrika met 'n fiets toer. Hy het gedink dit sal hom 'n jaar neem, maar dit het hom meer as twee gekos. Aan die einde van 2005 het hy teruggery Kaapstad toe, 14 kg ligter n sy 36 500 km reis, deur vier-en-dertig lande. In sy boek vir volwassenes “Around Africa on my bicycle” laat Riaan die leser toe om die geswoeg, opgewondenheid en af en toe se angstigheid van sy reis te herleef - sy wroeginge deur die Sahara en Libiese woestyne, die aanleer van Frans, Portugees en Arabies, aap, rot en vlermuis etes, om te kon staan voor die piramides, ongekende vryheid te ervaar in die Rooi See in Egipte, hinas wat hy mond tot mond gevoer het, en staan op die hoogste, sowel as die laagste punte in Afrika. Riaan het op 25 November 2005 veilig in .Kaapstad aangekom.

Nou, vir die eerste keer, kan kinders Riaan se wonderlike ontdekkingsreis in 'n prettige, gellustreerde weergawe herleef. Gevul met prettige feite en inligting, sal MY EERSTE AFRIKA-AVONTUUR jonk en oud vermaak vir nog baie jare.

Babalela 3: Los ons uit! (Paperback): Martie Preller Babalela 3: Los ons uit! (Paperback)
Martie Preller
R150 R141 Discovery Miles 1 410 Save R9 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Duisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die reeks is verkoop.

Learn To Read (Level 2) 2: Tippie And Fin Help (Paperback, 2nd edition): Jose Palmer Learn To Read (Level 2) 2: Tippie And Fin Help (Paperback, 2nd edition)
Jose Palmer; Illustrated by Zinelda McDonald; Reinette Lombard
R57 Discovery Miles 570 Ships in 7 - 11 working days

The next 10 Tippie adventures are proudly South-African, interesting and builds on the skills acquired in the Level 1 books. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and practise short vowel sounds and simple consonant clusters. Tippie learns and explores alongside his friends whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as continuing building success and self-confidence in reading. The Level 2 books still focus on short vowels, simple consonants, sight words and final position consonant clusters. Children will love Tippie’s latest adventures as it is full of fun and humorous incidents along the way.

Zackie Mostert: Omnibus 1 (5-in-1) (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Zackie Mostert: Omnibus 1 (5-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R240 R225 Discovery Miles 2 250 Save R15 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Vyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus!

Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad!

Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou kulkunsies doen, spoke jag, probeer om ’n superheld te word of ’n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom – waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste Zackie-boek in 2010 het di gewilde karaktertjie en sy maats hope pret en humor na die Afrikaanse kinderboekwreld gebring, en duisende aanhangers gekry. Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, sy hond, Frankenstein, die kwaai buurtannie, mevrou Langenhoven – en natuurlik Anton die skoolboelie wat gedurig moeilikheid maak!

Vir die heel eerste keer verskyn vyf van Zackie se lawwe avonture saam in een briljante, bekostigbare omnibus:

1. Zackie Mostert en die ongelooflike kulkunsie

2. Zackie Mostert en die (Byna) Baie Briljante Idee

3. Zackie Mostert en die super-aaklige soen

4. Zackie Mostert en die Gemaskerde Groen Gevaar

5. Zackie Mostert en die spokerige storie

Klaskameraad Studiegids: Veergewig (Afrikaans, Paperback): Jan Vermeulen Klaskameraad Studiegids: Veergewig (Afrikaans, Paperback)
Jan Vermeulen; Compiled by Mia Singels
R160 R150 Discovery Miles 1 500 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. Die gids is so saamgestel dat dit die analise van die roman vir die onderwyser vergemaklik: literre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, en daar is klasbesprekingspunte.

Hoeveel Tande Het 'n Engel? (Afrikaans, Paperback): Jan Vermeulen Hoeveel Tande Het 'n Engel? (Afrikaans, Paperback)
Jan Vermeulen
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

“Hulle wil my been afsit, Simphi. Net hierso.” Alex trek sy liniaal oor sy kaal bobeen. “Woep-wap-konynkap, weg is Alex Brown se been n sy beroemde skopvoet.”

Die nuus is presies wat die veertienjarige Alex nie wou gehoor het nie: sy beenkanker is te laat ontdek en nou is daar ’n sterk kans dat hulle sy been sal moet afsit. Hy gaan nooit weer rugby of krieket kan speel nie. Vir ’n lang tyd nie skool toe kan gaan nie. Dalk selfs nie eers sy vyftiende verjaarsdag sien nie …

Sy beste vriend, Simphiwe, het nie veel raad nie. Maar toe ontmoet Alex vir Agap-Ann; ’n pastoor se dogter met dieselfde tipe kanker wat ses maande vroer haar eie been verloor het. Hy begin saam met haar kerk toe gaan, en stadig maar seker leer hy meer oor geloof en die Here, en dat sy kanker nie ’n straf is nie. En oor engele.

Gaan sy jong geloof die grootste toets ooit kan oorleef?

Imfuma-Mfuma (Paperback): Jennifer Lindridge Imfuma-Mfuma (Paperback)
Jennifer Lindridge
R150 R141 Discovery Miles 1 410 Save R9 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Ecaleni kwe gungqu-gungqu jikelele ngqu, phantsi kwe chapha-chapha, embala ofana nowe cimi-cimi kukho iMfuma-Mfuma! UJenn noDev bahleli phandle xa uDev ebona iMfuma-Mfuma...Kodwa zonke iinzame nemigudu ayenzayo, akakwazi ukwenza uJenn abone lento ayibonayo. Ingaba uJenn uzakude ayibone na iMfuma-Mfuma?

Die Alfa Van Alfaville (Afrikaans, Paperback): Theresa van Baalen Die Alfa Van Alfaville (Afrikaans, Paperback)
Theresa van Baalen; Illustrated by Luan Serfontein
R210 R197 Discovery Miles 1 970 Save R13 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Een Alfa Romeo, twee seuns, hope aksie en avontuur!

Rikus moet by sy oom Jake gaan kuier die vakansie. Hy sien nie juis uit nie, maar ten minste het sy oom 'n cool werkswinkel waar hy karre regmaak. Iets maak egter nie heeltemal sin nie - waarheen verdwyn sy oom sommige aande? Rikus en sy vriend besluit om hom te agtervolg ...

Wat volg is 'n avontuur met 'n wit Spider Alfa Romeo, 'n beste vriend en 'n Russies-Afrikaanse ingenieur - 'n storie so aksiebelaai soos die jongste Marvel-fliek!

Op die plaas-emosiereeks: Karamel se bene bewe - Karamel se bene bewe (Afrikaans, Paperback): Theresa van Baalen Op die plaas-emosiereeks: Karamel se bene bewe - Karamel se bene bewe (Afrikaans, Paperback)
Theresa van Baalen; Illustrated by Megan Bird
R130 R122 Discovery Miles 1 220 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Die Klein Boek Van: Reuserekords (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Die Klein Boek Van: Reuserekords (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die klein boeke met baie inligting.

Het jy geweet …

… muskiete is van die dodelikste diere op aarde?

… piesangs is radioaktief?

… jou vingers het glad nie spiere nie?

Leer meer FANTASTIESE FEITE oor mense, diere, bome en selfs die buitenste ruimte en verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet!

Hierdie splinternuwe reeks deur geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen bestaan uit vier boeke.

Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime en onopgelosde raaisels, een bevat katastrofiese kattekwaad en lekker poetse en een bevat reuserekords van alle soorte.

Die Alfadokument (Afrikaans, Paperback): Rene van Zyl Die Alfadokument (Afrikaans, Paperback)
Rene van Zyl
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Geloof en mag sorg vir 'n dodelike kat-en-muis speletjie...

Nadat die biljoenr, Nico Cohen, die stigter van die Nikolaete ʼn berugte internasionale geloofsorde, sterf, erf sy twintigjarige dogter, Michaela ('n loskop sosiale vlinder), sy posisie. Die oorblywende direkteure van die Orde, waarvan die hoofkantoor in Kaapstad gesetel is, die Groot Ses, stuit vir niks om te sorg dat hulle in beheer bly nie - ook nie vir moord nie. Dit gaan 'n eks-taakmaglid kos om die rykmansdogter te help om die orde se geheime oop te vlek. Josh Young het sy eie redes waarom hy die onaantasbare maatskappy se onderduimshede wil ontmasker. Saam moet hulle die Orde se geheime Alfadokument opspoor. Dis hulle enigste kans om te wys watse onheilighede werklik agter die sukses van die Groot Ses skuil. Die soektog neem hulle op 'n gevaarlike ekspedisie regoor Europa met ʼn moordenaar kort op hul hakke. Min weet hulle hoeveel bose geheime hulle gaan ontmasker.

Blinde Gode - Boek 2 (Afrikaans, Paperback): Dibi Breytenbach Blinde Gode - Boek 2 (Afrikaans, Paperback)
Dibi Breytenbach
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die vraag wat die Romeinse digter Juvenalis 2000 jaar gelede gevra het, word vandag steeds onbeantwoord gelaat: Wie sal toesien dat die bewakers bewaak word?

Aella O’Malley is bevorder na bevelvoerder van die speurtak op Opathe sedert die dramatiese gebeure in Dowe gode. Dis nou eers ’n week en sy moet nog gewoond raak daaraan wanneer mense haar as kolonel aanspreek.

Sy sukkel steeds om die dood van haar geliefde Roel te verwerk en is getraumatiseer deur Whistler se verraad. Sy ontvang besoek van ’n afgevaardigde van ’n presidensile kommissie van ondersoek na korrupsie in die strafregstelsel – op die presiese tydstip wat ’n plaaslike landdros dood in sy motor gevind word. Hy is tereggestel.

Aella is verplig om kontak te maak met majoor Christophe Leblanc om haar te help om data te herwin ten einde die ondersoek te bespoedig. Leblanc is ’n Fransman van Interpol wat Suid-Afrika toe gestuur is om uit te vind wat van die geld word wat Europa vir renoster bewaring skenk.

Terselfdertyd word twee renoster stropers koelbloedig voor kolonel Alexander MacLachlan op die verre noordelike grens van die provinsie doodgeskiet. Hy arresteer die moordenaar op die toneel. Sy saak word beduiwel toe die moordenaar homself om die lewe bring.

Hoe hou die moord op ’n landdros en die teregstelling van twee renoster stropers met mekaar verband? Die ondersoek lei O’Malley en MacLachlan na mekaar, met skokkende gevolge.

Die ondersoek is egter ook ’n helingsproses vir O’Malley. Deur die harde werklikheid van ’n moordondersoek leer sy dat die dooies die dooies moet begrawe en dat hoop nooit ydel kan wees nie.

Kantelpunt (Afrikaans, Paperback): Sophia Kapp Kantelpunt (Afrikaans, Paperback)
Sophia Kapp
R390 R366 Discovery Miles 3 660 Save R24 (6%) Ships in 7 - 11 working days

ʼn Feministiese roman vir konvensionele vroue Kantelpunt is die boekstawing van Nellie van der Merwe (gebore Petronella Jacoba van Aarde) se wederopstanding. Nellie is pas 50, ʼn konvensionele, wit, Afrikaanse vrou wat haar lewe lank gedoen het wat almal van haar verwag – sy het stilgebly. Met haar stilte het sy haar plek gekoop in haar huwelik, haar gesin, haar familie, haar werk, in die kerk, in die land, in die samelewing. Maar dan ondergaan sy ʼn histerektomie, en haar wreld kantel. Sy is losgesny van die ding wat van haar ʼn vrou gemaak het, en daarmee saam raak sy bevry van die stilte.

Sy begin haar stem terugeis, soms met verreikende gevolge, soms teen ʼn ontsettende prys. Sy word gedwing om alles wat sy tot dusver as gegewe aanvaar het te ondersoek, en in die proses moet sy nie net die mense naaste aan haar se aandeel in haar stryd erken nie, maar ook haar eie aandadigheid aan haar lot bepaal. Met elke insident, elke veldslag en elke gesprek tree sy verder weg van die geskiedenis en die konvensies wat haar stom gehou het, en kom sy nader aan die vrou wat sy van die begin af veronderstel was om te wees – die een met wie s in vrede kan saamleef.

“Daar bestaan by my geen twyfel dat Kantelpunt nog meer suksesvol as Oorlewingsgids vir ’n bedonnerde diva sal wees nie. Dis die soort verhaal wat elke Afrikaanssprekende behoort te lees – vroue en mans.” – Chanette Paul

Nie vir sensitiewe lesers nie.

Lyfskap - Erotiese Kortverhale (Afrikaans, Paperback): Sophia Kapp Lyfskap - Erotiese Kortverhale (Afrikaans, Paperback)
Sophia Kapp; Edited by Leonie van Rensburg
R300 R281 Discovery Miles 2 810 Save R19 (6%) Ships in 7 - 11 working days

“Liefde, welke soort ookal, kom nooit alleen nie.”

’n Versamel erotiese verhale oor die liefde, wellus, genot, soete verleiding, passie, honger en vlamvat. Deur skrywers soos Maya Fowler, Joan Hambidge, Zirk van den Berg, Fanie Viljoen, Riana Scheepers, Jan Vermeulen, Irna van Zyl, Hans Pienaar, Marion Erskine, Leon van Nierop en Kerneels Breytenbach.

Wilde Wikus (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Wilde Wikus (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R190 R178 Discovery Miles 1 780 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

'n Wilde wragtig genaamd Wilde Wikus Het daar 'n zombie-virus uitgebreek? Is ruimtewesens besig om die aarde aan te val? Het iemand 'n hele weermag ninja-robotte losgelaat? Of waarom wil Wikus se beste maat, Rico, dan skielik nie meer Vrydagmiddag by hom kom kuier nie? Die waarheid is nog erger as zombies, ruimtewesens of ninja-robotte. Rico het 'n nuwe beste maat. Iemand wat baie opwindender as Wikus is. Wikus besluit om 'n plan te maak … Hierdie is 'n humoristiese, toeganklike boek geskik vir beginner- en intermedire lesers. Daar is min boeke vir seuns in hierdie ouderdomsgroep. Trefwoorde: humor, vriendskap, skool, boelies, avontuur, gesinne.

Maths Handbook & Study Guide Grade 8 - Maths Made Easy (Paperback): Kevin Smith Maths Handbook & Study Guide Grade 8 - Maths Made Easy (Paperback)
Kevin Smith
R390 R366 Discovery Miles 3 660 Save R24 (6%) Ships in 7 - 11 working days
What Do Monsters And Mermaids Munch? (Paperback): Lori-Ann Preston What Do Monsters And Mermaids Munch? (Paperback)
Lori-Ann Preston
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Have you ever wondered what monsters and mermaids eat for breakfast? Do you know what a Bloobidah’s favourite lunch is? And do you know how to make frikkadells for dragons?

Find out in this FUN, COLOURFUL and MOUTH WATERING recipe book!

Children will love these easy to follow recipes that will also ensure hours of fun. Without making too much of a mess!

Learn to Read with Tippie the Elephant (Boxset) - Level 6: Book 1-10 (Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Learn to Read with Tippie the Elephant (Boxset) - Level 6: Book 1-10 (Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
R620 R564 Discovery Miles 5 640 Save R56 (9%) Ships in 7 - 11 working days

Learning to read is super easy with Tippie the elephant!

Level 6 focusses on diphthongs: those vowels in which there is a noticeable sound change within the same syllable.

The stories include longer sentences and paragraphs. It introduces new contextual vocabulary and has an emphasis on sight words with complex spelling.

The next 10 Tippie adventures are proudly South African and build on all the skills acquired in the previous levels. The text is supported with modern and relevant illustrations to aid comprehension.

Additionally, the stories have been written to encourage reasoning and problem solving, while enhancing the reader’s imagination and critical thinking skills.

Books in the Level 6 boxset:

Book 1 - Tippie and the macaw
Book 2 - Tippie’s audition
Book 3 - Tippie’s choice
Book 4 - Tippie and Troy
Book 5 - Tippie’s superpower
Book 6 - Tippie almost gets grounded
Book 7 - Tippie’s awesome adventure
Book 8 - Tippie enjoys being spoilt
Book 9 - Tippie gives Robin flowers
Book 10 - Tippie at the zoo

Klein Boek - 6 Boekpak 2 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Klein Boek - 6 Boekpak 2 (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R300 R281 Discovery Miles 2 810 Save R19 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Klein boekies, maar hope pret!Fanie Viljoen se klein boekies is propvol fantastiese feite en interessante inligting oor speelgoed, modes, poetse en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak - en dis nou in bokspakke beskikbaar!

Clint Fryer En Die Helde Van Huis Hindernis - Die Soektog (Afrikaans, Paperback): Anzil Kulsen Clint Fryer En Die Helde Van Huis Hindernis - Die Soektog (Afrikaans, Paperback)
Anzil Kulsen; Illustrated by Andre Trantraal
R65 R61 Discovery Miles 610 Save R4 (6%) Ships in 7 - 11 working days

In Die soektog besef die kinders alles is nie pluis nie. Eers kry hulle nie meer iets soets om te eet nie en dan hoor hulle daar’s nie genoeg geld vir hulle om aan sportaktiwiteite deel te neem nie. Dis veral onregverdig omdat Verna op pad was om aan die Nasionale Danskampioenskap deel te neem.

Die mislike Dedrei, die dogter van die welsyntannie, mag dan nog steeds deelneem.

Clint en sy maats besluit om ’n soektog te loods en uit te vind wat aangaan ...

Wo(o)rdslim 2 - Nog Prettige Woordspeletjies Vir Kinders! (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Wo(o)rdslim 2 - Nog Prettige Woordspeletjies Vir Kinders! (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Zinelda McDonald
R150 R141 Discovery Miles 1 410 Save R9 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Nog meer prettige woordspeletjies vir kinders!

Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek!

Na die sukses van Wo(o)rdslim bevat hierdie tweede boek 56 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak.

Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!

Van die aktiwiteite in hierdie boek sluit in:

  • Tematiese blokraaisels wat saamgestel is rondom ’n verskeidenheid temas.
  • Woordsoekblokke
  • Spelspeletjies
  • Letterblokke
  • Kriptogramme en ander briljante breinboelies

Of julle nou langpad ry, op soek is na prettige opvoedkundige aktiwiteite vir die klaskamer, of sommer net lus het vir lekker woordspeletjies wat jou brein behoorlik kan laat spiere bult – hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is die perfekte manier om kinders se taalkennis speel-speel op te skerp.

Volledige oplossings agter in die boek.
Leef In Volkleur - Vreugde Deur Verhoudings (Afrikaans, Paperback): Johan Smith Leef In Volkleur - Vreugde Deur Verhoudings (Afrikaans, Paperback)
Johan Smith
R290 R272 Discovery Miles 2 720 Save R18 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Dink na oor die grootste hoogtepunte en die mees kosbare tye in jou lewe. Die skrywer is oortuig dat die meeste hiervan iets te doen het met mense, mense met wie jy 'n warm, kwaliteitsverhouding beleef. Hoekom is hy so oortuig? Want die lewe bestaan uit verhoudings.

God se DNA is liefde. Hy is die God van genade en gemeenskap. Dit is wie en wat Hy is. Dit gaan hand aan hand met die ware aard van God om Homself onophoudelik met ons te deel. In hierdie wonderlike boek delf Johan Smith diep in Bybelse waarhede oor die kern van verhoudings. Hy wys vir ons dat God 'n God van innige verhoudings is, en daarom moet ons in sy voetspore volg en weer passievol oor verhoudings raak.

Help! My Kind Is Anders - Ontdek Die Ster In Jou Anderster Kind (Afrikaans, Paperback): Christien Neser Help! My Kind Is Anders - Ontdek Die Ster In Jou Anderster Kind (Afrikaans, Paperback)
Christien Neser
R320 R300 Discovery Miles 3 000 Save R20 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Help! My kind is anders! is ’n praktiese gids wat jou met ’n gereedskapkis toerus om van jou en jou kind ’n kampioenspan te maak! Om ’n tipiese kleuter groot te maak is geen grap nie. Hoe dan gemaak as jou kind ‘anders’ is? Wat as hy hiperaktief en aandagafleibaar is? Wat as jy vermoed sy’s op die outismespektrum? Hoe gemaak met lae spiertonus en ’n swak pengreep? Wat as hy ’n taalagterstand het, lispel of hakkel? En s nou sy het nie leerprobleme nie, maar sukkel met angs?

In Help! My kind is anders! beantwoord ’n span kundiges di en vele ander vrae waarmee ouers vandag worstel. Is terapie werklik nodig of net ’n geldmaakstorie? En waar begin ’n mens as jy dink daar is fout? In 30 boeiende gevallestudies vertel ouers en terapeute saam hul ware verhale van deursettingsvermo en hoop. Sielkundiges, spraakterapeute, oudiolo, arbeidsterapeute, fisioterapeute, spelterapeute en ander medici deel hul kennis, ervaring en geheime.

Help! My kind is anders! is ’n praktiese gids wat jou met ’n gereedskapkis toerus om van jou en jou kind ’n kampioenspan te maak! Christien Neser is ’n skrywer en spraakterapeut wat al vir sowat 40 jaar in praktyk is.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Anderkant Die Blou
Zelda Bezuidenhout Paperback R170 R152 Discovery Miles 1 520
Kringloop
Bets Smith Paperback R270 R253 Discovery Miles 2 530
Emigreer Of Bly - Is Die Gras Werklik…
Stephan Joubert Paperback R220 R197 Discovery Miles 1 970
Donker Water
Martin Steyn Paperback R350 R328 Discovery Miles 3 280
Onderwereld
Fanie Viljoen Paperback R242 R216 Discovery Miles 2 160
Die Manjifieke Onthulling Van Mel
Jacolet van den Berg Paperback R300 R281 Discovery Miles 2 810
Junior Tweetalige Skoolwoordeboek…
Paperback R195 R174 Discovery Miles 1 740
Lekkerlag Pretboek
De Wet Hugo Paperback R185 R165 Discovery Miles 1 650
The English Handbook and Study Guide - A…
Beryl Lutrin Paperback  (1)
R370 R320 Discovery Miles 3 200
Die Bewonderaar
Erla-Mari Diedericks Paperback  (1)
R320 R300 Discovery Miles 3 000

 

Partners