![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Promotions > South African Heritage Shop > Books
Die gewildste perdestories in Afrikaans! Die eerste vyf boeke in die Stalmaats-reeks verskyn nou vir die eerste keer saam in een lekkerlees-omnibus! Anri se lewe word onverwags op sy kop gekeer toe haar pa verplaas word en hulle moet verhuis. Sy mis haar beste maat en haar ou ryskool. Maar gelukkig ontmoet sy vir Megan en Karen, twee ruiters by haar nuwe ryskool. Sommer gou word Anri deel van die opwinding by die Dagbreek-ryskool waar sy gekies word om saam met die res van die Stalmaats die beginnerruiters te help. Daar wag hope avonture vir haar saam met Sugarplum, die spierwit merrie wat dadelik diep in haar hart kruip, en al die ander ongelooflike perde wat deel is van die ryskool. Die katterige Vinette is gedurig besig met allerlei planne om die lewe vir Anri, Megan en Karen moeilik te maak. En dan is daar Jacques, die ryskooleienaars se seun met sy blou o, wat net so mal is oor perde en Anri se hart vinniger laat klop. Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats! Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels: 1. Perdedrome 2. Totsiens, Sugarplum (ATKV-kinderboektoekenning 2007) 3. Anri se plan 4. Die spookperd (ATKV-kinderboektoekenning 2008) 5. Die beroemde ruiter
Trixie’s back!
This series is an excellent educational choice as it is a fun, interactive series
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik
geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke
bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort,
eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van
leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies;
'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord,
begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die
leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip
en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks
uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare
Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
A wild night of partying and a run-in with one of the most notorious drug dealers in Gauteng turns Barries’ life upside down. The police give him one simple choice – if he wants to stay out of jail, he has to spend the next six weeks on a farm, near a small coastal town in the Eastern Cape, right in the middle of nowhere. With his estranged father. Slowly but surely, Barries comes to realise that the bottle of brandy stashed under the bed is not the only – or the darkest – secret his father is hiding. Breath, a translation of the best-selling Asem, is a gripping novel for teens that doesn’t hesitate to tackle difficult themes.
Keegan gets the opportunity to design a poster to advertise his
favourite writer’s new comic book - and the winner can attend the book
launch party! He is so excited, but the school bully, Brent Petersen,
threatens to destroy all his plans ...
There’s a new girl in school and Keegan becomes friendly with her.
Bakens van geloof is ’n kragtige getuienis en praktiese voorbeeld van ’n daaglikse bonatuurlike wandel met God. Hierdie boek sal jou ’n voorskou gee van hoe groot en hoe werklik God se goedheid is teenoor sy kinders. Ilse Roux deel haar passie vir die Woord en haar praktiese geloofspad met God op so ’n manier dat mens net weer oorweldig word met wie hierdie liefdevolle God werklik is. Sy het die waarde daarvan ontdek om in kinderlike geloof op God se Woord te vertrou en sien die vrug daarvan in haar en haar gesin se lewens. Die deurlopende draad van gehoorsaamheid aan God se beginsels en sy stem, sal jou inspireer om ook jou verhouding met Hom te verdiep en sal jou leer dat jy Hom ten alle tye kan vertrou. Kort voor lank sal jy jou eie bakens van geloof h wat spruit uit jou persoonlike geloofspad met Hom.
Vuil Ferdie: Tande!
Wat het geword van elke man vir homself?
Matt and Mia's Adventures were written to encourage children to develop a love for reading. The books contain fun stories that focus on early literary skills, such as counting and identifying shapes and colours. There are five stories in the series: Matt and Mia Meet a Bully; Matt and Mia Build a Bridge; Matt and Mia in the Garden; Matt and Mia help Eddy; Matt and Mia rescue Tom Cat.
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant! Leer my doen bevat 'n aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en 6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken, inkleur, knip, plak en leer. Leer my doen is ontwikkel deur 'n spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-, konseptuele en perseptuele vaardighede wat u kind sal help om die basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese leer en ontwikkeling.
Jorsie die worsie is terug vir nog 'n avontuur in boek twee van die
reeks!
Die boodskap van die Nuwe Testament is dat Jesus die straf vir die mens
se sonde op Hom geneem en vryspraak verwerf het vir diegene wat in Hom
glo. Hierdie geloof in die plaasvervangende lyding van Jesus laat vrae
by baie mense ontstaan. Was die wrede dood van Jesus nodig? Waarom
vergewe God nie onvoorwaardelik, sonder om ’n offer te eis nie? Is God
die Vader beperk in sy vergewensgesindheid? Die geloof in hemel en hel
wek angs en twyfel by vele – angs vir die hel en twyfel of hulle die
hemel sal ‘haal’. Kan ’n
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik
geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke
bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort,
eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van
leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies;
'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord,
begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die
leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip
en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks
uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare
Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant! Leer my doen bevat 'n
aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en
6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken,
inkleur, knip, plak en leer. Leer my doen is ontwikkel deur 'n
spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-,
konseptuele en perseptuele vaardighede wat u kind sal help om die
basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese
leer en ontwikkeling.
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant! Leer my doen bevat 'n
aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en
6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken,
inkleur, knip, plak en leer. Leer my doen is ontwikkel deur 'n
spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-,
konseptuele en perseptuele vaardighede wat u kind sal help om die
basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese
leer en ontwikkeling.
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant! Leer my doen bevat 'n
aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en
6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken,
inkleur, knip, plak en leer. Leer my doen is ontwikkel deur 'n
spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-,
konseptuele en perseptuele vaardighede wat u kind sal help om die
basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese
leer en ontwikkeling.
The THE MATHS HANDBOOK & STUDY GUIDE – TEACHERS GUIDE Grade: 12
accompanies the Grade 12 Maths Handbook and Study Guide and contains
the fully worked solutions. It had to be written as a separate book to
the Learners’ Guide in order to be accepted on the DBE Catalogue. It is
recommended that Grade 12 Learners buy this copy together with the
Learners Book
The First Additional Language Learners Book has been developed according to the requirements of the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) for Grade 1. The book can be used year after year. It gives an opportunity for introducing and reinforcing learning content, with at least two pages of activities per week. It also provides learners with activities and assessments. The teaching plans in the Teacher's Guide describes in detail how, when and where every page in the Learners Book can be used. The book is in full colour and beautifully illustrated. The Learners Book has been written by experts in the Foundation Phase field. All the authors have years of experience and have been involved in series which are successfully used in schools. The series have been developed under the guidance of Mart Meij, whose various educational series, from Grade R to 3, are widely used. The New All-In-One series is nationally recognised and used in many schools. The Learners Books were written according to the themes for each term, specified in the CAPS, Foundation Phase. The Learners Books provide background information and activities on each page to ensure the effective use of the book by the teacher. The Learners Books contain innovative multisensory activities that promote active learning and accommodate different learning styles. Free worksheets on the CDs supplement the activities in the Learners Books so that workbooks do not have to be bought.
Die avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort! Keegan kry die geleentheid om 'n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywer se nuwe strokiesprent adverteer - en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde ... maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry ... Hierdie reeks vul 'n belangrike gaping in die mark vir diverse en verteenwoordigende stories vir beginnerlesers.
The next 10 Tippie adventures are proudly South-African, interesting and builds on the skills acquired in the Level 1 books. The text is supported by colourful, engaging illustrations to support comprehension and practise short vowel sounds and simple consonant clusters. Tippie learns and explores alongside his friends whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as continuing building success and self-confidence in reading. The Level 2 books still focus on short vowels, simple consonants, sight words and final position consonant clusters. Children will love Tippie’s latest adventures as it is full of fun and humorous incidents along the way.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Hirdie boek is voorwaar jou eenstopgids vir ALLES oor toesprake.
“Dames en Here” is di boek wat jou onder andere gaan help met die hoe
en die wat van: redenaars (individueel en spanne), debatte (al die
verskillende soorte), toesprake soos bedankings-, motiveringstoesprake
ens., onderwerptontleding, die saamstel en skryf van ’n toespraak, die
aanbied en lewering van ’n toespraak, die rels en beoordeling van
redenaars- en debatkompetisies en nog vele meer. Daar is wenke van
streeksbeoordelaars en gesoute afrigters van regoor Suid-Afrika in
sowel as wenke vir onderwysers oor hoe om ’n debat- of
redenaarskompetisie te rel. ’n QR-kode gaan toegang gee tot
wentoesprake.
Learning to read is super easy with Tippie the elephant. Each story is unique, interesting and the text is always supported by colourful, engaging illustrations that will aid comprehension. Tippie experiences modern day adventures in each book whilst staying true to typical child development. These sequential reading books were designed with a focus on sound development, linking sounds and letters as well as building success and self-confidence in reading. The first ten books in the series focus on short vowels, simple consonants, blends and sight words. Titles in Level 1: 1. Tippie and the cat 2. Tippie and the hen 3. Tippie and Fin jig 4. Tippie the cop 5. Tippie and Mum 6. Tippie likes to rap 7. Tippie and the vet 8. Tippie and Fin swim 9. Tippie and the frog 10. Tippie and the bug |
You may like...
Geotechnical Engineering of Dams
David Stapledon, Graeme Bell, …
Paperback
R4,743
Discovery Miles 47 430
Nuclear Power in Crisis - Politics and…
Andrew Blowers, David Pepper
Hardcover
R4,069
Discovery Miles 40 690
Environmental Policy and Public Health…
Barry L. Johnson, Maureen Y. Lichtveld
Hardcover
R5,541
Discovery Miles 55 410
|