![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Promotions > South African Heritage Shop > Books
Learning to read is super easy with Tippie the elephant. Each story is
unique, interesting and the text is always supported by colourful,
engaging illustrations that will aid comprehension. Tippie experiences
modern day adventures in each book whilst staying true to typical child
development. These sequential reading books were designed with a focus
on sound development, linking sounds and letters as well as building
success and self-confidence in reading. The first ten books in the
series focus on short vowels, simple consonants, blends and sight
words. Titles in Level 1: 1. Tippie and the cat 2. Tippie and the hen
3. Tippie and Fin jig 4. Tippie the cop 5. Tippie and Mum 6. Tippie
likes to rap 7. Tippie and the vet 8. Tippie and Fin swim 9. Tippie and
the frog 10. Tippie and the bug
Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af. L op ‘n baal, sit agterstevoor op ’n trekker, klim op na die solder in die skuur, of gooi ‘n kombersie oop onder ‘n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleur in! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse gesegdes en idiome, elk met interessante feite oor plaasdiere en volg op die gewilde Rooimiere-in-diebroek idioom-inkleurboek.
This new-format, new edition of the African wildlife quiz book will provide hours of fun for people of all ages. Packed with quizzes, crosswords, word searches, brainteasers and interesting facts, it offers competitive games for lively groups, or a quiet challenge for solitary users. The activities will keep family and friends entertained while they learn about African wildlife and the environment; and the varied levels of difficulty will ensure that the whole family is entertained and challenged as they fill in the quiz grids provided. All the answers are given at the back of the book. An excellent companion to take on long voyages, or have handy to fill spare time or spice up a party.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik
geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke
bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort,
eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van
leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies;
'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord,
begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die
leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip
en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks
uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare
Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Vuil Ferdie: Modder!
Ontmoet vir Jorsie, 'n klein worshond met 'n groot hart en 'n nog
groter familie!
Ayen has a dream: she wants to dance. Her parents don’t think it’s a
good idea, because how can she dance when she’s Deaf and can’t hear the
music? But Ayen is determined to prove that she can, she just needs to
do it a little differently – and with a little help. Ayen’s resolve is
tested when the “help” turns out to be her school bully, Joe. Will she
be able to overcome all these obstacles to make her dream come true?
Die elemente van ’n vuur is suurstof, hitte, brandstof, en ’n chemiese reaksie. Wat is die elemente van die apokalips? Wolk, Roet, Vuur, en ’n chemiese reaksie? Die noodlot het Rufus en Xandr van mekaar geskei. Rufus is op ’n skip iewers op die Indiese Oseaan terwyl Xandr veg om oorlewing in ’n wreld wat deur die wolk vernietig is. Al wat hy het is Flip die hond en ’n rooi Mazda Midge. Gerugte van ’n toevlugsoord word Rufus en Xandr se enigste strewe: Vind mekaar, vind skuiling en ... wat dan? Hulle is lankreeds nie meer net vriende nie, is hulle? En hoe lank kan mens in elk geval oorleef as alles skynbaar deur vuur verteer is? Die kanse om mekaar te vind is egter skraler as om vars water te vind, veral as jy gekonfronteer word deur mense wat absoluut enigiets sal doen om te oorleef Hoop is vinnig besig om agter ’n sluier van roet te verdwyn, nie net vir hulle nie, maar vir alles en almal.
A new addition to this successful series and a companion volume to My
First Book of Southern African Seashore Life, this book focuses on
creatures that are found within the sea environment, away from the
shore: fi shes; squid; sharks; rays; whales and dolphins; turtles;
seabirds, and other creatures found off-shore. It follows the series
model, with an illustrated introduction giving context to the subject,
and then each page featuring:
|
![]() |
Leer my lees met Tippie die olifant (Vlak R Boekpak): Boek 1 - 10
(Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
|
|
In Stock |
![]() |
Noodlot
- Die Ontwaking Van Winter: Boek 2
(Afrikaans, Paperback)
Sunel Combrinck
|
|
Ships in 7 - 11 working days |
Na die naelbyt-avonture in Hartklop, is die gevaar nog lank nie verby
nie. In ’n desperate poging om Colden uit mal koningin Melody se kloue
te hou, roep Zander ’n Forya en’ tarna, ’n Elwe-grootwordritueel. Die
vriendegroep word geskei en dis die begin van ’n nuwe avontuur en soeke
na antwoorde deur die hele Tr na hige.
Nereida, Lumi en Kai gaan na Oneiro waar Lumi vinnig leer dat
Waternimfmans vleiend in hul soeke na beheer is, en Nereida begin
wonder of Kai regtig so ’n slegte toekoms vir haar sal inhou.
Zander en Colden bevind hulleself in Izua, waar Zander vir Raidan, die
Prinses van Storms, ontmoet en skielik is dit maklik om van sy
sielsgenoot, Nereida, te vergeet en ’n nuwe tuiste te vind.
“Hierdie storie het begin by die Seisoene en Gruwels en dis ook waar
dit moet eindig. Ek weet nie waarom Tr na hige julle kinders gekies
het om hierdie beeldskone nagmerrie sy vrede te gee nie, maar na vandag
is daar ’n teiken op julle re.”
Tot die eindtyd? Nee wat, hierna is alles moertoe!
![]() |
Learn to read (Level 4) 3: Tippie gets a bike
(Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
|
R57 Discovery Miles 570 | Ships in 7 - 11 working days |
![]() |
Luna Skitterster Word Gered
(Afrikaans, Paperback)
Peti Troskie; Illustrated by Bronwyn Webb
|
|
Ships in 7 - 11 working days |
Om na ’n nuwe dorp en ’n nuwe skool te trek is nooit maklik nie, maar
vir die skaam Nea is dit nog moeiliker.
Dalk is Keisha se verjaarsdagpartytjie tog ’n nuwe begin – veral toe sy
sien Keisha hou net so baie van eenhorings soos sy!
Terwyl hulle wegkruipertjie speel, ontdek Nea ’n geheime tonnel in die
tuin … en deur die tonnel, in die middel van ’n magiese woud, is ’n
eenhoring wat vassit in die modder!
Sal Nea en Keisha vir Luna, die eenhoring, kan red … en maats word in
die proses?
![]() |
Kom Saam
- Wysheid vir jou lewe
(Afrikaans, Paperback)
Sonja Goldberg
|
|
Ships in 7 - 11 working days |
Kom saam: Wysheid vir jou lewensreis is die tweede boek in die gewilde
Kom Saam-reeks van dagstukkies deur Sonja Goldberg en die opvolg van
die eerste boek, Kom saam: Inspirasie vir jou lewensreis. Hierdie
besonderse dagstukkies is spesiaal geskryf vir vroue wat inspirasie,
wysheid en hoop nodig het vir hul lewensreis deur die laag- en
hoogtepunte van elke dag.
Ons dae is tot oorlopens toe vol met aktiwiteite, beplanning, besluite,
krisisse en vrese. Hoe weet ons wat is die regte keuses as daar so baie
is? Wat gebeur as ons verkeerde besluite neem en hoe hanteer ons die
gevolge?
Elke dag moet ons te midde van die gewoel koers kies en antwoorde
gereed h oor die lewe vir onsself en ander; en nie net ten opsigte van
ons persoonlike- en werksverhoudinge nie, maar ook ons geloof. Gelukkig
is daar ook vreugde, vriende en samesyn op die paaie van ons
lewensreise – en ons betroubare, drie-enige God.
Hierdie dagstukkies nooi jou uit om teen jou eie pas Jesus Christus
beter te leer ken, om te begryp hoe innig God jou lief het, en hoe naby
Hy langs jou stap op jou lewenspad.
![]() |
Raven and Rover
(Paperback)
Dino Martins
|
|
Ships in 5 - 10 working days |
Embark on an enchanting adventure with Rover, a curious wild dog puppy, as he steps into the world beyond Mukenya Hill. Guided by his wise friend Raven, Rover encounters a cast of extraordinary creatures - from the majestic Giraffe to the ancient Tortoise and the nurturing Mama Elephant. As Rover learns about the wonders of nature, he discovers the importance of friendship and cooperation. Join Rover on his exhilarating journey of exploration, filled with heartwarming moments, unexpected challenges, and the joy of discovering the secrets that connect all living beings on this small, rocky hill in Northern Kenya. “Raven and Rover” is a tale of curiosity, resilience, and the magic that happens when different species come together to share the wonders of their world.
![]() |
Die Beste Raaiselboek 2
(Afrikaans, Paperback)
Heidri Mittendorf; Illustrated by Nicole Hein
|
|
Ships in 7 - 11 working days |
In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies,
syfer-speletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in
die laerskool!
Die beste manier om jouself uit te daag is deur hierdie boek te koop.
Jy is gewaarborg om vir ure die lekkerste pret te h!
![]() |
Tippie: leer my lees (Vlak 2)10: Tippie en die braai
(Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
|
R57 Discovery Miles 570 | Ships in 7 - 11 working days |
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik
geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke
bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: 'n kort,
eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van
leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies;
'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord,
begripsvrae en 'n bladsy met €œvoltooi die sinne€ gebaseer op die
leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip
en woordeskat speel-speel by die kind vas te l. Boonop is die reeks
uitstekende waarde vir geld €“ dit is een van die mees bekostigbare
Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
![]() |
My First Book of Southern African Animal Tracks
(Paperback, New Edition)
Chris Stuart
|
|
Ships in 5 - 10 working days |
My first book of Southern African Animal Tracks introduces 55 different types of animals and the footprints they leave behind.
The animals and birds included are those that you are likely to find on visits to nature reserves or game parks – or even in gardens.
For each species featured, the book gives:
- Life-sized track ‘imprints’
- A full-colour illustration of the animal and a visual size comparison with a human body, arm or hand
- A short description in four languages of each creature and its prints.
This introduction to the intriguing world of tracking will keep children happily absorbed for hours at home or on trips to view wildlife. The text in four languages expands the readership and promotes multilingualism.
![]() |
Learn to read (Level 4) 6: Tippie sees the sea
(Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard; Illustrated by Zinelda McDonald
|
R57 Discovery Miles 570 | Ships in 7 - 11 working days |
![]() |
Boundless Grace
- A Modern Confession of Faith
(Paperback)
Chris N. Van Der Merwe
|
|
Ships in 7 - 11 working days |
Die boodskap van die Nuwe Testament is dat Jesus die straf vir die mens
se sonde op Hom geneem en vryspraak verwerf het vir diegene wat in Hom
glo. Hierdie geloof in die plaasvervangende lyding van Jesus laat vrae
by baie mense ontstaan. Was die wrede dood van Jesus nodig? Waarom
vergewe God nie onvoorwaardelik, sonder om ’n offer te eis nie? Is God
die Vader beperk in sy vergewensgesindheid? Die geloof in hemel en hel
wek angs en twyfel by vele – angs vir die hel en twyfel of hulle die
hemel sal ‘haal’. Kan ’n God van liefde, die God wat deur die
Christelike Kerk verkondig word, so iets oor sy hart kry?
Die skrywer het geen pretensie dat hy die finale antwoord op al hierdie
vrae het of dat hy die ryke betekenis van die lewe, sterwe en
opstanding van Jesus kan uitput nie, maar hy hoop van harte dat die
gedagtes wat volg, tog lig sal bring vir mense wat met hierdie vrae
worstel.
![]() |
Stalmaats Omnibus 1 (5-in-1)
(Afrikaans, Paperback)
Lize Roux
|
|
In Stock |
Die gewildste perdestories in Afrikaans!
Die eerste vyf boeke in die Stalmaats-reeks verskyn nou vir die eerste keer saam in een lekkerlees-omnibus!
Anri se lewe word onverwags op sy kop gekeer toe haar pa verplaas word en hulle moet verhuis. Sy mis haar beste maat en haar ou ryskool. Maar gelukkig ontmoet sy vir Megan en Karen, twee ruiters by haar nuwe ryskool. Sommer gou word Anri deel van die opwinding by die Dagbreek-ryskool waar sy gekies word om saam met die res van die Stalmaats die beginnerruiters te help.
Daar wag hope avonture vir haar saam met Sugarplum, die spierwit merrie wat dadelik diep in haar hart kruip, en al die ander ongelooflike perde wat deel is van die ryskool. Die katterige Vinette is gedurig besig met allerlei planne om die lewe vir Anri, Megan en Karen moeilik te maak. En dan is daar Jacques, die ryskooleienaars se seun met sy blou o, wat net so mal is oor perde en Anri se hart vinniger laat klop.
Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats!
Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels:
1. Perdedrome
2. Totsiens, Sugarplum (ATKV-kinderboektoekenning 2007)
3. Anri se plan
4. Die spookperd (ATKV-kinderboektoekenning 2008)
5. Die beroemde ruiter
(1)