0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
Status
Brand

Promotions > South African Heritage Shop > Books

Babadierestories: Nag, Apie (Hardcover): Elsa Silke Babadierestories: Nag, Apie (Hardcover)
Elsa Silke
R170 R152 Discovery Miles 1 520 Save R18 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Apie wil altyd die beste in alles wees. Maar hoogmoed kom voor die val en hy leer gou dat om ‘n goeie maatjie te wees die heel beste van alles is. Hierdie pragtige slaaptydboek met foto-illustrasies en eenvoudige stories sal jou kleinding in ’n kits droomland toe stuur.

Elf Dae in Amsterdam (Paperback): Elizabeth Wasserman Elf Dae in Amsterdam (Paperback)
Elizabeth Wasserman
R245 R219 Discovery Miles 2 190 Save R26 (11%) Ships in 5 - 10 working days
Kids' Birds Of Southern Africa (Paperback): Helene Loon Kids' Birds Of Southern Africa (Paperback)
Helene Loon
R200 R185 Discovery Miles 1 850 Save R15 (7%) Ships in 5 - 10 working days

This lively, jam-packed book introduces kids to more than 60 bird groups found in southern Africa: long-legged flamingos, speedy falcons, jewel-like sunbirds, plucky hornbills and many more.

Learn to identify different birds, and discover their intriguing behaviours – how they find food, choose a mate, build a nest, raise their young and avoid predators. A detailed introduction explains birding concepts such as courtship, migration, mobbing and moulting.

More than 500 stunning photographs are included, with many annotated to highlight interesting features and traits.

Weerlig Oor Mtwana - Mieke: Boek 3 (Afrikaans, Paperback): Christien Neser Weerlig Oor Mtwana - Mieke: Boek 3 (Afrikaans, Paperback)
Christien Neser
R205 R183 Discovery Miles 1 830 Save R22 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Dis al Maart. Mieke het nog nie met Fen gepraat vandat hy koshuis toe is nie. Hy bel nie, kom nie naweke huis toe nie. Op Mtwana hang daar 'n skadu van onsekerheid.

Die Phiri-bende is oorkant die rivier aktief. Hulle teiken hoofsaaklik olifante. Mieke sit haar voet neer en bel vir Fen by die koshuis.

'n Boelie gryp sy foon en 'n bakleiery breek uit. In die gestoei breek Fen sy spanmaat, Jock, se neus. Fen én Jock word geskors. Hulle straf: twee weke se harde arbeid op Mtwana.

Best Books Studiewerkgids: Fiela se Kind Gr 12 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Junaid Anthony Best Books Studiewerkgids: Fiela se Kind Gr 12 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Junaid Anthony
R239 Discovery Miles 2 390 Ships in 5 - 10 working days

Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind – die drama

Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Fiela se kind – die drama, die voorgeskrewe drama vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan.

Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks verwys.

Wat maak ons studiewerkgidse anders?

Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.

Inhoud van hierdie studiewerkgids

Inleiding tot die drama.

Opsommings van al die tonele.

Engelse vertalings van moeilike woorde en begrippe asook Engelse hoofstukopsommings.

Kontekstuele vrae in Afrikaans en Engels (met aanwysings waar leerders moet antwoord op papier).

Antwoorde op alle vrae.

’n Bespreking van die drama, karakterisering, literêre begrippe, simbole, styl en motiewe.

Post-leesverrykingsaktiwiteite om leerders se belangstelling aan te wakker.

’n Konsepvraestel om leerders se kennis te toets.

Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Fiela se kind – die drama, die goedgekeurde voorgeskrewe drama vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal.

'n Saak Van Lewe Of Dood (Afrikaans, Paperback): Alet Steenkamp, Nerine Ahlers 'n Saak Van Lewe Of Dood (Afrikaans, Paperback)
Alet Steenkamp, Nerine Ahlers
R195 R174 Discovery Miles 1 740 Save R21 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Zander mis sy sussie. En daarmee saam voel dit vir hom asof hy besig is om sy ouers ook te verloor. Maar gelukkig is daar genoeg om sy aandag van dinge by die huis af te lei.

Hy en sy pelle, Mieke, Bongani en Ruben, gaan ’n kortfilm maak vir die kunsfees en hulle gaan seerowers wees! Hulle het selfs die perfekte plek om die video te skiet – die vervalle ou huis in die doodloopstraat se vuil swembad.

Maar dan ontdek hulle iets skokkends . . . en dit word ’n saak van lewe of dood.

New All­In­One: Spelling Made Fun in Grade 1 (Paperback): New All­In­One: Spelling Made Fun in Grade 1 (Paperback)
R156 Discovery Miles 1 560 Ships in 5 - 10 working days

The New All-In-One Spelling Made Fun Workbook for Grade 1 Home Language will encourage children to learn to spell and work with sounds! This workbook comprises more than 30 card, board and movement games with the prescribed sounds as well as sight and spelling words, spelling rules and lists with spelling/sight words. It contains step by step guidelines for the teacher or parent to play the games with regards to discrimination, analysis, synthesis, sorting, etc.

When spelling is taught using innovative games filled with movement and action, the child in Grade 1 will approach the task with joy and excitement and will not get bored or feel defeated. Teaching of spelling by way of fun games will entice children as well as parents and teachers.

The New All-In-One Spelling Made Fun in Grade 1 Workbook pays attention to the acquisition of the different sounds, and the reading and writing of spelling words that contain these sounds. The first 180 high-frequency sight words are practiced.

Drugs are for mugs: Book 4: Gr 7 (Paperback, School ed): Janis Ford Drugs are for mugs: Book 4: Gr 7 (Paperback, School ed)
Janis Ford
R207 R185 Discovery Miles 1 850 Save R22 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Sizwe, Tembile, Victor, Vuyo and Mlibo have to do some fine detective work to rope in a gang of ruthless drug dealers. Queen, the leader of the gang, will stop at nothing but murder to prevent anybody from interfering with her plans. When the four friends are captured by Queens mugs, they devise a clever plan to escape and foil the gangs smuggling activities. This school edition was approved for the Department of Basic Educations National Catalogue for Senior Phase learners. Additional educational and subject matter is included: activities for pre-reading and post-reading, questions according to cognitive levels, glossary of literary terms and notes on the novel as genre.

New All-In-One: Fun With English - First Additional Language In Grade 3 Workbook CAPS (Paperback): Mart Meij New All-In-One: Fun With English - First Additional Language In Grade 3 Workbook CAPS (Paperback)
Mart Meij
R179 Discovery Miles 1 790 Ships in 4 - 6 working days

The workbook has been was developed in compliance with the requirements of the curriculum (CAPS).

This workbook pays attention to the vocabulary that the child must repeat aloud to ensure that the child can speak English fluently by the end of the Foundation Phase and can read graded reading material.

The written activities that the child has to complete in accordance with the oral work provide valuable opportunity for practice and inculcation. The workbook clearly indicates during which week the worksheet, practise page and vocabulary game should be used to learn the systematic progression of skills.

This thematic workbook contains:

  • worksheets.
  • practise pages that instils the learner’s knowledge of new vocabulary and the phonic activities done orally.
  • fun games to practice thematic vocabulary.
  • sound cards needed in the third term for discrimination of sounds and word building.
  • footnotes that provide guidance to the educator on how to tackle each activity or game with the child.
'n Reenboog deur my trane (Afrikaans, Paperback, 4th ed): Solly Ozrovech 'n Reenboog deur my trane (Afrikaans, Paperback, 4th ed)
Solly Ozrovech
R195 R174 Discovery Miles 1 740 Save R21 (11%) Ships in 5 - 10 working days

’n Reenboog deur my trane is ’n bron van ryke troos en bemoediging vir enigeen wat treur oor die verlies van ’n geliefde en wat genesing soek vir hulle verskeurde harte. Dit bied 31 dagstukkies, gebede en inspirerende aanhalings wat God se vertroosting in onstuimige tyde met die leser deel, asook ’n lys van beloftes uit die Bybel vir spesifieke behoeftes in tye van nood.

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en Leesoefenboek vir Afrikaans (Afrikaans, Paperback): Alta Engelbrecht Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en Leesoefenboek vir Afrikaans (Afrikaans, Paperback)
Alta Engelbrecht
R259 Discovery Miles 2 590 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie oefenboek sal taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat praktiese taal- en begripsoefeninge, sommer alles-in-een. Dit sal jou taalkennis verryk en jou help om Afrikaans onder die knie te kry. Die lees- en begripsoefeninge in hierdie boek bevat uittreksels uit die jongste jeugboeke en ander tekssoorte vir lekkerleesgenot terwyl jy leer.

Taalstrukture en -konvensies wat in hierdie boek behandel word, sluit in:

klankleer

woordvorming

selfstandige naamwoorde en voornaamwoorde

byvoeglike naamwoorde

werkwoorde en bywoorde

ander woordsoorte soos lidwoorde, voorsetsels en voegwoorde

sinsleer

betekenisleer.

Hierdie oefenboek bied begripstoetse in elke hoofstuk met taaloefeninge wat op afdeling volg. Daar is ook agt hersieningsvraestelle vir toetsvoorbereiding sowel as ’n oefenvraestel vir eksamenvoorbereiding. Die toeganklike opsommings van taalkonvensies en -strukture in Engels en Afrikaans sal jou voorbereid in die Afrikaans-klaskamer maak.

Onthou, hierdie oefenboek bou op die basiese taalstrukture en -konvensies wat jy alreeds begin leer het en ontwikkel jou kennis van Afrikaans as addisionele taal.

Die Best Books Eksamenhulp Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal dek die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring.

Die antwoordstel is gratis op www.bestbooks.co.za beskikbaar.

*Ook vir gebruik deur IEB-leerders.

Blinde Sambok (Afrikaans, Paperback): Riana Scheepers Blinde Sambok (Afrikaans, Paperback)
Riana Scheepers
R195 R174 Discovery Miles 1 740 Save R21 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Gideonette onthou alles van die dag toe sy gebore is tot in die fynste besonderhede. Hoe almal gesê het hulle het nie hoop vir hierdie bondeltjie sprinkaanbene nie. En hoe sy besluit het sy WIL LEWE en hulle almal verkeerd bewys het. Dit is dan ook die eienskap wat haar deur haar kinderjare en grootwordjare kenmerk: haar veggees. Selfs wanneer rampe die gesin tref en die mense van die omgewing weer onder mekaar begin fluister van die vloek wat op die familie rus. Deur alles heen veg sy voort vir 'n beter lewe, en op die ou einde is die leser saam met haar bly wanneer dit duidelik word dat die lewe vorentoe vir haar gaan glimlag. 'n Buitengewone boek propvol lewe en vitaliteit.

ATKV-kinderboekprys vir 10-12 jaar (2003)

Do Not Feed the Monkey - A Cookbook for Children (Paperback): Marleen Lammers Do Not Feed the Monkey - A Cookbook for Children (Paperback)
Marleen Lammers; Illustrated by Anja Stoeckigt 3
R300 R277 Discovery Miles 2 770 Save R23 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Mitch is living the good monkey life. As his home is in a tree above a fancy restaurant, his diet consists of fine-dining gifts from dinner guests. So when the chef puts up a new sign that reads ‘Do NOT Feed The Monkey!’, Mitch panics. Who will bring him delicious food now? But with help from some unexpected cooks, Mitch discovers that making his own food isn’t so bad after all.

This is a cookbook for children with 49 creative and easy recipes for all occasions, told through the adventures of a hungry monkey and his friends on the African savannah. The author, Marleen Lammers, is an experienced children’s fiction book storyteller, while the illustrator, Anja Stoeckigt has created the most charming and engaging depictions of both the animals and the recipes.

Sharkeys son: Gr 6 (Paperback, School ed): Gillian D'achada Sharkeys son: Gr 6 (Paperback, School ed)
Gillian D'achada
R195 R174 Discovery Miles 1 740 Save R21 (11%) Ships in 5 - 10 working days

This award-winning novel is a story of friendship, adventure and a journey of trust. When thirteen-year-old Grants dad disappears, the only clue to his whereabouts is R50 000 in a cell phone FLASH account. Rather than going to his uncle in Cape Town, Grant decides to run away to find his fisherman father. But before long he finds himself hurt and alone on a secluded West Coast beach. Desperate to remain hidden from the authorities, Grant seeks the help of Smiler and Ally; but can they be trusted? Winner of the Gold Sanlam Prize for Youth Literature (2007). This school edition of Sharkeys Son is included in the Department of Basic Educations National Catalogue for Senior Phase learners. It has been revised and updated with activities for pre-reading and post-reading, questions according to cognitive levels, glossaries and notes on the genre of the novel. Memoranda available online at www.tafelberg.com.

The lady with the purple eye (Paperback, School ed): Francois Bloemhof The lady with the purple eye (Paperback, School ed)
Francois Bloemhof
R207 R185 Discovery Miles 1 850 Save R22 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Chris and Marley are in a new school, and from the word go they discover that things are not quite the same as in other schools. Their new friends start to behave strangely, not to mention the guy with no hair and that weird library teacher. When they are slowly but surely sucked into a series of disturbing events, Chris and Marley decide to investigate – and end up in the clutches of the lady with the purple eye. A chilling story with lots of blood curdling surprises.

Skool vir Talente - Eerste Periode: Oorverdowend (Paperback): Silke Schellhammer Skool vir Talente - Eerste Periode: Oorverdowend (Paperback)
Silke Schellhammer
R210 R188 Discovery Miles 1 880 Save R22 (10%) Ships in 5 - 10 working days
Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 2 - 'n Werkboek vir huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 2 - 'n Werkboek vir huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij; Best Books Panel 3
R208 Discovery Miles 2 080 Ships in 5 - 10 working days

Die oefeninge in die Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf-werkboek vir Graad 2 Huistaal sal leerders taalvaardig maak en prestasie verseker!

Die leeslesse op die werkvelle in die werkboek is gegradeer en bied klanke stap vir stap aan. Dit neem ook sigwoordeskat en sinskonstruksie wat ’n Graad 2- leerder moet leer, in ag. Die leeslesse word opgevolg met toepaslike woordbou- en taaloefeninge wat die leerder moet voltooi. Die leerder kry ook uitknipbare "Eie leesboeke" om klanke en sigwoorde te herken en te benoem.

Die betrokke klank(e) word met behulp van handskrifstrokies ingeskerp om die leerder se potloodgreep en skrif te oefen. Die leerder skryf die klanke, teken patrone (wat soortgelyk aan die vorm van die klank is) en skryf sinne.

Die handskrifoefeninge is in die regte lettertipe en reëlspasiëring sodat dit die leerder in staat stel om elke klank korrek te skryf.

Die oefeninge is in regte volgorde waarin die leerder dit in die klas sal leer volgens die vereistes van die KABV.

New All-In-One Maths Made Fun in Grade 3 (Paperback): New All-In-One Maths Made Fun in Grade 3 (Paperback)
R184 Discovery Miles 1 840 Ships in 5 - 10 working days

Maths anxiety can have a debilitating effect on children’s self-confidence and learning potential, and may eventually even limit their choice of career. Instilling basic numeracy skills at an early age and teaching Maths in a way that engages young learners can go a long way to prevent a life-long fear of numbers. To be successful in Maths later on, children must develop a ready grasp of number concepts and thoroughly master basics such as addition, subtraction, multiplication and division at a young age. Best Books’ Maths Made Fun series for the Foundation Phase helps to lay a solid foundation with a practise-makes-perfect approach, using innovative activities designed to stimulate young minds. Based on the CAPS curriculum, the New All-In-One Maths Made Fun in Grade 3 Workbook provide parents and educators with a step-by-step maths resource for the whole school year. Practice pages instil the basics that children need to be able to recall readily, worksheets enhance creative thinking and problem solving, and full-colour games serve to further inculcate skills. All the required content areas are covered: patterns, functions and algebra; numbers, operations and relationships; space and shapes; data handling; and measuring. These workbooks are a must-have resource for both the classroom and at home.

Stap vir Stap: Tel tot 100 (Afrikaans, Hardcover): Cuberdon Cuberdon Stap vir Stap: Tel tot 100 (Afrikaans, Hardcover)
Cuberdon Cuberdon
R110 Discovery Miles 1 100 Ships in 4 - 6 working days
Nuwe alles-in-een: Taal en leesoefenboek vir eerste addisionele taal: Graad 5 (Afrikaans, Paperback): Alta Engelbrecht Nuwe alles-in-een: Taal en leesoefenboek vir eerste addisionele taal: Graad 5 (Afrikaans, Paperback)
Alta Engelbrecht
R225 Discovery Miles 2 250 Ships in 5 - 10 working days

Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ’n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat ’n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek – taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.

Nuwe Alles-in-Een Gr 7 Taal- en Leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Alta Engelbrecht Nuwe Alles-in-Een Gr 7 Taal- en Leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Alta Engelbrecht
R233 Discovery Miles 2 330 Ships in 5 - 10 working days

Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ’n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat ’n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek – taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.

Kies-Jou-Avontuur 3: Die Gevaarlikste Fliek Op Aarde (Afrikaans, Paperback): De Wet Hugo Kies-Jou-Avontuur 3: Die Gevaarlikste Fliek Op Aarde (Afrikaans, Paperback)
De Wet Hugo
R180 R161 Discovery Miles 1 610 Save R19 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Dieter is ’n ware fliekvlooi. Maar gaan al sy filmkennishom help as ’n hologramreus hom en sy tweelingbroer, Darius, na ’n virtuele fliekwêreld ontvoer? Hulle moet van ruimtewesens, booswigte en monsters vlug, saam met ’n superheld veg en nog meer – alles om vier fliekkaartjieste vind en te ontsnap. Maar wat het die ou wetenskaplike in die spookhuis op die bult daarmee te doen? 'n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!

African Wildlife Colouring Book (Read, Colour and Keep Bind-up) (Paperback): Amanda de Wet African Wildlife Colouring Book (Read, Colour and Keep Bind-up) (Paperback)
Amanda de Wet
R220 R203 Discovery Miles 2 030 Save R17 (8%) Ships in 5 - 10 working days
Prinses Minna - Die Betowerde Woud (Afrikaans, Paperback): Kirsty Applebaum Prinses Minna - Die Betowerde Woud (Afrikaans, Paperback)
Kirsty Applebaum; Illustrated by Sahar Haghgoo
R205 R183 Discovery Miles 1 830 Save R22 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Prinses Minna is mal daaroor om moles in haar koninkryk uit te sorteer! Maar hoe gaan sy die slapende prins wakkermaak?

Hierdie kort, snaakse stories is perfek vir beginnerlesers.

Veldiep (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Veldiep (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R245 R219 Discovery Miles 2 190 Save R26 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Amber is onseker van haar voorkoms. Is sy mooi? Sy maak 'n anonieme youtube-video waarin sy mense vra om haar voorkoms te beoordeel, maar dit beland per ongeluk op haar facebookblad. Tim is gewild, maar sy meisie het hom sopas afgesê vir een van die rugby-ouens. 'n Toevallige ontmoeting tussen Tim en Amber lei tot 'n ongewone vriendskap, maar sal Amber die moed hê om haar spoke te konfronteer? En sal Tim haar ware skoonheid raaksien?

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Emigreer Of Bly - Is Die Gras Werklik…
Stephan Joubert Paperback R220 R197 Discovery Miles 1 970
Donker Water
Martin Steyn Paperback R350 R328 Discovery Miles 3 280
The Afrikaans Handbook and Study Guide…
Beryl Lutrin Paperback R370 R156 Discovery Miles 1 560
Die Bewonderaar
Erla-Mari Diedericks Paperback  (1)
R320 R300 Discovery Miles 3 000
Rooigety
Bets Smith Paperback R320 R300 Discovery Miles 3 000
Sy is Veilig - 'n Onthulling Van Die…
Emma van der Walt Paperback  (1)
R320 R300 Discovery Miles 3 000
Thabo The Space Dude - Logbook 3…
Lori-Ann Preston Paperback R195 R183 Discovery Miles 1 830
Aleit Apteit - 'n Kookboek Gevul Met…
Aleit Swanepoel Paperback R200 R188 Discovery Miles 1 880
Bloedbande
Jeanette Stals Paperback R320 R300 Discovery Miles 3 000
A Thousand Eyes On You
Mia Arderne Paperback R210 R197 Discovery Miles 1 970

 

Partners