|
|
Books > Language & Literature > Literary & linguistic reference works > Dictionaries
 |
Glossaries of Nautical Terms
- English to Chinese (Simplified), Creole, French, Italian, Japanese, Korean, Polish, Portugese, Russian, Spanish
(Hardcover)
Auxiliary Interpreter Corps
|
R2,452
Discovery Miles 24 520
|
Ships in 18 - 22 working days
|
|
|
Daar het in die diskoersgemeenskap van Kuns 'n dringende behoefte
ontstaan aan 'n moderne Woordeboek vir die Beeldende Kunste. In
antwoord hierop het die Kommissie 'n werkkomitee gestig, bestaande uit
prof Alex Duffey (projekleier), prof Estelle Mare, prof Margaret
Slabbert, dr Albert Werth, dr Marietta Alberts, mnr Samuel Pauw, mnr
Eric Dunkelman, mnr Niek Coetzee, mnr Balthi du Plessis, mev Rina de
Villiers, mev Dirkie Offringa, mev Esme Kruger, mev Valerie Bester en
mev Susan Roets om aan die projek te begin werk. 'n Verteenwoordigende
groep vakspesialiste en -deskundiges uit 'n verskeidenheid velde en
subvelde is genader om termlyste uit hul onderskeie velde by te dra
soos byvoorbeeld Estetika, Argitektuur, Kunsgeskiedenis, -metodologie,
-onderrig en -praktyk, Kunsweefwerk, Keramiek, Grafiese Ontwerp,
Rekenaargrafika, Telefisiegrafika, Animasie, Industriele ontwerp,
Inligtingsontwerp, Museumkunde, Fotografie, Drukwerk, Litografie, a,
Fotografie, Pottebakkerskuns en Argitektuur.
Die PHAROS BEKNOPTE VERKLARENDE WOORDEBOEK bou voort op ’n tradisie van betroubare naslaanwerke en is ’n staatmaker in die Afrikaanse klas, huis en kantoor.
Dié gebruikersvriendelike woordeboek is kompak dog omvattend: dit bevat meer as 30 000 woorde en terme met bondige verklarings.
Kry taalleiding:
- Hoofklem vir elke trefwoord
- Woordsoorte
- Verlede tyd
- Meervoude
- Attributiewe vorm en trappe van vergelyking
- Akronieme en afkortings
- Etikette vir bykomende konteksleiding
- Voorbeeldfrases of kort sinne waar nodig
Die Pharos Grondslagfasewoordeboek Afrikaans–Engels/English–Afrikaans
is geskik vir leerders in graad 1 tot 4. Die woordeboek bevat die
sigwoorde en spelwoorde wat in die taalkurrikulums vir Afrikaans en
Engels in die Grondslagfase gespesifiseer word.
Hierdie splinternuwe woordeboek is ’n volwaardige eerste tweetalige
woordeboek wat jong leerders met woordeboekwerk sal help. Met dié
woordeboek kan Engelse leerders stelselmatig met Afrikaans vertroud
raak, en Afrikaanse leerders met Engels.
Konvensionele woordeboekkenmerke soos woordsoorte,
lettergreepverdeling, sinonieme, teenoorgesteldes, verlede tyd,
meervoude en verkleining word aangedui. Daarby help frases,
voorbeeldsinne en illustrasies met begrip en om te onderskei tussen
homonieme, homofone en woorde wat dikwels verwar word.
Leerders raak op ’n eenvoudige manier vertroud met hoe ’n vertalende
woordeboek werk, sodat hulle later met selfvertroue woordeboeke vir die
Intermediêre Fase en Senior Fase sal kan gebruik.
The best-selling Pocket Oxford English Dictionary in its eleventh
edition offers 120,000 words, phrases, and definitions.
Particularly suitable for students, it is also a handy dictionary
for the home and office. It covers all the words you need for
everyday use, and has excellent coverage of curriculum vocabulary.
With clear, concise definitions there is a great deal of help with
difficult aspects of the English language such as spelling,
pronunciation, and usage.
In particular, there are hundreds of spelling notes to help with
tricky words that are commonly misspelled, extra usage notes giving
advice on proper English, and help with the pronunciations of
difficult words. The open design ensures that this dictionary is
even more accessible and easier to use than ever before.
Discover more on oxforddictionaries.com, Oxford's hub for
dictionaries and language reference.
|
|