|
Books > Food & Drink
Toe James Duigan - 'n top-afrigter van glanspersone - se Clean
& Lean Diet die eerste keer op die rakke beland het, was dit
dadelik 'n topverkoper. Die boek is nou heeltemal hersien en
bygewerk, met: splinternuwe resepte; die nuutse wenke en raad; nuwe
en verbeterde 'Sleg, Beter, Beste'-tabelle - iets wat eie is aan
Duigan. Skoon & Skraal is eenvoudig en doeltreffend: jy hoef
nie kaloriee te tel of ingewikkelde reels te volg nie. Jy word eers
gehelp om 'Skoon' te kom deur 'n buigsame 14-dag-detoks- en
eetprogram te volg, en dan gewys hoe om 'Skraal' te word deur jou
liggaam te vorm met maklike oefeninge wat werk.
|
You may like...
Recipes
SuzelleDIY
Paperback
R552
Discovery Miles 5 520
Braai
Reuben Riffel
Paperback
R495
R387
Discovery Miles 3 870
Resepte
Suzellediy Suzellediy
Paperback
(2)
R551
Discovery Miles 5 510
Bish Bash Bosh!
Henry Firth, Ian Theasby
Hardcover
(1)
R510
R417
Discovery Miles 4 170
|