0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (36)
  • R50 - R100 (203)
  • R100 - R250 (1,092)
  • R250 - R500 (223)
  • R500+ (30)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie

Eggo's in Die Skimberge (Afrikaans, Paperback): Kobie Kruger Eggo's in Die Skimberge (Afrikaans, Paperback)
Kobie Kruger
R196 Discovery Miles 1 960 Ships in 2 - 4 working days

Mattie Moolman en Henk Velder is al van kleintyd af beste maats. Toe Mattie aand na aand die sterrereen oor die Skimberge oplet, oortuig sy Henk om saam met haar te gaan ondersoek instel. Hulle pak benodigdhede om vir ‘n dag of twee te kan oorleef op Mattie se oupa se ou vlot en vertrek douvoordag met die rivier af, berge se kant toe. Maar hulle kry teespoed toe die vlot by ‘n waterval afstort. En dit was maar net die begin van ’n groot avontuur.

Nova 5: Eindspel (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Nova 5: Eindspel (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R220 Discovery Miles 2 200 Ships in 2 - 4 working days

Lucas Niemand se hele lewe het verander een nag toe hy 'n vreemde ruimtetuig gesien het. Hy en sy vriende Duart, Ayanda, Olive en Brandon het reeds 'n reeks skrikwekkende avonture agter die rug. Lucas ken nou die Nova-weermagbasis se geheime. Hy weet wie die geheimsinnige Sterreloper is.

David En Jacko - Die Miergod (Afrikaans Edition) (Afrikaans, Paperback): Tea Seroya David En Jacko - Die Miergod (Afrikaans Edition) (Afrikaans, Paperback)
Tea Seroya; Translated by Jane Olivier; David Downie
R398 Discovery Miles 3 980 Ships in 10 - 15 working days

AFRIKAANS EDITION

Gewoonlik kom David en Jacko goed oor die weg met die wereld se hardwerkende miere. Maar toe David een oggend wakkerskrik en besef sy nagmerrie 'n aaklige waarheid geword het, het hy en Jacko geen ander keuse as om van die dier wat miere die meeste vrees hulp te soek voordat miljoene klein tande hul vlees van hul bene afstroop.

David and Jacko normally get on just fine with the hard-working ants of the world. But when David wakes one morning to discover his nightmare is turning into a horrible reality, he and Jacko have no choice but to seek help from the animal the ants fear the most before millions of tiny teeth strip them to the bone.

David en Jacko - Die Zombie Tonnels (Afrikaans Edition) (Afrikaans, Paperback): Tea Seroya David en Jacko - Die Zombie Tonnels (Afrikaans Edition) (Afrikaans, Paperback)
Tea Seroya; Translated by Anabelle Oosthuizen; Edited by Jane Olivier
R397 Discovery Miles 3 970 Ships in 10 - 15 working days

AFRIKAANS EDITION

David en Jacko Wat is daardie rillende geluide wat hulle in die nag wakker hou? In hul soektog, ontdek hulle 'n network tonnels wat direk na hul slaapkamer lei. Dis eers wanneer die buurman se hond op 'n nare manier vrek en David se beste vriend verdwyn dat die waarheid hulle in die oe staar-dis nie net die buurt se kinders wat dit geniet om in die donker die wereld te verken nie

David and Jacko investigate spine-chilling noises keeping them up at night and stumble on an elaborate network of tunnels that lead straight to their bedroom. It is only when the neighbour's dog meets a grizzly end and David's best friend goes missing that it becomes apparent that the neighbourhood's children are not the only ones that like to explore after the lights go out.

Suitable for ages 8 and up.

Die Vier Vriende En Ander Verhale Uit Afrika - (8-11) (Afrikaans, Paperback): Elsa Joubert Die Vier Vriende En Ander Verhale Uit Afrika - (8-11) (Afrikaans, Paperback)
Elsa Joubert
R183 Discovery Miles 1 830 Ships in 2 - 4 working days

Dertien dierestories uit Afrika wonderbaarlik oorvertel deur die bekroonde Elsa Joubert. Omdat die woordgebruik so eenvoudig is en die styl so sober, is die kort verhaaltjies geskik om voorgelees te word aan heel klein kinders, om gedramatiseer te word in kleurterskole en om self gelees te word deur effe ouer kinders. Met treffende swart-wit illustrasies deur Cora Coetzee.

Hoe Om Drakonees Te Praat (Afrikaans, Paperback): Cressida Cowell Hoe Om Drakonees Te Praat (Afrikaans, Paperback)
Cressida Cowell
R257 Discovery Miles 2 570 Ships in 2 - 4 working days

Harwarrus horribalus heldehelm die derde was ’n meesterlike swaardvegter en draakfluisteraar, en die grootste wiking-held wat nog ooit gelewe het. Tandloos is gevang, die nanodraak gaan opgevreet word en honger haaiwurms le op die loer. Harwarrus moet weer eens kophou en bewys hy's 'n held...

TamatiestraaT (Afrikaans, Paperback): Henning J. Van Vuuren TamatiestraaT (Afrikaans, Paperback)
Henning J. Van Vuuren
R227 Discovery Miles 2 270 Ships in 10 - 15 working days

Die veertienjarige Lelanie Louw se ma spring onverwags saam met haar nuwe man op 'n vliegtuig na Europa. Niemand het 'n idee wanneer om haar terug te verwag nie. Inteendeel, dit lyk al hoe meer vir die snipperige Lelanie of sy glad nie terugkom nie. Skielik moet sy en haar ouer broer Dewald by hul pa in sy woonstel intrek en teen wil en dank aanpas. Chambord-woonstelle in Pretoria huisves verskeie vreemde karakters, sommiges met verskuilde agendas - en soos enige kind weet, hou hoerskool al reeds genoeg uitdagings in. Asof hulle lewens nie genoeg ontwrig is nie, raak dinge lelik sodra Gustav Buitendach vir Dewald vra om vir hom 'n pakkie by die woonstel af te gee. As jy jonk is van gees sal jy die emosionele mallemeule saam met Lelanie geniet. Hierdie avontuur saam met die onnutsige Lelanie Louw was 'n finalis in die Sanlam / Tafelberg Jeugromankompetisie gedurende 2009/2010.

Dis 'n hondelewe (Afrikaans, Hardcover): Paul Banks Dis 'n hondelewe (Afrikaans, Hardcover)
Paul Banks; Illustrated by Jacob Kirchmayer; Edited by Talita van Graan
R127 Discovery Miles 1 270 Ships in 2 - 4 working days

Daar is min dinge beter as die mens se beste vriend. Maar ai, wat 'n hondelewe! Gelukkig kry elke hond sy dag …

Brigadier en die raaiselponie (Afrikaans, Paperback): Marga Jonker Brigadier en die raaiselponie (Afrikaans, Paperback)
Marga Jonker
R299 Discovery Miles 2 990 Ships in 12 - 19 working days

Zahn en haar perd Brigadier ry een reënerige dag die inheemse bos naby Plettenbergbaai binne. Maar haar rustige uitrit in die bos word met elke paar tree meer onheilspellend. Die bos is vol geheime ... skuil hier dalk wel naglopers, soos wat Sibella hulle gewaarsku het? Dit word 'n vakansie waarin geheime uitkom, raaisels opgelos word en ’n uitgebreide laslapgesin mekaar weer probeer vind.

Matilda (Afrikaans, Paperback): Roald Dahl, Roald Dahl ; Sophie Dahl  Matilda (Afrikaans, Paperback)
Roald Dahl, Roald Dahl ; Sophie Dahl ; Illustrated by Quentin Blake , Translated by  Kobus Geldenhuys, Quentin Blake; Translated by Kobus Geldenhuys
R165 Discovery Miles 1 650 Ships in 2 - 4 working days

Matilda is 'n buitengewone slim meisietjie wat nie genoeg kan kry van boeke en van lees nie. Haar ouers, Mnr en Mev Wormwood, dink sy is net 'n laspos. Volgens haar is al wat haar ouers doen om televisie te kyk en geld te maak deur mense te verneuk. En sy is nie verkeerd nie. Sy besluit om hulle te straf en ontdek dan dat sy bonatuurlike kragte het. Dit kom heel handig te pas, nie net by die huis nie, maar ook by die skool waar hulle aaklige skoolhof hulle al hul dae gee.

Rescue Off Peanut Island (Afrikaans, Paperback): Jane E. Niebch Rescue Off Peanut Island (Afrikaans, Paperback)
Jane E. Niebch
R609 Discovery Miles 6 090 Ships in 10 - 15 working days
Ek + jy (Afrikaans, Paperback): Nerine Ahlers, Alet Steenkamp Ek + jy (Afrikaans, Paperback)
Nerine Ahlers, Alet Steenkamp
R220 Discovery Miles 2 200 Ships in 2 - 4 working days

Nadat haar vorige ou haar verkul het, besluit Annabelle sy stel nie meer in ouens belang nie. Maar dan ontmoet sy ’n blouoog-hunk wat haar laat twyfel ... Moet sy dalk weer ’n ou ’n kans gee, of gaan sy weer seerkry?

Die Avonture van die Twee Kabouters (Afrikaans, Paperback): Rina Delport Die Avonture van die Twee Kabouters (Afrikaans, Paperback)
Rina Delport
R554 Discovery Miles 5 540 Ships in 10 - 15 working days
Glam-divas 3: Lienka (Afrikaans, Paperback): Solet Scheeres Glam-divas 3: Lienka (Afrikaans, Paperback)
Solet Scheeres
R98 Discovery Miles 980 Ships in 2 - 4 working days

Lienka, Didi en Talia is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Saam is hulle die Glam-divas, 'n funky agentskap wat partytjies reel, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Daarom gryp hulle die kans aan toe iemand hulle vir 'n groot ontwerpkompetisie inskryf. Didi is oortuig hulle African Unicorn-ontwerpe gaan die beoordelaars se voete onder hulle uitslaan.

Verlief (Afrikaans, Paperback, 2de Uitgawe): Jaco Jacobs Verlief (Afrikaans, Paperback, 2de Uitgawe)
Jaco Jacobs
R98 Discovery Miles 980 Ships in 2 - 4 working days

Was jy al ooit verlief op iemand? Vlinders-op-die-mag-verlief. Halsoorkopdolverlief. So verlief dat jy in die geheim vir iemand ’n liedjie op jou kitaar geskryf het? So verlief dat jy aan niks anders kon dink nie? So verlief dat jy iets baie dom aangevang het? Dan sal die romantiese stories in hierdie bundel jou hart tjoklits laat klop! Verlief bevat 11 liefdesverhale deur bekende en gewilde jeugskrywers soos Jaco Jacobs, Fanie Viljoen, Solet Scheers, Christine Neser en Nelia Engelbrecht.

Die Vierletterwoord (Afrikaans, Paperback): Nelia Engelbrecht Die Vierletterwoord (Afrikaans, Paperback)
Nelia Engelbrecht 1
R172 Discovery Miles 1 720 Ships in 2 - 4 working days

Clarissa Mentz is 'n gr. 11-leerder aan 'n dubbelmedium privaatskool wat verskeie uitdagings moet hanteer: sy moet vrede maak met die omstandighede waarin haar pa verdwyn het; sy moet besin oor haar verhouding met die skool se hoofseun; sy moet haar lojaliteite teenoor vriende in oenskou neem; asook die lewenswaardes wat sy onderskryf, evalueer. Die verhaal speel af in 'n kontemporere Suid-Afrikaanse skoolopset. Dit maak die uitdagings waarmee karakters gekonfronteer word, soveel meer oortuigend, en hul reaksies daarop relevant. Die hoofkarakter word multidimensioneel uitgebeeld, met haar sterk en kwesbare eienskappe in balans. Keurders het hierdie boek aanbeveel vir die voorskryfmark: veral graad 10 tot 12 Addisionele Taal

'n Kameel, 'n Sprinkaan En 'n Vrot Tamatie (Afrikaans, Paperback): Annelie Ferreira 'n Kameel, 'n Sprinkaan En 'n Vrot Tamatie (Afrikaans, Paperback)
Annelie Ferreira; Illustrated by Sean Verster
R192 Discovery Miles 1 920 Ships in 2 - 4 working days

Niks cools gebeur ooit op Koedoesdorp nie. Elke dag is dieselfde, die een so vervelig soos die ander. Veral Maandag-oggende, aldus Gerrie. Maar hierdie Maandag is anders, want skielik is hulle voortuin vol kamele wat Gerrie se ma se spogrose opvreet. Pa is in ’n toestand, want daar is ook ’n klomp mense in wit klere wat deurmekaar praat in ’n vreemde taal en wat ernstig verdwaal lyk. Dis chaos in Gerrie-hulle se huis en tuin, en hy en sy suster, Anneke, is mal daaroor. Dit word ’n surrealistiese dag van kamele wat pandemonium saai, die vreemde gesin wat tent opslaan in die voortuin en sprinkane braai, die buurman wat sy vrot tamaties oor die draad gooi en die polisie, die brandweer en die dorpsbestuurder wat in dolle vaart opdaag om te kyk wat de joos daar aangaan. Na skool neem Gerrie sy kans waar en oortuig die kameelseun om ’n entjie in die staart af met een van die kamele te ry – verdere chaos! Maar die koms (en die vertrek) van kameelmense het Koedoesdorp en sy mense onherroeplik verander. ’n Lekker ligte storie vol humor en pret. ’n Soort moderne sprokie.

Soene Op 'n Suzuki (Afrikaans, Paperback): Janie Oosthuysen Soene Op 'n Suzuki (Afrikaans, Paperback)
Janie Oosthuysen
R171 Discovery Miles 1 710 Ships in 2 - 4 working days

Skaars het Lizanne die supervatterige Gerhard Greeff afgese en met Ryno Thiart begin uitgaan, of haar ma pers haar af om met Gerhard Kreefkloue op te maak. Daar is ook (kramp kramp kramp) haar "Engelse" niggie, Mandy, wat skielik bonatuurlik sexy geword het en al weer by hulle kuier. As haar ma net wil besef dat sy wat Lizanne is, sal doodgaan as sy Ryno moet verloor. As Gerhard net wil ophou om haar te stalk. As Mandy net skielik vet word en puisies kry. As . . . as . . . as . . . Wat kan sy doen om haar lewe en haar vakansie te red? Die 6de in 'n reeks van 6 boeke. Rugbyballe en bikini’s; Daar’s ’n ou in my aarbei-smoothie; My hart klop muffins; Ouens is nes ekstra bagasie; Liefde is nie tjoklits nie; Soene op 'n Suzuki.

Hoe Om Jou Draak Te Tem (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe): Cressida Cowell Hoe Om Jou Draak Te Tem (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Cressida Cowell; Translated by Annie Klopper
R257 Discovery Miles 2 570 Ships in 2 - 4 working days

Hik die Horribale Hamerkop die Derde is 'n fantastiese swaardvegter, 'n draaktemmer en die beste Wikingheld wat al ooit gelewe het. Kan Hik met 'n haasbekdraak die draak-inisiasieprogram slaag en boonop die Seedrakonius Kolossalikus Maksimus verslaan voordat die wreedaardige gedierte elke Wiking op die eiland Berk vermorsel? Dis tyd dat Hik leer hoe om 'n held te wees.

Nova 4: Sterreloper (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Nova 4: Sterreloper (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R204 Discovery Miles 2 040 Ships in 2 - 4 working days

Niks sal ooit weer dieselfde wees nie. Lucas ken Nova-eenheid se geheime. Hy het met sy eie oe die eksperimente in die laboratoriums gesien: die monstermense, die verskrikte ruimtewesens in die tenks. En hy verstaan nou waar sy en sy vriende se spesiale kragte vandaan kom. Hulle was ook daar, in daardie laboratoriums, jare gelede. Hulle was ook eksperimente. Al verskil is, hulle was die suksesverhale ...

Rimpelstories: Ons Aarde (Vlak 11): Vlak 11: Graad 3 (Afrikaans, Paperback): J. Anker Rimpelstories: Ons Aarde (Vlak 11): Vlak 11: Graad 3 (Afrikaans, Paperback)
J. Anker
R117 Discovery Miles 1 170 Ships in 5 - 10 working days

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geïntegreer en ontwikkel progressief.

Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle.

Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

David en Jacko - Die Opsigter en Die Slang (Afrikaans Edition) (Afrikaans, Paperback): David Downie David en Jacko - Die Opsigter en Die Slang (Afrikaans Edition) (Afrikaans, Paperback)
David Downie; Illustrated by Tea Seroya; Translated by Jane Olivier
R398 Discovery Miles 3 980 Ships in 10 - 15 working days

AFRIKAANS EDITION

Geinspireer deur Roald Dahl en die Twits, skryf David Downie 'n opwindende verhaal van die avonture van Dawid en sy hond Jacko en hulle ontmoetings met die groteske Mnr Sniggles en sy dodelike troeteldier slang.

Die stories is pragtig geillustreer deur Tea Seroya.

Inspired by Roald Dahl and the Twits, David Downie writes a thrilling tale of the adventures of David and his dog Jacko and their encounters with the grotesque Mr Sniggles and his deadly pet snake. The stories are beautifully illustrated by Tea Seroya.

Liefde is Nie Tjoklits Nie (Afrikaans, Paperback): Helen Brain Liefde is Nie Tjoklits Nie (Afrikaans, Paperback)
Helen Brain
R171 Discovery Miles 1 710 Ships in 2 - 4 working days

Wat maak 'n meisie wanneer sy die eerste keer in haar lewe verlief is? Op 'n ou met oe so donker soos Bel-giese tjoklits? 'n Ou met 'n tergende lag en seesout op sy lippe? 'n Droomou soos Scott . . . Hoe vang jy hom? Dit is Tamara se probleem. En dit sou geen probleem gewees het as dit nie vir Jasmin was nie. Jasmin met die designer-klere wat altyd haar sin kry. Jasmin wat net een doel voor oe het: Scott. Watter kans het ’n beginner soos Tamara teen ’n ervare flirt? Iets drasties sal moet gebeur. Soos ’n totale makeover. Ander hare, klere en houding. Hopelik is dit nog nie te laat nie. Hopelik het Scott nog nie finaal vir Jasmin geval nie. Maar is hy ooit so genuine soos hy maak? Of speel hy net met almal se gevoelens? Die 5e in ’n reeks van 6 boeke. 1. Rugbyballe en bikini’s; 2. Daar’s ’n ou in my aarbei-smoothie; 3. My hart klop muffins; 4. Ouens is nes ekstra bagasie; 5. Liefde is nie tjoklits nie; 6. Soene op ’n Suzuki.

Geheime koninkryk: Eenhoringvallei (Afrikaans, Paperback): Rosie Banks Geheime koninkryk: Eenhoringvallei (Afrikaans, Paperback)
Rosie Banks
R122 Discovery Miles 1 220 Ships in 2 - 4 working days

Betree 'n towerwereld van vriendskap en pret! In die eerste boek in die Geheime koninkryk-reeks ontmoet ons vir Janie, Bianka en Tamsin – drie maats wat onafskeidbaar is. Op 'n dag ontdek hulle 'n towerkissie wat hulle wegvoer na 'n fantastiese wereld! Kan die maats vir Trixi die feetjie help om koning Kieliebaard se 1000ste verjaardagpartytjie van koningin Gorina se aaklige weerligstraal te red?

Asterix die Gladiator (Afrikaans, Paperback): Rene Goscinny Asterix die Gladiator (Afrikaans, Paperback)
Rene Goscinny; Illustrated by Albert Uderzo; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R269 Discovery Miles 2 690 Ships in 2 - 4 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Modelling Tunnels, Embankments, Walls…
David Tisdale Paperback R597 Discovery Miles 5 970
Martyrdom and Terrorism - Pre-Modern to…
Dominic Janes, Alex Houen Hardcover R4,092 Discovery Miles 40 920
Reading Planet - Be a Good Friend…
Pip Jones Paperback R204 Discovery Miles 2 040
Noble Daughters - Unheralded Women in…
Marie A. Conn Hardcover R2,207 Discovery Miles 22 070
Reading Planet - The Clever Rabbit and…
Chitra Soundar Paperback R186 Discovery Miles 1 860
Avid Xpress Pro Editing Workshop
Steve Hullfish Hardcover R5,668 R4,382 Discovery Miles 43 820
Nonlinear Solid Mechanics - Theoretical…
Adnan Ibrahimbegovic Hardcover R3,048 R1,796 Discovery Miles 17 960
The SABC 8
Foeta Krige Paperback R358 Discovery Miles 3 580
Stellenbosch: Murder Town - Two Decades…
Julian Jansen Paperback R360 R337 Discovery Miles 3 370
Dust Sucker
Jen Calleja Paperback R212 Discovery Miles 2 120

 

Partners