0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (36)
  • R50 - R100 (204)
  • R100 - R250 (1,093)
  • R250 - R500 (221)
  • R500+ (30)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie

Reis Van Die Seeswael - (8-11) (Afrikaans, Paperback): Arnold Rust Reis Van Die Seeswael - (8-11) (Afrikaans, Paperback)
Arnold Rust
R182 Discovery Miles 1 820 Ships in 2 - 4 working days
Die duiwe van Botala (Afrikaans, Paperback, Reissue): Engelan van Rooyen Die duiwe van Botala (Afrikaans, Paperback, Reissue)
Engelan van Rooyen
R191 Discovery Miles 1 910 Ships in 2 - 4 working days

Frank Modiba bly saam met sy ma en sy suster, Katie, in Botala in 'n huurhuis. Dan kry hulle rusie met die huiseienaar oor sy seun wat by Katie kuier. Hulle moet 'n nuwe huis kry, maar Frank se ma word beseer in 'n taxi-ongeluk en op die ou end moet hy sorg dat hulle geholpe raak - binne een dag!

Hoendervleis: Grillerige Stories en Rympies (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Hoendervleis: Grillerige Stories en Rympies (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Kom slaap 'n nag lank in die spookkamer.

Vind uit wat gebeur as jy 'n poets op 'n onnie soos juffrou Grimbeek bak.

Waag dit om 'n paar baie spesiale handskoene aan te trek.

Ontdek die nuwe rugbyheld se grillerige geheim.

Vind uit waarom jou kleinboetie nog elke aand met sy bedlampie aan slaap.

En kom swem in die Middernagmeer … as jy dapper genoeg is.

Hierdie boek vol grillerige stories en rympies sal jou heerlik hoendervleis laat kry! Daar is 'n weerwolf wat saam op die skoolkamp gaan, 'n paar spokerige handskoene wat goed is met klavier speel, 'n baie vreemde onderwyseres - en iets wat jou die hardste van almal in die fliek sal laat gil!

Jong grilvrate sal versot wees op hierdie versameling stories en rympies uit die pen van Jaco Jacobs.

Sterling: (11-14) (Afrikaans, Paperback, Reissue): Marlene Le Roux Sterling: (11-14) (Afrikaans, Paperback, Reissue)
Marlene Le Roux
R144 Discovery Miles 1 440 Ships in 2 - 4 working days

Sterling Visagie voel oor ouens net soos haar pa oor mooi vrouens. Sy kan kies en keur onder die ouens in haar skool, maar sy wil die nuwe ou se belangstelling trek, want hy's Frans en bitter aantreklik. Daarom begin sy Frans neem by Madame Morin - maar los dit weer toe sy agterkom haar pa en Madame Morin het 'n verhouding. Maar Jacques Richaud raak op haar verlief of sy kan Frans praat of nie. Hulle speel tennis, lees saam Franse gedigte en is later soos petrol en vuur bymekaar - tot Sterling halt roep. Jacques se eer is gekrenk en hy stel voor dat hulle minder van mekaar sien. Kort daarna word hy siek aan longontsteking - en toe word vigs gediagnoseer. 'n Byderwetse tienerverhaal wat verskeie omstrede kwessies aanroer - tienerliefde en -seks, vigs, rondloperpa's, afgeskeepte, vereensaamde ma's, verbrokkelende gesinsverhoudinge weens huweliksontrou... Sonder om ooit prekerig te wees, slaag die verhaal daarin om allerhande wanopvattinge en vrese oor vigs die nek in te slaan. 'n Groot lewenswaarheid wat die skryfster subtiel oordra, is dat niemand net sleg of net goed is nie.

Wimpie se Plaas Avonture (Afrikaans, Paperback): Petro Pieterse Wimpie se Plaas Avonture (Afrikaans, Paperback)
Petro Pieterse
R269 Discovery Miles 2 690 Ships in 10 - 15 working days
Wat is jou Storie (Afrikaans, Paperback): Petro Pieterse Wat is jou Storie (Afrikaans, Paperback)
Petro Pieterse
R318 Discovery Miles 3 180 Ships in 10 - 15 working days
Magnus Wolmarans en sy Wonderlike Vliegmasjien (Afrikaans, Paperback): I M Gerhi Magnus Wolmarans en sy Wonderlike Vliegmasjien (Afrikaans, Paperback)
I M Gerhi
R319 Discovery Miles 3 190 Ships in 10 - 15 working days
Amanda's Dream (Afrikaans Children's Book) (Afrikaans, Large print, Paperback, Large type / large print edition):... Amanda's Dream (Afrikaans Children's Book) (Afrikaans, Large print, Paperback, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R437 Discovery Miles 4 370 Ships in 10 - 15 working days
The Wheels The Friendship Race (Afrikaans Book for Kids) (Afrikaans, Large print, Paperback, Large type / large print edition):... The Wheels The Friendship Race (Afrikaans Book for Kids) (Afrikaans, Large print, Paperback, Large type / large print edition)
Inna Nusinsky, Kidkiddos Books
R442 Discovery Miles 4 420 Ships in 10 - 15 working days
Snippie Leer Swem En Ander Stories (Afrikaans, Paperback): Thomas Nelson & Sons Ltd Thomas Nelson & Sons Ltd Snippie Leer Swem En Ander Stories (Afrikaans, Paperback)
Thomas Nelson & Sons Ltd Thomas Nelson & Sons Ltd
R184 Discovery Miles 1 840 Ships in 6 - 10 working days

Kom Ons Lees is a series of carefully graded phonic

Katte met Kolle (Afrikaans, Paperback): Rievkah Boardman Katte met Kolle (Afrikaans, Paperback)
Rievkah Boardman
R633 Discovery Miles 6 330 Ships in 10 - 15 working days
I Love to Go to Daycare (Afrikaans Children's Book) (Afrikaans, Large print, Paperback, Large type / large print edition):... I Love to Go to Daycare (Afrikaans Children's Book) (Afrikaans, Large print, Paperback, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R441 Discovery Miles 4 410 Ships in 10 - 15 working days
Rimpelstories: Rykdom uit rommel (Vlak 8): Vlak 8: Graad 2 (Afrikaans, Paperback): G. Weideman Rimpelstories: Rykdom uit rommel (Vlak 8): Vlak 8: Graad 2 (Afrikaans, Paperback)
G. Weideman
R762 Discovery Miles 7 620 Ships in 5 - 10 working days

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geïllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geïntegreer en ontwikkel progressief.

Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle.

Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

Sokkerdrome 1: Afskop (Afrikaans, Paperback): John Hickman Sokkerdrome 1: Afskop (Afrikaans, Paperback)
John Hickman
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Mik vir die doelhok ...

Jason is ’n goeie sokkerspeler ... ’n baie goeie sokkerspeler.

Wanneer ’n talentsoeker van Orlando Pirates hom in die park sien speel blyk dit asof hy dalk net die kans gegun sal word om dit uit sy woonstelblok tot in die premierliga te maak.

Maar die ander seuns speel al van kleins af saam en Jason is nie seker of hy ooit sal kan inpas nie – en of hy sy vurige humeur sal kan beheer nie.

Hierdie maklik-om-te-lees boek is ideaal om trae lesers aan te moedig en is gemik op leerlinge wat Afrikaans dalk as tweede- of derdetaal het.

Die ouderdoms-gepaste storie staan lesers by in leesoefeninge en om hul taal te verbeter.

Max die Masjien (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Max die Masjien (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Stephen Wallace
R190 R178 Discovery Miles 1 780 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Hy’s rof en onbeskof ... en hy is Zander se persoonlike lyfwag!

Zander het nog nooit tevore iets gewen nie. Daarom is hy heeltemal uit die veld geslaan toe hy die GROOT PRYS in ’n kompetisie wen: ’n regte egte ... ROFSTOEIER!

Die stoeier se naam is Max die Masjien. Hy is rof en onbeskof. Hy het nie hare nie. Hy het nie ’n nek nie. Maar hy het spiere. Sy spiere het spiere. Sy spiere se spiere het spiere. Bo-op al daardie spiere het hy ’n tatoe. En hy gaan vir ’n hele WEEK lank Zander se persoonlike lyfwag wees!

Zander se tweelingboeties dink dit is die heel beste ding wat nog OOIT met hulle gebeur het. Maar Zander is nie heeltemal seker wat op aarde hy met Max moet doen nie. Niemand anders het nog ooit ’n rofstoeier as lyfwag saamgebring skool toe nie.

Miskien kan Max hom help om vir Wynand Wiese op sy plek te sit. Dalk kan hy hom in sy spesiale Soebat-en-smeek-greep beetkry en hom druk tot sy oë wil uitpop. Wynand het blonde hare en blou oë, en hy lyk so onskuldig soos ’n seuntjie in ’n waspoeier-advertensie. Maar hy is ’n regte boelie. Die soort wat nie eens vir ’n rofstoeier skrik nie.

Ongelukkig loop dinge by die skool lelik skeef.

En Max het boonop ’n geheim van sy eie ...

Kom klim in die kryt saam met Max die rofstoeier vir ’n WILDE, WOESTE skaterlag-avontuur uit die pen van Jaco Jacobs!

I Love Winter (Afrikaans Children's Book) (Afrikaans, Large print, Paperback, Large type / large print edition): Shelley... I Love Winter (Afrikaans Children's Book) (Afrikaans, Large print, Paperback, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R443 Discovery Miles 4 430 Ships in 10 - 15 working days
Weerwolfliefde (Afrikaans, Paperback): Juleandre Bianchi Weerwolfliefde (Afrikaans, Paperback)
Juleandre Bianchi
R226 Discovery Miles 2 260 Ships in 10 - 15 working days
Bashoek se Flenterhuis - Boek 9 (Afrikaans, Paperback): Charmaine Cloete Bashoek se Flenterhuis - Boek 9 (Afrikaans, Paperback)
Charmaine Cloete
R276 Discovery Miles 2 760 Ships in 10 - 15 working days
Bashoek se Storm Nag - Boek 2 (Afrikaans, Paperback): Charmaine Cloete Bashoek se Storm Nag - Boek 2 (Afrikaans, Paperback)
Charmaine Cloete
R280 Discovery Miles 2 800 Ships in 10 - 15 working days
Bashoek se Stryd Teen Dwelms - Boek 1 (Afrikaans, Paperback): Ina Cantoni Bashoek se Stryd Teen Dwelms - Boek 1 (Afrikaans, Paperback)
Ina Cantoni
R275 Discovery Miles 2 750 Ships in 10 - 15 working days
Bashoek se Skim van die Stadsaal - Boek 4 (Afrikaans, Paperback): Pieter Saayman Bashoek se Skim van die Stadsaal - Boek 4 (Afrikaans, Paperback)
Pieter Saayman
R272 Discovery Miles 2 720 Ships in 10 - 15 working days
Bashoek se Leeuspore - Boek 6 (Afrikaans, Paperback): Tanja Joubert Bashoek se Leeuspore - Boek 6 (Afrikaans, Paperback)
Tanja Joubert
R278 Discovery Miles 2 780 Ships in 10 - 15 working days
Bashoek se Brein-Sein - Boek 7 (Afrikaans, Paperback): Vernit S Holder Bashoek se Brein-Sein - Boek 7 (Afrikaans, Paperback)
Vernit S Holder
R276 Discovery Miles 2 760 Ships in 10 - 15 working days
Bashoek se Spook - Boek 3 (Afrikaans, Paperback): Anna Mart Van Der Merwe Bashoek se Spook - Boek 3 (Afrikaans, Paperback)
Anna Mart Van Der Merwe
R273 Discovery Miles 2 730 Ships in 10 - 15 working days
I Love to Help (Afrikaans Book for Kids) (Afrikaans, Large print, Paperback, Large type / large print edition): Shelley Admont,... I Love to Help (Afrikaans Book for Kids) (Afrikaans, Large print, Paperback, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R442 Discovery Miles 4 420 Ships in 10 - 15 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Silicon, Germanium, and Their Alloys…
Gudrun Kissinger, Sergio Pizzini Paperback R1,613 Discovery Miles 16 130
Laelius and Hortensia - Or, Thoughts on…
John Stedman Paperback R752 Discovery Miles 7 520
This Is How It Is - True Stories From…
The Life Righting Collective Paperback R265 R245 Discovery Miles 2 450
An Authentic Narrative of Some…
John Newton Paperback R487 Discovery Miles 4 870
One-Dimensional Polymeric Nanocomposites…
Ram K. Gupta, Tuan Anh Nguyen Hardcover R6,154 Discovery Miles 61 540
Quaternary Alloys Based on III-V…
Vasyl Tomashyk Paperback R1,572 Discovery Miles 15 720
Mathematical Research for Blockchain…
Panos Pardalos, Ilias Kotsireas, … Hardcover R4,348 Discovery Miles 43 480
Time Series Analysis - Data, Methods…
Chun-Kit Ngan Hardcover R3,315 Discovery Miles 33 150
Biopolymer Science for Proteins and…
Keiji Numata Paperback R4,436 Discovery Miles 44 360
The Maze of the Enchanter - The…
Clark Ashton Smith Paperback R521 R491 Discovery Miles 4 910

 

Partners