0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (36)
  • R50 - R100 (204)
  • R100 - R250 (1,093)
  • R250 - R500 (221)
  • R500+ (30)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie

Asem (Afrikaans, Paperback): Jan Vermeulen Asem (Afrikaans, Paperback)
Jan Vermeulen
R240 R225 Discovery Miles 2 250 Save R15 (6%) Ships in 7 - 11 working days

’n Aangrypende grootwordverhaal oor verslawing, tweede kanse en wat dit beteken om jouself waarlik te vind. ’n Kragtoer van ’n boek wat nooit die leser met maklike antwoorde onderskat nie. Asem hoort op elke tiener se boekrak.

Op My Planeet: Die Beste Rympies van Jaco Jacobs (Afrikaans, Hardcover): Jaco Jacobs Op My Planeet: Die Beste Rympies van Jaco Jacobs (Afrikaans, Hardcover)
Jaco Jacobs; Illustrated by Zinelda McDonald
R330 R309 Discovery Miles 3 090 Save R21 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Welkom op ’n planeet propvol pret!

Jaco Jacobs se planeet is ’n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE iets kan gebeur. Daar kan wurms met tamatiesous op jou spyskaart wees … of ’n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe ’n skoonheidskompetisie vir monsters werk … of die waarheid oor haaie uitvind. Jy kan ontdek jou boetie is ’n ruimtewese … jou troetel-dinosourus saam skool toe vat .. of ’n luislang kan jou ouma insluk!

Daar is deesdae byna nie ’n eisteddfod, kunswedstryd of klaskamer in die land waar Jaco Jacobs se skreeusnaakse, lawwe rympies nie gehoor word nie. Sedert die verskyning van sy eerste rympieboek, Wurms met tamatiesous, in 2005 het ’n hele rits rympies uit sy pen gevloei. Hierdie reuse-rympieboek bevat van die gewildste verse uit Jaco se bundels wat oor die jare verskyn het, insluitende:

* Wurms met tamatiesous (Alba Bouwerprys, C.P. Hoogenhoutmedalje)

* ’n Brulpadda in my tas

* My boetie dink hy’s Batman

* Kougom in my hare

* Op die punt van my tong: 80 tawwe tongknopers

En daar is ook ’n paar SPLINTERNUWE rympies as bonus!

Sneeuman Swem (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Sneeuman Swem (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen; Illustrated by Luan Serfontein
R170 R160 Discovery Miles 1 600 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Selfs sy naam is ’n grap. Almal noem hom PADDA! Nou moet hy bewys dat hy ook ernstig kan wees. Maar sy lewe verander in ’n nagmerrie.

Op die skool se swemtoer breek die bus. Padda, Wayde en Trish moet hulp gaan soek. Maar ’n afskuwelike SNEEUMAN is op hulle spoor. En hy soek die een met die yskoue hart ... om op te vreet!

Gaan Padda se lewe in ’n grillerige grap eindig? Of gaan hy wys dat daar in elkeen van ons ’n held sit?

Verlore Paradyse (Nuwe Uitgawe): Grade 10 - 12 (Afrikaans, Paperback): N. Snyman, R. Scheepers Verlore Paradyse (Nuwe Uitgawe): Grade 10 - 12 (Afrikaans, Paperback)
N. Snyman, R. Scheepers; Nico Snyman, Riana Scheepers
R191 Discovery Miles 1 910 Ships in 5 - 10 working days

Dit gebeur dikwels dat die mens verlang. Die verlange strek uit na die verlede of na wat ons graag wil he in die toekoms bewaarheid moet word. Miskien is dit die hunkering van die verlore paradys wat ons elkeen op sy eie manier probeer herskep. Die verhale in die bundel vind in 'n hoe mate aansluiting by hierdie algemeen menslike eienskap. Die hersiene uitgawe van Verlore Paradyse sluit 'n wye verskeidenheid outentieke kortverhale in: van stories oor aktuele tienerprobleme tot komiese sketse van alledaagse gebeurtenisse. 'n Diverse groep skrywers word ook in die bundel verteenwoordig. Bekende skrywers soos Elsabe Steenberg, Chris Barnard en Paul C Venter maak 'n terugkeer en word aangevul deur die nuwe stemme van Annami Simon, Myra Scheepers en Nicolette Thabo.

Aksieheld Austin: Onheil op Skedelbaai (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Aksieheld Austin: Onheil op Skedelbaai (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R180 R169 Discovery Miles 1 690 Save R11 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Z is vir Zackie: Die beste boomhuis - Die beste boomhuis (Afrikaans, Paperback, 2nd edition): Jaco Jacobs Z is vir Zackie: Die beste boomhuis - Die beste boomhuis (Afrikaans, Paperback, 2nd edition)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alex van Houwelingen
R70 R66 Discovery Miles 660 Save R4 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Per Ongeluk Parys (Afrikaans, Paperback): Nerine Ahlers Per Ongeluk Parys (Afrikaans, Paperback)
Nerine Ahlers
R230 R216 Discovery Miles 2 160 Save R14 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Sergio is hot! Hy is die eerste prys! Soos ’n gratis vliegkaartjie Ysland toe met al jou verblyf betaal! En nou het hy vir Dienkie genooi om Vrydagaand in Parys saam met hom te gaan rolskaats. Sy weet nie of sy moet gaan nie. Want Sergo is ’n hunk. ’n Franse hunk. En die probleem is eenvoudig: Dienkie hou baie van hom. Eintlik miskien te veel. Hierdie situasie spel vir haar net een woord: Moeilikheid. Veral toe Sergio se Franse vriendin, Veronique, van die uitnodiging hoor. En dit is nog voordat tannie Mon en Dienkie se niggie, Trish, in Parys aankom. Hoekom is twee onbekende mans op Trish se spoor? En hoe gaan hulle van die mans ontslae raak? Veral as Dienkie vir Sergio ook nog op ’n afstand moet probeer hou?

Die konsert (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Die konsert (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R133 Discovery Miles 1 330 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul gesin.

Tobie Die Diepseeduiker (Afrikaans, Paperback): Sharon Rentta Tobie Die Diepseeduiker (Afrikaans, Paperback)
Sharon Rentta
R140 R132 Discovery Miles 1 320 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Aandag alle avonturiers! Die Diereverkenners-reeks is ’n inspirasie om jou drome na te jaag. Tobie is ’n jong tier wat daarvan droom om die donkerste dieptes van die oseaan te verken. Al wat hy nodig het, is waagmoed, deursettingsvermoë – en ’n tuisgemaakte duikboot! Kom saam met Tobie op ’n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte oseaanverkenners. Tobie die diepseeduiker volg op Lola en die singende orgidee in the Diereverkennersreeks.

Verdwaal in die oerwoud (Afrikaans, Staple bound): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Verdwaal in die oerwoud (Afrikaans, Staple bound)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R94 Discovery Miles 940 Ships in 6 - 10 working days

Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Die boekies bevorder kinders se bewustheid van ritme en rym en help hulle om klankvaardighede te ontwikkel.

Kom On Speel En Jaap Is In Die Hospital - Rooi Vlak (Afrikaans, Staple bound): Thomas Nelson & Sons Ltd Thomas Nelson & Sons Ltd Kom On Speel En Jaap Is In Die Hospital - Rooi Vlak (Afrikaans, Staple bound)
Thomas Nelson & Sons Ltd Thomas Nelson & Sons Ltd
R141 Discovery Miles 1 410 Ships in 6 - 10 working days

Kom Ons Lees is a series of carefully graded phonic readers, providing a wide reading experience at similar levels of language. Learners are encouraged to take pleasure in becoming readers in their own right. Features and Benefits ? Promotes independent reading through graded learning ? Cross-curricular and multi-cultural themes ? OBE friendly

Leeu Is Siek - Pienk Vlak (Afrikaans, Paperback): Thomas Nelson & Sons Ltd Thomas Nelson & Sons Ltd Leeu Is Siek - Pienk Vlak (Afrikaans, Paperback)
Thomas Nelson & Sons Ltd Thomas Nelson & Sons Ltd
R141 Discovery Miles 1 410 Ships in 6 - 10 working days

Kom Ons Lees is a series of carefully graded phonic readers, providing a wide reading experience at similar levels of language. Learners are encouraged to take pleasure in becoming readers in their own right. Features and Benefits ? Promotes independent reading through graded learning ? Cross-curricular and multi-cultural themes ? OBE friendly

Robin hood (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta Robin hood (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta
R149 Discovery Miles 1 490 Ships in 6 - 10 working days

Die titel in hierdie fase verskaf 'n voortsetting van die populere "towersleutel"-stories uit Fase 5. Dit bevat sorgvuldig beheerde sinstruktuur, moedig voorspelling aan deur nou verwante teks en illustrasies, verskaf die ideale aanvangspunte vir onderwerpwerk en ontwikkel strategiee vir onafhanklike lees.

Z-A-K 2: Die Reis Na Zenkion (Afrikaans, Paperback): Theresa van Baalen Z-A-K 2: Die Reis Na Zenkion (Afrikaans, Paperback)
Theresa van Baalen
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

ʼn Buitengewone reis na die buitenste ruim ...

Toe Mitch daardie oggend met 'n knop op sy maag wakker geword het, het hy geen idee gehad dat aliens sy tuisdorp sou binneval en sy gesin saam met so baie ander sou ontvoer nie. Nog minder sou hy kon raai dat hy en sy beste vriend Lionel daardie aand die ruimte sou invaar saam met Imke en haar Zenkioniet-vriende. Maar hier is hulle nou, iewers in die ruimte op Akaï-hulle se astrotuig, en Mitch se lewe is op pad om nog méér uitmekaar te val. Hulle ontmoet vir Grol en Slom, twee aliens wat Mitch aan paddas laat dink, en vir Martura en sy makkers, die eenoog-aliens wat hulle gevange neem en op Skurorinok, die alien-swartmark, wil gaan verkoop. Op Skurorinok word Mitch, Akaï en die ander van Lionel en Imke geskei. Sal hy ooit weer vir Imke of Lionel sien? Wat gaan in die geheim op Zenkion aan en hoe pas die ontvoerde Aardbewoners in die prentjie? Sluit by Mitch aan vir 'n aksiebelaaide avontuur oor aliens, astrotuie en 'n soeke na antwoorde.

Z-A-K: Die reis na Zenkion is die opvolg van die eerste boek in die Z-A-K-reeks, Z-A-K: Die Blou Planeet.

Galery Van Katte (Afrikaans, Paperback): Ruth Brown Galery Van Katte (Afrikaans, Paperback)
Ruth Brown
R130 R122 Discovery Miles 1 220 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Terwyl Tom en sy ouma ’n kunsgalery besoek, dwaal hy af en bevind homself in ’n syvertrek waar hy ’n baie spesiale uitstalling raakloop … Hierdie boek is ’n aangrypende inleiding tot kuns wat deur kinders sowel as volwassenes geniet sal word.

Kom in! (Afrikaans, Book): R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie Kom in! (Afrikaans, Book)
R. Hunt, A. Brychta, A. Stimie
R133 Discovery Miles 1 330 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul gesin.

Eerste Bloed - Wereld Van Wolwe: Boek 1 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Eerste Bloed - Wereld Van Wolwe: Boek 1 (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R230 R216 Discovery Miles 2 160 Save R14 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Alle kinders is bang vir iets. As hulle sê hulle is nie, lieg hulle.”

Joshua Reinders maak ’n groot fout. As hy net nie so bang was nie, het sy pa nooit daardie aand ’n kind geskiet nie. Dis hoekom hulle na Droomhoek moes vlug. Maar ook in Droomhoek teister die vrees hom. Skaduwees is nie net skaduwees nie. Geluide is nie net geluide nie. En mense is nie almal mense nie ...

“Almal het geheime,” waarsku Joshua se nuwe vriend Gio.

Joshua besef net nie hoe naby daardie geheime aan hom lê nie. En wanneer hy dit uitvind, gaan sy hele wêreld op sy kop keer.

Die weerwolwe wag vir hom ...

Max die Dapper Gorilla en Ander Ware Dierestories (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Max die Dapper Gorilla en Ander Ware Dierestories (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens; Illustrated by Alex van Houwelingen
R180 R169 Discovery Miles 1 690 Save R11 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Ongelooflike ware dierestories wat jou asem sal wegslaan.

Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Vind uit hoe Max die dapper gorilla van die Johannesburgse Dieretuin dit reggekry het om ’n skurk vas te trek, reis meer as 1 600 kilometer ver saam met Huberta die seekoei wat besluit het om die land te verken, en ontmoet ’n oulike vlermuis wat deur ’n mens-mamma grootgemaak is! Hierdie boek bevat ses wonderlike ware dierestories:

1. Max die gorilla vang ’n skelm

2. Huberta die seekoei stap suid

3. Noodle leer om ’n vlermuis te wees

4. Kees kry lus vir koek

5. Zhu, die sterk Chinese vark

6. ’n Beer word soldaat

Die stories word op ’n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!

Leer My Lees Met Tippie die Olifant Vlak 2 Boekstel: Leer My Lees Reeks (Afrikaans, Paperback): Jose Palmer, Reinette Lombard Leer My Lees Met Tippie die Olifant Vlak 2 Boekstel: Leer My Lees Reeks (Afrikaans, Paperback)
Jose Palmer, Reinette Lombard
R480 R450 Discovery Miles 4 500 Save R30 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Vlooi se dagboek (Afrikaans, Paperback): R. Hunt, A. Brychta, D. Brychta Vlooi se dagboek (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt, A. Brychta, D. Brychta 1
R101 Discovery Miles 1 010 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels speel 'n oorbruggingsrol tussen die boekies sonder teks in Fase 1, en die Stamstories in Fase 2 met langer sinne.

Lees is Maklik Graad 5 Vlak 2: Twee Stories met Een Begin (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): David Donald Lees is Maklik Graad 5 Vlak 2: Twee Stories met Een Begin (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
David Donald
R107 Discovery Miles 1 070 Ships in 5 - 10 working days

Duba en Kai, baie dapper jagters, wys vir ons as gevolg van jou keuses en besluite kan 'n storie baie anders eindig. Die twee dele van die storie begin dieselfde, maar as gevolg van verskillende dade en gevolge eindig dit op twee baie verskillende maniere. Kyk wat Duba en Kai in die twee stories met dieselfde begin doen en hoe hulle die storie en hulle reis eindig. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Dolfie Weerwolfie: Volmaan (Afrikaans, Paperback): Paul Van Loon Dolfie Weerwolfie: Volmaan (Afrikaans, Paperback)
Paul Van Loon
R200 Discovery Miles 2 000 Ships in 5 - 7 working days

Dolfie is saam met sy klasmaats op ’n skoolkamp. Hope pret en kattekwaad wag net om die draai … Een aand sit al die kinders om die kampvuur. Dis volmaan, en die onderwyser vertel ’n storie. Skielik begin Dolfie kriewel. Hy is weer besig om wolf te word! Hy hardloop geskok in die bos in. Niemand mag weet wat hy is nie! Maar Noura kom agter iets is fout en besluit om vir Dolfie te agtervolg …

Dolfie Weerwolfie is ’n baie gewilde reeks in Nederland en is reeds in Duits, Frans, Engels, Spaans, Koreaans, Japanees en ander tale vertaal.

Ben gaan skool toe (Afrikaans, Paperback): Zuleka Smit Ben gaan skool toe (Afrikaans, Paperback)
Zuleka Smit; Illustrated by Johann Strauss
R180 R169 Discovery Miles 1 690 Save R11 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Ben hou nie van skool toe gaan nie. Die ander kinders is lelik met hom en hy het glad nie maatjies nie! Maar sy mamma vertel hom dat Jesus vir hom lief is. Die volgende dag kondig juffrou aan dat hulle konsert gaan hou! Dalk sal hy uiteindelik kans kry om maats te maak … Zuléka Smit se pragtige storie oor die onsekerheid van skool toe gaan is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.

My Naam Is Alexander En Wat Daarvan? (Afrikaans, Paperback): Martie Preller My Naam Is Alexander En Wat Daarvan? (Afrikaans, Paperback)
Martie Preller
R186 Discovery Miles 1 860 Ships in 5 - 10 working days

Alexander besluit om op 'n skoolstaptoer berge toe te gaan, want hy wil wegkom van die huis af. Die res van die stappers kan doen wat hulle wil, solank hulle hom net uitlos. Maar dinge verloop nie volgens plan nie. Louise met die baie vlegseltjies pla hom, sy voete is vol blase, en toe jaag 'n donderstorm hulle in die middel van die nag op en hulle moet skuiling soek. In 'n grot. Waar Alexander 'n onstellende ontdekking maak.....

Nombulelo en die mot (Afrikaans, Paperback): Susie Dinneen Nombulelo en die mot (Afrikaans, Paperback)
Susie Dinneen; Illustrated by Susie Dinneen
R160 Discovery Miles 1 600 Ships in 2 - 4 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Introduction To Legal Pluralism In South…
C. Rautenbach Paperback  (1)
R1,213 R1,116 Discovery Miles 11 160
Behind Prison Walls - Unlocking a Safer…
Edwin Cameron, Rebecca Gore, … Paperback R350 R310 Discovery Miles 3 100
Major League Sports and the Property Tax…
Geoffrey Propheter Hardcover R3,618 Discovery Miles 36 180
Sports Tracks - Career Capsules
N.P. James, J. Barber, … CD-ROM R586 R529 Discovery Miles 5 290
South African Human Resource Management…
Anton Grobler, Alda Deas, … Paperback R650 R600 Discovery Miles 6 000
Billionaires Under Construction - The…
DJ Sbu Paperback  (9)
R165 R148 Discovery Miles 1 480
Business Cases From South African…
Cecile Nieuwenhuizen Paperback R288 Discovery Miles 2 880
The First-Generation Founder - How to…
Raymond Ledwaba Paperback R320 R300 Discovery Miles 3 000
The Global Football League…
P. Millward Hardcover R1,527 Discovery Miles 15 270
Being There - Backstories From The…
Tony Leon Paperback R350 R312 Discovery Miles 3 120

 

Partners