0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (36)
  • R50 - R100 (204)
  • R100 - R250 (1,094)
  • R250 - R500 (220)
  • R500+ (30)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie

Elle Omnibus 2 (3-in-1) (Afrikaans, Paperback): Christien Neser Elle Omnibus 2 (3-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Christien Neser
R330 R309 Discovery Miles 3 090 Save R21 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die volgende drie boeke van Christien Neser se gewilde Elle-reeks is nou beskikbaar in ʼn omnibus. Hierdie titels is: Rocksusters, Duinebesies en Franse vlegsel.

Hokaai, Lulu (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Hokaai, Lulu (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen 1
R190 R178 Discovery Miles 1 780 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Geniet hope pret saam met Lulu en haar nuwe ponie

Die groot dag het eindelik aangebreek ... Lulu verjaar! Nie eens die nare tweeling van langsaan, Alet en Alex, kan haar dag bederf nie. Veral nie toe Lulu haar verjaardagpresent kry nie - 'n ponie!

Kort voor lank begin sy met rylesse. Eers gaan dit sukkel-sukkel, maar Lulu is in haar noppies toe sy hoor die ryskool beplan 'n piekniek in die veld. Al die ruiters en hul ponies mag spesiale kostuums dra. Lulu kan nie wag om 'n oulike kostuum vir haar en haar ponie te ontwerp nie! Sy droom immers daarvan om eendag 'n beroemde modeontwerper te word.

Maar dan loop die uitstappie onverwags skeef - en Lulu beland pens en pootjies binne-in haar grootste avontuur nóg!

Zackie Mostert Druk 'n Drie (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Zackie Mostert Druk 'n Drie (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R160 R150 Discovery Miles 1 500 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Zackie en Vincent sien baie uit na die rugbytoer. Selfs al speel hulle nie vir die A-span nie. En selfs al dra hulle span se afrigter lipstiffie! Maar dan word die rugbytoer afgestel, en almal dink dis Zackie se skuld ...

Die Klein Boek Van: Fantastiese Feite (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Die Klein Boek Van: Fantastiese Feite (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die klein boeke met baie inligting.

Het jy geweet …

… muskiete is van die dodelikste diere op aarde?

… piesangs is radioaktief?

… jou vingers het glad nie spiere nie?

Leer meer FANTASTIESE FEITE oor mense, diere, bome en selfs die buitenste ruimte en verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet!

Hierdie splinternuwe reeks deur geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen bestaan uit vier boeke.

Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime en onopgelosde raaisels, een bevat katastrofiese kattekwaad en lekker poetse en een bevat reuserekords van alle soorte.

Selfoon En Ander Verhale - Gr 10 (Afrikaans, Paperback): Neil Cochrane Selfoon En Ander Verhale - Gr 10 (Afrikaans, Paperback)
Neil Cochrane
R105 Discovery Miles 1 050 Ships in 2 - 4 working days
Die wiking avontuur (Afrikaans, Paperback): A. Hunt, A. Brychta Die wiking avontuur (Afrikaans, Paperback)
A. Hunt, A. Brychta
R100 Discovery Miles 1 000 Ships in 6 - 10 working days

Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Die boekies bevorder kinders se bewustheid van ritme en rym en help hulle om klankvaardighede te ontwikkel.

Bart Nel: Skooluitgawe (Afrikaans, Paperback): J. van Melle Bart Nel: Skooluitgawe (Afrikaans, Paperback)
J. van Melle
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 8 working days
E-topia (Afrikaans, Paperback): Anne-Marie Conradie E-topia (Afrikaans, Paperback)
Anne-Marie Conradie
R155 Discovery Miles 1 550 Ships in 2 - 4 working days
Koning Henry (Afrikaans, Paperback): Carina Diedericks-Hugo Koning Henry (Afrikaans, Paperback)
Carina Diedericks-Hugo
R158 Discovery Miles 1 580 Ships in 2 - 4 working days

Henry is ietwat aan die lywige kant, daarom dat van die ander ouens in Graad 9 hom spottenderwys Koning Henry noem. Hy voel vere vir rugby en krieket - tot sy pa se ewige misnoee. Maar rekenaars is 'n ander saak! Op daardie gebied stof hy al sy skoolmaats uit. Een van Henry se lekkerste tydverdrywe is om laatnag van die een chat room na die volgende te surf op die Internet, op soek na iemand by wie hy aanklank vind. Een aand glimlag die geluksgodin vir hom: nie alleen maak die geheimsinnige Wolf weer sy verskyning nie, maar daar is ook 'n nuwe ou wat Henry se taal praat.

Erik En Die Kido-dinges (Afrikaans, Paperback, 2nd Revised edition): Leon De Villiers Erik En Die Kido-dinges (Afrikaans, Paperback, 2nd Revised edition)
Leon De Villiers
R180 R169 Discovery Miles 1 690 Save R11 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die kido-dinges of te wel die kidoteek, is byna soos 'n biblioteek. Maar by 'n kidoteek ruil 'n mens nie boeke om nie. By 'n kidoteek ruil 'n mens kinders om. En dis presies wat Erik se pa-hulle met hom doen. Hy beland by Meneer en Mevrou de Kommer wat hulle oor als bekommer - motorfietse, inbrekers, monsters, satelliete en insekte. Skielik lyk Erik se gesin vir hom glad nie meer so sleg nie en verlang hy selfs so 'n bietjie na hulle! Gelukkig ontdek Erik dat daar ook 'n oudoteek is waar ouers omgeruil kan word. En wie tref hy by die oudoteek aan toe hy die De Kommers gaan omruil? Niemand anders as sy eie ouers nie - en hulle smeek vir Erik om hulle terug te neem!

Roosville Raaisels: Die Vlinderdief (Afrikaans, Paperback): Marita van Aswegen Roosville Raaisels: Die Vlinderdief (Afrikaans, Paperback)
Marita van Aswegen; Illustrated by Cheslea Taylor
R180 R169 Discovery Miles 1 690 Save R11 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Karla is geskok om uit te vind dat iemand die raar en kosbare Blou Morf-vlinders uit die Skoenlapperhuis waar haar ma werk gesteel het - en nou kan haar ma dalk haar werk verloor! Saam met haar nuwe vriende Kumiko en die tweeling Douw en Devan besluit sy om ondersoek in te stel en die vlinders te red - saam met haar ma se werk.

Hierdie boek, die eerste titel in 'n nuwe reeks, is 'n prettige en avontuurlustige speurverhaal vir jong lesers deur Marita van Aswegen en pragtig geïllustreer deur Cheslea Taylor.

Om Beter TE Kan Sien - 'n Gids Tot Visuele Geletterdheid (Afrikaans, Paperback, 2nd Revised edition): T. Gouws, M. Snyman Om Beter TE Kan Sien - 'n Gids Tot Visuele Geletterdheid (Afrikaans, Paperback, 2nd Revised edition)
T. Gouws, M. Snyman
R72 Discovery Miles 720 Ships in 2 - 4 working days
Kry 'n Vlie Koekie En Ander Krakerige Stories (Afrikaans, Paperback): Helen Brain Kry 'n Vlie Koekie En Ander Krakerige Stories (Afrikaans, Paperback)
Helen Brain
R138 Discovery Miles 1 380 Ships in 2 - 4 working days
Die Ware Avonture van Adelie en Riley 2 - Die Amadidas (Afrikaans, Paperback): Felicia Snyman-Du Toit, Nike Bekker Die Ware Avonture van Adelie en Riley 2 - Die Amadidas (Afrikaans, Paperback)
Felicia Snyman-Du Toit, Nike Bekker
R160 R150 Discovery Miles 1 500 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die reeks is soortgelyk aan die Kattemaai-reeks deur Betsie Vos. Dié boeke bevat ook ’n jong vroulike hoofkarakter met baie ligte elemente van fantasie. Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ... In “Die Amadidas” speel Adelie en Riley op die klimraam. Skielik is hulle omring deur baie bomme en bosse – die Amasone!Groot, kwaai voëls probeer hulle bykom. Adelie en Riley moet saamwerk om die vreemde voëls af te weer ...Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker.Maar hoekom bly daar groot blertse op die klimraam agter?

By Die Leplek Van Die Leeus (Afrikaans, English, Paperback, Reissue): Louise Prinsloo By Die Leplek Van Die Leeus (Afrikaans, English, Paperback, Reissue)
Louise Prinsloo
R221 Discovery Miles 2 210 Ships in 2 - 4 working days
Ink en Ander Verhale: Gr 10 EAT Kortverhaalbundel (Afrikaans, Paperback, Skool UItgawe): Marieta Nel Ink en Ander Verhale: Gr 10 EAT Kortverhaalbundel (Afrikaans, Paperback, Skool UItgawe)
Marieta Nel
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Ontdek ’n wonderwêreld van stories en stemme!

Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswêreld te spreek. Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink.

Hierdie lekkerleesbundel bevat verhale deur van die bekendste en mees bekroonde Afrikaanse skrywers asook ’n handvol opwindende nuwe stemme, insluitend: Johan Bakkes, Chris Barnard, Willemien Brümmer, Christo Davids, E.K.M. Dido, Carina Diedericks, Nelia Engelbrecht, Willem Fransman, Maya Fowler, J.M. Gilfillan, Erns Grundling, P.J. Haasbroek, Jaco Jacobs, Elsa Joubert, Wendy Maartens, Elias P. Nel, Modikwagae Joseph Pholo, Riana Scheepers, Solet Scheeres, Braam van der Vyer, Jan van Tonder, Paul C. Venter, Fanie Viljoen en George Weideman.

- Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans EAT Graad 10 (Kortverhaalbundel)

- Bevat agtergrondinligting oor elke skrywer, asook ’n inleiding by elke verhaal.

- Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae

- Volledig uitgewerkte antwoorde

- ’n Woordelys met literêre terme

- ’n Woordelys met eksamenterme

Dif bly spif (Afrikaans, Paperback): M. Morgan, D. Schulman, A. Stimie, G. Aalbers Dif bly spif (Afrikaans, Paperback)
M. Morgan, D. Schulman, A. Stimie, G. Aalbers
R133 Discovery Miles 1 330 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is uiters geskik vir vrymoedige leesgenot. Die titel bevat swart-en-wit illustrasies en is in hoofstukke verdeel.

Disse flippen stukkende wereld die, my ou: Leesboek (Afrikaans, Paperback): Hans Du Plessis Disse flippen stukkende wereld die, my ou: Leesboek (Afrikaans, Paperback)
Hans Du Plessis
R199 Discovery Miles 1 990 Ships in 5 - 10 working days
Sending Na Planeet 55-7: Die Artaarse Koffiekrisis (Afrikaans, Book): Yvonne Botha Sending Na Planeet 55-7: Die Artaarse Koffiekrisis (Afrikaans, Book)
Yvonne Botha
R83 Discovery Miles 830 Ships in 2 - 4 working days
Ek Wonder Wie? (Afrikaans, Paperback): Kerryn Ponter Ek Wonder Wie? (Afrikaans, Paperback)
Kerryn Ponter
R149 Discovery Miles 1 490 Ships in 2 - 4 working days

Ons weet almal hoe nuuskierig jong kinders is, veral oor die wêreld rondom hulle, en die konstante vloed vrae wat hulle vra. Ek Wonder Wie? beantwoord ’n paar van die dinge waaroor kinders gewoonlik wonder wanneer hulle diertjies in die tuin, park of veld opmerk. Die boek is ontwerp sodat dit ’n vraag met geïllustreerde leidrade op een dubbelblad vra wat kinders dan die geleentheid gee om te antwoord of te raai. Die regte antwoord verskyn eers wanneer hulle die bladsy omblaai.

Ek Wonder Wie? is uitdrukkingsvol geïllustreer, en sal ’n ware vreugde vir kleintjies wees.

Afkop (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Afkop (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R230 R216 Discovery Miles 2 160 Save R14 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Alles gaan oukei wees, het Decker gese. Hy was verkeerd. ’n Wilde partytjie. ’n Gesteelde kar. ’n Jaagtog wat in chaos eindig. ’n Sak vol geld. Trent se ouers is die naweek weg en los hom alleen by die huis. Na ’n rowwe partytjienag saam met sy vriende wat met ’n wilde jaagtog en ’n motorongeluk eindig, word Trent met ’n moeilike besluit gekonfronteer: Wat moet hy doen met die geld wat hy op die ongelukstoneel gekry het? En kan hy regtig sy vriende vertrou? In hierdie aweregse, doller-as-kop-af spanningsverhaal loop dinge in regte Tarantino-styl skeef en die leser moet behoorlik aan sy sitplek vasklou om by te bly met al die naelbyt-aksie. Hierdie uitdagende, vermaaklike jeugverhaal is Fanie Viljoen op sy heel beste! Afkop is in 2015 aangewys as naaswenner in LAPA se jeugromankompetisie. Fanie Viljoen, een van die opwindendste stemme in die Afrikaanse jeugliteratuur, was in 2010 ook ’n naaswenner in hierdie kompetisie met sy jeugroman Betower.

Die waarheid moet uit (Afrikaans, Staple bound): N. Warburton, A. Stimie, G. Aalbers, T. Goffe Die waarheid moet uit (Afrikaans, Staple bound)
N. Warburton, A. Stimie, G. Aalbers, T. Goffe
R128 Discovery Miles 1 280 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie boekies bevorder leesstamina en selfvertroue. Leerders word ook aan 'n wye verskeidenheid van skryfstyle blootgestel.

Joepie Maak Plek (Afrikaans, Book, Re-issue): Engela Van Rooyen Joepie Maak Plek (Afrikaans, Book, Re-issue)
Engela Van Rooyen
R105 Discovery Miles 1 050 Ships in 2 - 4 working days
Daar Is spore op die maan (Afrikaans, Paperback): Eleanor Baker Daar Is spore op die maan (Afrikaans, Paperback)
Eleanor Baker
R133 Discovery Miles 1 330 Ships in 2 - 4 working days

Vir Tom was die lewe na sy ma se dood tog hanteerbaar, al het sy pa stroef en afsydig geword. Immers het hy sy geliefde ouma gehad. En die Minnaars, natuurlik - veral vir Emma, al het sy hom goed laat verstaan dat die kaalbas-modderkoekies-bak-dae van hulle kleintyd enige verhouding tussen hulle, behalwe platonies, uitsluit. Origens het hy Emma se boetie nogal vermaaklik gevind: Klein Dawid wat Dawid die Minnaar geword het namate sy belangstelling in die "volwasse" leesstof op die CNA se rakke toegeneem het. Toe trou Tom se pa weer - met Helen, die koel, korrekte wetenskaplike wat hy oorsee ontmoet het. Maar anders as wat Tom verwag het, het sy nuwe stiefmoeder hom met rus gelaat sodat hy sy eie gang kon gaan in so 'n mate dat hy naderhand gevoel het hy kon net sowel die tweede yskas in die kombuis gewees het. Al meer het Tom sy toevlug tot die Minnaars geneem, en algaande groter probleme met Karel, Emma se kerel, ondervind. Tot daardie reenerige Saterdagmiddag toe Emma wou leer.

Stalmaats Omnibus 4 (5-in-1) (Afrikaans, Paperback): Lize Roux Stalmaats Omnibus 4 (5-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Lize Roux
R280 R263 Discovery Miles 2 630 Save R17 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die laaste vyf immergewilde Stalmaats-boeke is ook nou in ’n lekkerlees-omnibus beskikbaar! Kom word vir oulaas deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels: Wegholrit Anri en die ander ruiters by die Dagbreek-ryskool is opgewonde oor die afrigtingskamp wat voorlê. Maar wat gaan skielik met Karen aan? Anri-hulle moet probeer uitvind wat fout is met Karen, voor dit te laat is ... Waaghals Die dag van die afrigtingskamp het uiteindelik aangebreek! Maar een van die ruiters in Anri-hulle se groep is ’n regte waaghals wat daarvan hou om die reëls te verbreek. Sal Anri-hulle kan keer dat sy haar toekoms as kampioen-ruiter verwoes? Perdepiekniek Ná die briefie wat Jacques by die kamp in Anri hand gestop het, is dinge tussen hulle skielik heeltemal anders. Megan reël ’n piekniek saam met Jacques en sy vriende. Maar dan kry hulle onverwags baie slegte nuus oor die hingsvulletjie Storm … Pretrit Anri is opgewonde toe sy hoor haar beste vriendin van haar vorige ryskool kom kuier. Anri kan nie wag om Nadine aan Megan en Karen voor te stel nie. Maar Nadine lyk nie baie opgewonde oor die vakansieprogram wat Anri-hulle by die ryskool beplan nie. Perdediewe Anri-hulle gaan die langnaweek Kaap toe. En Jacques kom saam om te kyk hoe dit met sy perd, Thunder, en haar vulletjie, Storm, gaan. Maar dan loop die ryskool waar die twee perde bly, onverwags onder gewetenlose skurke deur ...

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Searching for Enough - The High-Wire…
Tyler Staton Paperback R459 R426 Discovery Miles 4 260
... Report on the Building and…
W A 1868-1936 Parks Hardcover R1,148 Discovery Miles 11 480
Where Does Your Pain Come From…
Ronnie Fletcher Hardcover R680 Discovery Miles 6 800
Searching For Churches - Five Wild Years…
Alvin Witten Paperback R347 Discovery Miles 3 470
Ethics in Counseling & Psychotherapy
Elizabeth Welfel Paperback R1,424 R1,316 Discovery Miles 13 160
Sketches of European Capitals
William Ware Paperback R565 Discovery Miles 5 650
New Frontiers on Life Cycle Assessment…
Antonella Petrillo, Fabio De Felice Hardcover R3,304 Discovery Miles 33 040
Reversing Cross Mckusick Breen Syndrome…
Health Central Paperback R499 Discovery Miles 4 990
Business Management By Portfolio - An…
Louis Botha, Tersia Botha Paperback  (1)
R741 R673 Discovery Miles 6 730
Reversing Urinary Retention - Success…
Health Central Paperback R499 Discovery Miles 4 990

 

Partners