0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (36)
  • R50 - R100 (204)
  • R100 - R250 (1,093)
  • R250 - R500 (221)
  • R500+ (30)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie

Slym se Stories (4 in 1) (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Slym se Stories (4 in 1) (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R250 R234 Discovery Miles 2 340 Save R16 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Vir die eerste keer verskyn al vier Slym-boeke saam in een pragtige volkleur-omnibus, met illustrasies deur die skrywer, Fanie Viljoen. Dit sluit in:

- Slym: Die wêreld se eerste wurm in 'n paddakonsert

- Slym en die beker van geluk

- Slym en die gogga-sirkus

- Slym en die towertapyt

Langs die riete in Paddavlei,

daar waar al die paddas bly,

onder die grote hemelruim,

woon daar ook 'n wurm, Slym.

Op 'n dag word 'n wurm deur 'n voël gevang. Maar die wurm se naam is nie verniet Slym nie … Hy skrik so groot dat hy 'n bol vrotterige slym in die voël se bek skiet. Die voël skrik op sy beurt weer so groot dat hy vir Slym laat val … by 'n skool vir paddas.

En só begin 'n hele reeks avonture by die paddaskool, waar Slym vir juffrou Plat Anna en die ander onderwysers leer ken, hope gawe paddamaats soos Paddavoet en Brulbekkie maak, en moet ligloop vir Giftand die slang en die skoolboelie, Padarotti.

Fanie Viljoen se Slym-reeks is nie verniet so gewild nie. Sedert die verskyning van die eerste Slym-boek in 2004 het dié oulike wurm en sy aanhangers al hope avonture saam beleef. Slym het die eerste wurm geword wat in 'n paddakonsert gesing het, hy het 'n draai by die gogga-sirkus gemaak, die paddakoning ontmoet en selfs op 'n towertapyt gery! Boonop het hy sommer twee ATKV-Woordveertjies ook ingepalm!

Vir die eerste keer verskyn al vier Slym-boeke saam in een pragtige volkleur-omnibus, met illustrasies deur die skrywer, Fanie Viljoen. Dit sluit in:

- Slym: Die wêreld se eerste wurm in 'n paddakonsert

- Slym en die beker van geluk

- Slym en die gogga-sirkus

- Slym en die towertapyt

Sterre Vir Die Donker (Afrikaans, Paperback): Noreen Nolte Sterre Vir Die Donker (Afrikaans, Paperback)
Noreen Nolte
R220 R206 Discovery Miles 2 060 Save R14 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Dit is aaklig om op amper sewentien so baie dinge nie te weet nie. Nie te weet of jou ma dalk reg is en jy net ’n pil moet drink om die donkerte tekeer nie, nie te weet of jou broer se ambisie hom die kluts gaan laat kwyt raak nie. Om nie eers te praat oor die feit dat jy glád nie te weet wat jy met die res van jou vreeslike gemiddelde lewe wil doen nie. En die een persoon wat alles sou verstaan het, is vir altyd weg. Gelukkig bring die nuwe jaar ’n paar veranderinge wat Helena so ’n bietjie ligter laat voel. Haar viool begin weer sing, en sy besluit om self antwoorde te begin soek. Ongelukkig is ’n antwoord egter nie altyd goeie nuus nie ... Hoe kón sy Luca met die duifgrys oë se gesels, sy hand om hare, so heeltemal verkeerd verstaan het? Kan een dom-onnosele besluit se gevolge regtig so ver uitkring dat dit iemand se toekoms sal vernietig? Ergste nog, wat presies moet sy met al hierdie antwoorde doen? Helena begin dink dat om nie te weet nie, dalk tóg beter is. Skielik klink weghardloop na ’n goeie plan … maar is dit?

Nimmermeer (Afrikaans, Paperback): Jessica Townsend Nimmermeer (Afrikaans, Paperback)
Jessica Townsend; Translated by Jaco Jacobs
R260 R193 Discovery Miles 1 930 Save R67 (26%) Ships in 5 - 7 working days

'n Asemrowende en bekoorlike nuwe reeks oor 'n vervloekte meisie wat die dood vryspring en haarself in 'n toweragtige nuwe wêreld bevind, maar dan meer beproef word as wat sy in haar wildste drome sou kon glo . . .

Morrigan Crow is vervloek. Bestem om op haar elfde verjaardag te sterf. Maar toe die klok middernag slaan, word sy deur ’n merkwaardige man genaamd Jupiter Noord weggevoer na die geheime stad Nimmermeer. Daar word sy genooi om by die Wondergenootskap aan te sluit. ’n Lewe vol misterie en towerkrag wag op haar – mits sy vier onmoontlike proewe kan baasraak, met behulp van ’n uitsonderlike talent. ’n Talent waaroor sy nie beskik nie . . .

Hierdie wonderlike vertaling deur die meesterlike Jaco Jacobs, bring hierdie sensasionele internasionale treffer nou ook na 'n Afrikaanse gehoor!

Dit werk: Energie en Krag in die Wereld Vandag (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed): Gabriel Obbo-Katandi, Arnold Ntungwa Dit werk: Energie en Krag in die Wereld Vandag (Afrikaans, Staple bound, 2nd ed)
Gabriel Obbo-Katandi, Arnold Ntungwa
R107 Discovery Miles 1 070 Ships in 5 - 10 working days

Ons gebruik almal energie – elke dag van ons lewens. Wanneer mense kosmaak, dinge laat werk, 'n vuurpyl die ruimte instuur, beeste oppas of 'n bal skop, gebruik hulle energie. Energie is die vermoe om werk te doen. Niks kan lewe, groei of werk sonder energie nie! Alles wat jy wil weet oor energie in die wereld vandag.

Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.

Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

Die Diep Gat En Ander Stories - Blou Vlak (Afrikaans, Paperback): Thomas Nelson & Sons Ltd Thomas Nelson & Sons Ltd Die Diep Gat En Ander Stories - Blou Vlak (Afrikaans, Paperback)
Thomas Nelson & Sons Ltd Thomas Nelson & Sons Ltd
R170 Discovery Miles 1 700 Ships in 6 - 10 working days

Kom Ons Lees is a series of carefully graded phonic

Stoute Koei En Ander Stories: Gr 2: Reader (Afrikaans, Paperback): Thomas Nelson & Sons Ltd Stoute Koei En Ander Stories: Gr 2: Reader (Afrikaans, Paperback)
Thomas Nelson & Sons Ltd
R94 Discovery Miles 940 Ships in 6 - 10 working days

Kom Ons Lees is a series of carefully graded phonic readers, providing a wide reading experience at similar levels of language. Learners are encouraged to take pleasure in becoming readers in their own right. Features and Benefits ? Promotes independent reading through graded learning ? Cross-curricular and multi-cultural themes ? OBE friendly

Diereverkenners - Lola En Die Singende Orgidee (Afrikaans, Paperback): Sharon Rentta Diereverkenners - Lola En Die Singende Orgidee (Afrikaans, Paperback)
Sharon Rentta
R194 Discovery Miles 1 940 Ships in 5 - 7 working days

Lola die ysbeer is op pad na die reënwoud vir ’n asemrowende avontuur! Haar maats dink sy is verspot, maar Lola is ’n beer met ’n plan. Sy is vasbeslote om die seldsame Singende Orgidee te kry, en niks en niemand gaan haar keer nie. Kom saam met Lola op ’n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte plantsoekers. Waarheen sal jou avonture jou neem?

Pik, Die Kat (Afrikaans, Book): Pik, Die Kat (Afrikaans, Book)
R184 Discovery Miles 1 840 Ships in 6 - 10 working days
Bethel Se Berg (Afrikaans, Paperback): Maretha Maartens Bethel Se Berg (Afrikaans, Paperback)
Maretha Maartens
R230 R216 Discovery Miles 2 160 Save R14 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Dis die onstuimige tagtigerjare.

Bethel Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in ʼn Kombi.

Hulle leef ʼn nomadiese bestaan en bly net vir ʼn kort ruk in een dorp voor hulle na ʼn volgende beweeg.

Om die gesin aan die lewe te hou, verkoop Bethel se ma vetkoek.

Maar oral waar hulle kom, is dit duidelik dat die gesin anders is. Dat hulle arm is. Dat hulle nie in ʼn regte huis bly nie. Dat hulle ma anders lyk en dink. Dat daar nie ʼn pa saam met hulle is nie.

Al wat Bethel graag wil hê is ʼn plek waar sy haarself kan wees …

Attie en die jakkals (Afrikaans, Paperback): M. Poulton, J. Levers, M. Silver, A. van Haeringen, A. Stimie Attie en die jakkals (Afrikaans, Paperback)
M. Poulton, J. Levers, M. Silver, A. van Haeringen, A. Stimie
R145 Discovery Miles 1 450 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is geskik vir gevorderde lesers. Elke titel konsentreer op een tema byvoorbeeld die ruimte, perde, muise, sade en blomme, en die see. Elke titel word in drie dele verdeel: 'n avontuur verhaal, feitelike inligting, en 'n tradisionele verhaal. Die titels sal leerders aanmoedig om hul belangstelling uit te brei en ook om ander boeke oor hierdie temas te lees.

As Mens Geluk Kon Proe (Afrikaans, Paperback): As Mens Geluk Kon Proe (Afrikaans, Paperback)
R140 R132 Discovery Miles 1 320 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days
Sanri Steyn Omnibus 2 (3-in-1) (Afrikaans, Paperback): Theresa van Baalen Sanri Steyn Omnibus 2 (3-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Theresa van Baalen
R240 R225 Discovery Miles 2 250 Save R15 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Drie Sanri Steyn-stories in een omnibus!

Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - van vampiere wat op die dorp kom woon, tot 'n weerwolfmeisie wat haar opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!

Vir die eerste keer is die Sanri-reeks nou in 'n bekostigbare omnibus-formaat beskikbaar! Die drie titels in hierdie omnibus sluit in:

5: Die monsters van Middernagstraat

Sanri se neus begin kriewel toe 'n vreemde ding een middag in Middernagstraat gebeur. En as Sanri se neus kriewel, beteken dit net een ding - sy ruik 'n storie! Sy is byna doodseker sy het gesien hoe een van Claudia Müller se oulike skoothondjies 'n oomblik lank in 'n monster verander ... 'n Nare monster met bloedrooi oë, 'n bek vol vreesaanjaende tande, en vreemde stekels op sy rug en nek. Markus is oortuig Sanri se verbeelding werk weer oortyd. Maar dan begin troeteldiere in Raaiselfontein verdwyn ...

6: Die nag van die weerwolwe

Sanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe meisie in hul klas, Chrissie de Wolfe, ontmoet. Waarom het Chrissie 'n sappige rou steak in haar kosblik? Wat soek sy by die slaghuis en waarom koop sy soveel vleis? En hoekom lyk dit of sy supersterk is? As Sanri se neus kriewel, moet jy weet hier kom 'n storie ... Sanri is oortuig die nuwe meisie in haar klas is 'n weerwolf. Maar hoe gaan sy en Markus dit bewys?

7: Die vampiere van vlermuishoogte

Sanri kan nie wag om haar beste vriend, Markus, se neef te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly in Vlermuishoogte - 'n geheimsinnige ou kasteel. Maar iets is nie pluis nie ... Waarom het Danté se pa 'n skaduwee soos 'n vlermuis? En is Markus dalk in gevaar?

Berta se geheime stryd (Afrikaans, Paperback): J. Coldwell, A. Stimie, G. Aalbers, D. Weir Berta se geheime stryd (Afrikaans, Paperback)
J. Coldwell, A. Stimie, G. Aalbers, D. Weir
R128 Discovery Miles 1 280 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie boekies bevorder leesstamina en selfvertroue. Leerders word ook aan 'n wye verskeidenheid van skryfstyle blootgestel.

Klaskameraad Studiegids: Afkop (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Klaskameraad Studiegids: Afkop (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen; Compiled by Alet Mihalik
R140 R132 Discovery Miles 1 320 Save R8 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Trent is die naweek alleen by die huis. Ná ’n rowwe partytjienag saam met sy vriende wat met ’n motorongeluk eindig, word Trent met ’n moeilike besluit gekonfronteer: Wat moet hy doen met die geld wat hy op die ongelukstoneel gekry het?

Vakansiepret 1: 'n Piekniek op die Strand (Afrikaans, Paperback): Theresa van Baalen Vakansiepret 1: 'n Piekniek op die Strand (Afrikaans, Paperback)
Theresa van Baalen
R188 Discovery Miles 1 880 Ships in 2 - 4 working days

Jana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai.

Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand – maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom.

Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf!

Maar dan hoor die twee meisies ’n vreemde tjankgeluid tussen die duine. Toe hulle ondersoek gaan instel, ontdek hulle ’n klein hondjie wat seergekry het en hulle hulp dringend nodig het.

Sal hulle die hondjie se eienaar kan opspoor?

101 Nagmerries (Afrikaans, Hardcover): Jaco Jacobs 101 Nagmerries (Afrikaans, Hardcover)
Jaco Jacobs
R280 R263 Discovery Miles 2 630 Save R17 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Kom ontmoet die monsters onder jou bed ... Spoke. Vampiere. Weerwolwe. Monsters. Wesens uit die buitenste ruimte. Hierdie briljante bibberboek bevat 101 stories, rympies en strokiesverhale wat jou hare sal laat regop staan, jou yskoue rillings sal gee – en jou tone sal laat omkrul van lekkerkry

Lisa se reuse (Afrikaans, Paperback): N. Warburton, A. Stimie, G. Aalbers, T. Goffe Lisa se reuse (Afrikaans, Paperback)
N. Warburton, A. Stimie, G. Aalbers, T. Goffe
R128 Discovery Miles 1 280 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie boekies bevorder leesstamina en selfvertroue. Leerders word ook aan 'n wye verskeidenheid van skryfstyle blootgestel.

Somer (Afrikaans, Paperback): Jaco Fouche Somer (Afrikaans, Paperback)
Jaco Fouche
R226 Discovery Miles 2 260 Ships in 2 - 4 working days

Hierdie stil, maar stemmingsvolle ​coming-of-age roman, beskryf die onwaarskynlike vriendskap tussen twee seuns soos hulle die oorgang na volwassenheid betree tydens die somervakansie aan die einde van hulle laaste skooljaar. Saam eksperimenteer hulle met hul nuutgevonde vryheid - met meisies, drank, en selfs vandalisme. Maar daar is ook besluite om te maak oor die toekoms. En beide van hulle word teruggehou deur moeilike gesinsverhoudinge.

101 Vakansie Grappe (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs 101 Vakansie Grappe (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R65 R61 Discovery Miles 610 Save R4 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Lawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker spokerige grappe! Hoekom wou die hond nie tennis speel nie? Hy was 'n bokser. Het jy gehoor van die hokkiespan wat so opgewonde was omdat hulle vyfuur die oggend moes oefen? Toemaar, ek ook nie. Watter soort kryt maak 'n mens pimpel en pers? 'n Stoeikryt. Waar boer spoke? In begraafplase. Wat eet vegetariese vampiere?

Nek-tariens en bloedlemoene Daar is nou vier splinternuwe lekkerlag-titels in die reeks:

- 101 Sportgrappe

- 101 Vakansiegrappe

- 101 Spookgrappe

101 Goggagrappe Vorige titels in die reeks:

- 101 Dieregrappe

- 101 Klop-klop-grappe

- 101 Lawwe grappe

- 101 Grappe vir pousetyd

Die Soldier - Oranje Vlak (Afrikaans, Paperback): Die Soldier - Oranje Vlak (Afrikaans, Paperback)
R184 Discovery Miles 1 840 Ships in 6 - 10 working days
Zackie Mostert 17: Slaan 'n Ses (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Zackie Mostert 17: Slaan 'n Ses (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R160 R150 Discovery Miles 1 500 Save R10 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends ...

Zackie Mostert slaan 'n ses. Die krieketseisoen is hier! Zackie en Vincent sien baie uit na die krieketkliniek. Hulle gaan 'n hele week lank leer om soos kampioene te kolf, briljant te boul en fantasties veldwerk te doen! Maar Anton is vasbeslote om vanjaar die beste speler in die krieketspan te word. Anton is nie verniet die grootste boelie in Granaatstraat nie. Toe hy 'n nare poets op Zackie bak, loop dinge lelik skeef. En dit lyk sowaar of Vincent se vreemde, krieketmal oupa dalk hulle enigste hoop is om uit die penarie te kom ...

'n Humoristiese, toeganklike reeks boeke geskik vir beginner- en intermediêre lesers. Trefwoorde: humor, vriendskap, skool, boelies, avontuur, gesinne.

Die Vrede Tier En Ander Stories (Afrikaans, Paperback): Thomas Nelson & Sons Ltd Die Vrede Tier En Ander Stories (Afrikaans, Paperback)
Thomas Nelson & Sons Ltd
R99 Discovery Miles 990 Ships in 6 - 10 working days

Kom Ons Lees is a series of carefully graded phonic readers, providing a wide reading experience at similar levels of language. Learners are encouraged to take pleasure in becoming readers in their own right. Features and Benefits ? Promotes independent reading through graded learning ? Cross-curricular and multi-cultural themes ? OBE friendly

Die Smurfies: Aktiwiteitsboek 2 (Afrikaans, Paperback): Editions Caramel Die Smurfies: Aktiwiteitsboek 2 (Afrikaans, Paperback)
Editions Caramel
R149 Discovery Miles 1 490 Ships in 2 - 4 working days

In hierdie prettige aktiwiteitsboek met plakkers kan kinders deel word van avonture in die nuwe “Smurfs and the Lost Village”-fliek. Kinders versier tonele met mooi plakkers, kyk wie pas in en wie nie, soek en vind verskille, loop deur doolhowe en leer allerhande vaardighede, soos om fyn op te let, te teken en in te kleur . . . alles in hierdie boek vol opwindende Smurfie-aktiwiteite.

Spif dif (Afrikaans, Paperback): M. Morgan, D. Schulman, A. Stimie, G. Aalbers Spif dif (Afrikaans, Paperback)
M. Morgan, D. Schulman, A. Stimie, G. Aalbers
R144 Discovery Miles 1 440 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie titels is uiters geskik vir vrymoedige leesgenot. Die titel bevat swart-en-wit illustrasies en is in hoofstukke verdeel.

Dagboek van 'n Wimpy Kid 20: Pretploert (Afrikaans, Paperback): Jeff Kinney Dagboek van 'n Wimpy Kid 20: Pretploert (Afrikaans, Paperback)
Jeff Kinney; Illustrated by Jeff Kinney
R195 R163 Discovery Miles 1 630 Save R32 (16%) Pre-order

Greg Heffley verpes verrassings – veral op sy verjaardag. Maar hy sou hom nooit die skokkende planne kon verbeel wat sy gesin hierdie jaar vir hom in gedagte het nie.

Wanneer Greg se partytjieplanne begin uitrafel, hoop hy nog sy verjaardagwens word waar – ’n gesogte ruilkaart wat ’n fortuin werd is. Die probleem is dat hy nie alleen is wat daarvan droom nie. Die kanse is skraal dat hy dit gaan opraap.

Gaan Greg se verjaardagdrome waar word? Of gaan hy leer om versigtig te wees waarvoor hy wens?

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Chaos, Noise and Fractals
E. Roy Pike, L.A. Lugiato Hardcover R6,436 Discovery Miles 64 360
Miners' Manual, United States, Alaska…
Horace F (Horace Fletcher) D Clark Hardcover R977 Discovery Miles 9 770
Runaway - Notes on the Myths That Made…
Erin Keane Paperback R465 R434 Discovery Miles 4 340
Breaking the Gas Ceiling - Women in the…
Rebecca Ponton Hardcover R945 R817 Discovery Miles 8 170
Living While Black - The Essential Guide…
Guilaine Kinouani Paperback R380 R177 Discovery Miles 1 770
The Solomon Islands - Their Geology…
Henry Brougham Guppy Hardcover R862 Discovery Miles 8 620
ESD Design and Analysis Handbook
James E. Vinson, Joseph C. Bernier, … Hardcover R2,883 Discovery Miles 28 830
John Batman, the Founder of Victoria
James Bonwick Paperback R401 Discovery Miles 4 010
MICROWAVE RADIO Handy Reference Guide
Trevor Manning Hardcover R1,470 Discovery Miles 14 700
Gender, Race and Religion…
Martin Bulmer, John Solomos Hardcover R4,024 Discovery Miles 40 240

 

Partners