0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (40)
  • R50 - R100 (240)
  • R100 - R250 (966)
  • R250 - R500 (135)
  • R500+ (28)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie

Kodenaam Piesangs (Afrikaans, Paperback): David Walliams Kodenaam Piesangs (Afrikaans, Paperback)
David Walliams
R282 Discovery Miles 2 820 Ships in 4 - 8 working days
Die Avonture van Kuifie - Die Juwele van Bianca Castafiore (Afrikaans, Paperback): Herge Herge Die Avonture van Kuifie - Die Juwele van Bianca Castafiore (Afrikaans, Paperback)
Herge Herge; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R163 Discovery Miles 1 630 Ships in 4 - 8 working days
Mink se Pretdraf (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Mink se Pretdraf (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Tumi K. Steyn
R130 R102 Discovery Miles 1 020 Save R28 (22%) Ships in 5 - 10 working days

’n Pretdraf?
Dit klink na groot pret!
Minki kan nie wag om saam met haar twee beste maats deel te neem nie.

Maar Danika gaan ook vir die pretdraf inskryf en sy is van plan om te wen … selfs al beteken dit sy moet ’n nare poets bak om te sorg dat Minki-hulle nie die wedloop kan klaarmaak nie.

Kort voor lank lyk dit of die pretdraf glad nie meer pret gaan wees nie …

Die Avonture van Kuifie - Kuifie in Tibet (Afrikaans, Paperback): Herge Herge Die Avonture van Kuifie - Kuifie in Tibet (Afrikaans, Paperback)
Herge Herge; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R163 Discovery Miles 1 630 Ships in 4 - 8 working days
Wurmpastei: Sewe Slymerige Stories (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Wurmpastei: Sewe Slymerige Stories (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R99 R78 Discovery Miles 780 Save R21 (21%) Ships in 5 - 10 working days
Die Rietrotte Weet Te Veel - Die Rietrotte: Boek 6 (Afrikaans, Paperback): Nerine Ahlers Die Rietrotte Weet Te Veel - Die Rietrotte: Boek 6 (Afrikaans, Paperback)
Nerine Ahlers
R186 Discovery Miles 1 860 Ships in 4 - 8 working days

Daniël-hulle kan dit amper nie glo nie: Hulle word genooi vir 'n naweek in Johannesburg deur Antonie se ma. Maar 'n cool video wat hulle neem van motorfietse wat agterin 'n meubelwa inry, veroorsaak dat hulle met die verkeerde mense deurmekaar raak. Die Rietrotte weet te veel en dinge raak vinnig gevaarlik vir hulle …

Oulike Stories Deel 2: Vir Peuters & Kleuters (Afrikaans, Paperback): Laetitia Bardoul Oulike Stories Deel 2: Vir Peuters & Kleuters (Afrikaans, Paperback)
Laetitia Bardoul
R120 R94 Discovery Miles 940 Save R26 (22%) Ships in 5 - 10 working days
Oulike Stories Deel 1: Vir Peuters & Kleuters (Afrikaans, Paperback): Laetitia R.G. Bardoul Oulike Stories Deel 1: Vir Peuters & Kleuters (Afrikaans, Paperback)
Laetitia R.G. Bardoul
R120 R94 Discovery Miles 940 Save R26 (22%) Ships in 5 - 10 working days
Nagvlug (Afrikaans, Paperback): Isabella Camino, Delphine Lacharron Nagvlug (Afrikaans, Paperback)
Isabella Camino, Delphine Lacharron; Illustrated by Isabella Camino; Fantasi Fantasi
R50 R39 Discovery Miles 390 Save R11 (22%) Ships in 5 - 10 working days
Sirkus op die plaas (Afrikaans, Staple bound): Isabella Camino, Delphine Lacharron Sirkus op die plaas (Afrikaans, Staple bound)
Isabella Camino, Delphine Lacharron; Illustrated by Isabella Camino; Fantasi Fantasi
R50 R39 Discovery Miles 390 Save R11 (22%) Ships in 5 - 10 working days
Die Profesie van die Bloedperel (Afrikaans, Paperback): Antoinette Venter Die Profesie van die Bloedperel (Afrikaans, Paperback)
Antoinette Venter; Illustrated by Theodore Key
R172 Discovery Miles 1 720 Ships in 4 - 8 working days
Bomani Meerkat en Vriende Inkleurboek (Afrikaans, Paperback): Ewald Van Rensburg Bomani Meerkat en Vriende Inkleurboek (Afrikaans, Paperback)
Ewald Van Rensburg
R20 R16 Discovery Miles 160 Save R4 (20%) Ships in 5 - 10 working days

24 Bladsye inkleur pret! Gebruik die Bomani Meerkat Inkleurboek saam met albei Bomani Meerkat storieboeke om kinders te help groei in hulle verhouding met God en Sy Woord.

Die Swart Kat Slaan Staal en Verdere Avonture (Afrikaans, Paperback): Chris Sasner Die Swart Kat Slaan Staal en Verdere Avonture (Afrikaans, Paperback)
Chris Sasner; Illustrated by Willem Samuel
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 4 - 8 working days
Flaffie (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Flaffie (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R130 R95 Discovery Miles 950 Save R35 (27%) Ships in 5 - 10 working days

Moeg vir jou planeet se troeteldiere? Bestel vandag nog ‘n troeteldier van ‘n ander planeet!

Rudi en Judy baklei gedurig soos kat en hond. Hulle stem oor byna niks saam nie. Maar een aand bestel hulle per ongeluk in plaas van pizza … ‘n ruimtewese! Kort voor lank is daar groot moeilikheid …

Krok En Dil 2 - My Pet Is Weg (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs, Nadia du Plessis Krok En Dil 2 - My Pet Is Weg (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs, Nadia du Plessis
R45 R36 Discovery Miles 360 Save R9 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Die nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip. Jaco is self die pa van twee dogtertjies, Mia (9) en Emma (7), wat die afgelope paar jaar leer lees het, en hy se een van die grootste struikelblokke was om toeganklike beginnerleesboeke op te spoor. "My kinders het grootgeword met stories - van die heel lekkerste storieboeke in Afrikaans en Engels wat aan hulle voorgelees is. Dit was daarom vir hulle baie frustrerend as beginnerleesboeke net op die klanke fokus, sonder 'n sterk, vermaaklike storielyn. Dit is waarom ek die Krok en Dil-reeks begin skryf het - ek wou 'n leesreeks skryf wat vir lesers - en ouers! - 'n prettige storie in elke boek bied, met hope humor."

Nog Oulike Stories Vir Klientjies Deel 2 (Afrikaans, Paperback): Nog Oulike Stories Vir Klientjies Deel 2 (Afrikaans, Paperback)
R120 R94 Discovery Miles 940 Save R26 (22%) Ships in 5 - 10 working days
Krok En Dil 4 - Ek Is 'n Vis (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs, Nadia du Plessis Krok En Dil 4 - Ek Is 'n Vis (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs, Nadia du Plessis
R45 R36 Discovery Miles 360 Save R9 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Die nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip. Jaco is self die pa van twee dogtertjies, Mia (9) en Emma (7), wat die afgelope paar jaar leer lees het, en hy se een van die grootste struikelblokke was om toeganklike beginnerleesboeke op te spoor. "My kinders het grootgeword met stories - van die heel lekkerste storieboeke in Afrikaans en Engels wat aan hulle voorgelees is. Dit was daarom vir hulle baie frustrerend as beginnerleesboeke net op die klanke fokus, sonder 'n sterk, vermaaklike storielyn. Dit is waarom ek die Krok en Dil-reeks begin skryf het - ek wou 'n leesreeks skryf wat vir lesers - en ouers! - 'n prettige storie in elke boek bied, met hope humor."

Stalmaats Omnibus 1 (5-in-1) (Afrikaans, Paperback): Lize Roux Stalmaats Omnibus 1 (5-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Lize Roux
R280 R241 Discovery Miles 2 410 Save R39 (14%) In Stock

Die gewildste perdestories in Afrikaans!

Die eerste vyf boeke in die Stalmaats-reeks verskyn nou vir die eerste keer saam in een lekkerlees-omnibus!

Anri se lewe word onverwags op sy kop gekeer toe haar pa verplaas word en hulle moet verhuis. Sy mis haar beste maat en haar ou ryskool. Maar gelukkig ontmoet sy vir Megan en Karen, twee ruiters by haar nuwe ryskool. Sommer gou word Anri deel van die opwinding by die Dagbreek-ryskool waar sy gekies word om saam met die res van die Stalmaats die beginnerruiters te help.

Daar wag hope avonture vir haar saam met Sugarplum, die spierwit merrie wat dadelik diep in haar hart kruip, en al die ander ongelooflike perde wat deel is van die ryskool. Die katterige Vinette is gedurig besig met allerlei planne om die lewe vir Anri, Megan en Karen moeilik te maak. En dan is daar Jacques, die ryskooleienaars se seun met sy blou oë, wat net so mal is oor perde en Anri se hart vinniger laat klop.

Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats!

Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels:

1. Perdedrome

2. Totsiens, Sugarplum (ATKV-kinderboektoekenning 2007)

3. Anri se plan

4. Die spookperd (ATKV-kinderboektoekenning 2008)

5. Die beroemde ruiter

Karre en Kroeks (Afrikaans, Paperback): David Walliams Karre en Kroeks (Afrikaans, Paperback)
David Walliams; Illustrated by Tony Ross; Translated by Kobus Geldenhuys
R282 Discovery Miles 2 820 Ships in 4 - 8 working days

Jy kry allerhande soorte pa’s. Daar is vettes en maeres, langes en kortes. Daar is lawwe pa’s en ernstige pa’s, pa’s wat bulder en pa’s wat sag praat.

Daar is natuurlik goeie pa’s.

En daar is slegte pa’s …

Frank se pa was ’n kampioen-stampkarrenjaer, die koning van die renbaan. Gilbert die Grote! Maar ná ’n aaklige ongeluk noem mense hierdie topjaer ’n flopjaer. Nou is Frank en Gilbert platsak – en in ’n wrede boewebaas en sy trawante se kloue. En wanneer Gilbert in die tronk gegooi word, kan net Frank hom red … David Walliams se tiende roman is ’n doller-as-kopaf-rit saam met ’n pa en seun op ’n opwindende avontuur om die bose meneer Groot op sy plek te sit!

Skooluitstappie Vir Superhelde (Afrikaans, Paperback): Jenny Moore Skooluitstappie Vir Superhelde (Afrikaans, Paperback)
Jenny Moore
R70 R55 Discovery Miles 550 Save R15 (21%) Ships in 5 - 10 working days
Die rooi rok (Afrikaans, Hardcover, 2nd ed): Dux van der Walt, Ena van der Walt Die rooi rok (Afrikaans, Hardcover, 2nd ed)
Dux van der Walt, Ena van der Walt; Illustrated by Anneliese Voigt-Peters
R153 Discovery Miles 1 530 Ships in 4 - 8 working days

Ouma het vir Doortjie ’n pragtige rooi rok vir Krismis gemaak. Sy is so opgewonde dat sy besluit om die rok sommer al ’n dag vroeer aan te trek om water by die windpomp te gaan haal en haar skilpad te voer. Maar toe die rok erg verniel, moet Doortjie dringend planne beraam sodat Ouma nie agterkom sy het dit skelm gedra nie.

Die Rietrotte En Die Raaisel - Die Rietrotte: Boek 3 (Afrikaans, Paperback): Nerine Ahlers Die Rietrotte En Die Raaisel - Die Rietrotte: Boek 3 (Afrikaans, Paperback)
Nerine Ahlers
R186 Discovery Miles 1 860 Ships in 4 - 8 working days

Dis die eerste oop naweek vir die graad 8’s. Maar Daniël, Malebo en Antonie is gehok, met juffrou Faure van alle mense as die onderwyseres aan diens! Almal weet sy is so koud soos ’n vrieskas. Reg om jou plat te vee sonder om ’n oog te knip. Wat as Joachim reg is en sy Pieter laat verdwyn het?

En dan is daar die mans met die swart pakke – wat niemand wat iets van hulle af weet lewend sal los nie … Wat sou dit wees waarna hulle soek?

Hoërskool is nie vir sissies nie!

Husse Met Lang Ore (Afrikaans, Paperback): Elsa Winckler Husse Met Lang Ore (Afrikaans, Paperback)
Elsa Winckler; Illustrated by Alida Bothma
R167 Discovery Miles 1 670 Ships in 4 - 8 working days

Tiaan het so baie vrae, maar sy mamma is heeltyd besig met die baba en al wat sy sê is: “Husse met lang ore”. Sy pappa praat van gaan “vakansie” hou, maar Tiaan weet nie wat dit is nie, en dit klink nie lekker nie – hy mag nie eens sy trokke saamneem om te speel nie!

Husse met lang ore is vir voorlees of vir kinders wat pas begin lees het.

Minki se Verjaardag (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Minki se Verjaardag (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Tumi K. Steyn
R130 R102 Discovery Miles 1 020 Save R28 (22%) Ships in 5 - 10 working days

Minki se verjaardag is om die draai.
Sy mag kies – wil sy ’n present hê of ’n partytjie hou?

Minki wil baie graag haar kamer mooi maak … maar sy wil ook nie die kans laat verbygaan om vir haar maats ’n lekker partytjie te hou nie!

Twee spesiale besoekers by die skool krap egter al haar planne
deurmekaar … en gee haar ’n baie oulike verjaardag-idee.

Maar dit lyk of Danika haar bes gaan doen om te sorg dat Minki ’n goor verjaardag het …

Nog Oulike Stories vir Kleintjies (Afrikaans, Paperback): Nog Oulike Stories vir Kleintjies (Afrikaans, Paperback)
R120 R94 Discovery Miles 940 Save R26 (22%) Ships in 5 - 10 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Kattemaai 1: Die Bure Se Nuwe Dogter
Betsie Vos Paperback R160 R138 Discovery Miles 1 380
Dagboek Van 'n Wimpy Kid 18 - Leekoppie
Jeff Kinney Paperback R195 R153 Discovery Miles 1 530
Anderkant Die Blou
Zelda Bezuidenhout Paperback R160 R138 Discovery Miles 1 380
Saterdag Val Ek Vir Jou
Cecilia Steyn Paperback R220 R189 Discovery Miles 1 890
Hartklop - Die Ontwaking Van Winter…
Sunel Combrinck Paperback R280 R241 Discovery Miles 2 410
Quinn se Jaar van Kwik
Zelda Bezuidenhout Paperback R260 R224 Discovery Miles 2 240
Reënboogrant Maats: Omnibus 2 (3 in 1)
Maritha Snyman, Lorraine Hattingh Paperback R250 R215 Discovery Miles 2 150
Asterix En Die Trans-Italiese Wawedren
R. Goscinny, A. Uderzo Paperback R182 Discovery Miles 1 820
Perde-omnibus 1: 3-in-1 - Sonder…
Marga Jonker Paperback R250 R215 Discovery Miles 2 150
Kattemaai 2: Annabel Gaan Skool Toe
Betsie Vos Paperback R160 R138 Discovery Miles 1 380

 

Partners