0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (264)
  • R50 - R100 (1,388)
  • R100 - R250 (3,011)
  • R250 - R500 (1,398)
  • R500+ (223)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Opvoedkunde

Bettina Valentino En Die Picasso-klub (Afrikaans, Paperback): Niki Daly Bettina Valentino En Die Picasso-klub (Afrikaans, Paperback)
Niki Daly
R53 Discovery Miles 530 Ships in 6 - 10 working days

Bettina Valentino is mal oor kuns wat sommer van die mure af spring en mense in die oë pot soos ’n senuweeagtige ninja. Dis net jammer sy is in Laerskool Son-en-See waar die kunsjuffrou die hele tyd aan Bettina knaag om netjieser te werk, haar verfkwaste skoon te maak en om te dink aan mooi kleure soos ... pienk.

Wanneer die skool ’n nuwe kunsonderwyser kry, begin dinge INTERESSANT raak. Meneer Mathys loop kaalvoet rond om die energie uit die grond te tap. Sy lesse is inspirerend en hy wys hulle dat kuns kan uitdaag, skok en verras.

Met meneer Mathys by die skool, lyk dinge skielik wonderlik en Bettina se lewe is net te wonderlik ... totdat ’n paar ou suur ouers probeer om vir meneer Mathys uit die skool geskop te kry. Gou moet Bettina en haar kunsvriende probeer om die smerige situasie te omskep in ’n kunswerk.

Nuwe alles-in-een lewensvaardighede: Gr 2: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een lewensvaardighede: Gr 2: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R220 Discovery Miles 2 200 Ships in 4 - 6 working days

Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.

Die Avonture van Kuifie: Die Tempel van die Son (Afrikaans, Paperback): Herge Die Avonture van Kuifie: Die Tempel van die Son (Afrikaans, Paperback)
Herge
R170 Discovery Miles 1 700 Ships in 5 - 7 working days
Die Wraak Van Knor (Afrikaans, Paperback): Tosca Menten Die Wraak Van Knor (Afrikaans, Paperback)
Tosca Menten; Translated by Shane Kleyn; Illustrated by Elly Hees
R67 Discovery Miles 670 Ships in 6 - 10 working days

Worsies groei nie aan bome of iewers onder die grond nie. Worsies word gemaak van varke. Dit is nou eenmaal so. Hierdie boek gaan oor kampioenworsies. Dit gaan ook oor 'n vergete oupa, wat vroeer 'n slagter was, die liewe varkie Knor en die Worswedstryd van die Eeu. As jy nie van wors hou nie, moet jy liewer nie hierdie boek lees nie. En as jy wel van wors hou, eintlik ook nie … Of juis? Jy sien: Bette Babs kry op haar verjaardag 'n varkie van haar oupa. Sy noem hom Knor. Dit lyk miskien of Bette 'n oulike oupa het, maar het hy Knor vir haar gegee omdat hy wil inskryf vir die VVVVVV, die Vereniging Vir Vleisware Van Vars Varke, se worswedstryd?

Vreugde! Kleuters Bybelstories oor God se wonderwerke (Afrikaans, Paperback): Ewald Van Rensburg Vreugde! Kleuters Bybelstories oor God se wonderwerke (Afrikaans, Paperback)
Ewald Van Rensburg
R35 R33 Discovery Miles 330 Save R2 (6%) Ships in 5 - 10 working days

Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur ‘n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook ‘n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. ‘n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur ‘n vreugde-vervulde lewe te lei. lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind, speel die raai-spel en se die gebed saam met jou kind op.

Agent Alex 3 - Visvang Verbode!: Boek 3, Boek 3 (Afrikaans, Paperback): Justin Richards Agent Alex 3 - Visvang Verbode!: Boek 3, Boek 3 (Afrikaans, Paperback)
Justin Richards; Translated by Amelia de Vaal
R151 Discovery Miles 1 510 Ships in 6 - 10 working days

Die derde boek in die reeks oor Agent Alex se avonture by Spioenkop Akademie. Die verfoeilike POEV-organisasie het 'n geheime basis onder die visdam by Alex se skool ingerig en bied nou kammakastig visvanglesse aan om inligting te versamel! Alex en sy vriende ruik sommer dadelik rot (of eerder: vis!) - maar kan hulle 'n plan beraam om POEV se geheime sending in die wiele te ry?!

Jasper Die Rugbyheld, Boek 2 (Afrikaans, Paperback): C.F. Beyers-Boshoff Jasper Die Rugbyheld, Boek 2 (Afrikaans, Paperback)
C.F. Beyers-Boshoff
R146 Discovery Miles 1 460 Ships in 6 - 10 working days

Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke van dié gewilde reeks.

Hierdie is die tweede titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit is 'n boek om te lees en te herlees. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam met die vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke! Jasper het nog altyd geweet hy is lief vir rugby, maar hy het nie besef dat hy ’n rugbyheld sou word nie!

Kom deel in die avonture van Jasper!

My Eie Bybel (Afrikaans, Hardcover): Bethan James My Eie Bybel (Afrikaans, Hardcover)
Bethan James; Illustrated by Estelle Corke
R129 R119 Discovery Miles 1 190 Save R10 (8%) Ships in 4 - 8 working days

My eie Bybel is die perfekte geskenk. My eie Bybel bevat 'n versameling van al die klassieke, gewildste Bybelstories, insluitende al die immergroen gunstelinge wat by almal byval vind. Die stories word op 'n eenvoudige manier deur Bethan James aangebied sodat die kleinspan dit sal kan verstaan. Al die stories is kleurvol geillustreer deur die ervare kinderboek-illustreerder, Estelle Corke.

Nuwe Alles-in-Een Klankboek: Huistaal - Graad 1: Leerderboek (Afrikaans, Staple bound): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe Alles-in-Een Klankboek: Huistaal - Graad 1: Leerderboek (Afrikaans, Staple bound)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R218 Discovery Miles 2 180 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm.

Piekfyn Afrikaans - Graad 6 Leerderboek [Eerste Addisionele Taal] (Afrikaans, Paperback): Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Mariette... Piekfyn Afrikaans - Graad 6 Leerderboek [Eerste Addisionele Taal] (Afrikaans, Paperback)
Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Mariette Bothma, Nic Conradie, Heleen Guest, …
R269 Discovery Miles 2 690 Ships in 5 - 10 working days

Piekfyn Afrikaans Graad 6 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat leerders opdoen, hulle ervaringswereld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 7. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en ’n liefde vir lees te kweek. Geniet ’n piekfyn leerervaring! Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).

Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Riens Vosloo, Fanie Viljoen Piekfyn Afrikaans: Gr 6: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Riens Vosloo, Fanie Viljoen
R276 Discovery Miles 2 760 Ships in 5 - 10 working days

'n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste Addisionele Taal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediere Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks. Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en fotoverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat kort dramas om in groepverband te gedigte om te lees. Daar is ook heelwat inligtings-, sosiale en media tekste wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie. Soms gaan hulle oulike poskaarte, briewe, pamflette en plakkate lees. Dan is daar ook talle interessante koerantberigte, resensies, onderhoude, verslae en advertensies om hul taalkennis uit te brei. Al hierdie lekker leeswerk gaan jong lesers help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees en hul taalbegrip te bevorder. Vir die klaskamer Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die leesboek voorsien: geformuleer is; toeligting by moeiliker tekstel woordverklarings vir komplekse woorde; die stappe van die leesproses; antwoorde op alle vrae is gratis (www.bestbooks.co.za). Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).

Piekfyn Afrikaans: Gr 5: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Riens Vosloo, Fanie Viljoen Piekfyn Afrikaans: Gr 5: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Riens Vosloo, Fanie Viljoen
R258 Discovery Miles 2 580 Ships in 5 - 10 working days

'n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste addisionele taal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediere Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks. Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is ook langer stories en fotoverhale wat jong lesers nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. inligtings-, sosiale wat leerders se lus vir lees sal aanwakker. Hulle lees oor allerlei temas waarvan hulle dalk nog nie weet nie of ontdek vreemde plekke waarvan hulle nog nooit gehoor het nie. Soms gaan hulle oulike poskaarte, briewe, pamflette en plakkate lees. Dan is daar ook talle interessante koerantberigte, resensies, onderhoude, verslae en advertensies om hul taalkennis uit te brei. Al hierdie lekker leeswerk gaan jong lesers help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees en hul taalbegrip te bevorder. Vir die klaskamer Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die leesboek voorsien: Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is; Toeligting by moeiliker tekste; Woordverklarings vir komplekse woorde; Die stappe van die leesproses; Antwoorde op alle vrae is gratis op die uitgewer se webtuiste beskikbaar (www.bestbooks.co.za). Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).

Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 1 Boek 4: Gr 2: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Best Books Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 1 Boek 4: Gr 2: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Best Books
R108 Discovery Miles 1 080 Ships in 5 - 10 working days
Die Middernagbende (Afrikaans, Paperback): David Walliams Die Middernagbende (Afrikaans, Paperback)
David Walliams; Illustrated by Tony Ross; Translated by Kobus Geldenhuys
R276 Discovery Miles 2 760 Ships in 6 - 10 working days

Toe ’n krieketbal Tom se kop tref, moet hy Lord Funt-hospitaal toe gaan, waar hy ontvang word deur ’n man met die skrikwekkendste voorkoms wat hy nog ooit gesien het. En net toe hy dink dat dinge nie erger kan word nie, ontmoet hy die bose matrone wat in beheer is van die kinderafdeling …

Die Spioen-Kraaie (Afrikaans, Paperback): Jenny Jinks Die Spioen-Kraaie (Afrikaans, Paperback)
Jenny Jinks
R70 R65 Discovery Miles 650 Save R5 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Hoekom Is Ek Nie Op Die Foto's Nie? (Afrikaans, Book): Kidi Bebey, Christian Epanya Hoekom Is Ek Nie Op Die Foto's Nie? (Afrikaans, Book)
Kidi Bebey, Christian Epanya
R81 Discovery Miles 810 Ships in 4 - 6 working days
Die Mak Maniere Van Wilde Diere (Afrikaans, Paperback): Irma Raspel Die Mak Maniere Van Wilde Diere (Afrikaans, Paperback)
Irma Raspel
R199 R184 Discovery Miles 1 840 Save R15 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Die Mak Maniere van Wilde Diere is ’n boek om kinders deur die avonture van Suid-Afrika se wild te inspireer.

Met stories van olifante wat trou of slange wat in knope vasgebind word, ontlok hierdie plaaslike kindertitel 'n gevoel van verwondering. Hierdie vier kortverhale, wat gemik is op ouderdomme 5-10 jaar, vorm 'n prettige wêreld van dieremanewales.

Met pragtige illustrasies van Annerina de Beer; die verhale is geskryf deur 'n ma van twee met die doel om 'n liefde vir stories by Suid-Afrika se jong generasie te kweek.

I Love Winter (Afrikaans Children's Book) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large type / large print edition): Shelley... I Love Winter (Afrikaans Children's Book) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
Grilgrypers 3: Kamp vir Monsters (Afrikaans, Paperback): De Wet Hugo Grilgrypers 3: Kamp vir Monsters (Afrikaans, Paperback)
De Wet Hugo; Illustrated by Shan Fischer
R185 R165 Discovery Miles 1 650 Save R20 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Volgens Clayton se pa en sy nuwe verloofde is hy 'n probleemkind. Hy word na 'n eksklusiewe rehabilitasiekamp vir tieners gestuur, maar dis nie net die streng sekuriteit en geheimsinnige personeel wat aandui iets is nie pluis nie. Clayton is vreesbevange vir die digte bome wat die kamp omring en snags sluip vreemde gediertes in die woud rond. En dan begin van die tieners verdwyn . . .

Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taakteks Gr 9 Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids (Afrikaans, Mixed media... Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taakteks Gr 9 Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids (Afrikaans, Mixed media product)
R422 Discovery Miles 4 220 Ships in 5 - 10 working days
Klein Kook & Geniet (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe): Eunice van der Berg, S. J. A. de Villiers Klein Kook & Geniet (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Eunice van der Berg, S. J. A. de Villiers
R340 R304 Discovery Miles 3 040 Save R36 (11%) Ships in 5 - 10 working days

'n Eg Afrikaanse kookboek vir beginners van alle ouderdom. Kook & geniet se kleinsus is die perfekte wegspringplek vir beginners in die kombuis. Die gewilde kookgids vir kinders is nou terug in 'n vrolike baadjie - met dieselfde vertroude staatmaker-resepte en splinternuwe kleurfoto's. Met gunstelinge soos hamburgers, tjips, pizza en 'n verskeidenheid soetgoed.

Met meer as 55 smulresepte vir jonk en oud, spesiaal uitgesoek en getoets deur Eunice van der Berg. Elke metode word stap vir stap met behulp van kleurfoto's verduidelik en leer jou:

- hoe om 'n resep te volg

- hoe om te meet

- wat kookterme beteken

- hoe om kombuisgereedskap te gebruik

Klein kook & geniet is 'n mini-kursus wat jou op 'n lekker plesierige manier touwys maak in die basiese kuns van kosmaak - en as jy eers weet hoe, sal jy dieselfde metodes kan gebruik om uit enige resepteboek te kook.

Name en Nisse Graad 4 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Name en Nisse Graad 4 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Die Flixies leer vir ons een van hulle belangrikste geheime: verskeidenheid. So leer ons wat die woord biodiversiteit beteken en hoekom dit so belangrik is dat ons dit moet verstaan. Facto leer van die baie verskillende soorte plante en diere op Aarde en dat elkeen wat ontdek word, 'n naam moet kry. Ouma Flox verras die Flixies met 'n spesiale stuk borduurwerk...

Dirkie en die eekhoring: Dirkie-reeks (Afrikaans, Hardcover): Guido van Genechten Dirkie en die eekhoring: Dirkie-reeks (Afrikaans, Hardcover)
Guido van Genechten; Translated by Shane Kleyn
R167 Discovery Miles 1 670 Ships in 6 - 10 working days

Dit is herfs in die bos. Dirkie soek na kastaiings maar vind op die grond ook 'n eekhoring. Slaap hy? Is hy siek of het hy 'n pootjie gebreek? Dirkie gaan haal sy vriendinnetjie Annie en saam neem hulle die eekhoring na Dirkie se mamma. Sy sien dadelik wat fout is. Met die hulp van Mamma en Pappa neem Dirkie afskeid van ’n eekhoring. 'n Ontroerende verhaal vir kinders vanaf 4 jaar.

Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 2 Boek 4: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 2 Boek 4: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Best Books
R108 Discovery Miles 1 080 Ships in 5 - 10 working days
I Love to Brush My Teeth (English Afrikaans Bilingual Book for Kids) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large type / large... I Love to Brush My Teeth (English Afrikaans Bilingual Book for Kids) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R661 Discovery Miles 6 610 Ships in 18 - 22 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Anderkant Die Blou
Zelda Bezuidenhout Paperback R170 R152 Discovery Miles 1 520
Ben en die Boelies
Zuleka Smit Paperback R190 R178 Discovery Miles 1 780
Hartklop - Die Ontwaking Van Winter…
Sunel Combrinck Paperback R280 R263 Discovery Miles 2 630
Asterix in Korsika
R. Goscinny Paperback R198 Discovery Miles 1 980
Pharos Senior Tweetalige Skoolwoordeboek…
Paperback R235 R210 Discovery Miles 2 100
Dit Is Nie 'n Boek Nie
Jaco Jacobs Paperback R250 R227 Discovery Miles 2 270
Kattemaai 1: Die Bure Se Nuwe Dogter
Betsie Vos Paperback R160 R150 Discovery Miles 1 500
Druk Speel - 'n Gids Vir Filmstudie In…
Leon van Nierop Paperback R280 R263 Discovery Miles 2 630
Die Beste Raaiselboek - Speletjies Wat…
Heidri Mittendorf Paperback R170 R160 Discovery Miles 1 600
Skooluitgawe: Pad Na Jou Hart - 'n…
Ivan Botha, Donnalee Roberts Paperback R185 Discovery Miles 1 850

 

Partners