0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R50 - R100 (22)
  • R100 - R250 (109)
  • R250 - R500 (156)
  • R500+ (6)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Romance

Stadsmeisie en die plaasjapie (Afrikaans, Paperback): Beatrix de Villiers Stadsmeisie en die plaasjapie (Afrikaans, Paperback)
Beatrix de Villiers
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Toe Marina vra of sy haar derde roman in die stilte van die bos op sy plaas kan kom skryf, sê Hugo ja. Marina was altyd ’n vaal meisietjie met haar neus in die boek, maar dit pas hom.

Hugo is self stil, met dikwels net sy hond Brutus vir geselskap op die plaas in Zimbabwe.

Maar Marina is deesdae alles behalwe vaal. Sy is nou beroemd en gewoond aan die stadslewe. Gaan hulle in vrede kan saamleef?

Kersbosliefde (Afrikaans, Paperback): Madelie Human Kersbosliefde (Afrikaans, Paperback)
Madelie Human
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Ná trauma en verlies vlug Kayla na Dwarskersbos om rigting te soek. Jack kom ook na die vissersdorpie om oor sy toekoms te besluit. Op die strand sien Kayla hom elke dag op die rotse, maar steur haar nie aan hom nie. Toe sy haar voet sny, moet sy Jack se
hulp aanvaar. ’n Vriendskap ontwikkel en hulle leer lew enslesse by Liza die kersmaker. Hulle neem lesse in hangsweeftuigvlieg en ontdek vryheid. Durf hulle hoop om saam geluk te vind dié Kersfees?

Kastele en kerse (Afrikaans, Paperback): Zinet Oosthuizen Kastele en kerse (Afrikaans, Paperback)
Zinet Oosthuizen
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Chloe Basson is bang vir rillers en spoke. Nou moet sy die bekroonde skrywer Zack Basson by ’n verlate kasteel op Lesotho se grens ontmoet.

Alles loop skeef: Haar motor breek, ’n sneeustorm keer haar vas, en die kasteel se kragtoevoer word afgesny.

Te midde van hierdie probleme, skep Zack se sjarme, ’n romantiese kaggel, en vurige woordespel die perfekte atmosfeer vir romanse ... totdat ’n ysige wind die vlam in haar hart blus.

Called To Song (Paperback): Kharnita Mohamed Called To Song (Paperback)
Kharnita Mohamed
R350 R312 Discovery Miles 3 120 Save R38 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Qabila’s marriage is falling apart – it has been for years. If she had not fallen pregnant she and Rashid might not have married in the first place. After all, he was seeing Thandi at the time. And now Qabila wonders if he ever stopped seeing her. Does that explain why Qabila has never felt the full measure of his love? At least he is not abusive, her mother would say, unlike Qabila’s father.

But with her mother’s passing, Qabila’s world is coming undone. She is dreaming of strange songs and making lists to stay sane. When she finds out Rashid is living a double life, she demands a divorce. Why does he still resist? Why not go to Thandi?

As she tries to pick up the pieces of her life, Qabila rails against the persistent legacy of discrimination in South Africa. Not least of which is the racism in her own community towards fellow black people. But she also rediscovers the joy of family, and her Muslim faith, and meets a group of musicians who might be the answer to her puzzling dreams.

Liefde met 'n Doelskop (Afrikaans, Paperback): Felicia Snyman Liefde met 'n Doelskop (Afrikaans, Paperback)
Felicia Snyman
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Alexa en Bryan is van dag een af soos olie en water. Hy is openlik gekant daarteen dat ’n vr ou sy seun se rugbysp an afrig. Alexa skrik egter nie vir die dodelike aantreklike en bedonderde man nie. Sy is immers die dogter van ’n oud-Springbok en het self ook op die veld gedraf.

Toe Alexa tot Bryan se seun se redding kom, verander sake. Dié keer spat die vonke van passie tussen hulle, maar ’n ondeur dagte keuse dryf ’n wig tussen hulle.

Gaan Bryan se weersin in vroue Alexa finaal w egstoot of gaan sy haar held se har t met ’n doelskop verower?

Liefde Uit Die Puin (Afrikaans, Paperback): Naretha Franken Liefde Uit Die Puin (Afrikaans, Paperback)
Naretha Franken
R110 R89 Discovery Miles 890 Save R21 (19%) Ships in 7 - 11 working days

Jong dokters Mia en Dolf word vir drie dae in ’n hysbak vasgevang ná ’n ontploffing. Hulle leer mekaar in daar die put van vrees en pyn ken.

Ná hul redding, neem Dolf se ouers hom Kanada t oe. Mia her stel nog, toe sy uitvind sy is swanger.

Toe hul paaie nege jaar later weer kruis, keer die herinneringe stadig na Mia terug. Maar hoe vertel sy vir haar seuntjie dat sy pa leef? En wat van Dolf wat nie eens weet hy is pa nie?

Liefste buurmeisie (Afrikaans, Paperback): Magda Schmidt Liefste buurmeisie (Afrikaans, Paperback)
Magda Schmidt
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Wilmarié en Dirk ontmoet as tieners by die swemkuil op sy pa se plaas. Drie jaar later vier hulle haar mondigwording en verlowing tegelyk, maar Dirk verbreek die verlowing om met iemand anders te trou.

Nou is hy ná vyf jaar terug in die distrik en verbasend genoeg steeds ongetroud. Wilmarié het met haar lewe aangegaan en die skoolhoof stel deesdae in haar belang.

Nou moet sy besluit of sy vir Dirk kan vergewe en of hulle weer vriende of dalk selfs meer kan wees.

En Toe Kom Jy (Afrikaans, Paperback): Nerina le Roux En Toe Kom Jy (Afrikaans, Paperback)
Nerina le Roux
R110 R89 Discovery Miles 890 Save R21 (19%) Ships in 7 - 11 working days

Samantha, ’n kunstenaar, woon met haar hond op Kruisklipbaai ná haar verloofde se dood. Sy stel glad nie in ’n verhouding belang nie. Staan sy egter ’n kans teen die ernstige man wat haar en Wolf een oggend uit die seestroom red?

Zak het jare gelede besluit om nooit te trou nie, maar dan ontmoet hy vir Samantha en haar hond op die strand. Teen sy sin moet hy herbesin. Kan hy waag om iemand in sy lewe in te laat?

The White Room (Paperback): Craig Higginson The White Room (Paperback)
Craig Higginson
R280 R254 Discovery Miles 2 540 Save R26 (9%) Ships in 5 - 10 working days

South African playwright Hannah Meade arrives in London for the opening night of her new play. She has arranged to meet Pierre, the student she was in love with when she taught English in Paris. During their time together, they lied their way towards truths they were too young and inexperienced to endure. Perhaps this time they will have a second chance.

As the reader is drawn from contemporary London back to Paris on the eve of the war in Iraq, the mystery of past events is brought to vivid life in a series of dramatic, intriguing and deeply moving encounters. Written in layered, stark prose, The White Room lays bare many of our assumptions about language, identity, memory, loss and love.

‘Craig Higginson is at the vanguard of the latest and most exciting novelists in South Africa, both robust and sensitive, offering a barometer of the best to be expected from the newest wave of writing in the country.’ – André Brink

‘In its conception and execution, The White Room is remarkable ... Evocative and dreamlike, yet all too nightmarishly real, this is a story so moving that it leaves a powerful afterimage on the reader’s imagination.’ – Craig Mackenzie

Om 'n hart te tem (Afrikaans, Paperback): Ciska Olivier Om 'n hart te tem (Afrikaans, Paperback)
Ciska Olivier
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Dis twaalf jaar vandat Anika se pa afgedank is en hulle gesin van die Grahams se plaas af weggejaag is. Sy is seker die man wat haar as perdetemmer aangestel het besef nie wie sy is nie, en dit is goed.

Sy is terug vir vergelding.

Dis tyd dat die hoogmoedige Grahams besef hulle is nie beter as enigiemand anders nie. Veral die oudste seun, Ian. As sy hom tot ’n val kan bring, kan sy weer begin dink aan drome droom oor haar eie toekoms.

Maar die lewe loop soms onbeplande draaie ...

Voels Van Enerse Vere (Afrikaans, Paperback): Rene van Zyl Voels Van Enerse Vere (Afrikaans, Paperback)
Rene van Zyl
R110 R89 Discovery Miles 890 Save R21 (19%) Ships in 7 - 11 working days

Niekie Rabie is haar moeilike aktrise-suster, Irene, se oorwerkte assistent en val al jare lank vir Irene se miserabele akteur-ekse. Ná haar laaste traumatiese verhouding sweer sy alle mans af.

Toe die aksieheld Ruhan Arendse op die filmstel verskyn, bly Niekie ver uit sy pad, want Irene het die man vir haarself opgeëis. Ruhan laat hom egter nie voorskryf nie en sien Niekie raak in die skadu van haar suster, en ontdek haar talent.

Maar wat is sy motiewe?

Dis 'n Belofte (Afrikaans, Paperback): Zia Lee Dis 'n Belofte (Afrikaans, Paperback)
Zia Lee
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Eiva Richter het twee probleme: sy is blykbaar koud in die bed en het nog nooit ’n klimaks ber eik nie. Sy steek dit weg totdat sy haar enkel verstuit.

Die aanraking van haar fisioterapeut, Clark Kensington, dryf haar tot raserny. Sy gee haarself aan hom oor en vind bevryding in sy arms. Maar niemand het Eiv a voorberei op die gevoelens wat saam met die die vr yheid kom nie.

Clark se geraamtes in die kas maak dat hy nie beloftes wil maak nie. Maar as hy Eiv a wil behou, sal hy w eer moet dink .

Yolandi van Rooibos (Afrikaans, Paperback): Jaco Versfeld Yolandi van Rooibos (Afrikaans, Paperback)
Jaco Versfeld
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Yolandi huiwer toe die hoofredakteur van Rooibos Media haar stuur om ’n onderhoud te voer met Kruger Wolmarans, ’n moordverdagte wat sy onskuld wil bewys. Die hoofredakteur is immers haar ma is en Kruger haar hoërskoolliefde.

Gou is haar loopbaan aan skerwe en haar lewe word deur ’n klomp booswigte bedreig. Haar romanse met Kruger vlam weer op, tot sy ontdek dat hy en haar familie jare lank vir haar gejok het oor sy verdwyning. Kan sy hom weer vertrou?

'n Soen Op Sy Tyd (Afrikaans, Paperback): Frenette van Wyk 'n Soen Op Sy Tyd (Afrikaans, Paperback)
Frenette van Wyk
R110 R89 Discovery Miles 890 Save R21 (19%) Ships in 7 - 11 working days

Catryn wil nie met ’n ryk wynboer trou nie. Sy wil eerder haar eie kleremaakbesigheid aan die Kaap de Goede Hoop begin.

Claude kom Kaap toe om die hart van sy eertydse minnares, die goewerneur se vrou, terug te wen. Toe hy en Catryn saam die goewerneur se vrou se gesteelde pêrelhalssnoer moet opspoor, spat die vonke. Die verhouding tussen hulle raak al warmer, en skandale dreig.

Sal hulle die vuurproef deurstaan?

Volbloedliefde (Afrikaans, Paperback): Marile Cloete Volbloedliefde (Afrikaans, Paperback)
Marile Cloete
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Alicia van Aarde is tuis in haar werk as bibliotekaresse en in Amsterdam. Toe haar ma, Elizabeth, vir Alicia na haar troue uitnooi, word hulle bande weer versterk.

Alicia is aanvanklik geïrriteerd met Ruben Retief, die neef van Elizbeth se aanstaande, wat ook in Europa werk en vir die troue Suid-Afrika toe reis. Tog verras Ruben, ’n operasanger, haar met sy andersheid.

Hulle families het verwagtinge oor hulle twee, maar albei is versigtig vir seerkry. Sal die liefde die gaping tussen hulle kan oorbrug?

Rolbosliefde (Afrikaans, Paperback): Madelie Human Rolbosliefde (Afrikaans, Paperback)
Madelie Human
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

As lewensafrigter help Lize graag mense om hul lewe op koers te kry.

Mark Lessing is plat geslaan ná ’n groot verlies en klop slegs op aandrang van sy ma by Lize aan. Lize verstaan moeilike ma’s en groot verlies, maar Mark is hardkoppig en eiesinnig.

Lize fassineer Mark en maak hom weer lus vir die lewe.

Uiteindelik oorreed sy hom om w erk te soek. Sy nuwe baas is egter ’n beeldskone blondine, en dis toe dat die poppe begin dans.

'n Doodgewone meisie (Afrikaans, Paperback): Marile Cloete 'n Doodgewone meisie (Afrikaans, Paperback)
Marile Cloete
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Fiona Viviers, ’n suksesvolle ortotis is in ’n ongelukkige verhouding vasgevang. Anton Bruwer, ’n enkellopende spysenier, help Fiona in ’n ongemaklike situasie.

Die insident beland op die internet en Anton word as ’n held gesien, wat hom dwing om verder betrokke te raak. Fiona waardeer sy hulp, al hou sy nie daar van om “gered” te word nie.

Gaan sy hom die kans gee om ’n tikkie towerkrag in haar lewe te bring?

Leer my vertrou (Afrikaans, Paperback): Louise van der Merwe Leer my vertrou (Afrikaans, Paperback)
Louise van der Merwe
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Ná ’n huwelik vol leuens en ontrou, is Riana klaar met mans.

Tot sy een aand op aandrang van haar vriendinne ’n spoedafspraak-geleentheid bywoon en vir Jacques ontmoet.

Jacques is aantreklik, selfversekerd en laat haar hart vinnig klop. Ná sy egskeiding, het hy net op sy werk gefokus, maar ’n ligte hartaanval het hom sy prioriteite laat heroorweeg.

Van die eerste ontmoeting spat die vonke tussen Riana en Jacques. Maar kan hulle dit waag om weer te vertrou en lief te hê?

Onwaarskynlike Cupido (Afrikaans, Paperback): Bets Smith Onwaarskynlike Cupido (Afrikaans, Paperback)
Bets Smith
R110 R89 Discovery Miles 890 Save R21 (19%) Ships in 7 - 11 working days

Toe haar oorheersende aanstaande Renske se onderwysloopbaan ruïneer, bied haar peetma seer flating ’n nuwe begin. Saam met die huis op Soutbosb aai erf Renske vir Tippie, die opt elhond, en die buurman, Rocco du Randt.

Weens haar vorige ondervinding verwar Renske Rocco se sorgsaamheid aanvanklik met voorskriftelikheid. Maar die troeteldiere dwing hulle toenemend in mekaar se geselskap sodat ’n gemaklike vriendskap tog ontwikkel.

Sal hulle betyds besef die lewe is te kosbaar om op misv erstande te vermors?

Droomwewer (Afrikaans, Paperback): Bets Smith Droomwewer (Afrikaans, Paperback)
Bets Smith
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Ná ’n vernederende insident by die werk, verwag Mariechen Jonker onmiddellike ontslag. ’n Werksaanbod naby Kaapsehoop bied ’n welkome uitkoms, veral omdat sy by haar geliefde tante kan gaan bly.

Die restourasieprojek op Kaapsehoop is ’n lekker uitdaging. Maar dan begin sy vreemde drome droom waarin ’n karakter uit die dorp se delwersgeskiedenis sterk figureer – ’n man wat nes haar werkgewer, Heinrich Retief, lyk.

Op ’n spooktoer tydens die Wildeperdefees, ontdek Mariechen dat drome en werklikheid kan oorvleuel, en dat ware liefde kosbaarder is as goud.

Dubbelspel vir haar hart (Afrikaans, Paperback): Tosca de Villiers Dubbelspel vir haar hart (Afrikaans, Paperback)
Tosca de Villiers
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Elandi vlug na Roodezand om weg te kom van die skindertonge wat haar lewe verwoes het. In haar nuwe pos fokus sy op haar Wiskundeonderrig en om geld in te samel vir die matriekafskeid.

Sy wil nie weer ’n man in haar lewe hê nie, maar Hendrik de Bruyn en dominee Neels stel belang. Hendrik wil dalk weer liefde ’n kans gee, en Neels soek ’n vr ou wat orrel kan speel.

Wie gaan haar hart wen?

Tweede kans vir liefde (Afrikaans, Paperback): Malene Breytenbach Tweede kans vir liefde (Afrikaans, Paperback)
Malene Breytenbach
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Karla Malan, ’n prokureur, kuier in Ciprus waar haar dogter as au pair vir die Demetriou-gesin werk.

Daar ontmoet sy die aantreklike professor Nikolas Demetriou. Karla en Nikolas voel aangetrokke tot mekaar, maar beide het slegte skeisake agter hulle en iemand anders wat in hulle belangstel.

Kan hulle die hindernisse in hul pad oorkom en ’n tweede kans vir liefde vind?

Langpadliefde (Afrikaans, Paperback): Madelie Human Langpadliefde (Afrikaans, Paperback)
Madelie Human
R110 R89 Discovery Miles 890 Save R21 (19%) Ships in 7 - 11 working days

Charl bestuur ’n groot vervoerbesigheid en sorg al jare vir sy drie jonger sibbe. Hy het nie tyd vir verhoudings nie, selfs nie vir Renise, sy jeugliefde nie. Tot hy haar een aand gestrand langs ’n gevaarlike pad met ’n stukkende motor vind. Hy moet dringend ’n vrag gaan aflaai en neem haar, ter wille van haar veiligheid, saam met hom.

Renise het ’n donker geheim wat niemand durf uitvind nie, veral nie Charl nie. Sal hul liefde hier die nuwe toets deurstaan?

Liefste Kersvader (Afrikaans, Paperback): Dina Botha Liefste Kersvader (Afrikaans, Paperback)
Dina Botha
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Danielle is moeg om alleen te wees. Veral oor Kersfees. Dis haar derde Kerspartytjie by Love Incorporated en sy het steeds nie ’n man in haar lewe of ’n ring aan haar vinger nie. Mense begin skinder. Hoekom is ’n beeldskone jong vrou soos sy steeds enkellopend? Vir die pret skryf al die werknemers hulle Kerswense neer en die bestuurshoof stuur dit Noordpool toe.

Maar die briefies is anoniem. Hoe sal Kersvader weet Danielle is die een wat vir ’n man vra?

As die Lentebloeisels Bot (Afrikaans, Paperback): Corne van Rooyen As die Lentebloeisels Bot (Afrikaans, Paperback)
Corne van Rooyen
R110 R103 Discovery Miles 1 030 Save R7 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Toe rekenmeester Zelri Cloete se mededinger as afdelingshoof aangestel word op grond van al Zelri se harde werk, is Zelri woedend en ontnugter.

By haar broer op sy wildreservaat, Enigma, ontmoet sy vir Phillip de Necker, ’n aantreklike blonde veearts met die mooiste blou oë.

Phillip doen snaakse dinge aan haar. Hy maak haar woedend, laat haar lag en vir die eer ste keer in jare voel sy spesiaal. Sy’t nie liefde kom soek nie, maar sy kan dit ook nie ontwyk nie. Gaan die liefde die som van haar lewe laat klop?

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Blood Trail
Tony Park Paperback R310 R281 Discovery Miles 2 810
Zero Hour
Don Bentley Paperback R450 R414 Discovery Miles 4 140
Decent and in Order - Conflict…
Ronald R. Stockton Hardcover R2,540 Discovery Miles 25 400
The Willow's Bend
David Trawinski Hardcover R663 Discovery Miles 6 630
Plasma Assisted Decontamination of…
Katie Gibson Hardcover R5,315 Discovery Miles 53 150
The Two Lost Mountains
Matthew Reilly Paperback R321 R293 Discovery Miles 2 930
Traitors Gate
Jeffrey Archer Hardcover  (2)
R380 R272 Discovery Miles 2 720
Jonathan Edwards - An Annotated…
M.X. Lesser Hardcover R1,889 Discovery Miles 18 890
The House In The Pines
Ana Reyes Paperback R439 R401 Discovery Miles 4 010
Not One Little Child - A Biblical…
Michael Cox Hardcover R751 Discovery Miles 7 510

 

Partners