![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Romance
Jo Watson returns with a hilarious and spicy second-chance rom-com! Thirteen years ago, Ash was planning the night of her life with her high-school boyfriend, Logan. They were madly in love, wild about each other, and had been waiting patiently for this moment. It was going to be perfect. That is, until it went down in very unsexy flames. Logan disappeared and Ash was left, quite frankly - and very inconveniently - sexually cursed. After years of disastrous dating and even more disastrous sex, cinematographer Ash has almost given up. But some seriously flirtatious emails with location agent Maximillian Adam, to set up a scouting trip, offer her hope. Because if rumor is to be believed, Maximillian Adam might just be God's sexual gift to women. Is Max going to be the one to finally break the curse? And, even better, break it over and over again? Or when Ash and Max finally come face to face, will they both get so much more than they bargained for?
“Hy voel hoe haar klein hande soekend onder sy hemp probeer inkruip. Hy
staan net ’n aks van haar af terug en trek sy hemp met een beweging oor
sy kop voor hy haar weer tot styf teen hom aantrek en hy weer haar mond
opsoek. Haar knieë knak liggies en hy trek haar stywer teen hom om haar
te steun. So deur die soen du hy haar terug na die groot bed toe. Haar
oë rek groot toe hy haar optel en op die bed neer sit. “Ek sal niks
doen wat jou ongemaklik maak nie. Ek belowe. As my hande te verdwaal,
vat dit weg. As jy
ongemaklik voel en wil stop, sê my. Ek is in jou hande.”
Leah Roelofse werk op haar uitgewer se aandrang saam met krimiskrywer Arend Bosman aan ’n moor dtoneel in haar liefdesverhaal. Die skurke oor wie Arend se nuwe misdaadroman handel, spoor vir Leah by sy huis op. Arend besluit om saam met haar op ’n veilige plek te bly totdat die misdadiger s wat hulle bedreig gevang word. Sy krimi benodig onverwags ’n liefdestoneel, een waarmee Leah hom kan help. Om dae lank saam met Leah in die klein woonstel te werk, raak egter baie vinnig baie gekompliseerd.
Toe Lianca op haar broer se troue met Paul van Huyssteen dans, weet sy
hy is haar trouman, maar Paul het net oë vir die bruid.
Maya is ’n suksesvolle eiendomsagent by haar flambojante verloofde,
Douw, se agentskap. Een die kliënte vir wie Maya huis soek, is dokter
Reinhardt Enslin. Hulle is aangetrokke tot mekaar, maar hy rou nog oor
sy vrou wat dood is, en hy het twee kinders op universiteit.
Emma keer ná sestien jaar na Silver Creek Ranch terug, salig onbewus
van die chaos wat sy op die plaas veroorsaak. Sy was James, die eienaar
se oudste seun, se jeugliefde, maar hy het nou ’n ander meisie. Emma en
James het albei verander, en hul onskuldige kinderliefde verander
stadigaan in iets onstuimiger.
Margaux is op pad Parys toe. Sy wil ’n kunstenaar word, daarom draai sy
haar rug op haar familie, hul besigheid en ’n amper se gereëlde huwelik.
“Jy lyk ongelooflik. Sensueel. Ek het nie eens besef daar skuil so ’n
ongelooflike figuur onder daardie onooglike slaaphemp wat jy gisteraand
aangehad het nie.”
Toe Zoey haar beste vriende se troue op Mauritius bywoon, moet sy Liam,
die man wat haar kort voor hul huweliksdag verneuk het, trotseer.
Die vertrek waarin ek my opgestopte voëltjies in glaskissies uitgestal het, het ek ontruim. Ek het die voëleiertjies en -neste, asook kassette met opnames van voëlgeluide in bokse gepak. Dit het my te veel aan Pa laat dink, en aan hom wou ek nie dink nie. Want dan het ek vir Annalisa gehaat, en ’n ma mag haar kind nie haat nie. Hulle is onder ’n kareeboom in die agtererf besig om na ’n janfiskaal te kyk wanneer haar tronkdokter-pa by Rosaria bieg dat ook hý ’n tipe laksman is. By Pretoria-Sentraal, waar hy die gehangdes se doodsertifikate uitreik, dien hy soms ook die genadeskoot toe. Maar sê nou van daardie tereggesteldes was onskuldig? wonder Rosaria. Nou, jare later, en kort ná die raaiselagtige dood van haar dogter Annalisa, onthou Rosarie die nonnetjiesuil wat sy en haar aweregse dogter grootgemaak het. Dit was voor Annalisa se rockmusiek van haar ’n kultusfiguur gemaak het, en voordat sy haar rug op haar ma gedraai het. Rosaria se worsteling strek verder terug as haar kind se dood. Haar verlede word verder oopgeruk wanneer Annalisa se dogtertjie haar verskyning maak – ’n kleinkind waarvan Rosarie nooit geweet het nie. Maar hoe het haar dogter gesterf? En hoe naby aan ’n laksman is Rosaria self?
Kate Petersen keeps her panic attacks to herself, until the day she experiences one in front of her boss. With her personal life in ruins, her job is all she’s got. When an important renewable energy assignment in an Eastern Cape surfing village comes up, she is allowed to take over only if she promises to get her anxiety under control. She decides not to tell her boss that he is sending her to the very place where all her troubles began with a tragedy which continues to haunt her. Determined to put the past behind her, she arrives in St Francis Bay ready to placate environmental opposition to her employer’s planned wind farm. Trouble brews when she begins to fall for Matthew Sykes, the attentive vet and surfer who is still grieving the death of his wife. Meanwhile, the parochial locals escalate their protests, from peaceful resistance to creepy threats, and Kate is forced to confront her worst fears as well as risk exposing her fragile state of mind to Matthew and her client. Then the violence intensifies and Matthew turns out to have a few secrets of his own. Kate understands that their growing relationship and her job are at stake, but she doesn’t know that her life is also in danger … Winner of the Strelitzia Award from the Romance Writers Organisation of South Africa in 2017.
“Sy vingers glip teen haar voet op tot by die soom van die jeans wat sy
aanhet.
Isla Vosloo se lewe word bedreig ná sy haar nuwe baas aangekla het van
teistering. Toe hy haar dreig en begin agtervolg, moet sy teen haar
wense haar vriendin se broer, Janco Watermeyer, toelaat om by haar in
te trek tot haar woonstel beveilig is.
The Harvard Wife is the portrayal of the modern career woman. Her struggles in relationships, marriage, divorce and motherhood. It’s a story about a woman who finds herself in an unhappy marriage and while running away from her problems on safari with her best friend she runs into the one that got away. Things spiral downwards from there for her marriage but through it all, divorce and almost losing her child, she finds herself and grows.
Veilige hawe is 'n heruitgawe van twee van haar romanses. In Vonkpos vir die hart probeer Liezl die muur om Pieter Naude afbreek. Na die moord op sy gesin is dit nie maklik nie. Sy verstaan egter - sy het self haar man verloor. Tog raak sy lief vir hom. Na wie luister sy - haar hart of haar verstand? ’n Beskermengel vir Marlene is die drie-en-twintigjarige weduwee, Marlene, se verhaal. Sy is bang en vertrou niemand nie - totdat Adolf opdaag. Haar bang word vertroue. Sy erken dat sy hom liefhet en hy baai haar in sy omgee en sorg … Tot die verlede hulle inhaal.
ʼn Feministiese roman vir konvensionele vroue Kantelpunt is die boekstawing van Nellie van der Merwe (gebore Petronella Jacoba van Aarde) se wederopstanding. Nellie is pas 50, ʼn konvensionele, wit, Afrikaanse vrou wat haar lewe lank gedoen het wat almal van haar verwag – sy het stilgebly. Met haar stilte het sy haar plek gekoop in haar huwelik, haar gesin, haar familie, haar werk, in die kerk, in die land, in die samelewing. Maar dan ondergaan sy ʼn histerektomie, en haar wêreld kantel. Sy is losgesny van die ding wat van haar ʼn vrou gemaak het, en daarmee saam raak sy bevry van die stilte. Sy begin haar stem terugeis, soms met verreikende gevolge, soms teen ʼn ontsettende prys. Sy word gedwing om alles wat sy tot dusver as gegewe aanvaar het te ondersoek, en in die proses moet sy nie net die mense naaste aan haar se aandeel in haar stryd erken nie, maar ook haar eie aandadigheid aan haar lot bepaal. Met elke insident, elke veldslag en elke gesprek tree sy verder weg van die geskiedenis en die konvensies wat haar stom gehou het, en kom sy nader aan die vrou wat sy van die begin af veronderstel was om te wees – die een met wie sý in vrede kan saamleef. “Daar bestaan by my geen twyfel dat Kantelpunt nog meer suksesvol as Oorlewingsgids vir ’n bedonnerde diva sal wees nie. Dis die soort verhaal wat elke Afrikaanssprekende behoort te lees – vroue en mans.” – Chanette Paul Nie vir sensitiewe lesers nie.
From the author of the 100,000+ copy-selling rom-com, Love to Hate You! No one makes you laugh like Jo Watson! 'I couldn't stop laughing ... this was outstanding' Goodreads reviewer If you love Sophie Ranald, Sophie Kinsella and Paige Toon, you'll LOVE Jo Watson! ................................................................................. That moment you catch your boyfriend in bed with another woman and then mistakenly get arrested. #awks Annie doesn't want to dwell on the fact that she walked in on her bf wearing nipple clamps on the day he was meant to propose to her. She just wants to move on - cue escaping to a tropical paradise. Life is dreamy on the beaches of Mauritius, until the nightmarish appearance of her ex and the 'other woman'. Faced with the enemy, Annie refuses to look like the sad, lonely single she actually is. She needs a decoy - and fast. Enter Chris, a sexy screenwriter who agrees to play her pretend boyfriend. But as a battle of the exes commences, the white sand, tropical heat and a pina colada (or five) might just be the cocktail for a real romance - and the adventure of a lifetime. ................................................................................. Don't miss Jo's laugh-out-loud rom-coms, Love You, Love You Not, Love to Hate You, Burning Moon, Almost A Bride, Finding You, After the Rain and The Great Ex-scape. Love funny, romantic stories? You don't want to miss Jo Watson: 'The perfect choice for fans of romantic comedies' Gina's Bookshelf 'It was amazing, it was hilarious' Rachel's Random Reads 'A brilliant read from beginning to end' Hopeless Romantics
Dis met 'n skok dat sy Gustav weer sien by een van die baron se talle onthale. Die swaarkry van die oorlog het egter sy tol geeis en daar is weinig oor van die eens beeldskone en ryk vrou. Hy herken haar nie dadelik nie. Sy doen moeite om te sorg dat dit so bly, want die vernedering sal vir haar te groot wees met haar rooigeskropte hande, haar dowwe hare en haar brandmaer lyf.
A young man makes three journeys that take him through Greece, India and Africa. He travels lightly, simply. To those who travel with him and those whom he meets on the way – including a handsome, enigmatic stranger, a group of careless backpackers and a woman on the edge – he is the Follower, the Lover and the Guardian. Yet, despite the man’s best intentions, each journey ends in disaster. Together, these three journeys will change his whole life. A novel of longing and thwarted desire, rage and compassion, In a Strange Room is the hauntingly beautiful evocation of one man’s search for love, and a place to call home.
In Ploeg die wolke moet Brenda Rabie onverwags na Johannesburg gaan om haar pas geskeide suster te ondersteun. Daar begewe Brenda haar op ’n pad van persoonlike intrige wat sy nie vooraf kon voorsien nie. Ansje Korber word eensklaps haar gewese skoonsuster, Joan, se vertroueling in Sirkelbaan. Hoe gemaak wanneer ’n man en vrou elkeen op hul beurt gebroke op Ansje se drumpel staan? Boonop wonder sy of die teenwoordigheid van Joan se nuwe swaer nie juis die probleem is nie. In Die stille roep maak die leser op boeiende wyse kennis met die lief en leed van die Defórs-gesin. Regina Defórs moet as weduwee die fort hou. Haar drie kinders – wat elk met hul eie liefdeslewe worstel – is egter gekant teen die man by wie sy veel steun vind.
Toe Daan van der Walt, ’n eerstydse Kalahari-boer, ’n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by ’n monnikeklooster in China af. Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai chi doen in ’n poging om sy balans te herstel. Maar daar is ook iets anders wat aan Daan vreet, iets wat hy van sy hart móét afkry voor hy sy weg na die hiernamaals kan vind. Dalk is dit tyd dat hy aan Magrieta, sy oorlede vrou, skryf en sê dat hy haar liefgehad het. In Die Dao van Daan van der Walt word die Afrikaner-dilemma in die moderne lewe met ’n fyn lem oopgevlek.
Destiny has two ways of crushing us by refusing our wishes or by fulfilling them. - Henri Fredrick Amiel. Boy meets girl..... girl and boy fall in love...boy gets murdered and girl finds out she's pregnant. How do you move on from the one person you thought was your soulmate? How do you raise his child without falling apart? It is written: A story about destiny follows Zanele Jele after she loses her soulmate in a tragic death. The story explores her journey to healing and letting go as she struggles to let go of what once was. Zanele is conflicted when she begins to have feelings for friend Mthunzi Mathonsi and she slowly and unexpectedly realises that she is in love with him. Could it be that one person can have more than one soulmate in a lifetime... is it possible to give your heart out completely to someone and risk the chance of losing them again? Will she be able to give love another chance or will the fear of loss stand in the way of LOVE.
Om Amelie se tafel
Lisette Posthimus, talentvolle balletdanseres, is gewoond aan koerantopskrifte waarin haar talent besing word. Die euforie word wreed onderbreek wanneer sy die rol waarin sy 'n pas de deux saam met 'n wêreldberoemde balletdanser sou dans, met 'n onderduimse gekonkel verloor. Dan moet die dansteater sy deure sluit weens die negatiewe nadraai wat die Covid-pandemie op die kultuurwêreld het. Drie jaar se verblyf in Londen moet sy uit eindelik in 'n enkele tas pak. Op die nippertjie kry sy 'n tydelike pos as aupair in Spanje by 'n Suid-Afrikaanse familie. Hier loop sy haar vas in 'n uiters aantreklike man met 'n verlede wat by hom spook , sy niggie wat aan 'n persoonlikheidsteuring ly, en sy sjarmante neef. Lisette word gekonfronteer met haar eie onvermoëns en geneigdheid om eerder te vlug as om te veg. In 'n omgewing waar vurige flamenco-musiek en -danse in die sigeuners se bloed ingebore word, dans ook sy uiteindelik die tango: Die dans van die liefde.
Hoe ontmasker 'n vrou die man wat haar aanrand sonder om die teiken vir
sy wraak te word? |
You may like...
|