0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (16)
  • R50 - R100 (48)
  • R100 - R250 (497)
  • R250 - R500 (41)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Children

Foto's & Fairy Lights (Afrikaans, Paperback): An-Mari do Carmo Foto's & Fairy Lights (Afrikaans, Paperback)
An-Mari do Carmo
R265 R237 Discovery Miles 2 370 Save R28 (11%) Ships in 5 - 10 working days

"Elzandri, ’n holderstebolder plaaskind uit ’n groot, hegte familie, het een jaar om aan haar pa te bewys sy kan haar eie toekomsbesluite neem voor hy haar dwing om ná  matriek universiteit toe te gaan. Wanneer haar oudste niggie verloof raak en Elzandri vra om die troufoto’s te neem, is dit die perfekte geleentheid om haar geliefde stokperdjie in ’n besigheid te omskep. Daar’s net een probleem: sy moet die knorrige buurseun vra om haar te help."

Soek In Die Boek: Wilde diere (Afrikaans, Board book): Soek In Die Boek: Wilde diere (Afrikaans, Board book)
R175 R156 Discovery Miles 1 560 Save R19 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Kom kuier in die oerwoud en ontmoet die diere! Kinders kan hierdie prettige kartonboek enige plek saamdra en speel-speel meer leer oor hulle gunsteling- wilde diere.

Daar’s baie om te ontdek!

Sny hulle in sterre uit (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Sny hulle in sterre uit (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R240 R214 Discovery Miles 2 140 Save R26 (11%) Ships in 5 - 10 working days

´n Aardbewing op ´n Vrystaatse myndorp laat 'n skoolgebou ineenstort en keer drie tieners onder die puin vas. Terwyl hulle suurstof en hulle hoop al minder word, beleef die leser die angswekkende situasie saam met hulle. Die vasgekeerde kinders ervaar engtevrees en angs vir die naderende dood, en opflikkerings van verbete hoop en selfs humor, totdat ´n reddingspan hulle dae later eers uitgrawe. Maar een van hulle oorleef dit nie . . .

Soek In Die Boek: Plaas Diere (Afrikaans, Board book): Soek In Die Boek: Plaas Diere (Afrikaans, Board book)
R175 R156 Discovery Miles 1 560 Save R19 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Kom kuier op die plaas en ontmoet die diere! Kinders kan hierdie prettige kartonboek enige plek saamdra en speel-speel meer leer oor hulle gunstelingplaasdiere.

Daar’s baie om te ontdek!

Web van Leuens (Afrikaans, Paperback): Marion Erskine Web van Leuens (Afrikaans, Paperback)
Marion Erskine 1
R255 R228 Discovery Miles 2 280 Save R27 (11%) Ships in 5 - 10 working days

In die klein myndorpie Goudfontein weet almal iets van mekaar … maar niemand ken die volle waarheid nie.

Wanneer drie matrikulante – die ambisieuse hoofmeisie Lerato, die skool se rugbykaptein Marno, en die loskop rebel Clayton – gelyktydig anonieme dreigboodskappe ontvang, begin ʼn gevaarlike speletjie van manipulasie en leuens. Maar wie is so desperaat om hul geheim te beskerm dat moord die enigste opsie word?

Duistermaan (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Duistermaan (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R185 R165 Discovery Miles 1 650 Save R20 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Dennis verhuis saam met sy ouers na 'n afgeleë padstal in die Drakensberge. Die eienaar hou 'n unieke klompie diere op die plaas aan - maar die vreemdste van almal is 'n grys wolf genaamd Bruno. Wanneer die buurman se alpakkas dood gevind word, is daar gerugte van 'n "Wolfmens". En dan ontdek hy 'n ou selfoon in sy kamer met 'n ysige boodskap. Hy moet die waarheid ontrafel voordat wat ook al in die donker skuil nog 'n slagoffer eis . . .

Nerens, Noord-Kaap (Afrikaans, Paperback, Skooluitgawe): Nico Scheepers Nerens, Noord-Kaap (Afrikaans, Paperback, Skooluitgawe)
Nico Scheepers
R219 Discovery Miles 2 190 Ships in 6 - 10 working days
Jy is Besonders (Afrikaans, Paperback): Tshwanelo Serumola Jy is Besonders (Afrikaans, Paperback)
Tshwanelo Serumola; Illustrated by Subi Bosa
R160 R145 Discovery Miles 1 450 Save R15 (9%) Ships in 5 - 10 working days

I am a CURIOUS brown boy.
I explore the world around me ...
I am an ACCEPTING brown boy.
I respect people who are different from me.

Remarkable me is an empowering book of positive affirmations for brown boys. This book teaches boys to embrace and celebrate their unique talents and interests, while encouraging them to dream big and to be creative.

Build confidence and resilience from a young age with easy-to-follow rhyming text and bright inclusive illustrations that reflect proudly South African children.

Also available in Sesotho, isiXhosa, isiZulu and Afrikaans

Die Lewe Volgens Wim Vermaak (Afrikaans, Paperback): William Oosthuizen Die Lewe Volgens Wim Vermaak (Afrikaans, Paperback)
William Oosthuizen
R185 R165 Discovery Miles 1 650 Save R20 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Wim Vermaak se lewe is onderstebo. Hy is op die punt om Graad 9 te dop, omdat sy aandag in die LO-klas afgetrek word deur 'n meisie. Sy tweelingsussie wil opsluit deel word van Mars One sending na Mars. Hul verstrooide ouma val vir 'n internetslenter en dan is daar Harold, sy ma wat kuns doseer se menslike geraamte, wat die studente in opstand bring en konflik tussen sy ouers saai. Dalk is Wim se LO-taak die antwoord om dinge weer op koers te kry.

The Boy And The Poacher's Moon (Afrikaans, Paperback): Pamela Newham The Boy And The Poacher's Moon (Afrikaans, Paperback)
Pamela Newham
R205 R183 Discovery Miles 1 830 Save R22 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Billy is one of four teens chosen as the finalists in the Wild2Save Eco competition. They get to spend a long weekend in the Kruger National Park, competing to win a bursary to study conservation. But even on their first night in the bushveld, they run into a group of rhino poachers and land in grave danger. With the help of a mysterious "boy" and the Whistleblower, the four friends are able to thwart the poachers' plan and expose the villains.

Elf Dae in Oxford (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Wasserman Elf Dae in Oxford (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Wasserman
R230 R205 Discovery Miles 2 050 Save R25 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die sestienjarige Alicia word na Oxford gestuur om te gaan kyk hoe dit met haar suster gaan. Inez het innoverende nuwe programmatuur ontwikkel, maar 'n onderduimse professor probeer dit verkoop. Voor sy weet waarin sy haar begewe, steel Alicia die verlore dagboek van Charles L. Dodgson, beter bekend as Lewis Carroll. Dit bevat ’n formule wat Inez se werk ver kan laat vorder. Met SkyTech kort op haar hakke maak almal op Alicia staat om die Wonderland-program te beskerm . . . 

Sprokie in 'n streepbaadjie (Afrikaans, Paperback): Christien Neser Sprokie in 'n streepbaadjie (Afrikaans, Paperback)
Christien Neser
R220 R197 Discovery Miles 1 970 Save R23 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Heloise begin graad elf by Presidentpark. Daar ontmoet sy AB, die skool se "bad boy", wat ook in haar kunsklas is. Wanneer hulle kunsonderwyser bedank, stel AB vir Heloise voor aan sy ouma, beeldhouer Heike Leibig. Heike se middeleeuse heldin is Heloise, wat saam met haar geliefde Abelard (na wie AB vernoem is) in Parys se oudste begraafplaas lê. Toeval? Die verhaal verweef temas van tuiskoms, aanvaarding, oorgawe, en die kuns van die lewe en liefde.

Wikus se Wetenskaplike Dagboek (Afrikaans, Paperback): Karla Cloete Wikus se Wetenskaplike Dagboek (Afrikaans, Paperback)
Karla Cloete; Illustrated by Tumi K. Steyn
R180 R161 Discovery Miles 1 610 Save R19 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Wikus besluit om ʼn dagboek te hou vir een belangrike rede: Sy nuutste wetenskaplike eksperiment het, soos al die ander, verskriklik, verskriklik verkeerd geloop en hy wil uitvind waarom. Die meganiese draak wat hy as troeteldier maak, breek los by die kerkbasaar se pannekoektafel en veroorsaak chaos. Dan maak hy en sy vriendin Violet superhelium en word onverwags deel van ’n lugballonresies. En op sy ouma se tagtigste verjaardagpartytjie beland sy vraatformule in die verkeerde hande . . .

Slimkoppies: My Liggaam - 0-3 Jaar (Afrikaans, Board book): Slimkoppies: My Liggaam - 0-3 Jaar (Afrikaans, Board book)
R130 R116 Discovery Miles 1 160 Save R14 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Kennis oor die liggaam en sintuie is ’n belangrike boublok vir kinders om hulself en hulle wêreld te verstaan.

Die eenvoudige en kleurvolle foto’s met herkenbare dinge en situasies in hierdie stewige kartonboek sal gesprekke stimuleer en vroeë leer bevorder.

Ben Breek Weg (Afrikaans, Paperback): Christien Neser Ben Breek Weg (Afrikaans, Paperback)
Christien Neser
R190 R170 Discovery Miles 1 700 Save R20 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Wat as jou bekende wêreld skielik verander en dit voel asof niks ooit weer "normaal" sal wees nie? Die krieketmal stadskind Ben bevind hom uit die bloute op die plaas by sy grootouers. Hy weet nie wanneer hy weer sy ouers sal sien nie, en die Gr 7-jaar waarna hy en Alvin so uitgesien het, is skielik vervang met praatjies oor lammers en weiding. Maar gaandeweg begin Ben die groter prentjie sien. 'n Diepsinnige, dog ligte grootwordstorie.

Tjoppie se Besige Dag (Afrikaans, Board book): Liz de Villiers Tjoppie se Besige Dag (Afrikaans, Board book)
Liz de Villiers; Illustrated by Vian Oelofsen
R95 R85 Discovery Miles 850 Save R10 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Dit is 'n nuwe dag en die son skyn buite. Tjoppie en sy maats verken die tuin en baljaar in die park. Wat gaan hulle nog alles doen?

Kom speel saam met Tjoppie, die nuuskierige hondjie!

Hierdie prettige kartonboek met pragtige illustrasies sal peuters en kleuters bekendstel aan herkenbare dinge en situasies.

Tjoppie sê Goeienag (Afrikaans, Board book): Liz de Villiers Tjoppie sê Goeienag (Afrikaans, Board book)
Liz de Villiers; Illustrated by Vian Oelofsen
R95 R85 Discovery Miles 850 Save R10 (11%) Ships in 5 - 10 working days

"Dit was 'n besige dag. Tjoppie maak gereed om te gaan slaap. Hy pak sy speelgoed weg, baljaar in die bad en lees 'n lekker slaaptydstorie.

Kom sê goeienag saam met Tjoppie, die nuuskierige hondjie!

Hierdie prettige kartonboek met pragtige illustrasies sal peuters en kleuters help om gereed te maak vir slaaptyd."

Tjoppie se sussie (Afrikaans, Paperback): Liz de Villiers Tjoppie se sussie (Afrikaans, Paperback)
Liz de Villiers
R125 R112 Discovery Miles 1 120 Save R13 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Tjoppie is baie opgewonde - maar ook 'n bietjie op sy senuwees - om 'n nuwe lid van hulle gesin te verwelkom. Toe die voordeur uiteindelik oopgaan, sien Tjoppie 'n oulike klein hondjie met 'n pienk rokkie aan. Dit is sy nuwe sussie, Tjippie! Tjippie lyk baie bang. Maar Tjoppie en sy beste maat Fluit-Fluit sal haar sommer gou tuis laat voel.

Hondman 6: Wild en Woes (Afrikaans, Paperback): Dav Pilkey Hondman 6: Wild en Woes (Afrikaans, Paperback)
Dav Pilkey
R270 R241 Discovery Miles 2 410 Save R29 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Voel jy ooit asof jy nie heeltemal inpas nie? Jy is nie alleen nie! In die nuutste Hondman staar ons dapper hond sy grootste uitdaging nog in die gesig. Hondman word onregverdig beskuldig en tronk toe gestuur. Terwyl sy vriende sy onskuld probeer bewys, moet Hondman uitvind waar hy werklik hoort. Kan hy sy plek in beide die honde- en mensewêreld vind?

Bekroonde skrywer en kunstenaar Dav Pilkey se gewilde Hondman-reeks spreek lesers van alle ouderdomme aan en verken universele positiewe temas.

Die jaar toe dit gemmerbier gereën het (Afrikaans, Paperback): Philip de Vos Die jaar toe dit gemmerbier gereën het (Afrikaans, Paperback)
Philip de Vos; Illustrated by Theodore Key
R250 R223 Discovery Miles 2 230 Save R27 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Moedverloor word deur ’n verskriklike droogte geteister. Die dorp is verlate – behalwe vir Koot Marais, die apteker, en sy gesin. Maar dan beland Katisja op hulle voorstoep – gewapen met slegs haar rooi sambreel en onmoontlike oplossings vir allerhande onmoontlike probleme. En wat volg is suiwer maltrap-avontuur: ontploffende drankies, singende Agtertrekkers, tweeling-fortuinvertellers, geheimsinnige wakiste, verlore kinders, en ’n skouspelagtige lugontsnapping in ʼn sigeuner-karavaan!

Die Seerowers En Die Monster Se Skat (Afrikaans, Paperback): Jonny Duddle Die Seerowers En Die Monster Se Skat (Afrikaans, Paperback)
Jonny Duddle
R195 R174 Discovery Miles 1 740 Save R21 (11%) Ships in 5 - 10 working days

AHOOI DAAR, SKARMINKELS!

Kom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture. Hierdie keer soek hulle na 'n skat, maar 'n vioolspeler waarsku hulle teen 'n monster wat almal wat sy goud wil kom steel, OPVREET …

Dit is die derde titel in die gewilde Seerower-reeks! 'n Lekker leeservaring vir kinders wat pas hulle eerste hoofstukboeke begin lees het.

Hotel Letermago (Afrikaans, Paperback): Dianne Hofmeyer, Theodore Key, Elsa Silke Hotel Letermago (Afrikaans, Paperback)
Dianne Hofmeyer, Theodore Key, Elsa Silke
R195 R174 Discovery Miles 1 740 Save R21 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Twee uiteenlopende nagdiere leer mekaar ken en besluit om saam 'n hotel oop te maak. Erdvark is impulsief en vol planne, heeltemal anders as Ietermagô, wat eers alles wil oorweeg en die rustigheid vanself is! Hierdie storie vol humor en avontuur ondersoek die elemente wat ware vriendskap laat ontstaan. Uiteindelik is dit die vreemde klein geskenkies wat die "hotelgaste" agterlaat wat Erdvark en Ietermagô laat besef wat vriendskap werklik beteken. In Afrikaans vertaal deur Elsa Silke.

Die Meisie Met 21 Vrae (Afrikaans, Paperback): Boitumelo Mothupi Die Meisie Met 21 Vrae (Afrikaans, Paperback)
Boitumelo Mothupi
R160 R145 Discovery Miles 1 450 Save R15 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Eendag was daar ’n meisie wat vreeslik graag vrae gevra het. “Waarom?” “Waar?” “Wanneer?” “Hoe?” “Wat?” “Wie?”

Toe almal moeg word vir haar vrae, besluit sy om die antwoorde iewers anders te gaan soek – in boeke! En kort voor lank begin sy haar eie stories vertel …

’n Bemagtigende verhaal oor die krag van boeke en stories, en die verskil wat een meisie kan maak as sy bereid is om moeilike vrae te vra.

Ook beskikbaar in Engels en Setswana.

Die plante gaan land toe Graad 4 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Danie... Die plante gaan land toe Graad 4 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Die eerste groen plante het in water geleef. Omdat toestande op land baie anders is as in water, sou die oudste plante eenvoudig uitdroog en nie kon regop bly sonder die ondersteuning wat water bied nie. Facto leer hoe plante ontwikkel het sodat hulle, hulle op land kon vestig en watter plante op die ou end suksesvol was en oral op land begin groei het...

Speurder Kwaaikofski 13: Die Boeliebom (Afrikaans, Paperback): Jurgen Banscherus Speurder Kwaaikofski 13: Die Boeliebom (Afrikaans, Paperback)
Jurgen Banscherus
R170 R152 Discovery Miles 1 520 Save R18 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Kwaaikofski verwag net een ding van skool: rus en vrede! Dit is tog die enigste plek waar ’n besige privaat speurder kan ontspan. Maar nou moet hy ondersoeke in sy eie klas doen!

Die nuwe seun in die klas is in groot moeilikheid. Die oplossing is voor die hand liggend: Kwaaikofski lok die skuldiges in ’n onweerstaanbare soet lokval!

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Automatic Layout Modification…
Michael Reinhardt Hardcover R2,779 Discovery Miles 27 790
Introductory Dynamical Oceanography
Stephen Pond, George L. Pickard Paperback R1,346 Discovery Miles 13 460
Carbonate Reservoirs: Porosity…
Clyde H Moore Hardcover R4,858 Discovery Miles 48 580
Dynamics Near Quantum Criticality in Two…
Snir Gazit Hardcover R2,653 Discovery Miles 26 530
Monte Carlo and Quasi-Monte Carlo…
Leszek Plaskota, Henryk Wozniakowski Hardcover R4,160 Discovery Miles 41 600
Evolution of Cyber Technologies and…
Misty Blowers Hardcover R2,738 R2,212 Discovery Miles 22 120
Elements of Photoionization Quantum…
Lampros A A Nikolopoulos Paperback R759 Discovery Miles 7 590
Nonlinear Adiabatic Evolution of Quantum…
Jie Liu, Sheng-Chang Li, … Hardcover R2,882 Discovery Miles 28 820
Formal Verification - An Essential…
Erik Seligman, Tom Schubert, … Paperback R2,301 Discovery Miles 23 010
Biology, Sociology, Geology by…
Dietrich Stauffer, Suzana Maria Moss De Oliveira, … Hardcover R3,323 Discovery Miles 33 230

 

Partners