0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (21)
  • R50 - R100 (181)
  • R100 - R250 (662)
  • R250 - R500 (776)
  • R500+ (104)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Fiksie

Dulle Griet (Afrikaans, Paperback, Reissue): Riana Scheepers Dulle Griet (Afrikaans, Paperback, Reissue)
Riana Scheepers
R110 Discovery Miles 1 100 Ships in 4 - 6 working days
Foxtrot Van Die Vleiseters (Afrikaans, Paperback, Reissue): Eben Venter Foxtrot Van Die Vleiseters (Afrikaans, Paperback, Reissue)
Eben Venter
R215 Discovery Miles 2 150 Ships in 4 - 6 working days
In Die Oog Van Die Web (Afrikaans, Paperback, Reissue): Engela Van Rooyen In Die Oog Van Die Web (Afrikaans, Paperback, Reissue)
Engela Van Rooyen
R110 Discovery Miles 1 100 Ships in 4 - 6 working days
Kikoejoe (Afrikaans, Hardcover): Etienne Van Heerden Kikoejoe (Afrikaans, Hardcover)
Etienne Van Heerden
R157 Discovery Miles 1 570 Ships in 4 - 6 working days
Langsaan Die Vuur - Vyf Lewensverhale (Afrikaans, Paperback, Re-issue): A.H.M. Scholtz Langsaan Die Vuur - Vyf Lewensverhale (Afrikaans, Paperback, Re-issue)
A.H.M. Scholtz
R162 Discovery Miles 1 620 Ships in 4 - 6 working days
Ver Wink Die Suiderkruis (Afrikaans, Paperback): Irma Joubert Ver Wink Die Suiderkruis (Afrikaans, Paperback)
Irma Joubert
R390 R366 Discovery Miles 3 660 Save R24 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Dis 1933 – ses jaar voor die Tweede Wêreldoorlog. Kate Woodroffe was nog die heeltyd in watte toegedraai en soos ’n porseleinpoppie opgepas totdat sy besef dat daar ’n ander wêreld bestaan as die herehuis in Parktown Ridge. Haar studierigting bring haar in aanraking met die verwoestende armoede van Vrededorp, skaars tien kilometer van waar sy woon, en sy besluit om ’n verskil te maak in die stukkende wêreld om haar. Maar die man wat haar pa aanstel om haar op te pas terwyl sy navorsing doen in die agterbuurte, krap haar netjiese planne deurmekaar. Want hy leer haar hart vlieg, laat ’n vreugde diep binne-in haar oopbreek. Maar hy ketting haar ook vas. “In die regte lewe is daar nie ’n óns nie, Kate …” Kate weet dit. Sy is ryk John Woodroffe se dogter, midde-in die wurgende depressie, die armblankes oral, die woedende myners diep in haar pa se goudmyne. En Bernard Neethling is ’n mynwerker. Hul wêrelde is onversoenbaar. En dis ononderhandelbaar. Albei weet dit. Maar hy skulp haar toe met sy krag, sy warmte. Hy wil die Suiderkruis vir haar pluk. En dit, weet Kate, sal makliker wees as om hul liefde te laat blom.

Splinters Van Spieel En Klip (Afrikaans, Paperback): Annico van Vuuren Splinters Van Spieel En Klip (Afrikaans, Paperback)
Annico van Vuuren
R110 Discovery Miles 1 100 Ships in 4 - 6 working days
Fanus Rautenbach SE Liewe Oom Draadloos - Briewe Van Woepsie (Afrikaans, Paperback): Fanus Rautenbach Fanus Rautenbach SE Liewe Oom Draadloos - Briewe Van Woepsie (Afrikaans, Paperback)
Fanus Rautenbach
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 4 - 6 working days
Toe Die Wereld Nog Anders En Ek Nog Jonk Was (Afrikaans, Paperback, Re-issue): Klaas Steytler Toe Die Wereld Nog Anders En Ek Nog Jonk Was (Afrikaans, Paperback, Re-issue)
Klaas Steytler
R120 Discovery Miles 1 200 Ships in 4 - 6 working days
Met Koffer En Kaart (Afrikaans, Paperback): Helena Gunter Met Koffer En Kaart (Afrikaans, Paperback)
Helena Gunter
R173 R109 Discovery Miles 1 090 Save R64 (37%) Ships in 5 - 7 working days

Langs 'n stormrivier skop 'n vrou haar hoehak Bally-skoene uit, want sekere situasies moet kaalvoet aangedurf word. 'n Ander vrou (deur die geliefde versaak) dwaal mymerend in 'n Klein-Karoo-dorp totdat 'n naaldekoker haar pad versper. Op 'n plakkaat In 'n Londense moltreinstasie vra 'n wildtuinleeu: "Want to shift your boundaries?" En nooi dan: "Come to Africa." Die reis lei ook na 'n buurt waar antie Bybie-hulle dalk nie tuis is nie, want dis All Pay en die kinders het 'n skroppietjie vir die dag gekry. Daar word oor grense heen verken, en die reisiger staan telkens uitgelewer, want die terrein is ongewoon en die gekoesterde bagasie en bekende roete geld nie. Die verhale - ironies en nie sonder humor nie - kleur komplekse menseverhoudinge met menslikheid en deurleefde kennis in. Knap verweef en terselfdertyd toeganklik.

Op reis met 'n hond (Afrikaans, Paperback): Anna Kemp Op reis met 'n hond (Afrikaans, Paperback)
Anna Kemp
R170 R109 Discovery Miles 1 090 Save R61 (36%) Ships in 5 - 7 working days
In Die Tyd Van Die Uil (Afrikaans, Book): Henk Rall In Die Tyd Van Die Uil (Afrikaans, Book)
Henk Rall
R99 Discovery Miles 990 Ships in 4 - 6 working days
Voornagvlug (Afrikaans, Book): P.J. Haasbroek Voornagvlug (Afrikaans, Book)
P.J. Haasbroek
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days
Die Skilpad se Laaste Traan (Afrikaans, Paperback): Carol Campbell Die Skilpad se Laaste Traan (Afrikaans, Paperback)
Carol Campbell
R280 R259 Discovery Miles 2 590 Save R21 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Dis 'n donker Karoonag en 'n bebloede vrou hardloop grondpad langs. Iets grusaam het gebeur en Siena weet sy moet by Seekoegat Primere Skool uitkom, daar sal sy veilig wees. Dis baie ver, drie dae met 'n donkiekar en sy is te voet. Hierdie roman vertel die verhaal van Siena, Boetie en Kriekie, wie se lewens sedert kinderdae nou verweef is. Soos wat Siena hardloop ontmoet lesers die mense in haar lewe: Boetie is verwilderd en verwaarloos, altyd besig met kattekwaad. Sy vriendskap met Siena laat hom egter sy selfwaarde besef. Kriekie is 'n wrak. Sy ma is 'n prostituut wat by die stilhouplekke langs die n1 werk en hy het skaars 'n huis. Wanneer sy ma, Dolly, nie terugkom nie, beland hy deur een vrou se goedhartigheid ook by Seekoegat Primere Skool. Die Karooskilpad se simboliese spore kan deur die hele roman gesien word. Siena se pa, 'n karretjiemens, het altyd gese dat 'n skilpad die wysheid van die antieke landskap in hom dra. Daar word geglo dat 'n skilpad slegs een traan in sy leeftyd stort, die oomblik wanneer hy sterf. Die skilpad se laaste traan is bekroonde skrywer Carol Campbell se derde boek oor die Karoo. Soos haar vorige werk fokus sy sterk op sosiale realisme, maar vir die eerste keer is hier ook magiese realisme, so eie aan die mense oor wie sy skryf.

Karretjiemense (Afrikaans, Paperback): Carol Campbell Karretjiemense (Afrikaans, Paperback)
Carol Campbell
R210 Discovery Miles 2 100 Ships in 4 - 6 working days

Vyftien jaar lank kruip Muis al weg. En noudat die Karoo so droog is, wil haar man Kapok hul donkiekarretjie in Leeu-Gamka se rigting draai – die een plek wat Muis nooit weer wil sien nie, want dit is hier waar die wrede Miskiet vir haar wag om haar terug te kry. Klein Witpop is opgewonde. Dalk kan sy nou televisie kyk en skool toe gaan. Haar broer Fansie hoop daar sal meer kos vir hom en hul babasussie Sponsie wees. Maar die duiwel is los in Leeu-Gamka en hulle moet desperaat vlug op hul karretjie. Sonder dokumente wat wys jy bestaan, kan die polisie jou nie veel help nie. In Carol Campbell se senutergende roman word die onsigbare en nomadiese karretjiemense van die Groot-Karoo op spanningsvolle wyse op die voorgrond geplaas.

'n Sirkus in Die Steppe (Afrikaans, Paperback): Freek Swart 'n Sirkus in Die Steppe (Afrikaans, Paperback)
Freek Swart
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days
Vrou van die Senator (Afrikaans, Paperback): Marsofine Krynauw Vrou van die Senator (Afrikaans, Paperback)
Marsofine Krynauw
R431 Discovery Miles 4 310 Ships in 18 - 22 working days
Uit Die Kwaads Uit (Afrikaans, Paperback, Uitgawe ed.): Alet Viljoen Uit Die Kwaads Uit (Afrikaans, Paperback, Uitgawe ed.)
Alet Viljoen
R110 Discovery Miles 1 100 Ships in 4 - 6 working days
Drie Prosastukke Van Jochem Van Bruggen (Afrikaans, Paperback): A.P. Grove, S. Strydom Drie Prosastukke Van Jochem Van Bruggen (Afrikaans, Paperback)
A.P. Grove, S. Strydom
R99 Discovery Miles 990 Ships in 4 - 6 working days
'n Basis Oorkant Die Grens (Afrikaans, Paperback): Louis Kruger 'n Basis Oorkant Die Grens (Afrikaans, Paperback)
Louis Kruger
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 4 - 6 working days
Blaaskans - Die Bewegings Van Flip Nel (Afrikaans, Paperback): John Miles Blaaskans - Die Bewegings Van Flip Nel (Afrikaans, Paperback)
John Miles
R189 Discovery Miles 1 890 Ships in 4 - 6 working days
Die Missie (Afrikaans, Paperback): Anton Pan Die Missie (Afrikaans, Paperback)
Anton Pan
R384 Discovery Miles 3 840 Ships in 18 - 22 working days
Om Weer Te Droom (Afrikaans, Paperback): Elsa Winckler Om Weer Te Droom (Afrikaans, Paperback)
Elsa Winckler
R200 R188 Discovery Miles 1 880 Save R12 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Lizet Vos ontdek tydens die opruim van haar vermoorde suster se woonstel Marina se kluitklaplys. Hierna probeer sy om alles op dié lysie te doen - al is al die gewaagde, gevaarlike dinge eintlik heel teen haar aard. Haar eie drome skuif sy ver agtertoe. Totdat haar broer Evan se lewe met dié van Anya Breedt verstrengel raak. Nou vorm Stephen en sy dogtertjie Soekie deel van familiekuiers. Stephen spartel om na sy vrou se dood die balle in die lug te hou; hy het geen tyd vir ʼn donkerkop met blou oë wat hom hinder nie. Soekie mag dalk in Lizet se klas wees, maar hy is vasbeslote om juffrou Vos te vermy. Na ses maande kan hy egter die uitnodiging om klasbesoek te doen nie verder ignoreer nie. Vir die lewe om sin te maak, moet Stephen en Lizet beide opnuut hulle eie drome ontdek.

Die Noorderlig (Afrikaans, Book): Karel Schoeman Die Noorderlig (Afrikaans, Book)
Karel Schoeman
R189 Discovery Miles 1 890 Ships in 4 - 6 working days
SommerNet - Stories, Sketse en ander Seerkrye (Afrikaans, Paperback): Marianne Fourie SommerNet - Stories, Sketse en ander Seerkrye (Afrikaans, Paperback)
Marianne Fourie
R306 Discovery Miles 3 060 Ships in 18 - 22 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Fascists, Fabricators And Fantasists…
Milton Shain Paperback R320 R295 Discovery Miles 2 950
Transcend JetFlash 700 USB 3.0 Super…
R294 Discovery Miles 2 940
Operating Systems: Design and…
Mary Holmes Hardcover R3,264 R2,954 Discovery Miles 29 540
Chicago's Jewish West Side
Irving Cutler Hardcover R719 R638 Discovery Miles 6 380
Central and South-Eastern Europe 2002
Europa Publications Hardcover R8,733 R7,644 Discovery Miles 76 440
Unrivaled - Game Changers: Book 7
Rachel Reid Paperback R335 R289 Discovery Miles 2 890
A Parade Of Horribles - Dungeon Crawler…
Matt Dinniman Hardcover R599 R475 Discovery Miles 4 750
Modern Sampling Theory - Mathematics and…
John J. Benedetto, Paulo J.S.G Ferreira Hardcover R2,727 Discovery Miles 27 270
Dala Glass Glaze - 8 Turquoise (1L…
R543 Discovery Miles 5 430
Nigel J. Kalton Selecta - Volume 1
Fritz Gesztesy, Gilles Godefroy, … Hardcover R2,873 Discovery Miles 28 730

 

Partners