0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (21)
  • R50 - R100 (184)
  • R100 - R250 (661)
  • R250 - R500 (777)
  • R500+ (104)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Fiksie

Papa Pral Ranje Li (Afrikaans, Paperback): Cinarda Moore Papa Pral Ranje Li (Afrikaans, Paperback)
Cinarda Moore
R314 Discovery Miles 3 140 Ships in 18 - 22 working days
Madefu en Maats - Boek 2 (Afrikaans, Paperback): Sybie Kleynhans Madefu en Maats - Boek 2 (Afrikaans, Paperback)
Sybie Kleynhans
R343 Discovery Miles 3 430 Ships in 18 - 22 working days
Die Maan Huil Bloed (Afrikaans, Paperback): Hennie Malan Die Maan Huil Bloed (Afrikaans, Paperback)
Hennie Malan
R316 Discovery Miles 3 160 Ships in 18 - 22 working days
Nyakati - Nia Nelson (Afrikaans, Paperback): Heshima John Nyakati - Nia Nelson (Afrikaans, Paperback)
Heshima John
R285 Discovery Miles 2 850 Ships in 18 - 22 working days
Beloftes aan myself (Afrikaans, Paperback): Chantel Vergotine Beloftes aan myself (Afrikaans, Paperback)
Chantel Vergotine
R154 Discovery Miles 1 540 Ships in 18 - 22 working days
Ramadi (Afrikaans, Paperback): Sybie Kleynhans Ramadi (Afrikaans, Paperback)
Sybie Kleynhans
R364 Discovery Miles 3 640 Ships in 18 - 22 working days
Die Kinders Grim en die Verskiete Ster (Afrikaans, Paperback): Jm Van Zyl Die Kinders Grim en die Verskiete Ster (Afrikaans, Paperback)
Jm Van Zyl
R542 Discovery Miles 5 420 Ships in 18 - 22 working days
Strydgedigte (Afrikaans, Paperback): Mario Meiner Strydgedigte (Afrikaans, Paperback)
Mario Meiner; Peter Cohen
R643 Discovery Miles 6 430 Ships in 18 - 22 working days
Die Oes Van Onreg (Afrikaans, Paperback): Malene Breytenbach Die Oes Van Onreg (Afrikaans, Paperback)
Malene Breytenbach
R365 Discovery Miles 3 650 Ships in 18 - 22 working days
Huwelik op Kontrak (Afrikaans, Paperback): Natasha Nilson Huwelik op Kontrak (Afrikaans, Paperback)
Natasha Nilson
R321 Discovery Miles 3 210 Ships in 18 - 22 working days
Dya-na-sore, Oder - Die Wanderer (Afrikaans, Paperback): Wilhelm Friedrich Von Meyern Dya-na-sore, Oder - Die Wanderer (Afrikaans, Paperback)
Wilhelm Friedrich Von Meyern
R636 Discovery Miles 6 360 Out of stock
'n Leeftyd Se Bekruip (Afrikaans, Paperback): Dawie Strauss 'n Leeftyd Se Bekruip (Afrikaans, Paperback)
Dawie Strauss
R220 R203 Discovery Miles 2 030 Save R17 (8%) Ships in 5 - 10 working days

'n Leeftyd Se Bekruip is ’n bundel verhale vol humor en avontuur. Dit gaan oor die te-voet-jag van kleinwild tot grootwild en strek oor verskillende lande en kontinente heen.

Dit gebeur nie aldag dat ‘n boer ‘n boek publiseer nie. Maar Dawie Strauss is nie ‘n gewone boer nie. Hy is ‘n boer én ‘n skrywer, ‘n jagter én ’n bewaarder.

‘n Boek wat op jou bedkassie of leunstoel, op jou see-handdoek of tydens jou vliegtuigrit op jou sal wag en sal sorg vir ‘n lekkerlees-avontuur. Sterre en kampvuur. Vriendskap en heimwee. Die bos róép…

Getyeman (Afrikaans, Paperback): Wilreza Smit-Theron Getyeman (Afrikaans, Paperback)
Wilreza Smit-Theron
R147 Discovery Miles 1 470 Ships in 4 - 6 working days

Opregte liefde is onbreekbaar.

Lunaise vestig haar op Kosiebaai na ‘n liefdesteleurstelling. Hier aan die ooskus van Afrika vind sy vrede en genesing in die tropiese water van die warm Mosambiekstroom. Totdat Rolf Pfeiffer een aand onverwags by haar voordeur opdaag en deur al haar skanse breek sonder om ‘n vinger verroer.

Skielik bevind sy haar tussen meer beeldskone vroue om Rolf se hart te wen. As befaamde fisioterapeut stort sy haar hart en siel daarin om Rolf se peetkind, Ingrid, te behandel na ‘n ernstige vliegtuigongeluk waarin sy die gedeeltelike gebruik van haar een ledemaat verloor het. Lunaise se hart word ‘n oseaan waarvan die getye haar dwing om soms asemloos tussen hoogwater en laagwater te oorleef. Maar ‘n man met die getye in sy oë trek haar veilig onder sy skouer in en wys haar hoe die toekoms wel kan lyk.

Kan hierdie twee mense die aanslae van die lewe deurstaan sodat hulle liefde vir mekaar kan seëvier?

Die Swart Wittebrood (Afrikaans, Paperback): Leon Cornelius Die Swart Wittebrood (Afrikaans, Paperback)
Leon Cornelius
R204 Discovery Miles 2 040 Ships in 18 - 22 working days
Herhaling van die Verlede (Afrikaans, Paperback): Marsofine Krynauw Herhaling van die Verlede (Afrikaans, Paperback)
Marsofine Krynauw
R305 Discovery Miles 3 050 Ships in 18 - 22 working days
'n Tyd Om Te Lag (Afrikaans, Paperback): Lizelle von Wielligh 'n Tyd Om Te Lag (Afrikaans, Paperback)
Lizelle von Wielligh
R147 Discovery Miles 1 470 Ships in 4 - 6 working days

Kan ‘n gebroke huwelik betyds gered word?

ʼn Brief van ʼn geskeide vrou skud Noulien se huwelik se fondasie. Ná agt jaar se getroude lewe is sy en Stephan verby die maanskyn en rose stadium en het hulle paadjies uitmekaar begin loop. Net verlange bly oor van die dae toe sy in haar man se arms aan die slaap geraak het. Selfs in die slaapkamer is dit nou eerder plig as plesier en sukkel sy nog steeds om swanger te raak en die Cloetefamilie ‘n erfgenaam te gee.

Daarby is Belinda, die bure se dogter wat saam met Stephan grootgeword het en steeds gevoelens vir hom het, besig om te skei en terug op Grasdal by haar ouers.

Noulien besluit om Marriage Capsule se huwelikskursus te doen, want ʼn huwelik is soos ʼn motor: As dit eers breek, is die skade groot, soms onherstelbaar. Maar het sy betyds wakker geskrik?

Treurgrond (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): Maj Gen, Chris van Zyl, Dr. Dirk Herman, Nieuwoudt Nieuwoudt Treurgrond (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
Maj Gen, Chris van Zyl, Dr. Dirk Herman, Nieuwoudt Nieuwoudt
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days
Volmaan oor die Vaalrivier (Afrikaans, Paperback): Sybie Kleynhans Volmaan oor die Vaalrivier (Afrikaans, Paperback)
Sybie Kleynhans
R390 Discovery Miles 3 900 Ships in 18 - 22 working days
Skye - Vrou van Tweede Kanse (Afrikaans, Paperback): Marsofine Krynauw Skye - Vrou van Tweede Kanse (Afrikaans, Paperback)
Marsofine Krynauw
R449 Discovery Miles 4 490 Ships in 18 - 22 working days
Die Kleur van my Pen - Tuiskoms (Afrikaans, Paperback): Martha Poller Die Kleur van my Pen - Tuiskoms (Afrikaans, Paperback)
Martha Poller
R413 Discovery Miles 4 130 Ships in 18 - 22 working days
Poskaart uit Moskou (Afrikaans, Paperback): Kobus de Villiers Poskaart uit Moskou (Afrikaans, Paperback)
Kobus de Villiers
R509 Discovery Miles 5 090 Ships in 18 - 22 working days
Halfpad Hol (Afrikaans, Paperback): Amos van der Westhuizen Halfpad Hol (Afrikaans, Paperback)
Amos van der Westhuizen
R325 Discovery Miles 3 250 Ships in 4 - 6 working days

Halfpad Hol is die storie van vier karakters wat hulle lewensweg moet vind in die godsdienstig-versplinterde landskap van post-apartheid Suid-Afrika. Die twee manlike perspektiefkarakters is beide vasgekeer in 'n gat; Coenraad fisiek onder in 'n myn, terwyl sy boesemvriend Henk se stryd tussen sy ore afspeel. Saam met Tracy en Benita word hul oortuigings getoets rakende etiek in besigheid, die huwelik en verhoudings. Daar is vertwyfeling oor die grootmaak van kinders, verhoudings met bejaarde ouers en houdings teenoor tradisionele instellings. Traumas weens die verlede se indoktrinasie beinvloed steeds hul lewenskeuses. Halfpad Hol bekyk die invloed van volksgodsdiens en die nadraai daarvan op die psige van die enkeling.

Die Prys van Geld (Afrikaans, Paperback): Ina Cantoni Die Prys van Geld (Afrikaans, Paperback)
Ina Cantoni
R343 Discovery Miles 3 430 Ships in 18 - 22 working days
Bloed en Modder (Afrikaans, Paperback): Maria Prinsloo Bloed en Modder (Afrikaans, Paperback)
Maria Prinsloo
R170 Discovery Miles 1 700 Ships in 4 - 6 working days

Irma Mulder is 'n erkende oorlogjoernalis. Sy verhuis terug na Suid-Afrika na 'n bomaanval wat die lewe van een van haar kameramanne geeis het. Sy woon nou in Nelspruit en skryf vir die plaaslike koerant. Sy word onverwags en onskuldig by ? moord ingesleep. Die moordenaar betrek haar ook by elke daaropvolgende moord en speel 'n gevaarlike speletjie met haar en die polisie. Sal die polisie daarin slaag om die reeksmoordenaar vas te trek voordat dit te laat is?

Die Inval Van Qubits - Die Kunsmatige Wesens Wat Mense Op Planeet Aarde Geblus (Afrikaans, Paperback): Lorenzetti Die Inval Van Qubits - Die Kunsmatige Wesens Wat Mense Op Planeet Aarde Geblus (Afrikaans, Paperback)
Lorenzetti
R241 Discovery Miles 2 410 Ships in 18 - 22 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Control of Complex Systems - Theory and…
Kyriakos Vamvoudakis, Sarangapani Jagannathan Hardcover R3,828 R3,572 Discovery Miles 35 720
Problems And Solutions In…
Anton Z. Capri Hardcover R3,820 Discovery Miles 38 200
Religion and Health
James J. Walsh Hardcover R767 Discovery Miles 7 670
Opinion Polls and the Media - Reflecting…
C. Holtz-Bacha, J. Stroemback Hardcover R2,664 Discovery Miles 26 640
The Remount Service in the United…
War Office Paperback R221 Discovery Miles 2 210
Psychopathy - The Basics
Sandie Taylor, Lance Workman Hardcover R4,054 Discovery Miles 40 540
Unraptured - How End Times Theology Gets…
Zack Hunt Paperback R388 R362 Discovery Miles 3 620
Forward Observer - An Artillery…
Edwin Westrate Hardcover R699 Discovery Miles 6 990
NIV, Outreach New Testament, Large…
Zondervan Paperback R142 Discovery Miles 1 420
Midnights
Taylor Swift CD R505 Discovery Miles 5 050

 

Partners