0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (21)
  • R50 - R100 (184)
  • R100 - R250 (672)
  • R250 - R500 (774)
  • R500+ (104)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Fiksie

Stom Gode - Boek 3 (Afrikaans, Paperback): Dibi Breytenbach Stom Gode - Boek 3 (Afrikaans, Paperback)
Dibi Breytenbach
R336 Discovery Miles 3 360 Ships in 4 - 6 working days

Die gode in Afrika is stom. En lui.

So byna is kolonel Aella O’Malley die ewigheid in gestuur. Nou sy is terug in Afrika se bos nadat sy in Avignon gaan aansterk het. Skaars is sy en haar Franse geliefde weer op haar tuisgrond of hulle word betrek by ’n ondersoek na kadawers wat in die veld gevind is. En dit word gou deur nog lyke opgevolg.

Maar die beeld van ’n ander figuur het haar uit Avignon gevolg, dié van ’n straatkind wat Zoeloe praat en Afrikaans verstaan. Hoe het hy daar gekom, weet sy ma dit en hoe kry Aella die kind terug by die huis? Meer, wie was vir sy lot verantwoordelik? In Afrika se nat veld doem die antwoorde gaandeweg op en dit is afskuwelik.

Die Vlinder en die Nuuskierige Agie (Afrikaans, Paperback): Jayn Roxton-Wiggill Die Vlinder en die Nuuskierige Agie (Afrikaans, Paperback)
Jayn Roxton-Wiggill; Translated by Annanda Davies; Marianne Winter
R571 Discovery Miles 5 710 Ships in 18 - 22 working days
Chris Barnard 2020 (Afrikaans, Paperback): Van der Spuy Van der Spuy, Madelein Rust, Elsa Winckler, Malene Breytenbach, Belinda... Chris Barnard 2020 (Afrikaans, Paperback)
Van der Spuy Van der Spuy, Madelein Rust, Elsa Winckler, Malene Breytenbach, Belinda Bras-Nel
R321 Discovery Miles 3 210 Ships in 4 - 6 working days
Kaskenades van die Agtermekaar K rels en die Koeksisters - Slaplag staaltjies uit die gay sewentigerjare (Afrikaans,... Kaskenades van die Agtermekaar K rels en die Koeksisters - Slaplag staaltjies uit die gay sewentigerjare (Afrikaans, Paperback)
Sheree Rayfield, Pieter Uys
R137 Discovery Miles 1 370 Ships in 18 - 22 working days
Martjie se Ingelsman (Afrikaans, Paperback): Bets Koen Martjie se Ingelsman (Afrikaans, Paperback)
Bets Koen
R231 Discovery Miles 2 310 Ships in 18 - 22 working days
Innie Shadows (Afrikaans, English, Paperback): Olivia M. Coetzee Innie Shadows (Afrikaans, English, Paperback)
Olivia M. Coetzee
R550 Discovery Miles 5 500 Ships in 18 - 22 working days
Die Veroordeelde Hart (Afrikaans, Paperback): Werner Blignaut Die Veroordeelde Hart (Afrikaans, Paperback)
Werner Blignaut
R240 Discovery Miles 2 400 Ships in 18 - 22 working days
Drukgang (Afrikaans, Paperback): Bert Snyman Drukgang (Afrikaans, Paperback)
Bert Snyman
R451 Discovery Miles 4 510 Ships in 18 - 22 working days
Tienerharte 2: Hartbreker: Boek 2 (Afrikaans, Paperback): Cecilia Steyn Tienerharte 2: Hartbreker: Boek 2 (Afrikaans, Paperback)
Cecilia Steyn
R189 Discovery Miles 1 890 Ships in 4 - 6 working days

Stefan vry graag in die bondel. Maar Ciska, met haar krullerige rooi hare en sexy lyf, is die eerste meisie wat sy voete regtig onder hom uitslaan. Vir haar sal hy enigiets doen, selfs in 'n getroue verhouding wees vir altyd. Maar die irriterende rykmansdogter, Surette, is vasberade om haar kloue in Stefan te hou. Hierdie romantiese reeks met heelwat avontuur, aksie en hartstog sal lesers vasgevang hou tot die laaste bladsy!

Amraal (Afrikaans, Paperback): Marinda van Zyl Amraal (Afrikaans, Paperback)
Marinda van Zyl
R325 Discovery Miles 3 250 Ships in 4 - 6 working days

Die storie van Amraal en sy mense begin by die Hantam, strek deur Namakwaland, Pella en die suide van Namibie tot in Gobabis. 'n Oorrompelende historiese roman wat 'n verswee geskiedenis oopskryf, ook die geskiedenis van Afrikaans. Die verhaal is geanker in die kronieke van die Khoi, maar temas soos die strewe na reg en geregtigheid gee daaraan 'n tydlose kwaliteit.

Jaar van Skandes (Afrikaans, Paperback): Annmaree Barry Jaar van Skandes (Afrikaans, Paperback)
Annmaree Barry
R779 Discovery Miles 7 790 Ships in 18 - 22 working days
Die Aandster - en ander stories (Afrikaans, Paperback): Potpourri Skrywers Die Aandster - en ander stories (Afrikaans, Paperback)
Potpourri Skrywers
R418 Discovery Miles 4 180 Ships in 18 - 22 working days
Swart Swaan (Afrikaans, Paperback): Wilken Calitz Swart Swaan (Afrikaans, Paperback)
Wilken Calitz
R290 R268 Discovery Miles 2 680 Save R22 (8%) Ships in 5 - 10 working days

’n Monsteragtige wese het hom in Fabian se tuin tuisgemaak – ’n ondier met ’n dodelike aptyt.

In die skadu van die dobbelhuis waar Fabian ’n veiligheidswag is, werskaf hy en Mossie, pas uit die tronk, om vir dié gedierte ʼn hok te bou en hom te versorg.

Maar net Fabian weet van die trommel wat hy vroeër in die tuin begrawe het – daar waar die dier nou lê. ’n Trommel wat hom sal help om sy vrou Merinda, wyndrinker van formaat, vir ’n wyle te help vergeet van die skade aan haar gesig en in haar hart.

Wilken Calitz se Swart swaan is meer as ’n surrealistiese sprokie vir volwassenes. Dit is ’n betowerende roman oor die lewe van ’n man wie se verbeelding op ’n dag vlerke kry.

Afgehandel (Afrikaans, Paperback): Juanita Swart Afgehandel (Afrikaans, Paperback)
Juanita Swart
R249 Discovery Miles 2 490 Ships in 18 - 22 working days
Kinkels in die Kabel (Afrikaans, Paperback): Sanna Van Der Walt Kinkels in die Kabel (Afrikaans, Paperback)
Sanna Van Der Walt
R152 Discovery Miles 1 520 Ships in 18 - 22 working days
Kinders Wat Moor - Wie Se Skuld Is Dit? (Afrikaans, Paperback): Andre le Roux Kinders Wat Moor - Wie Se Skuld Is Dit? (Afrikaans, Paperback)
Andre le Roux
R309 Discovery Miles 3 090 Ships in 4 - 6 working days

André le Roux kyk waarom kinders moord pleeg, en vra: Wie se skuld is dit? Hy beskou gevalle soos Don Steenkamp, Henri van Breda, Phoenix Racing Cloud Theron en Morné Harmse (met sy swaard), in die lig van die nuutse navorsing. Gevallestudies sluit ook Nicolette en Hardus Lotter, die Waterkloof-4 en die onlangse geval van die Krugersdorpmoorde in.

Moord Oord (Afrikaans, Paperback): Juanita Swart Moord Oord (Afrikaans, Paperback)
Juanita Swart
R256 Discovery Miles 2 560 Ships in 18 - 22 working days
Soete Sonde (Afrikaans, Paperback): Lizz Meiring Soete Sonde (Afrikaans, Paperback)
Lizz Meiring
R273 Discovery Miles 2 730 Ships in 4 - 6 working days

’n Versameling woorde oor die verleidelikste ding op aarde: Sjokolade!

Die mensdom se emosionele verhouding met sjokolade is legendaries. Van suikersoet tot bittersoet, van donker tot melk – dié lekkerny bied ons oor al die eeue heen troos, terapie, hedonisme en loutere plesier. Sjokolade was nog altyd ’n simbool van belofte, versugting, verlange en sensualiteit.

In Soete Sonde ondersoek bekende skrywers en nuwe stemme die tekstuur van sjokolade in al sy heerlike vorme – van lewensredder tot moordwapen. Daar’s komedie, satire, sensasie, tragedie, die absurde en fantasie. Sommige stories daag jou uit, ander verskuif grense en baie laat jou tot in jou kiewe lekkerkry. Die samesteller van die bundel is Lizz Meiring, aktrise, vervaardiger, skrywer en selferkende plesiervraat, hedonis en sjokolis.

Die Belydenis (Afrikaans, Paperback): Jodi Picoult Die Belydenis (Afrikaans, Paperback)
Jodi Picoult; Translated by Daniel Hugo
R554 Discovery Miles 5 540 Ships in 18 - 22 working days

Heel eerste vertaling van ’n Jodi Picoult-roman in Afrikaans, hierdie is die vertaling van Plain Truth.

Die ontdekking van ’n dooie baba in ’n skuur op ’n Amiese plaas in Amerika dreig om ’n jong vrou se lewe te verwoes.

Omstandigheidsgetuienis dui daarop dat die 18-jarige Katie Fisher, ’n ongetroude Amiese meisie wat glo die pasgeborene se ma is, vir die moord verantwoordelik is. Katie hou vol: sy het nie die baba vermoor nie. Terselfdertyd vlug Ellie Hathaway, ’n ontnugterde advokaat, na familie wat in dieselfde streek woon om haar kop skoon te maak. Haar tannie is verwant aan Katie en kort voor lank stem Ellie teensinnig in om Katie te verdedig.

Ellie word as Katie se toesighouer aangestel terwyl sy op borgtog is en moet boonop by die Fishers intrek. Om Katie te verdedig, moet Ellie haar nie net diep ingrawe in ’n wêreld wat radikaal van haar eie verskil nie, maar ook ’n manier vind om Katie volgens háár verwysingsraamwerk te verstaan. Wanneer ’n man uit haar verlede weer sy verskyning maak, word Ellie terselfdertyd gedwing om haar eie vrese en begeertes te konfronteer.

Uit die pen van die gewilde skrywer van My Sister’s Keeper verskyn dié boeiende verhaal van twee vroue . . . en een geheim.

Die Afloerder (Afrikaans, Paperback): Anel Heydenrych Die Afloerder (Afrikaans, Paperback)
Anel Heydenrych
R304 Discovery Miles 3 040 Ships in 4 - 6 working days

Iemand loer vanuit die skadus.

Verslaggewer Anje Bruwer verruil die gevaarlike strate van Johannesburg vir ’n rustiger lewe in Colesberg om ’n misdaadroman te skryf.

Maar die platteland is allermins rustig: Daar is ’n menseslagter los wie se gruweldade Anje se kop laat duisel. Sy loop haar in sy web vas wanneer sy vir die plaaslike koerant oor sy moorde begin verslag lewer.

Kaptein Siegfried Scholtz – ’n man wie se skuldgevoelens hom ry – kan nie anders nie as om Anje by die ondersoek te betrek.

Gaan hulle daarin slaag om te keer dat die moordenaar nog ’n lewe wreed in ’n bloederige swartsak verpak?

Die afloerder is ’n sielkundige riller so koud en donker as kan kom.

Raar Maar"Amper" Waar - Afrikaanse Kortverhale (Afrikaans, Paperback): Will Ferreira Raar Maar"Amper" Waar - Afrikaanse Kortverhale (Afrikaans, Paperback)
Will Ferreira
R319 Discovery Miles 3 190 Ships in 18 - 22 working days
Klapperhaar Slaap Nie Stil Nie (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe): Kirby van der Merwe Klapperhaar Slaap Nie Stil Nie (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
Kirby van der Merwe
R375 Discovery Miles 3 750 Ships in 4 - 6 working days

Kinta is omgekrap. Met moeite het sy haar losgemaak van haar eenvoudige agtergrond en familie, en nou dwing ’n ou man in ’n komatoestand, ’n pa wat sy kwalik ken, haar terug in die geselskap van haar halfbroer Abe met die bose glinstering in sy oog, ’n swendelaar wat alles verteenwoordig waarvan sy probeer wegkom. Maar van almal wat besoektyd opdaag, is dit Gustav van As wat dit vir Kinta die moeilikste maak om soos voorheen voort te gaan.

Die Mooie Jan en ander Afrikaanse kortverhale (Afrikaans, Paperback): Kwarts Publishers Die Mooie Jan en ander Afrikaanse kortverhale (Afrikaans, Paperback)
Kwarts Publishers
R283 Discovery Miles 2 830 Ships in 18 - 22 working days
Afrikaanse Stories - Amanda van die Boland (Afrikaans, Paperback): Potpourri Skrywers Afrikaanse Stories - Amanda van die Boland (Afrikaans, Paperback)
Potpourri Skrywers
R417 Discovery Miles 4 170 Ships in 18 - 22 working days
Die Karavane (Afrikaans, Paperback): Herman Hager Wilhelm Hauff Die Karavane (Afrikaans, Paperback)
Herman Hager Wilhelm Hauff
R560 Discovery Miles 5 600 Ships in 18 - 22 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Handbook Of HIV Medicine
Douglas Wilson, Mark Cotton, … Paperback  (1)
R730 Discovery Miles 7 300
Face Value - The Assassination of…
Frank Campbell Hardcover R1,944 R1,571 Discovery Miles 15 710
The Mammals of Minnesota - a Scientific…
C L (Clarence Luther) 185 Herrick Hardcover R888 Discovery Miles 8 880
Evolution of Life Histories of Mammals…
Mark S. Boyce Hardcover R1,993 Discovery Miles 19 930
Super Sleuth
David Walliams Paperback R295 R264 Discovery Miles 2 640
Subterranean Rodents - News from…
Sabine Begall, Hynek Burda, … Hardcover R5,205 Discovery Miles 52 050
The Impossible Gladiator - Time Keys…
M. G. Leonard Paperback R245 R185 Discovery Miles 1 850
The Use of Tools by Human and Non-human…
A. Berthelet, J. Chavaillon Hardcover R4,495 Discovery Miles 44 950
Ortho Review - A Resident's Study Guide…
Jeffrey Hartman, Sarah Burrow, … Hardcover R1,869 Discovery Miles 18 690
Washed Away - Large Blank Notebook
Gilbert Pepper Notebook / blank book R727 Discovery Miles 7 270

 

Partners