0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (263)
  • R50 - R100 (1,398)
  • R100 - R250 (3,018)
  • R250 - R500 (1,408)
  • R500+ (223)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Opvoedkunde

Carike, Ghoempie En Ghoeghoe Kuier in Bybelland (Afrikaans, Hardcover): Carike Keuzenkamp, Ewald Van Rensburg Carike, Ghoempie En Ghoeghoe Kuier in Bybelland (Afrikaans, Hardcover)
Carike Keuzenkamp, Ewald Van Rensburg
R79 R73 Discovery Miles 730 Save R6 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Vir meer as ‘n dekade reeds deel Carike Keuzenkamp en haar geliefde karaktertjies, Ghoeghoe and Ghoempie, waardevolle lewenslesse met Suid-Afrikaanse kinders; vermaak sy hulle en wys hulle terselfdertyd dat die lewe bedoel is om vol pret en geluk te wees. In haar nuutste boek, Carike, Ghoempie & Ghoeghoe kuier in Bybelland, deel sy van haar gunsteling Bybelstories. Getrou aan haar strewe om geloof in die daaglikse lewe van toepassing te maak, word elke Bybelstorie vergesel van ‘n moderne verhaaltjie waarin Ghoeghoe en Ghoempie kinders op ‘n praktiese manier wys hoe om hulle geloof uit te leef. ‘n Bonus is die gratis CD waarop sy die Bybelstories voorlees, met drie liedjies uit haar gouestatus-CD, Carike, Ghoempie & Ghoeghoe kuier in Bybelland.

Minki Se Boekdag (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Minki Se Boekdag (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Tumi K. Steyn
R140 R127 Discovery Miles 1 270 Save R13 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Lara se danseksamen is om die draai. Sy oefen al weke lank vir die groot dag! Minki en Natalie kan nie wag om haar in aksie te sien op die verhoog nie. Maar dan loop dinge onverwags skeef, en Lara se dansdrome is - vir eers - daarmee heen. Minki en Natalie weet nie hoe om hulle beste maat op te beur nie. Maar een van Minki se gunstelingboeke gee haar 'n plan ...

Paw Patrol Seisoene (Afrikaans, Board book): Paw Patrol Seisoene (Afrikaans, Board book)
R70 R60 Discovery Miles 600 Save R10 (14%) Ships in 4 - 8 working days

This bright and colourful book is a great way to introduce babies and toddlers to books and first skills.

123 With Goose (Afrikaans, Board book): Laura Wall 123 With Goose (Afrikaans, Board book)
Laura Wall; Illustrated by Laura Wall; Fantasi Fantasi
R100 R93 Discovery Miles 930 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Die Baie, Baie Snaakse Boek (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Die Baie, Baie Snaakse Boek (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R160 R145 Discovery Miles 1 450 Save R15 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Die kinders in juffrou Seekoei se klas is vanoggend baie besig! Hulle baljaar en speel, hulle teken prentjies en sing liedjies. Maar elke nou en dan loer juffrou Seekoei kwaai oor haar bril. Waarom lag Hiena die hele tyd? Wat is so verskriklik snaaks? Kom vind self uit in hierdie baie, baie snaakse boek en lag dubbel so hard vir die grappies in die grappieboek wat op die middelste agt bladsye versteek is!

Opwipsprokie: Die Drie Varkies (Afrikaans, Hardcover): North Parade Publishing Opwipsprokie: Die Drie Varkies (Afrikaans, Hardcover)
North Parade Publishing
R265 R237 Discovery Miles 2 370 Save R28 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Herontdek die tydlose verhaal van Die drie varkies met ons betowerende opwipboek! Drie varkies besluit om vir hulle huisies te bou, maar hulle sal moet oppas vir die wilde, wrede wolf.

Pragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke dubbelbladsy is 'n nuwe avontuur wat jou nooi om die varkies se huisies te verken en hul slim eskapades te aanskou. Hierdie interaktiewe boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met lieflike illustrasies.

Opwipsprokie: Gouelokkies en die Drie Bere (Afrikaans, Hardcover): North Parade Publishing Opwipsprokie: Gouelokkies en die Drie Bere (Afrikaans, Hardcover)
North Parade Publishing
R265 R237 Discovery Miles 2 370 Save R28 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Herontdek die tydlose verhaal van Gouelokkies en die drie bere met ons betowerende opwipboek! Wanneer Mamma Beer, Pappa Beer en Baba Beer in die woud gaan stap, gaan die ondeunde klein Gouelokkies hulle huisie binne. Toe die bere terugkom, wag daar ’n groot verrassing op hulle . . .

Pragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke dubbelbladsy is 'n nuwe avontuur wat jou nooi om die knus beerhuisie te verken en Gouelokkies se nuuskierige eskapades te aanskou.

Haas Das se Nuuskas: Episode 6 (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Haas Das se Nuuskas: Episode 6 (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit
R195 R174 Discovery Miles 1 740 Save R21 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, is terug met Diereland se manewales in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending word Haas Das deur Snawel Knawel ontvoer! Diereland is baie bekommerd oor die vermiste nuusleser. Die gewilde Haas Das- stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

Afrikaans Bybelverhale & Inkleurboek (Afrikaans, Paperback): Afrikaans Bybelverhale & Inkleurboek (Afrikaans, Paperback)
R120 R111 Discovery Miles 1 110 Save R9 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Ja! kleuter inkleurboek (Afrikaans, Paperback): Ewald Van Rensburg Ja! kleuter inkleurboek (Afrikaans, Paperback)
Ewald Van Rensburg
R35 R33 Discovery Miles 330 Save R2 (6%) Ships in 5 - 10 working days
Nagmusiek: Sewe Spokerige Stories (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Nagmusiek: Sewe Spokerige Stories (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R120 R109 Discovery Miles 1 090 Save R11 (9%) Ships in 5 - 10 working days
Hoe Voel dit om aan `n Walvis te Wikkel? (Afrikaans, Board book): Malgorzata Detner Hoe Voel dit om aan `n Walvis te Wikkel? (Afrikaans, Board book)
Malgorzata Detner
R185 R168 Discovery Miles 1 680 Save R17 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Hoe voel dit om aan ‘n walvis te wikkel? Lig die flappies en dalk  vind jy uit …

Dié plesierige pretboek is vol diere waaraan jy kan voel en vat, met ‘n groot verrassing aan die einde!

Kiekeboe Leeu (0-3) (Afrikaans, Board book): Camilla Reid Kiekeboe Leeu (0-3) (Afrikaans, Board book)
Camilla Reid; Illustrated by Ingela P. Arrhenius; Translated by Annlerie van Rooyen
R240 R214 Discovery Miles 2 140 Save R26 (11%) Ships in 5 - 10 working days

’n Nuwe titel in die gewilde reeks met verskeie skuifblaaie en 'n magdom safari-diere! Maklik om te gebruik kiekieboe skuifblaaie, 'n snaakse rymteks en verrassingsspieel-einde kombineer in hierdie stylvolle en interaktiewe bordboek vir babas en kleuters! Met 'n totaal van 10 gladde meganismes om op elke bladsy vir stoot, trek of draai, is hierdie pragtige boek propvol pret! Om gesigte te herken en kiekieboe te speel is van die eerste speletjies wat babas speel. Dit is hoekom die heel jongste kinders van hierdie oulike safari-tema boek sal hou - en dit weer en weer sal wil lees.

Miesiemuis is siek plakkerboek (Afrikaans, Paperback): Francois Gilson Miesiemuis is siek plakkerboek (Afrikaans, Paperback)
Francois Gilson; Illustrated by Peral Peral; Edited by Fantasi Fantasi
R80 R74 Discovery Miles 740 Save R6 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.

Minki Maak 'n Plan (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Minki Maak 'n Plan (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Tumi K. Steyn
R140 R127 Discovery Miles 1 270 Save R13 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Minki en haar maats is baie opgewonde toe hulle 'n onverwagse besoeker kry. Hulle ontdek 'n oulike katjie in die tuin. Waar kom sy vandaan, en sal hulle haar kan help om weer haar huis te kry? Hulle sal egter vinnig 'n plan moet maak, want Minki se hond, Spaghetti, hou glad nie van die nuwe kuiergas in die huis nie! Intussen kry Minki 'n nare verrassing toe haar klas 'n belangrike projek moet doen ... Kort voor lank waai die hare behoorlik!

Dapper Soos Ek (Afrikaans, Paperback): Zulaikha Patel Dapper Soos Ek (Afrikaans, Paperback)
Zulaikha Patel; Illustrated by Nicci Martin
R180 R163 Discovery Miles 1 630 Save R17 (9%) Ships in 5 - 10 working days
Minki Se Avontuurkamp (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Minki Se Avontuurkamp (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R140 R127 Discovery Miles 1 270 Save R13 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Minki en haar maats sien al weke lank uit na die skool se avontuurkamp. Hulle gaan in die bos kampeer, swem, kampvuuraande hou en in tente slaap. Boonop is daar allerhande lekker uitdagings waaraan hulle kan deelneem. Dit klink na vet pret! Maar Danika is vasbeslote om weer dinge vir Minki-hulle so goor as moontlik te maak. Sy besluit dat haar span as die Kampkampioene gekroon gaan word en dat niks in haar pad gaan staan nie. Nie eens al beteken dit sy moet vuil speel nie …

Reg Vir Lees: Paw Patrol Vlak 1 - Rommel, Kom Help! (Afrikaans, Paperback): Reg Vir Lees: Paw Patrol Vlak 1 - Rommel, Kom Help! (Afrikaans, Paperback)
R64 R55 Discovery Miles 550 Save R9 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Miesiemuis gaan see toe plakkerboek (Afrikaans, Paperback): Francois Gilson Miesiemuis gaan see toe plakkerboek (Afrikaans, Paperback)
Francois Gilson; Illustrated by Peral Peral; Edited by Fantasi Fantasi
R80 R74 Discovery Miles 740 Save R6 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.

Waldo En Die Weerwolf Met Die Rooi Tekkies (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Waldo En Die Weerwolf Met Die Rooi Tekkies (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R150 R136 Discovery Miles 1 360 Save R14 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Wat sluip daar in die maanlig rond?

Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van ’n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur – een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!

Miesiemuis gaan visvang plakkerboek (Afrikaans, Paperback): Francois Gilson Miesiemuis gaan visvang plakkerboek (Afrikaans, Paperback)
Francois Gilson; Illustrated by Peral Peral; Edited by Fantasi Fantasi
R80 R74 Discovery Miles 740 Save R6 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.

Die Avonture van Kuifie - Kuifie in Tibet (Afrikaans, Paperback): Herge Herge Die Avonture van Kuifie - Kuifie in Tibet (Afrikaans, Paperback)
Herge Herge; Translated by Sonya van Schalkwyk-Barrois
R209 Discovery Miles 2 090 In Stock
Miesiemuis in die kombuis plakkerboek (Afrikaans, Paperback): Francois Gilson Miesiemuis in die kombuis plakkerboek (Afrikaans, Paperback)
Francois Gilson; Illustrated by Peral Peral; Edited by Fantasi Fantasi
R80 R74 Discovery Miles 740 Save R6 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.

Simon Staan Sy Man (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Simon Staan Sy Man (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens; Illustrated by Alistair Ackermann
R120 R109 Discovery Miles 1 090 Save R11 (9%) Ships in 5 - 10 working days
Katryn kry `n Ster (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Katryn kry `n Ster (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens; Illustrated by Alistair Ackermann
R120 R109 Discovery Miles 1 090 Save R11 (9%) Ships in 5 - 10 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Anxiety in Relationship - How to…
Wanda Kelly Hardcover R724 Discovery Miles 7 240
The Naturalist in Vancouver Island and…
John Keast Lord Paperback R572 Discovery Miles 5 720
Therapeutic Protein Drug Products…
Brian K. Meyer Hardcover R3,436 Discovery Miles 34 360
Agent 407 - A South African Spy Breaks…
Olivia Forsyth Paperback  (2)
R546 Discovery Miles 5 460
Electrospinning: Nanofabrication and…
Binding, Xianfeng Wang, … Paperback R3,671 Discovery Miles 36 710
The Asian Aspiration - Why And How…
Greg Mills, Olusegun Obasanjo, … Paperback R350 R317 Discovery Miles 3 170
The Development and Symbolism of…
Tamara Prosic Hardcover R6,236 Discovery Miles 62 360
The Chicago Cub Shot for Love - A…
Jack Bales Paperback R501 R469 Discovery Miles 4 690
The BRICS In Africa - Promoting…
Funeka Y. April, Modimowabarwa Kanyane, … Paperback R295 R272 Discovery Miles 2 720
Driven by the Divine - A Seven-Year…
Frances Kozlowski, Chris Jackson Hardcover R929 Discovery Miles 9 290

 

Partners