0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (264)
  • R50 - R100 (1,388)
  • R100 - R250 (3,008)
  • R250 - R500 (1,396)
  • R500+ (223)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Opvoedkunde

Rocco se goor dag (Afrikaans, Board book): Townhouse Publishing Rocco se goor dag (Afrikaans, Board book)
Townhouse Publishing; Translated by Elsa Silke
R175 R129 Discovery Miles 1 290 Save R46 (26%) Ships in 5 - 10 working days
Rocco sê goeienag (Afrikaans, Board book): Townhouse Publishing Rocco sê goeienag (Afrikaans, Board book)
Townhouse Publishing; Translated by Elsa Silke
R175 R129 Discovery Miles 1 290 Save R46 (26%) Ships in 5 - 10 working days

Kom saam met Rocco op 'n interaktiewe slaaptyd-avontuur! Ses tonele wat verander en rymteks sorg dat kleintjies hulle nagroetine op 'n prettige manier ervaar – van speelgoed opruim en melk drink, tot tande borsel en stories deel. Só leer hulle 'n eenvoudige slaaptydroetine. Dis die perfekte boek vir kinders wat 'n bietjie ekstra aanmoediging (en baie meer pret) nodig het wanneer dit tyd is om te gaan slaap. Hierdie is die slaaptydstorie waarvoor kinders oor en oor sal vra!

Haas Das se Nuuskas: Episode 4 (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Haas Das se Nuuskas: Episode 4 (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit
R195 R174 Discovery Miles 1 740 Save R21 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending raak Boeboe die bobbejaantjie vermis en almal is bekommerd, want Hoohoeff Hienia is in die omtrek. Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

Syfers, Inkleurboek & Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback): Syfers, Inkleurboek & Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback)
R48 R42 Discovery Miles 420 Save R6 (13%) Ships in 4 - 8 working days
Disney Peter Pan - Klassieke (Afrikaans, Paperback): Disney Peter Pan - Klassieke (Afrikaans, Paperback)
R50 R43 Discovery Miles 430 Save R7 (14%) Ships in 4 - 8 working days
My 3de Bybel Doen en Leer Boek (Afrikaans, Paperback): My 3de Bybel Doen en Leer Boek (Afrikaans, Paperback)
R68 R63 Discovery Miles 630 Save R5 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Die Groot Jaco Jacobs Pretboek (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Die Groot Jaco Jacobs Pretboek (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R150 R136 Discovery Miles 1 360 Save R14 (9%) Ships in 5 - 10 working days

’n Aktiwiteitsboek met 160 bladsye propvol tawwe tongknopers, lawwe rympies, woorsoekblokke, skaterlagvrae, grappies, raaisels, idees vir poetse, ’n snaakse storie en nog baie meer!

In die klaskamer, in die motor of by die huis – elke bladsy van dié boek is volgeprop met prettige dinge om te doen, te ontdek, te soek en te sê.

Magietyd Safari (Afrikaans, Board book): Magietyd Safari (Afrikaans, Board book)
R240 R185 Discovery Miles 1 850 Save R55 (23%) Ships in 5 - 10 working days

Sê hallo vir al die safaridiere!

Met ’n besige safaritoneel aan die een kant en uidelike dieregesigte en ’n spieël aan die ander kant.

Paw Patrol: Skatkis Stories - Geluk Met Jou Woefiejaardag! (Afrikaans, Hardcover): Paw Patrol: Skatkis Stories - Geluk Met Jou Woefiejaardag! (Afrikaans, Hardcover)
R84 R72 Discovery Miles 720 Save R12 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Disney Junior Mickey: 3 in 1 Inkleur, Storie en Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback): Disney Junior Mickey: 3 in 1 Inkleur, Storie en Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback)
R35 R30 Discovery Miles 300 Save R5 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Reg Vir Lees: Paw Patrol Vlak 1 - Die Ruimteskip (Afrikaans, Paperback): Reg Vir Lees: Paw Patrol Vlak 1 - Die Ruimteskip (Afrikaans, Paperback)
R64 R55 Discovery Miles 550 Save R9 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Stophorlosie - 7 Sport Stories (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Stophorlosie - 7 Sport Stories (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Gwendolene Van Der Merwe
R120 R109 Discovery Miles 1 090 Save R11 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Kan ’n ongewone stokperdjie jou span se rugbytoer red? Hoe ver sal jy gaan om seker te maak jy het genoeg tydvir soveel sportsoorte as moontlik? Kan ’n klomp vrotperskes die begin van ’n cool nuwe sportsoort wees?

Hierdie boek bevat 7 sportstories wat jou tone sal laatomkrul van lekkerkry!

Slaaptyd Sprokies - Twaalf Dansende Prinsesse (Afrikaans, Hardcover): Slaaptyd Sprokies - Twaalf Dansende Prinsesse (Afrikaans, Hardcover)
R65 R56 Discovery Miles 560 Save R9 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Dagboek van 'n Wimpy Kid 19 - Kookpot (Afrikaans, Paperback): Jeff Kinney Dagboek van 'n Wimpy Kid 19 - Kookpot (Afrikaans, Paperback)
Jeff Kinney
R170 R152 Discovery Miles 1 520 Save R18 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die druk laai op teen Greg Heffley, wat ontdek dat ’n kombinasie van ’n spul familielede, ’n piepklein strandhuisie en versengende hitte ’n rampresep is.

Van resepte gepraat – die geheime bestanddeel in Ouma se beroemde frikkadelle is jare lank dig bewaar. Kan Greg al sy familie se raaisels opklaar voor die vakansie verby is? Of gaan hy net aan die kookpot karring?

Rillers: Omnibus 1 (2 Stories in 1) (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe): Francois Bloemhof Rillers: Omnibus 1 (2 Stories in 1) (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe)
Francois Bloemhof
R220 R165 Discovery Miles 1 650 Save R55 (25%) Ships in 5 - 10 working days

Ontdek waarom François Bloemhof een van die mees geliefde spanningskrywers is met hierdie lekker omnibus wat twee van sy gewildste verhale bevat. In Die speletjie laai Wouter 'n dodelike rekenaarspeletjie af . . . Noudat die speletjie sy naam het, en mense begin sterf, is daar net een uitweg: speel, of word die volgende slagoffer. In Die vrou met die pers oog moet Chris en Martie in hul nuwe skool aanpas. Maar hul nuwe maats is vreemd en die biblioteekjuffrou het ’n donker geheim . . .

Disney Beauty and the Beast: 3 in 1 Inkleur, Storie en Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback): Disney Beauty and the Beast: 3 in 1 Inkleur, Storie en Aktiwiteite (Afrikaans, Paperback)
R35 R30 Discovery Miles 300 Save R5 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Lees Saam Met My: Disney the Lion Guard - Vyand Word Vriend (Afrikaans, Paperback): Lees Saam Met My: Disney the Lion Guard - Vyand Word Vriend (Afrikaans, Paperback)
R64 R55 Discovery Miles 550 Save R9 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Barbie - Lees Vir My - Bang? Nie Vir My Nie (Afrikaans, Paperback): Barbie - Lees Vir My - Bang? Nie Vir My Nie (Afrikaans, Paperback)
R64 R55 Discovery Miles 550 Save R9 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Barbie - Lees Vir My - Chelsea Se Lieflike Gedagtes (Afrikaans, Paperback): Barbie - Lees Vir My - Chelsea Se Lieflike Gedagtes (Afrikaans, Paperback)
R64 R55 Discovery Miles 550 Save R9 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Gans doen inkopies (Afrikaans, Paperback): Laura Wall Gans doen inkopies (Afrikaans, Paperback)
Laura Wall; Illustrated by Laura Wall; Fantasi Fantasi
R100 R93 Discovery Miles 930 Save R7 (7%) In Stock
Barbie Dreamtopia - Lees Vir My (Afrikaans, Paperback): Barbie Dreamtopia - Lees Vir My (Afrikaans, Paperback)
R64 R55 Discovery Miles 550 Save R9 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Barbie - Lees Vir My - 'n Olifant Vergeet Soms (Afrikaans, Paperback): Barbie - Lees Vir My - 'n Olifant Vergeet Soms (Afrikaans, Paperback)
R64 R55 Discovery Miles 550 Save R9 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Tom en die Aaklige Toebroodjie (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Tom en die Aaklige Toebroodjie (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alistair Ackermann
R130 R118 Discovery Miles 1 180 Save R12 (9%) Ships in 5 - 10 working days

’n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer. Jig! Tom verstaan nie wat aangaan nie. Hoekom kry hy skielik elke dag aaklige toebroodjies vir skool? Sy ma weet mos hy hou nie van tuna nie! Het die tweeling dalk iets daarmee te doen …?

Hierdie is 'n Boek Oor Monsters (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Hierdie is 'n Boek Oor Monsters (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Theodore Key
R180 R163 Discovery Miles 1 630 Save R17 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Hierdie is ’n boek oor feetjies. Daar is net een probleem … om elke hoek en draai kruip monsters weg wat lawwe poetse bak. Is daar ooit enige feetjies in hierdie boek?

Opwipsprokie: Die Slapende Skoonheid (Afrikaans, Hardcover): North Parade Publishing, Elsa Silke Opwipsprokie: Die Slapende Skoonheid (Afrikaans, Hardcover)
North Parade Publishing, Elsa Silke
R265 R237 Discovery Miles 2 370 Save R28 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Herontdek die tydlose verhaal van Die slapende skoonheid met hierdie betowerende opwipboek! 'n Vloek word oor die prinses en al die koning se onderdane uitgespreek wat hulle honderd jaar lank laat slaap. Baie prinse probeer deur die jare, maar net een kry dit reg om die slapende skoonheid wakker te maak. Hierdie boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met illustrasies wat werklik voor jou oë lewendig word!

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Taos Pueblo & Its Sacred Blue Lake
Marcia Keegan Hardcover R665 R568 Discovery Miles 5 680
Kwezi: Collector's Edition 4 - Issues 10…
Loyiso Mkize Paperback R285 Discovery Miles 2 850
Grammatical Notes on the Language of the…
Franz 1858-1942 Boas Hardcover R807 Discovery Miles 8 070
Pleasures Of The Harbour
Adam Kethro Paperback  (2)
R295 R264 Discovery Miles 2 640
Novel Design and the Applications of…
Dmitry Korzun, Alexey Kashevnik, … Hardcover R3,582 Discovery Miles 35 820
The Wish
Nicholas Sparks Paperback R383 Discovery Miles 3 830
Hilbert's Programs and Beyond
Wilfried Sieg Hardcover R3,582 Discovery Miles 35 820
Crossfire
Wilbur Smith, David Churchill Hardcover R399 R362 Discovery Miles 3 620
The Edge
David Baldacci Paperback R379 Discovery Miles 3 790
The World's Worst Superheroes
David Walliams Paperback R305 R272 Discovery Miles 2 720

 

Partners