0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (263)
  • R50 - R100 (1,387)
  • R100 - R250 (3,007)
  • R250 - R500 (1,408)
  • R500+ (224)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Opvoedkunde

Katryn kry `n Ster (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens Katryn kry `n Ster (Afrikaans, Paperback)
Wendy Maartens; Illustrated by Alistair Ackermann
R120 R109 Discovery Miles 1 090 Save R11 (9%) Ships in 5 - 10 working days
Flaffie (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Flaffie (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R130 R118 Discovery Miles 1 180 Save R12 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Moeg vir jou planeet se troeteldiere? Bestel vandag nog ‘n troeteldier van ‘n ander planeet!

Rudi en Judy baklei gedurig soos kat en hond. Hulle stem oor byna niks saam nie. Maar een aand bestel hulle per ongeluk in plaas van pizza … ‘n ruimtewese! Kort voor lank is daar groot moeilikheid …

Nerens, Noord-Kaap (Afrikaans, Paperback, Skooluitgawe): Nico Scheepers Nerens, Noord-Kaap (Afrikaans, Paperback, Skooluitgawe)
Nico Scheepers
R219 Discovery Miles 2 190 Ships in 6 - 10 working days
Waar?s mnr. Leeu? (0-3) (Afrikaans, Board book): Ingela P. Arrhenius Waar’s mnr. Leeu? (0-3) (Afrikaans, Board book)
Ingela P. Arrhenius; Translated by Annlerie van Rooyen
R230 R205 Discovery Miles 2 050 Save R25 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Elke titel in hierdie stylvolle reeks het vyf bladsye met vriendelike karakters om agter kleurvolle viltflappe te vind. In Waar's mnr Leeu?, is jy op die uitkyk vir mnr. Kameelperd, mnr. Krokodil, mev. Olifant en mnr. Leeu self! Lig die laaste flap op en daar is 'n verrassingspieel - altyd 'n treffer met die kleintjies. Ouers is mal oor hierdie boeke omdat dit pragtig is, maar sterk genoeg is om selfs die mees entoesiastiese jong lesers te weerstaan. En kinders is lief vir hulle omdat hulle net soveel pret is.

Waar?s mev. Kat? (0-3) (Afrikaans, Board book): Ingela P. Arrhenius Waar’s mev. Kat? (0-3) (Afrikaans, Board book)
Ingela P. Arrhenius; Translated by Annlerie van Rooyen
R230 R205 Discovery Miles 2 050 Save R25 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Elke titel in hierdie stylvolle reeks het vyf bladsye met vriendelike karakters om agter kleurvolle viltflappe te vind. In Waar's mev. Kat? is jy op die uitkyk vir mnr. Goudvis, mev. Hond, mnr. Marmot en mev. Kat haarself! Lig die laaste flap op en daar is 'n verrassingspieel - altyd 'n treffer met die kleintjies. Ouers is mal oor hierdie boeke omdat dit pragtig is, maar sterk genoeg is om selfs die mees entoesiastiese jong lesers te weerstaan. En kinders is lief vir hulle omdat hulle net soveel pret is.

Waar?s mev. Lieweheersbesie? (0-3) (Afrikaans, Board book): Ingela P. Arrhenius Waar’s mev. Lieweheersbesie? (0-3) (Afrikaans, Board book)
Ingela P. Arrhenius; Translated by Annlerie van Rooyen
R230 R205 Discovery Miles 2 050 Save R25 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Elke titel in hierdie stylvolle reeks het vyf bladsye met vriendelike karakters om agter kleurvolle viltflappe te vind. In Waar's mev. Lieweheersbesie?, is jy op die uitkyk vir mnr. Ruspe, mev. By, mnr. Slak en mev. Lieweheersbesie haarself! Lig die laaste flap op en daar is 'n verrassingspieel - altyd 'n treffer met die kleintjies. Ouers is mal oor hierdie boeke omdat dit pragtig is, maar sterk genoeg is om selfs die mees entoesiastiese jong lesers te weerstaan. En kinders is lief vir hulle omdat hulle net soveel pret is.

Klein Verkenners in die Vrye Natuur: Oerwoud (0-3) (Afrikaans, Board book): Anne-Kathrin Behl Klein Verkenners in die Vrye Natuur: Oerwoud (0-3) (Afrikaans, Board book)
Anne-Kathrin Behl; Translated by Annlerie van Rooyen
R220 R197 Discovery Miles 1 970 Save R23 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Ontdek die groot buitelewe in hierdie aksiebelaaide dierebordboeke met skuifblaaie op elke bladsy. Hierdie reeks bordboeke sal 'n liefde vir die natuur inspireer by selfs die kleinste diereliefhebbers. Met lewendige kunswerke gedruk op wit bord, robuuste maklik-om-te gebruik meganismes vir klein handjies en 'n rymende teks met vriendelike dierefeite, is hierdie die perfekte boeke om nuuskierige klein verkenners keer op keer te betower. In hierdie eerste oerwouddiereboek is daar papagaaie wat hoog in die bome swef, pandas wat aan bamboes smul, tiere wat deur die gras sluip en nog vele meer weses om aan al die lewe te bring met die bewegende dele. Ander titels in die reeks sluit in: Safari.

Kiekeboe Dieretuin (0-3) (Afrikaans, Board book): Camilla Reid Kiekeboe Dieretuin (0-3) (Afrikaans, Board book)
Camilla Reid; Illustrated by Ingela P. Arrhenius; Translated by Annlerie van Rooyen
R240 R214 Discovery Miles 2 140 Save R26 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Neem 'n reis na die dieretuin in hierdie nuwe dieretema-titel in die gewilde reeks met verskeie skuifblaaie en 'n spieel! Maklik om te gebruik kiekieboe skuifblaaie, 'n snaakse rymteks en verrassingsspieel-einde kombineer in hierdie stylvolle en interaktiewe bordboek vir babas en kleuters! Met 'n totaal van 10 gladde meganismes om op elke bladsy vir stoot, trek of draai, is hierdie pragtige boek propvol pret! Om gesigte te herken en kiekieboe te speel is van die eerste speletjies wat babas speel. Dit is hoekom die heel jongste kinders van hierdie oulike safari-tema boek sal hou - en dit weer en weer sal wil lees.

Pootjies (Afrikaans, Hardcover): Richard Jones Pootjies (Afrikaans, Hardcover)
Richard Jones; Illustrated by Richard Jones; Translated by Kristel de Weerd
R177 Discovery Miles 1 770 Ships in 6 - 10 working days
Kiekeboe Hond (0-3) (Afrikaans, Board book): Camilla Reid Kiekeboe Hond (0-3) (Afrikaans, Board book)
Camilla Reid; Illustrated by Ingela P. Arrhenius; Translated by Annlerie van Rooyen
R240 R214 Discovery Miles 2 140 Save R26 (11%) Ships in 5 - 10 working days

'n Nuwe hondetema-titel indie gewilde reeks met verskeie skuifblaaie en 'n spieel! Maklik om te gebruik kiekieboe skuifblaaie, oulike gesigte en 'n verrassingsspieel-einde kombineer in hierdie stylvolle en interaktiewe bordboek vir babas en kleuters! Met 'n totaal van 10 gladde meganismes om op elke bladsy vir stoot, trek of draai. Om gesigte te herken en kiekieboe te speel is van die eerste speletjies wat babas speel. Dit is hoekom die heel jongste kinders daarvan sal hou om al die vriendelike honde en oulike hondjies in hierdie boek te vind - en dit weer en weer sal wil lees.

Waar?s die Babahasie? (0-3) (Afrikaans, Board book): Ingela P. Arrhenius Waar’s die Babahasie? (0-3) (Afrikaans, Board book)
Ingela P. Arrhenius; Translated by Annlerie van Rooyen
R230 R205 Discovery Miles 2 050 Save R25 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Elke titel in hierdie stylvolle reeks het vyf bladsye met vriendelike karakters om agter kleurvolle viltflappe te vind. In Waar's die Babahasie? is jy op die uitkyk vir Babahondjie, Babamuisie, Baba-eentjie en Babahasie self! Lig die laaste flap op en daar is 'n verrassingspieel - altyd 'n treffer met die kleintjies. Ouers is mal oor hierdie boeke omdat dit pragtig is, maar sterk genoeg is om selfs die mees entoesiastiese jong lesers te weerstaan. En kinders is lief vir hulle omdat hulle net soveel pret is.

Kiekeboe Kuiken (0-3) (Afrikaans, Board book): Camilla Reid Kiekeboe Kuiken (0-3) (Afrikaans, Board book)
Camilla Reid; Illustrated by Ingela P. Arrhenius; Translated by Annlerie van Rooyen
R240 R214 Discovery Miles 2 140 Save R26 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Maklik om te gebruik kiekieboe skuifblaaie, oulike gesigte en 'n verrassingsspieel-einde kombineer in hierdie stylvolle en interaktiewe bordboek vir babas en kleuters! Met 'n totaal van 10 gladde meganismes om op elke bladsy vir stoot, trek of draai. Om gesigte te herken en kiekieboe te speel is van die eerste speletjies wat babas speel en dit is hoekom die heel jongste kinders van hierdie oulike boek sal hou - en dit weer en weer sal wil lees!

Jy is Besonders (Afrikaans, Paperback): Tshwanelo Serumola Jy is Besonders (Afrikaans, Paperback)
Tshwanelo Serumola; Illustrated by Subi Bosa
R180 R163 Discovery Miles 1 630 Save R17 (9%) Ships in 5 - 10 working days

I am a CURIOUS brown boy.
I explore the world around me ...
I am an ACCEPTING brown boy.
I respect people who are different from me.

Remarkable me is an empowering book of positive affirmations for brown boys. This book teaches boys to embrace and celebrate their unique talents and interests, while encouraging them to dream big and to be creative.

Build confidence and resilience from a young age with easy-to-follow rhyming text and bright inclusive illustrations that reflect proudly South African children.

Also available in Sesotho, isiXhosa, isiZulu and Afrikaans

Liewe Grapste Grapboek (Afrikaans, Paperback): Liewe Grapste Grapboek (Afrikaans, Paperback)
1
R75 R70 Discovery Miles 700 Save R5 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Die DJ (Afrikaans, Paperback): Simon Bruinders Die DJ (Afrikaans, Paperback)
Simon Bruinders
R175 R162 Discovery Miles 1 620 Save R13 (7%) Ships in 5 - 10 working days

'n Seun word groot in die platteland waar die lewe hemel is, totdat sy pa sterf. Hy word weggeskeur van Zoar en verhuis na Mitchells Plein waar hy kennis maak met sy passie (DJ) maar ook verstrengel raak in dwelms. Hy vind bevryding en word 'n suksesvolle DJ. Hierdie boek vertel aan tieners dat daar hoop is, al is die lewe hel. Hierdie boek bied regte hoop aan duisende dwelm verslaafde Suid-Afrikaners.

Lees En Kyk Met Begrip: Graad 8 - Afrikaans Eerste Addisionele Taal (KABV) (Afrikaans, Paperback): Frans Mostert Lees En Kyk Met Begrip: Graad 8 - Afrikaans Eerste Addisionele Taal (KABV) (Afrikaans, Paperback)
Frans Mostert
R167 Discovery Miles 1 670 Ships in 5 - 10 working days

Die Lees en kyk met begrip-reeks vir die senior fase bied splinternuwe KABV-gerigte geskrewe en visuele tekste om leerders se leesbegrip te help versterk.

Eerste Addisionele Taal-leerders in graad 8 sal aanklank vind by die inhoud, wat met sorg uitgesoek is om aan te sluit by hul ervaringswêreld en taalvermoëns. Materiaal wissel van artikels en berigte tot advertensies, strokiesprente, en opsommings.

’n Memorandum met antwoorde op die vrae is ná publikasie beskikbaar by bestbooks.co.za.

Slaaptyd Sprokies - Raponsie (Afrikaans, Hardcover): Slaaptyd Sprokies - Raponsie (Afrikaans, Hardcover)
R65 R56 Discovery Miles 560 Save R9 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Die Leesleer - V6 - Peter Pan (Afrikaans, Paperback): Die Leesleer - V6 - Peter Pan (Afrikaans, Paperback)
R43 R37 Discovery Miles 370 Save R6 (14%) Ships in 4 - 8 working days
Die Lewe Volgens Wim Vermaak (Afrikaans, Paperback): William Oosthuizen Die Lewe Volgens Wim Vermaak (Afrikaans, Paperback)
William Oosthuizen
R185 R165 Discovery Miles 1 650 Save R20 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Wim Vermaak se lewe is onderstebo. Hy is op die punt om Graad 9 te dop, omdat sy aandag in die LO-klas afgetrek word deur 'n meisie. Sy tweelingsussie wil opsluit deel word van Mars One sending na Mars. Hul verstrooide ouma val vir 'n internetslenter en dan is daar Harold, sy ma wat kuns doseer se menslike geraamte, wat die studente in opstand bring en konflik tussen sy ouers saai. Dalk is Wim se LO-taak die antwoord om dinge weer op koers te kry.

Platinum Wiskunde KABV - Graad 5 Leerderboek   (Afrikaans, Paperback): L. Bowie, C. Gleeson-Baird, R. Jones, H. Morgan, K.... Platinum Wiskunde KABV - Graad 5 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
L. Bowie, C. Gleeson-Baird, R. Jones, H. Morgan, K. Morrison
R221 Discovery Miles 2 210 Ships in 5 - 10 working days
The Boy And The Poacher's Moon (Afrikaans, Paperback): Pamela Newham The Boy And The Poacher's Moon (Afrikaans, Paperback)
Pamela Newham
R205 R183 Discovery Miles 1 830 Save R22 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Billy is one of four teens chosen as the finalists in the Wild2Save Eco competition. They get to spend a long weekend in the Kruger National Park, competing to win a bursary to study conservation. But even on their first night in the bushveld, they run into a group of rhino poachers and land in grave danger. With the help of a mysterious "boy" and the Whistleblower, the four friends are able to thwart the poachers' plan and expose the villains.

Disney Sofia the First: 'n Betowerende Verhaal - Eens Op 'n Prinses (Afrikaans, Hardcover): Disney Sofia the First: 'n Betowerende Verhaal - Eens Op 'n Prinses (Afrikaans, Hardcover)
R81 R69 Discovery Miles 690 Save R12 (15%) Ships in 4 - 8 working days
Eisteddfod-Pret 2 - Nog Gedigte, Monoloe En Samesprake Vir Die Laerskool (Afrikaans, Paperback): Tumi K. Steyn Eisteddfod-Pret 2 - Nog Gedigte, Monoloe En Samesprake Vir Die Laerskool (Afrikaans, Paperback)
Tumi K. Steyn; Contributions by Gloudine Kellerman, Jonelle du Toit
R285 R255 Discovery Miles 2 550 Save R30 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Hierdie versameling van 108 oorsponklike gedigte, 24 monoloë en 20 samesprake volg op die baie suksesvolle eerste titel in die reeks en is weereens perfek geskik vir laerskoolleerders. Elkeen van hierdie werke het die potensiaal om die hoogste punte by 'n eisteddfod te verwerf. Louise Lachenicht se riglyne vir ouers, onderwysers en afrigters - met 'n fokus op gedramatiseerde poësie - verseker dat elke deelnemer hul beste werk kan lewer. 

Krok en Dil Vlak 3 Boek 5 - Superdil (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Krok en Dil Vlak 3 Boek 5 - Superdil (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R50 R46 Discovery Miles 460 Save R4 (8%) Ships in 5 - 10 working days
Krok en Dil Vlak 3 Boek 1 - Ek Is 'n Krok (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Krok en Dil Vlak 3 Boek 1 - Ek Is 'n Krok (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R50 R46 Discovery Miles 460 Save R4 (8%) Ships in 5 - 10 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Occasional Poems
William Hammond Paperback R378 Discovery Miles 3 780
TI-83 Plus Calculator
BarCharts Inc Fold-out book or chart R229 Discovery Miles 2 290
Microsoft Windows 10 Tips & Tricks
Joan Lambert Fold-out book or chart R229 Discovery Miles 2 290
Oracle 12c - SQL
Joan Casteel Paperback  (1)
R1,376 R1,275 Discovery Miles 12 750
A History of the Book of Common Prayer…
Thomas Lathbury Paperback R639 Discovery Miles 6 390
A Compendious History of the Reformation…
Stephen Abel Laval Paperback R713 Discovery Miles 7 130
A Treatise on Headachs - Their Various…
George Hume Weatherhead Paperback R379 Discovery Miles 3 790
The Potomac and the Rapidan
Alonzo H. Quint Paperback R603 Discovery Miles 6 030
Introduction to Computer Theory
Daniel I. A. Cohen Paperback  (4)
R7,003 Discovery Miles 70 030
Historical and Miscellaneous Questions
Richmal Mangnall Paperback R712 Discovery Miles 7 120

 

Partners