0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (258)
  • R50 - R100 (1,389)
  • R100 - R250 (3,035)
  • R250 - R500 (1,403)
  • R500+ (224)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Opvoedkunde

Dit wemel en woel op Ruimpteskip Aarde Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans,... Dit wemel en woel op Ruimpteskip Aarde Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Die Flixies maak kennis met ’n nuwe begrip – biodiversiteit – die verskeidenheid van alle vorme van lewe. Hoekom moet daar so baie soorte wees? Is al hierdie vorme van lewe nodig? Sou Ruimteskip Aarde nie net so goed gewerk het as daar net 'n paar soorte superdiere en superplante op Aarde geleef het nie?

Dux vertel vir Blox dat daar eenhonderdmiljoen verskillende soorte plante en diere bestaan waaraan mense al name gegee het – en dan is daar nog plekke op Aarde waar daar heel waarskynlik soorte leef wat nog ontdek en beskryf moet word! Facto kan nie wag om meer hieroor uit te vind nie...

Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 3 Leesboek 3: Gr 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 3 Leesboek 3: Gr 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R108 Discovery Miles 1 080 Ships in 5 - 10 working days

Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se

• taalvermoë

• ontwikkelingstadium

• ervaringswęreld

• belangstellingsveld en

• humorsin.

Die doel van die reeks is om die jong leser aan te moedig om vir genot te lees met inagneming van sy/haar

• oogspan

• fraseringsvermoë

• ervaringsbesit

• woordbegrip

• sigwoordeskat en

• klankmatige ervaring.

Die leesreeks bestaan uit 16 leesboeke per graad. Dit is volgens vier leesvlakke (van maklik tot moeilik) geskryf. Die leesboeke van 'n vlak toon duidelike progressie met betrekking tot inhoud, woordkeuse, woordeskat en sinsbou.

'n Onderwysersgids is beskikbaar.

Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 2 Leesboek 2: Gr 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 2 Leesboek 2: Gr 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R108 Discovery Miles 1 080 Ships in 5 - 10 working days

Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se

• taalvermoë

• ontwikkelingstadium

• ervaringswęreld

• belangstellingsveld en

• humorsin.

Die doel van die reeks is om die jong leser aan te moedig om vir genot te lees met inagneming van sy/haar

• oogspan

• fraseringsvermoë

• ervaringsbesit

• woordbegrip

• sigwoordeskat en

• klankmatige ervaring.

Die leesreeks bestaan uit 16 leesboeke per graad. Dit is volgens vier leesvlakke (van maklik tot moeilik) geskryf. Die leesboeke van 'n vlak toon duidelike progressie met betrekking tot inhoud, woordkeuse, woordeskat en sinsbou.

'n Onderwysersgids is beskikbaar.

Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 1 Boek 3: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Staple bound): Best Books Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 1 Boek 3: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Staple bound)
Best Books
R108 Discovery Miles 1 080 Ships in 5 - 10 working days
Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 2 Boek 3: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 2 Boek 3: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Best Books
R108 Discovery Miles 1 080 Ships in 5 - 10 working days
Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 3 Leesboek 2: Gr 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Best Books se gegradeerde leesreeks: Vlak 3 Leesboek 2: Gr 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R108 Discovery Miles 1 080 Ships in 5 - 10 working days

Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Graad 1 tot 3 (Huistaal en Eerste Addisionele Taal) is ontwikkel om te pas by die leerder se

• taalvermoë

• ontwikkelingstadium

• ervaringswęreld

• belangstellingsveld en

• humorsin.

Die doel van die reeks is om die jong leser aan te moedig om vir genot te lees met inagneming van sy/haar

• oogspan

• fraseringsvermoë

• ervaringsbesit

• woordbegrip

• sigwoordeskat en

• klankmatige ervaring.

Die leesreeks bestaan uit 16 leesboeke per graad. Dit is volgens vier leesvlakke (van maklik tot moeilik) geskryf. Die leesboeke van 'n vlak toon duidelike progressie met betrekking tot inhoud, woordkeuse, woordeskat en sinsbou.

'n Onderwysersgids is beskikbaar.

Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 1 Boek 2: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 1 Boek 2: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Best Books
R108 Discovery Miles 1 080 Ships in 5 - 10 working days
Klein, klam biome Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Klein, klam biome Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Kwax is die vleiland-spesialis, want dis die plek waar hy die graagste sy tyd deurbring. Hy vertel van 'n groot verskeidenheid plante wat in die klammigheid rondom en ook in die water van die vleilande groei. Die vleiland-bioom is baie klein, maar het ’n baie hoë biodiversiteit. Ongelukkig is omtrent al ons vleilande onder groot druk, veral daardie wat naby die kus geleë is. Facto het altyd gedink vleilande is sommer net modderpoele met plante, maar hy vind by die Flixies uit dat vleilande baie, baie belangrik vir mense en diere is!

Lotta Se Lewe 11: Slange En Hansworse (Afrikaans, Paperback): Alice Pantermuller Lotta Se Lewe 11: Slange En Hansworse (Afrikaans, Paperback)
Alice Pantermuller
R220 R197 Discovery Miles 1 970 Save R23 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Lotta Liebenberg is tien jaar oud. Haar beste vriendin se naam is Chantelle, sy hou van pannekoek en sy is MAL oor diere. Maar eintlik is sy net doodgewoon. Baie meer doodgewoon as haar ouers en haar tweeling­raasbekboeties. Die dagboekstyl en skeeusnaakse illustrasies sal sorg dat lesers van 8 tot 12 jaar die sjarmante Lotta se eskapades onweerstaanbaar vind.

In die elfde boek van die Lotta se lewe­reeks moet Lotta se klas 'n VERSKEIDENHEIDSKONSERT hou! Juffrou Knacker het besluit wie saam met wie moet werk – en Lotta se spanmaat is Benni! ’n Rocker! Chantelle doen saam met die Skaapkop Leigh­Anne (verraaier!) ’n klomp cool hondetoertjies en Rémi ry op ’n eenwielfiets, maar Lotta moet HANSWORSSTREKE uithaal. Dis onregverdig! Dankie tog sy het haar blokfluit om te probeer keer dat haar naam voor die hele skool met ’n plank geslaan word!

Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings.

Agt groot biome Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Agt groot biome Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Facto vind uit hoe die derduisende soorte plante en diere oor die verskillende aardrykskundige streke in Suid-Afrika versprei is. Dis amper soos reuse tuine met verskillende spesies wat daarby aanpas. Die Flixies is opgewonde oor die wonderlike biodiversiteit van Suid-Afrika en hulle dink dis 'n węreldrekord as jy in ag neem dat Suid-Afrika maar net 'n klein landjie is!

Die mooiste van almal Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Danie... Die mooiste van almal Graad 6 - Huistaal / Eerste Addisionele Taal / Tweede Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Facto hoor by die Flixies van 'n smal strokie land naby die kus van Wes- en Suid-Kaapland waar die merkwaardigste bioom in die hele węreld voorkom. Dis ’n bioom wat so spesiaal en eiesoortig is dat dit as een van die sewe Plantkoninkryke van die węreld beskou word. Ouma Flox maak vir die Flixies spesiale reënboogsosaties om aan te peusel terwyl hulle aandagtig luister na die storie van die Kaapse Fynbostuin!

Die Seerowers 1: Die Seerowers En Die Spookskip (Afrikaans, Paperback): Jonny Duddle Die Seerowers 1: Die Seerowers En Die Spookskip (Afrikaans, Paperback)
Jonny Duddle
R195 R174 Discovery Miles 1 740 Save R21 (11%) Ships in 5 - 10 working days

AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Kom span die seile saam met Matilda, Basjan en die Van der Branders, en geniet hulle opwindende seeroweravonture. Elke maand met volmaan verskyn daar ’n geheimsinnige skip aan die kus van  Grootgaapbaai en dan kom plunder seerowers die dorp. Kan Matilda en Basjan die gesteelde buit terugkry en die bose seerowers uitoorlę, of gaan hulle gevangenes aan boord van die spookskip bly . . .  Dalk vir ewig?

Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 3 Boek 2: Gr 2: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Best Books Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 3 Boek 2: Gr 2: Leesboek - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Best Books
R81 R51 Discovery Miles 510 Save R30 (37%) In Stock
Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 1 Boek 4: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 1 Boek 4: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Best Books
R108 Discovery Miles 1 080 Ships in 5 - 10 working days
Die Flixies Groet - Graad 6 (Afrikaans, Paperback): Danie Schreuder Die Flixies Groet - Graad 6 (Afrikaans, Paperback)
Danie Schreuder
R99 R92 Discovery Miles 920 Save R7 (7%) Ships in 5 - 10 working days

'n Klein briefie fladder deur die lug en beland tussen Facto se voete terwyl hy onder sy gunstelingboom vir die Flixies sit en wag. Dis ’n afskeidsbriefie – van die Flixies. Facto is verslae, maar hy is ook opgewonde oor al die nuwe feite wat hy by die Flixies geleer het en die kennis wat hy opgedoen het oor ons wonderlike planeet, Aarde. Facto kyk nou met nuwe oë na al die lewende goedjies rondom hom en hy besef dat elkeen 'n belangrike rol het om te speel op hierdie wonderplek wat ons Aarde noem.

Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 4 Boek 3: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 4 Boek 3: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Best Books
R108 Discovery Miles 1 080 Ships in 5 - 10 working days
Absoluut Einstein (Afrikaans, Paperback): Christien Neser Absoluut Einstein (Afrikaans, Paperback)
Christien Neser
R235 R210 Discovery Miles 2 100 Save R25 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Christien Neser neem die vyfjarige Micha uit Amper Einstein (Tafelberg, 2013) se storie op ’n verrassende wyse verder.  In Absoluut Einstein is hy in graad 9, met Matriek­IT onder die knie. Maar sy outisme het hom tot nou uit ’n “gewone” skool gehou. As hy egter aan ’n universiteit wil studeer, moet hy leer sosialiseer, en daarom begin Micha in graad 9 vir die eerste keer by Parkrand Hoërskool skoolgaan. Dylicia word gevra om ’n ogie oor Micha te hou. Sy’s die enigste meisie in die skool se Robotika­groep, wat vir die Grottobot Fest ’n robot bou en programmeer. Eers lyk dit asof die Vuilhonde en Micha koppe gaan stamp, maar Micha en Bees vorm ’n onwaarskynlike vriendskap, en gou lyk dit vir Dylicia asof die groep seuns, Micha inkluis, haar nie meer nodig het nie.

Saartjie Omnibus 8 (3-in-1) (Afrikaans, Paperback): Bettie Naude Saartjie Omnibus 8 (3-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Bettie Naude
R235 R210 Discovery Miles 2 100 Save R25 (11%) Ships in 5 - 10 working days

In die laaste omnibus in hierdie reeks, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit. Saartjie verdedig haar boetie, Apie, wanneer hy van diefstal beskuldig word, sy moet ook tussen haar boesemvriendin en 'n koshuismeisie kies as kaptein van die netbalspan en sy neem deel aan 'n groot kompetisie wat 'n reis na Amerika as prys aanbied.

Die Ritme van die Reen (Afrikaans, Hardcover): Grahame Baker-Smith Die Ritme van die Reen (Afrikaans, Hardcover)
Grahame Baker-Smith; Illustrated by Grahame Baker-Smith; Translated by Deborah Steinmair
R177 Discovery Miles 1 770 In Stock
Tjoppie En Die Tweeling (Afrikaans, Paperback): Liz de Villiers Tjoppie En Die Tweeling (Afrikaans, Paperback)
Liz de Villiers
R125 R112 Discovery Miles 1 120 Save R13 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag ontmoet hy twee maatjies wat presies dieselfde lyk. Maar hoe kan dit wees? Chewy en Lobo is 'n tweeling en hulle gaan Tjoppie leer hoe om mededeelsaam te wees. Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters. 

Nuwe Alles-In-Een Pret met Wiskunde Graad 3 Werkboek (Afrikaans, Paperback): Nuwe Alles-In-Een Pret met Wiskunde Graad 3 Werkboek (Afrikaans, Paperback)
R184 Discovery Miles 1 840 Ships in 5 - 10 working days

Wiskunde-angs is ’n werklikheid wat kinders – en hul ouers – se lewens versuur en uiteindelik ook beroepskeuses beperk. Onder die redes daarvoor is dat basiese syfervaardighede kleintyd nie deeglik vasgelę word nie, en dat Wiskunde só aangebied word dat kinders belangstelling verloor. Om suksesvol in Wiskunde te wees, moet ’n kind onder meer ’n parate of outomatiese kennis van getalle en die vier hoofbewerkings hę, sodat dit oombliklik, sonder om te dink, opgeroep kan word. Best Books se Pret met Wiskunde-reeks vir die Grondslagfase vergemaklik die verwerwing van dié kennis met verbeeldingryke aktiwiteite wat dit maklik én lekker maak om vaardighede stap vir stap in te oefen en heeltemal te bemeester. So word ’n stewige grondslag vir die kind se hele skoolloopbaan gelę. Die Nuwe Alles-In-Een Pret met Wiskunde-werkboeke vir Graad 1–3 volg die KABV-kurrikulum en toon aan wat deur die jaar van jong leerders verwag word. Die werkboeke bestaan uit oefenbladsye, werkvelle en ’n volkleurspeletjie per kwartaal. Oefenbladsye oefen parate vaardighede in, die werkvelle bevorder kreatiewe denke en probleemoplossing, en die speletjies help om vaardighede verder in te skerp. Al die vereiste inhoudsareas word gedek: patrone, funksies en algebra; getalle, bewerkings en verwantskappe; ruimte en vorm; datahantering; en meting. Die boeke is geskik vir gebruik in die klaskamer en tuis.

Die Hasie Van Fluweel - 'n Storie Oor Hoe Speelgoed Rerigwaar Word (Afrikaans, Paperback): Margery Williams Die Hasie Van Fluweel - 'n Storie Oor Hoe Speelgoed Rerigwaar Word (Afrikaans, Paperback)
Margery Williams; Illustrated by Theodore Key; Translated by Linda Rode
R275 R246 Discovery Miles 2 460 Save R29 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die geheimenisse van die kinderkamer is vol towerkrag, en net speelgoed wat oud en wys en ervare is soos die hobbelperd, verstaan alles daarvan. Wanneer die fluweelhasie in die kinderkamer kom woon, kyk die ander speelgoed neer op hom. Maar die hobbelperd verduidelik hoe 'n speelding "Ręrigwaar" kan word as iemand hulle genoeg liefhet. En toe die kind op 'n dag baie siek raak en die hasie verlaat, vind hy uit wat dit beteken om Ręrigwaar te wees.

Lotta Se Lewe 10: Koalakonsternasie (Afrikaans, Paperback): Alice Pantermuller Lotta Se Lewe 10: Koalakonsternasie (Afrikaans, Paperback)
Alice Pantermuller
R220 R197 Discovery Miles 1 970 Save R23 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Lotta kan ’n reis Australië toe wen en sy wil ontsettend graag soontoe gaan, want sy is mal oor koalas en sy mis haar niggies. Al wat sy nodig het om te wen, is ’n koeldrankdoppie, niks meer nie. Maar Mamma en Pappa glo gaskoeldrank is baie sleg vir jou, so sy mag nie eers een enkele  bottel daarvan koop nie. Gelukkig sal Chantelle haar saamvat, as sy wen. Sy is seker hulle gaan dit regkry. Al moet sy ook ’n doppie met haar blokfluit hipnotiseer!

Krok En Dil 10 - Die Suur Sap (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs, Nadia du Plessis Krok En Dil 10 - Die Suur Sap (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs, Nadia du Plessis
R50 R46 Discovery Miles 460 Save R4 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Die nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip. Jaco is self die pa van twee dogtertjies, Mia (9) en Emma (7), wat die afgelope paar jaar leer lees het, en hy se een van die grootste struikelblokke was om toeganklike beginnerleesboeke op te spoor. "My kinders het grootgeword met stories - van die heel lekkerste storieboeke in Afrikaans en Engels wat aan hulle voorgelees is. Dit was daarom vir hulle baie frustrerend as beginnerleesboeke net op die klanke fokus, sonder 'n sterk, vermaaklike storielyn. Dit is waarom ek die Krok en Dil-reeks begin skryf het - ek wou 'n leesreeks skryf wat vir lesers - en ouers! - 'n prettige storie in elke boek bied, met hope humor."

Die blou klippie (Afrikaans, Hardcover): Anne-Gaelle Balpe Die blou klippie (Afrikaans, Hardcover)
Anne-Gaelle Balpe; Illustrated by Eve Tharlet
R150 R139 Discovery Miles 1 390 Save R11 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Ratchet 150mm 1/4" Drive
Emigreer Of Bly - Is Die Gras Werklik…
Stephan Joubert Paperback R220 R197 Discovery Miles 1 970
King Tony Adapter Impact Ball (1/2"F x…
Cleaning Up Your Mental Mess - 5 Simple…
Dr. Caroline Leaf Paperback  (3)
R299 R229 Discovery Miles 2 290
Bifidobacteria - Genomics and Molecular…
Baltasar Mayo, Douwe van Sinderen Hardcover R5,268 Discovery Miles 52 680
Good Boundaries And Goodbyes - Loving…
Lysa Terkeurst Paperback R349 R322 Discovery Miles 3 220
Plausible Neural Networks for Biological…
H. a. Mastebroek, J. E. Vos Hardcover R2,797 Discovery Miles 27 970
Miracle - The Boys Who Escaped The Gas…
Michael Calvin, Naftali Schiff Paperback R440 R393 Discovery Miles 3 930
Stonewall Jackson's 1862 Valley Campaign…
Jonathan A. Noyalas Paperback R492 R458 Discovery Miles 4 580
New Developments in Statistical…
Zhezhen Jin, Mengling Liu, … Hardcover R4,614 Discovery Miles 46 140

 

Partners