0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (262)
  • R50 - R100 (1,397)
  • R100 - R250 (3,022)
  • R250 - R500 (1,406)
  • R500+ (224)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Opvoedkunde

Maya se Musketier (Afrikaans, Paperback): Marga Jonker Maya se Musketier (Afrikaans, Paperback)
Marga Jonker
R230 R205 Discovery Miles 2 050 Save R25 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Maya kan nie glo hulle trek Bloemfontein toe nie en dit omdat haar ma 'n langverlore tante se huis en katte geërf het. Simon is gewoond daaraan om met mishandelde perde te werk, maar Lynx lyk nie asof sy ooit haar slegte ervaring sal afskud nie. Dalk sal Lynx se nuwe stalmaats haar help beter word? Maya pas ook moeilik aan by die nuwe skool en stalle. Dit help nie dat tante Jacquette maar 'n vreemde karakter was en haar ongewone huis en tuin boonop in Bloemfontein berug is nie.

So stil soos 'n muis (Afrikaans, Paperback): Karen Owen So stil soos 'n muis (Afrikaans, Paperback)
Karen Owen; Illustrated by Evgenia Golubeva
R70 R65 Discovery Miles 650 Save R5 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Krok en Dil Vlak 2 Boek 5 - Ek Hou Van Blou (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Krok en Dil Vlak 2 Boek 5 - Ek Hou Van Blou (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Nadia du Plessis
R50 R46 Discovery Miles 460 Save R4 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.

Trompie Omnibus 7 (3-in-1) (Afrikaans, Paperback): Topsy Smith Trompie Omnibus 7 (3-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Topsy Smith
R235 R210 Discovery Miles 2 100 Save R25 (11%) Ships in 5 - 10 working days

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Trompie moet veg vir sy plek as spankamptein van die rugbyspan, veral wanneer sy vyand, Gerrit Moerdyk, almal teen hom draai. Trompie en sy maats bak ook vir die wetenskaponderwyser 'n poets en Trompie skryf in vir 'n kompetisie wat 'n reis Kaap toe as prys aanbied.

Vinnige jakkals en stadige slak (Afrikaans, Paperback): Lou Treleaven Vinnige jakkals en stadige slak (Afrikaans, Paperback)
Lou Treleaven; Illustrated by David Creighton-Pester
R70 R65 Discovery Miles 650 Save R5 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Amper Einstein (Afrikaans, Paperback): Christien Neser Amper Einstein (Afrikaans, Paperback)
Christien Neser
R240 R214 Discovery Miles 2 140 Save R26 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Amper Einstein is die storie van twee broers: Leonard in graad 10 en die sesjarige Micha, wat aan outisme ly. Toe Micha se outisme by sy nuwe pre-primere skool (die soveelste een) gediagnoseer word en dit daadwerklik behandel en hanteer word, begin dinge regkom. Leonard vind dit egter wel moeilik om gefokus te bly op sy ideaal om eendag ingenieur te word. Hy is 'n slimkop en hy en sy groepie "mede-geeks" by die skool droom om die jaarlikse brugboukompetisie vir hoerskole te wen, sodat hy ’n beurs kan kry om ingenieurswese te gaan studeer. Daar is ook 'n romanse wat ontwikkel tussen Leonard en Hannelore, een van die "geeks" in sy span. Die tema van outisme en Asperger-sindroom is baie goed uitgebou. Op 'n onopsigtelike en goed geintegreerde manier leer die leser meer daaroor, en dit bereik een van die belangrike doelwitte van hierdie tipe boek: bewusmaking van so ’n toestand en die afbreek van stereotipes en vooroordeel.

Die hond en die jakkals (Afrikaans, Paperback): Jenny Jinks Die hond en die jakkals (Afrikaans, Paperback)
Jenny Jinks; Illustrated by Hannah Wood; Edited by Fantasi Fantasi
R70 R65 Discovery Miles 650 Save R5 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Dit is dag en Hond is wakker. Hond wil met Jakkals speel, maar Jakkals is aan die slaap. Sal Jakkals opstaan om te speel? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Koel eend & Baie hoede (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Dale Koel eend & Baie hoede (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Dale; Illustrated by Giusi Capizzi; Edited by Fantasi Fantasi
R70 R65 Discovery Miles 650 Save R5 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Koel Eend - Kat kry warm, maar dan sien hy vir Eend. Eend is koel! Baie Hoede - Dit is ’n winderige dag. Jan en sy gesin dra baie hoede! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

My Eerste Boek oor Diere (Afrikaans, Paperback): Angels Navarro My Eerste Boek oor Diere (Afrikaans, Paperback)
Angels Navarro; Illustrated by Laura Prim; Fantasi Fantasi
R70 R65 Discovery Miles 650 Save R5 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet-he vir elke jong kind!

Aandster en die meermin (Afrikaans, Paperback): Karen King Aandster en die meermin (Afrikaans, Paperback)
Karen King; Illustrated by Angela Hicks; Edited by Fantasi Fantasi
R80 R74 Discovery Miles 740 Save R6 (7%) Ships in 5 - 10 working days
My Eerste Boek oor Syfers (Afrikaans, Paperback): Angels Navarro My Eerste Boek oor Syfers (Afrikaans, Paperback)
Angels Navarro; Illustrated by Laura Prim; Fantasi Fantasi
R63 Discovery Miles 630 Ships in 4 - 6 working days

Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet-he vir elke jong kind!

My Eerste Boek oor Letters (Afrikaans, Paperback): Angels Navarro My Eerste Boek oor Letters (Afrikaans, Paperback)
Angels Navarro; Illustrated by Laura Prim; Fantasi Fantasi
R70 R65 Discovery Miles 650 Save R5 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet-he vir elke jong kind!

Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories 2 (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories 2 (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit
R220 R197 Discovery Miles 1 970 Save R23 (10%) Ships in 5 - 10 working days

Bennie Boekwurm woon in sy tonnelhuisie in die Wielie Walie-parkie, waar hy vir die kinders boeke lees. In hierdie pragtig-geillustreerde boek vertel Bennie nog vier heerlike stories: Miesie Muis bak 'n verjaardagkoek, Ouma kry 'n hondjie, Babet By leer dans en Tokka Kabouter maak grappies! 'n Heerlike opvolg op die eerste topverkoper ?Bennie Boekwurm vertel lekker stories? met een van Suid-Afrika se gewildste en mees ikoniese kinderkarakters.

Ja! Kleuter Minis In Vertoonboks (Afrikaans, Paperback): Ja! Kleuter Minis In Vertoonboks (Afrikaans, Paperback)
R999 R848 Discovery Miles 8 480 Save R151 (15%) Ships in 5 - 10 working days
Dagboek Van 'n Dork 6 - Stories Van 'n Nie-so-gelukkige Hartebreker (Afrikaans, Paperback): Rachel Renee Russell Dagboek Van 'n Dork 6 - Stories Van 'n Nie-so-gelukkige Hartebreker (Afrikaans, Paperback)
Rachel Renee Russell
R205 R183 Discovery Miles 1 830 Save R22 (11%) Ships in 5 - 10 working days
Nuwe Alles-In-Een: Ben is 'n besige baba: Vlak 3: Leesboek 4: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart... Nuwe Alles-In-Een: Ben is 'n besige baba: Vlak 3: Leesboek 4: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Herken en lees name van vervoermiddels, simbole uit die omgewing, name van die dae van die week. Interpreteer eenvoudige ironie in humoristiese prente.

Nuwe Alles-In-Een: Reg vir skool!: Vlak 8: Leesboek 2: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij,... Nuwe Alles-In-Een: Reg vir skool!: Vlak 8: Leesboek 2: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Patroonsinne: Nee, nee! O ja! Ek sal gou, dan kan ek skool toe gaan; Gesonde roetine deur die dag: Netjiese klere, persoonlike higiene, higiene met kos, eet ontbyt en goeie maniere.

Nuwe alles-in-een: Rolf reus en Doempie dwerg: Vlak 3: Leesboek 5: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe alles-in-een: Rolf reus en Doempie dwerg: Vlak 3: Leesboek 5: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Interpreteer die verskuilde boodskap in die storie (speel op veilige plekke). Prikkeling van verbeelding en geheue.

Nuwe alles-in-een: Jakkals en kraai: Vlak 5: Leesboek 3: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Jakkals en kraai: Vlak 5: Leesboek 3: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Prentestorie met aksiewoordeskat, subteks in illustrasies. Onderwyser lees patroonsin op linkerkantste bladsy, leerders voltooi die sin. Prente illustreer die woorde.Woordeskatuitbreiding van weersomstandighede, aksies, dierename en aanvangsklanke.

Krok en Dil Vlak 2 Boek 9 - Sneeu! Sneeu! Sneeu! (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Krok en Dil Vlak 2 Boek 9 - Sneeu! Sneeu! Sneeu! (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Nadia du Plessis
R50 R46 Discovery Miles 460 Save R4 (8%) Ships in 5 - 10 working days

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.

Nuwe alles-in-een: Almal werk: Vlak 5: Leesboek 5: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Almal werk: Vlak 5: Leesboek 5: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Feiteteks sonder storielyn. Onderwyser doen modellees van teks in rym. Leerders interpreteer die prente en moet self betekenis aan die inhoud gee. Bevat speelkaarte om verskille/ooreenkomste te oefen. Beroepe met vervoer, gesondheid, voedsel en dienste.

Nuwe alles-in-een: Die wilde, woeste wind!: Vlak 2: Leesboek 5: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Die wilde, woeste wind!: Vlak 2: Leesboek 5: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Patroonsin: Ag nee, stoute wind! Sigwoorde: Dae van die week. Aanvangsklanke van dae van die week.

Nuwe Alles-In-Een: Nee, Ella, nee!: Vlak 5: Leesboek 1: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij,... Nuwe Alles-In-Een: Nee, Ella, nee!: Vlak 5: Leesboek 1: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Diskriminasie van verskille en ooreenkomste in herhalende frases; Ontwikkeling van liggaamsbeeld en name van liggaamsdele; Ontwikkeling van denkvaardighede, ruimtelike vaardighede, interpreteer en redeneer.

Nuwe alles-in-een: Mamma: Vlak 2: Leesboek 4: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Mamma: Vlak 2: Leesboek 4: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding: meubels en voorwerpe in die kombuis, eetgerei, kossoorte, take in en om die huis, beroepe van gesinslede. Pas aan by tema: Wat mag JY in die huis doen?

Nuwe alles-in-een: Pret in die gesin: Vlak 2: Leesboek 2: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Pret in die gesin: Vlak 2: Leesboek 2: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Fonemiese bewustheid - aanvangsklank van elke kleur. Ontwikkeling van denkvaardighede, ruimtelike konsepte en interpretering van oorsaak en gevolg.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
South African Constitutional Law In…
Pierre de Vos, Warren Freedman Paperback  (1)
R820 R729 Discovery Miles 7 290
Bayesian Inference on Complicated Data
Niansheng Tang Hardcover R3,055 Discovery Miles 30 550
Tugendhat and Christie: The Law of…
Nicole Moreham, Mark Warby Hardcover R16,085 Discovery Miles 160 850
Critical Events in Teaching & Learning
Peter Woods Hardcover R4,350 Discovery Miles 43 500
The Complete Works of Gabrio Piola…
Francesco Dell'Isola, Ugo Andreaus, … Hardcover R6,031 Discovery Miles 60 310
Case Book on the Law of Partnership…
A. Loubser Paperback R752 R682 Discovery Miles 6 820
Coastal, Estuarial and Harbour…
Michael B. Abbott, W. Alan Price Hardcover R17,268 Discovery Miles 172 680
The Giant Book of Classic Rock Sheet…
Dan Coates Paperback R679 R627 Discovery Miles 6 270
Logic and Complexity
Richard Lassaigne, Michel De Rougemont Hardcover R4,210 Discovery Miles 42 100
Premier Piano Course Lesson Book, Bk 1b…
Dennis Alexander, Gayle Kowalchyk, … Staple bound R291 Discovery Miles 2 910

 

Partners