0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (26)
  • R50 - R100 (98)
  • R100 - R250 (349)
  • R250 - R500 (131)
  • R500+ (37)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Christelike Publikasies

Die Tint Van Ons Toekoms - Padlangse Geprekke Oor Psalms (Afrikaans, Paperback): Johan Cilliers Die Tint Van Ons Toekoms - Padlangse Geprekke Oor Psalms (Afrikaans, Paperback)
Johan Cilliers
R325 R234 Discovery Miles 2 340 Save R91 (28%) In Stock

Die psalmboek is ’n eeue oue bron van vertroosting. Dit verwoord ons vrese, onsekerhede, vreugde en hoop. Dit spreek tot ons met troos en verwagting en afwagting. Die psalms is hartswoorde wat uit die dankbare of gekwelde hart van mense na God opstyg.

Daar is verwondering oor die skoonheid van die skepping en die vaste patrone daarin. Daar is ook psalms wat deurdronge is van ervarings van krisis en nood. Dis ’n roepe uit ons hart na God. Daar is psalms waarin die lofliedere, dankbaarheid en hernude verwondering oor God se genade en voorsiening opklink. In Die tint van ons toekoms ondersoek Johan Cilliers die psalms as wegwysers na oordenkings oor verwonding, verwondering en verwagting met die hoop dat dit die leser op ’n nuwe weg sal plaas, ’n nuwe toekoms tegemoet.

In die psalms praat en bid, sug en sing mense hul hart voor God uit. Maar God praat daarin ook sy hart teenoor ons uit. In ’n sin is dit ’n gesprek van hart tot hart. Dis God wat ons uit die skadu’s van lyding en leed, verwonding en dood uitlei en ons toekoms algaande versadig met lig.

Geliefde Here Jesus (Afrikaans, Paperback): 100% Jesus Books Geliefde Here Jesus (Afrikaans, Paperback)
100% Jesus Books; Translated by Luis Davila; Luis Davila
R504 Discovery Miles 5 040 Ships in 18 - 22 working days
????? ??? (Afrikaans, Paperback): Apostle Biruk Titos ለማፍራት ማደግ (Afrikaans, Paperback)
Apostle Biruk Titos
R483 Discovery Miles 4 830 Ships in 18 - 22 working days
Sleutels Tot Sukses (Afrikaans, Leather / fine binding): Sleutels Tot Sukses (Afrikaans, Leather / fine binding)
R115 Discovery Miles 1 150 Ships in 4 - 6 working days

Laat verandering, inspirasie en sukses weer opnuut in jou ontwaak word. Sleutels tot bevat 80 bladsye van motiverende aanhalings en gedagtes oor sukses en uitnemendheid, wat met behulp van ’n pragtige uitleg-ontwerp aangebied word. Hierdie geskenkboek is gerig op diegene wat ’n positiewe uitkyk op die lewe wil ontwikkel en behou, en sal mense in staat stel om elke dag te groei en verander.

Met plek vir ’n persoonlike boodskap in die voorkant van Sleutels tot sukses, is hierdie boek ideaal om te gebruik in die plek van ’n geleentheidskaartjie of as ’n geskenk om ’n vriend of kollega te bemoedig en te motiveer.

Nuwe Sandale (Afrikaans, Book): Maretha Maartens Nuwe Sandale (Afrikaans, Book)
Maretha Maartens
R73 Discovery Miles 730 Ships in 4 - 6 working days
Verborge Boek Van Eden (Afrikaans, Book): Apokrief Verborge Boek Van Eden (Afrikaans, Book)
Apokrief
R75 Discovery Miles 750 Ships in 4 - 6 working days

Dis die besondere verhaal van Adam en Eva vanaf die oomblik dat hulle uit die Paradys gestuur is totdat die Israeliete in Kanaan ingetrek het.

Oorwin Pyn (Afrikaans, Book): A. Barnard Oorwin Pyn (Afrikaans, Book)
A. Barnard
R68 Discovery Miles 680 Ships in 4 - 6 working days
Is Die Ngk Nog Die Ngk? (Afrikaans, Paperback): Is Die Ngk Nog Die Ngk? (Afrikaans, Paperback)
R105 Discovery Miles 1 050 Ships in 4 - 6 working days
Kolossense Bybelstudie (Afrikaans, Paperback, Hersiende Uitgawe): Riekert Botha Kolossense Bybelstudie (Afrikaans, Paperback, Hersiende Uitgawe)
Riekert Botha
R105 R74 Discovery Miles 740 Save R31 (30%) In Stock

Is Jesus regtig wie Hy gesê het Hy is? Die dilemma waarmee die gemeente in Kolosse geworstel het, eggo vandag nog in die kerk en wêreld.

In Kolossense – ’n Bybelstudie ondersoek Riekert Botha die identiteit van Christus in ’n vers-vir-vers-bespreking van die Bybelboek Kolossense. Paulus het aan die gemeente in Kolosse geskryf om die waarheid omtrent Jesus Christus te bevestig sodat hulle enige misleiding deur vals leraars sou kon herken. Die 8 studies gee agtergrond oor Paulus se verhouding met die gemeente, asook die redes vir sy brief aan hulle. Elke hoofstuk eindig met vrae en aan die einde van die Bybelstudie is daar ’n diagram om meer as 25 eienskappe van Jesus wat in die brief voorkom, in te vul. Daar is ook ’n blokkiesraaisel met die name van die persone wat in die brief genoem word. Hierdie Bybelstudie is vir groepe of individue.

• 8 Studies oor die identiteit van Jesus Christus vir groepe en individue.
• ’n Vers-vir-vers-bespreking van die Bybelboek Kolossense met besprekingsvrae en plek om antwoorde neer te skryf.
• Sluit ’n diagram in waarop die 25 eienskappe wat Christus se identiteit beskryf, ingevul kan word, asook ’n blokkiesraaisel oor die name van die persone wat in die brief genoem word.
• Skrywer van die bekende Pleisters vir die siel-reeks.
• Hersiene uitgawe met nuwe buiteblad.

Hallo, Mev. Noag - Hoop & Liefde - Boek 2 (Afrikaans, Paperback): Liezel Motto-Ros Hallo, Mev. Noag - Hoop & Liefde - Boek 2 (Afrikaans, Paperback)
Liezel Motto-Ros
R312 Discovery Miles 3 120 Ships in 18 - 22 working days
Geestelike Siekte (Afrikaans, Paperback): Pastor Joseph C Ukachi Geestelike Siekte (Afrikaans, Paperback)
Pastor Joseph C Ukachi
R240 Discovery Miles 2 400 Ships in 18 - 22 working days
Die Maak Van Die Impak - Die beste leierskap styl om suksesvol te wees as'n leier. (Afrikaans, Paperback): Daniel Patrick Die Maak Van Die Impak - Die beste leierskap styl om suksesvol te wees as'n leier. (Afrikaans, Paperback)
Daniel Patrick
R327 Discovery Miles 3 270 Ships in 18 - 22 working days
Die les wat ek geleer het van die leier - Onmiskenbaar wysheid vir groter sukses en geluk. (Afrikaans, Paperback): Daniel... Die les wat ek geleer het van die leier - Onmiskenbaar wysheid vir groter sukses en geluk. (Afrikaans, Paperback)
Daniel Patrick
R275 Discovery Miles 2 750 Ships in 18 - 22 working days
Die Boek Van Moses (Afrikaans, Paperback): Louwrens Erasmus Die Boek Van Moses (Afrikaans, Paperback)
Louwrens Erasmus
R429 Discovery Miles 4 290 Ships in 18 - 22 working days
Woestyn Blom (Afrikaans, Paperback): Amanda Joseph Woestyn Blom (Afrikaans, Paperback)
Amanda Joseph
R224 Discovery Miles 2 240 Ships in 18 - 22 working days

Dit is my storie oor hoe God my gehelp het deur persoonlike pyn, swaarkry, woede, GBV, emosionele mishandeling en selfmoordgedagtes op 'n vroeë ouderdom van my lewe totdat ek 'n volwasse vrou geword het.

In hierdie boek sal jy meer leer oor hoe ek myself moes optel toe ek af en uit was, daar was 'n paar tye van trane, woede, bitterheid en selfs gelag, dis waar God my gelei het oor hoe om beproewings en beproewings te oorwin.

God het vir ons al die stukke gegee wat nodig is om uitsonderlike welstand en gesondheid te bereik, maar Hy het dit aan ons oorgelaat om hierdie stukke bymekaar te sit.

Jy leer meer uit mislukking as uit sukses. Moenie dat dit jou keer nie. Mislukking bou karakter.

Liefde - Uitvoering van die Wet deur: Fulfillment of the Law (Afrikans Edition): Uitvoering van die Wet deur: Fulfillment of... Liefde - Uitvoering van die Wet deur: Fulfillment of the Law (Afrikans Edition): Uitvoering van die Wet deur: Fulfillment of the Law (Afrikkans Edition) (Afrikaans, Paperback)
Jaerock Lee
R286 R271 Discovery Miles 2 710 Save R15 (5%) Ships in 18 - 22 working days
Tien klippies vir jou slingervel - Tien Christelike oordenkings vir swaar tye (Afrikaans, Paperback): Gerhard Venter Tien klippies vir jou slingervel - Tien Christelike oordenkings vir swaar tye (Afrikaans, Paperback)
Gerhard Venter
R195 Discovery Miles 1 950 Ships in 18 - 22 working days
Okana Khristu Ndiya Yani - (Who is the Antichrist - Chichewa) (Afrikaans, Paperback): Jonathan Kaphera Okana Khristu Ndiya Yani - (Who is the Antichrist - Chichewa) (Afrikaans, Paperback)
Jonathan Kaphera; Pastor Samuel Gori
R783 Discovery Miles 7 830 Ships in 18 - 22 working days
Die Wonderbaarlike Krag van Seen (Afrikaans, Paperback): Richard Brunton Die Wonderbaarlike Krag van Seen (Afrikaans, Paperback)
Richard Brunton
R158 Discovery Miles 1 580 Ships in 18 - 22 working days
Die Koninkrykswyse - Berei voor om die oorspronklike bestaansdoel te verstaan(begrip van die koninkryk). (Afrikaans,... Die Koninkrykswyse - Berei voor om die oorspronklike bestaansdoel te verstaan(begrip van die koninkryk). (Afrikaans, Paperback)
Daniel Patrick
R296 Discovery Miles 2 960 Ships in 18 - 22 working days
Hallo, Mev. Noag (Afrikaans, Paperback): Liezel Motto-Ros Hallo, Mev. Noag (Afrikaans, Paperback)
Liezel Motto-Ros
R347 Discovery Miles 3 470 Ships in 18 - 22 working days
Ontdek Jou Lewensdoel (Afrikaans, Paperback): Cronje. Frans Cronje. Frans Ontdek Jou Lewensdoel (Afrikaans, Paperback)
Cronje. Frans Cronje. Frans
R166 Discovery Miles 1 660 Ships in 4 - 6 working days

As Christen wil jy graag jou hemelse Pa trots maak. Hoe doen jy dit? Deur liefde vir Hom en vir jou naaste. Daarom moet jy doelwitte stel om ander te dien, en nie om jou eie sak en ego te pas nie.

Jy het unieke vaardighede, talente en gawes gekry wat jou identiteit help bepaal. Die oomblik dat jy dit begin gebruik, begin jy jou roeping uitleef. Dít is jou sleutel tot sukses.

Jy kry egter nooit sommer net ’n quick fix nie. Jy moet nog steeds keuses maak, maar jy mag nie ander vir jou besluite blameer nie.

Ontdek jou lewensdoel gee nie vir jou ’n lys van dinge wat jy moet doen om ’n goeie man te wees nie. Dit help jou om jou hart en die passie wat God in jou geplant het, weer te ontdek. So kan jy die lewe leef wat spesiaal vir jou beplan is.

Dis nie’ n boek met instruksies nie. Dit is 30 eerlike en eenvoudige lesse wat Frans in sy lewe geleer het en wat hom gehelp het op sy pad na sukses. Hy gesels diep uit sy hart en met eerlikheid en humor met jou as man. Die stories sal jou inspireer, amuseer, motiveer en leer. Met elke bladsy wat jy omblaai, sal jy besef: Ons is almal maar net onvolmaakte mense.

Al is jy nie perfek nie, kan jy nog steeds jou drome bewaarheid en’ n waardevolle bydrae maak vir jou gesin en die wêreld.

Die Lig Van Sy Nabyheid - Gebede Wat Jou Naderbring Aan God Se Hart (Afrikaans, Paperback): Anne Graham Lotz Die Lig Van Sy Nabyheid - Gebede Wat Jou Naderbring Aan God Se Hart (Afrikaans, Paperback)
Anne Graham Lotz
R279 Discovery Miles 2 790 Ships in 5 - 7 working days

Die geliefde Bybelleraar en dogter van Billy Graham deel die ryke skatkis van haar persoonlike gebede om die leser te begelei tot dieper, meer intieme daaglikse gesprekke met God.

Soos baie van ons, het Anne Graham Lotz gesukkel met gebed. Deur die jare het sy ontdek dat haar gebede en gesprekke met die Here verdiep en meer intiem word wanneer sy dit neerskryf. Die lig van sy nabyheid: Gebede wat jou naderbring aan God se hart bevat veertig van hierdie tere, eerlike gebede vir werklike situasies wat jou aanmoedig om jou eie gebedslewe te verdiep deur aanbidding, belydenis, danksegging en voorbidding.

Die boek moedig die leser aan volledig op God se beloftes te vertrou en bevat vele bemoedigende oordenkings, inspirerende aanhalings en ook ruimte vir die leser om sy/haar eie woorde aan die Here neer te skryf.

Gebroke Lewe Heel Mens (Afrikaans, Paperback): Sanna Van Der Walt Gebroke Lewe Heel Mens (Afrikaans, Paperback)
Sanna Van Der Walt
R187 Discovery Miles 1 870 Ships in 18 - 22 working days
??????? ??? (Afrikaans, Paperback): Pastor Amelu Geta የአገልግሎት ሌጋሲ (Afrikaans, Paperback)
Pastor Amelu Geta
R345 Discovery Miles 3 450 Ships in 18 - 22 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Mabef M22 Venetian Full Box Field Easel…
R14,695 R12,101 Discovery Miles 121 010
Lexington Firefighting
William M Ambrose, Foster Ockerman Hardcover R658 Discovery Miles 6 580
Dala Black Wooden Mini Display Table…
R143 Discovery Miles 1 430
The Fire Service - History, Traditions…
J.A. Rhodes Hardcover R688 Discovery Miles 6 880
Handbook of Cognitive and Autonomous…
Mz Naser, Glenn Corbett Hardcover R5,188 Discovery Miles 51 880
Mabef M31 Table Easel
R5,967 R5,086 Discovery Miles 50 860
Jullian Small Field Easel (Beechwood…
R3,870 R3,250 Discovery Miles 32 500
Risk Analysis in Building Fire Safety…
A. Hasofer, V.R. Beck, … Paperback R1,518 Discovery Miles 15 180
Safety and Health in Industry.
A M Sarma Hardcover R2,351 R1,988 Discovery Miles 19 880
Newport Beach Fire Department
Michael J. Novak Hardcover R719 R638 Discovery Miles 6 380

 

Partners