0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (263)
  • R50 - R100 (1,377)
  • R100 - R250 (3,021)
  • R250 - R500 (1,408)
  • R500+ (222)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Opvoedkunde

Nuwe alles-in-een: 'n Besige present: Grootboek 15: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe alles-in-een: 'n Besige present: Grootboek 15: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R392 Discovery Miles 3 920 Ships in 5 - 10 working days

Die grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 2-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Wat ek nodig het om te leef” in die leerderboek en onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

Oorlogswinter (Afrikaans, Paperback): Jan Terlouw Oorlogswinter (Afrikaans, Paperback)
Jan Terlouw; Translated by Daniel Hugo
R188 Discovery Miles 1 880 Ships in 6 - 10 working days

Dit is die yskoue winter van 1944/1945. Die Tweede Wereldoorlog woed nog en Nederland ly onder die Duitse besetting. Die 15-jarige Michiel kan nie wag tot hy oud genoeg is om aan die ondergrondse versetsbeweging deel te neem nie. Wanneer Dirk, hulle bure se seun, hom vra om 'n brief af te lewer voel hy dat hy uiteindelik ernstig opgeneem word. Maar Dirk word gearresteer en die persoon aan wie hy die brief moet besorg, word deur die Duitsers doodgeskiet. Gaan Michiel die brief oopmaak en die verantwoordelikheid van die opdrag daarin aanvaar?

Alles-in-een: Jabu kry 'n troeteldier: Grootboek 10: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Alles-in-een: Jabu kry 'n troeteldier: Grootboek 10: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R392 Discovery Miles 3 920 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Die muis se huis: Grootboek 13: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Die muis se huis: Grootboek 13: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R392 Discovery Miles 3 920 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Wat maak babs daar?: Grootboek 5: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Wat maak babs daar?: Grootboek 5: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R392 Discovery Miles 3 920 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Ans laat almal skrik: Grootboek 8: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Ans laat almal skrik: Grootboek 8: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Luan Serfontein
R392 Discovery Miles 3 920 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Ek eet dit nie!: Grootboek 12: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Ek eet dit nie!: Grootboek 12: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Marleen Visser
R392 Discovery Miles 3 920 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Peet dink aan 'n werk: Grootboek 9: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Peet dink aan 'n werk: Grootboek 9: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Adelle van Zyl
R392 Discovery Miles 3 920 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Krts-krts in die nag: Grootboek 7: Grade 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Krts-krts in die nag: Grootboek 7: Grade 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R392 Discovery Miles 3 920 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Drie varkies bak koek: Grootboek 6: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Drie varkies bak koek: Grootboek 6: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R392 Discovery Miles 3 920 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Wat die maan alles sien: Grootboek 16: Graad 14 - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij,... Alles-in-een: Wat die maan alles sien: Grootboek 16: Graad 14 - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Marleen Visser
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Die eensame boom: Grootboek 10: Graad 10 - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Alles-in-een: Die eensame boom: Grootboek 10: Graad 10 - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers; Illustrated by Chris Venter
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Lillie die heksie in Wonderland: Boek 18 (Afrikaans, Hardcover): Amelia de Vaal Lillie die heksie in Wonderland: Boek 18 (Afrikaans, Hardcover)
Amelia de Vaal; Knister
R193 Discovery Miles 1 930 Ships in 6 - 10 working days

Vir twee dekades reeds swaai Lillie die heksie haar towerstaffie oor kinderboekrakke dwarsoor die wereld. Met totale wereldwye verkope van meer as 20 miljoen eksemplare en vertalings in 40 tale is geen towerformule nodig om te voorspel dat sy ook Afrikaanse harte gaan verower nie! Die selfleesboekies is gemik om agtjariges en ouer. Lillie is uit haar vel uit van blydskap toe sy ’n mikroskoop vir haar verjaarsdag kry. Sy wil dit al so lank he! Wanneer sy ’n sneeuvlokkie onder die lens plaas, is sy stomgeslaan oor die prag en wil noodgedwonge ’n land van sneeu en ys besoek. Met die heksesprong beland sy in Wonderland. Maar iets is daar nie pluis nie. Die koning het vermis geraak en Somer- en Lenteland word stadig maar seker al hoe kouer. Winter neem oor. En gerugte van ’n wrede vors doen die rondte. Lillie en Hektor, haar draakvriendjie, gaan ondersoek instel.

Kyk, Voel, Vat Diere (Afrikaans): Kyk, Voel, Vat Diere (Afrikaans)
R100 R91 Discovery Miles 910 Save R9 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Met tekstuurryke bladsye en baie helder prente om te verken, is die kartonboek die ideale manier om jou baba aan diere bekend te stel.

Al Weer Elmer (Afrikaans, Hardcover): David McKee Al Weer Elmer (Afrikaans, Hardcover)
David McKee; Illustrated by David McKee; Translated by Philip de Vos
R167 Discovery Miles 1 670 Ships in 6 - 10 working days

Elmer, die kleurvolle olifant, is ’n kleutergunsteling sedert sy skepping in 1989. Die reeks is bekend aan miljoene, en het al meer as 4 miljoen kopiee verkoop regoor die wereld, in meer as 40 tale. Die subtiele boodskap, dat dit aanvaarbaar is om anders te wees, word gekombineer met die lewendige kleur en astrante humor van die hoofkarakter. Dit is twee dae voor die Elmer Dag-optog – die dag wanneer olifante hulleself met helder patrone versier. Maar Elmer, die veelkleurige olifant, is verveeld en besluit om vir die grys olifante ’n yslike poets te bak.

Alles-in-een: Koenie en leentjie: Grootboek 4: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Koenie en leentjie: Grootboek 4: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R392 Discovery Miles 3 920 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Alles-in-een: Meneer niemand: Grootboek 3: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Alles-in-een: Meneer niemand: Grootboek 3: Graad 1 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R392 Discovery Miles 3 920 Ships in 5 - 10 working days

Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Hoe Om Jou Draak Te Tem 11: Hoe Om 'n Draak Se Held Te Verraai (Afrikaans, Paperback): Cressida Cowell Hoe Om Jou Draak Te Tem 11: Hoe Om 'n Draak Se Held Te Verraai (Afrikaans, Paperback)
Cressida Cowell; Translated by Kobus Geldernhuys
R203 Discovery Miles 2 030 Ships in 6 - 10 working days

Harwarrus Horribalus Heldehelm die Derde was 'n swaardvegter, draak¬fluisteraar en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Maar die reeks gaan oor toe hy nog gesukkel het om 'n held te wees. Kinders wat DreamWorks se film How To Train your Dragon uit 2010 onthou, kan Hiccup (oftewel Harwarrus) se avonture nou in Afrikaans lees!. Harwarrus moet die koning van die Wilderweste word. Kan hy die heks se Vampier-spioendrake uitoorle en boonop voor Joelfees se Dag van Doem die koning se verlore toebehore by Alvin terugsteel? En is daar 'n bedrieer in Harwarrus se kamp wat hulle almal op die ou end gaan verraai?

Flintie Valsbaard en die Ys-eiland (Afrikaans, Hardcover): Marcelle du Plessis Flintie Valsbaard en die Ys-eiland (Afrikaans, Hardcover)
Marcelle du Plessis; Illustrated by Johann Strauss
R40 R37 Discovery Miles 370 Save R3 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Flintie Valsbaard is 'n slim uitvinder ... en kamma-seerower! Hoe dan anders? Sy pappa is die vreeslose Kaptein Valsbaard! Wel, eintlik is Pappa meestal dierbaar en vol liefde ... Pasop net as hy sy woeste valsbaard, oogklap en houtbeen aantrek – dan roof en plunder hy vir die vale! Seil saam met Flintie na Ys-Eiland en vind uit waarom die vulkaan verstop is ... Maak net gou, voordat Pappa die hele plek platskiet!

Een Minuut vir die Haan (Afrikaans, Hardcover): Sven Nordqvist Een Minuut vir die Haan (Afrikaans, Hardcover)
Sven Nordqvist; Illustrated by Sven Nordqvist; Translated by Daniel Hugo
R167 Discovery Miles 1 670 Ships in 6 - 10 working days
Juffrou Goth 1: Juffrou Goth en die Spookmuis (Afrikaans, Paperback): Chris Riddell Juffrou Goth 1: Juffrou Goth en die Spookmuis (Afrikaans, Paperback)
Chris Riddell; Illustrated by Chris Riddell; Translated by Kobus Geldenhuys
R177 Discovery Miles 1 770 Ships in 6 - 10 working days

Ada Goth is die enigste kind van Lord Goth. Hulle woon saam in die reusagtige Ghastly-Gorm Hall. Lord Goth glo dat kinders gehoor maar nie gesien mag word nie, en laat Ada groot lomp stewels dra sodat hy haar altyd kan hoor wanneer sy naderkom. Dit maak dir vir haar moeilik om vriende te maak en sy is eintlik baie eensaam. Een dag kom Emily en William Cabbage by hulle bly, en saam met ’n spookagtige muis met die naam Ishmael begin hulle om agter die kap van die byl te kom van dit wat die geheimsinnige opsigter Maltravers probeer konkel. Ada en haar vriende moet saamwerk om ’n stokkie voor sy nare planne te steek voordat dit te laat is!

Grobbelaartjie Van Velskoendorp (Afrikaans, Hardcover): Oskar Prozesky Grobbelaartjie Van Velskoendorp (Afrikaans, Hardcover)
Oskar Prozesky 2
R188 Discovery Miles 1 880 Ships in 6 - 10 working days

Grobbelaartjie, 'n jong bosvarkie, is van sy ouers se plaas af op pad na Velskoendorp om sy fortuin te soek. Op sy reis ontmoet hy verskeie uiteenlopende karakters, maak nuwe vriende (en vyande) en beland in talle vreemde situasies. Met hierdie speelse en verbeeldingryke teks skep die skrywer 'n fantasiewereld waar dier en mens saam kan boer en waar 'n bosvarkie 'n reuseverskil kan maak. Die volwasse leser sal die tong-in-die-kies sosiale kommentaar waardeer, terwyl jonger lesers hulle sal inleef in die asemrowende avonture van dapper Grobbelaartjie.

Lillie die heksie en die wilde Indiaan-avontuur (Afrikaans, Hardcover): Knister Lillie die heksie en die wilde Indiaan-avontuur (Afrikaans, Hardcover)
Knister; Illustrated by Birgit Rieger; Translated by Amelia de Vaal
R193 Discovery Miles 1 930 Ships in 6 - 10 working days

Ontsteltenis in Bourbontown: as die Drie Tornado's agter slot en grendel is, kan dit tog net die Rooihuide wees wat die dorpenaars so rot en kaal steel? Sal Lillie en Milla Tortilla agter die kap van die byl kom – of self hul kopvelle verloor?

Die Trekker - Faktor Leesvlak Oranje (Afrikaans, Paperback): Amanda Brandan Die Trekker - Faktor Leesvlak Oranje (Afrikaans, Paperback)
Amanda Brandan; Illustrated by Maarten Lenoir
R70 R65 Discovery Miles 650 Save R5 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Nuwe alles-in-een: Lienke, die kwaai varkies en die hasies: Grootboek 15: Graad 2 - Eerste addisionele taal (Afrikaans,... Nuwe alles-in-een: Lienke, die kwaai varkies en die hasies: Grootboek 15: Graad 2 - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Best Books
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Once Upon A Time In Hollywood - A Novel
Quentin Tarantino Paperback R261 Discovery Miles 2 610
The Marvel Cinematic Universe - An…
Anthony Breznican, Amy Ratcliffe, … Hardcover R930 R771 Discovery Miles 7 710
Blues For The White Man - Hearing Black…
Fred de Vries Paperback R304 Discovery Miles 3 040
Beyond The Story - 10 Year Record Of BTS
Bts, Myeongseok Kang Hardcover  (4)
R1,169 R970 Discovery Miles 9 700
Harry Potter - A Journey Through A…
British Library Paperback  (4)
R514 R474 Discovery Miles 4 740
Jan Smuts 1870-1950 - 'n Fotobiografie
Anton Joubert Paperback R469 Discovery Miles 4 690
Impossible Skies - Life With My Brother…
Frans Meyer Paperback R376 Discovery Miles 3 760
Willem Pretorius - Iewers, Erens
Hardcover  (1)
R365 Discovery Miles 3 650
Epic Land - Namibia Exposed
Amy Schoeman Hardcover R556 Discovery Miles 5 560
The Mother Of Black Hollywood - A Memoir
Jenifer Lewis Paperback R368 Discovery Miles 3 680

Partners