0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (263)
  • R50 - R100 (1,377)
  • R100 - R250 (3,021)
  • R250 - R500 (1,408)
  • R500+ (222)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Opvoedkunde

Die Eier (Afrikaans, Hardcover): Dick Bruna Die Eier (Afrikaans, Hardcover)
Dick Bruna; Illustrated by Dick Bruna
R89 Discovery Miles 890 Ships in 6 - 10 working days

‘n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse rymvertaling! Perfek om kinders te leer lees. Al die diere op die plaas wonder aan wie die geheimsinnige eier behoort. Skielik kraak die eier, en wat kom daaruit? ‘n Oulike, klein geel eendjie! Al die diere werk saam om vir die eendjie kos bymekaar te maak.

Waldo En Die Vampier Met Die Geel Reënjas (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Waldo En Die Vampier Met Die Geel Reënjas (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R150 R136 Discovery Miles 1 360 Save R14 (9%) Ships in 5 - 10 working days

Waldo is seker Connie is in groot gevaar. Wat anders beteken die vreemde gedagteflits wat hy gesien het? En wie is die meisie met die geel reënjas wat Waldo ’n ruk lank agtervolg het? Gaan sy weer haar opwagting maak? En wat wil sy he? Die antwoorde op hierdie vrae gaan Waldo se lewe vir ewig verander …

Die vierde en laaste boek in die reeks.

Paddavissie word groot (Afrikaans, Hardcover): Giuliano Ferri Paddavissie word groot (Afrikaans, Hardcover)
Giuliano Ferri; Illustrated by Giulliano Ferri; Edited by Talita van Graan
R150 R139 Discovery Miles 1 390 Save R11 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Paddavissie is baie lief vir sy stertjie en swem tog te lekker. Maar dan begin dinge verander … hy kry arms en bene! Paddavissie is baie ongelukkig hieroor. Maar miskien besef hy hoe waardevol sy bene is wanneer 'n slang hom bedreig …

Klein Fielies Raak Weg (Afrikaans, Hardcover): Sven Nordqvist Klein Fielies Raak Weg (Afrikaans, Hardcover)
Sven Nordqvist; Translated by Daniel Hugo
R167 Discovery Miles 1 670 Ships in 6 - 10 working days
Piekfyn Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Gr 8 Leesboek (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Gr 8 Leesboek (Afrikaans, Paperback)
R299 Discovery Miles 2 990 Ships in 5 - 10 working days
Word wakker, Walter (Afrikaans, Hardcover): Lorraine Francis Word wakker, Walter (Afrikaans, Hardcover)
Lorraine Francis; Illustrated by Pieter Gaudesaboos; Translated by Rentia Bartlett-Mohl
R59 Discovery Miles 590 Ships in 6 - 10 working days

Walter raak op die vreemdste plekke aan die slaap; in die middel van ’n hewige storm, in die swembad, selfs op sy eie verjaarsdagpartytjie. Sy bekommerde ouers sleep hom na allerhande dokters toe en probeer alles om hom wakker te maak – van gruwelike spinnekoppe en ’n groot blaasorkes van 65 musikante. Maar niks of niemand kan hom wakker maak nie. Dan gebeur daar egter iets verrassends. ’n Prettige prenteboek oor slaap met groot illustrasies en treffende moderne ontwerp deur Pieter Gaudesaboos.

Lampie (Afrikaans, Paperback): Annet Schaap Lampie (Afrikaans, Paperback)
Annet Schaap; Translated by Zandra Bezuidenhout
R307 Discovery Miles 3 070 Ships in 6 - 10 working days

Lampie handel oor geheimsinnige seebewoners en rowwe seerowers.

Oor die Swart Huis van die admiraal, waar daar glo ’n monster woon. Oor ’n grys vuurtoring op ’n eiland, wat nog net-net aan die vasteland vassit. Oor Lampie, die vuurtoringwagter se dogter, wat elke aand die een-en-sestig trappies uitklim om die lig aan te steek. Oor ’n stormagtige aand, wanneer die vuurhoutjies op is en alles skeefloop.

Maar veral oor dapperheid en hoe jy meer kan regkry as wat jy ooit gedink het.

The Wheels The Friendship Race (English Afrikaans Bilingual Children's Book) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large... The Wheels The Friendship Race (English Afrikaans Bilingual Children's Book) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Inna Nusinsky, Kidkiddos Books
R659 Discovery Miles 6 590 Ships in 18 - 22 working days
Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 5: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback): Fanie Viljoen Liplekker leesdinge: Leesboek 3 Vlak 5: Gr 4 - 6 (Afrikaans, Paperback)
Fanie Viljoen
R426 Discovery Miles 4 260 Ships in 5 - 10 working days

Liplekker leesdinge (Vlak 5) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Liplekker leesdinge bevat verskeie soorte niefiksie tekste soos koerantberigte, e-posse, boodskappe, boek resensies, pamflette, uitnodigings, advertensies, plakkate, tongknopers, raaisels, grappies, ensovoorts, wat leerders gaande oor lees gaan maak. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taal pret het ten doel om die betekenis van die tekste maklik te ontsluit sodat leerders begrip, genot en waardering vir Afrikaans kan ontwikkel en hul leesvaardigheid bevorder. Die Boek 3-reeks bevat ses bundels: Liplekker leesdinge – Vlak 1 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 2 (Graad 4); Liplekker leesdinge – Vlak 3 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 4 (Graad 5); Liplekker leesdinge – Vlak 5 (Graad 6); Liplekker leesdinge – Vlak 6 (Graad 6).

Help My Affeblief (Afrikaans, Hardcover): Dirk Schmidt Help My Affeblief (Afrikaans, Hardcover)
Dirk Schmidt; Illustrated by Barbara Schmidt; Translated by Carmen Hansen-Kruger
R59 Discovery Miles 590 Ships in 6 - 10 working days
I Love to Share (Afrikaans English Bilingual Book for Kids) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large type / large print... I Love to Share (Afrikaans English Bilingual Book for Kids) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal en Leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal en Leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
R290 Discovery Miles 2 900 Ships in 5 - 10 working days

Die Best Books Eksamenhulp Graad 11 Taal- en leesoefenboek sal Eerste Addisionele Taal-leerders help om hul taal- en leesvaardighede met behulp van taal- en begripsoefeninge te verbeter en Afrikaans makliker onder die knie te kry. Die boek is saamgestel volgens die vereistes van die KABV en die nuutste Afrikaanse woordelys en spelreëls, en is geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis.

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en Leesoefenboek vir Huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en Leesoefenboek vir Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R290 Discovery Miles 2 900 Ships in 5 - 10 working days

Die Best Books Taal- en leesoefenboek vir Graad 11 Huistaal is ’n gebruikersvriendelike werkboek wat ’n wye verskeidenheid toeganklike opsommings en taaloefeninge bevat om leerders se taalkennis te versterk en sal help om Afrikaans makliker onder die knie te kry. Die taaloefeninge in dié boek sal die worstelende én die vooruitstrewende leerder help om beter te vaar in die eksamen. 

Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 4: Leesboek (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 4: Leesboek (Afrikaans, Paperback)
R308 Discovery Miles 3 080 Ships in 5 - 10 working days

Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat.

Met behulp van die LEERDERBOEK sal leerders

• spontaan oor verskeie interessante onder werpe en tekste gesels

• vlot en ekspressief praat en toesprake lewer

• glad kommunikeer in verskillende sosiale situasies

• vinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik

• noukeurig en krities na taalgebruik luister

• taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik

• nuwe woorde en sinne gebruik

• transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf.

Die ONDERWYSERSGIDS bied:

• ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures

• leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n neutedop

• wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk en skryf

• gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye ver skei denheid tekssoorte volgens eietydse temas

• onderrigplanne vir elke module asook riglyne vir lesbeplanning

• ’n formele assesseringsprogram, asook metodes en instrumente vir assessering

• ’n CD waarop ’n volledige onder wysers lêer, beplan ningsdokumente en addisionele werk kaarte verskyn.

Elke LEESBOEK is ingedeel volgens genres, met tekste en temas wat gepas is vir leerders in die Inter mediêre Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei.

Die leesboeke bied:

• kort en lang stories, fotoverhale, dramas, gedigte, en inligtings-, sosiale en mediatekste

• prikkelende materiaal soos poskaarte, briewe, pamflette en plakkate, koerantberigte, resensies, verslae en advertensies.

Ter ondersteuning van die onderwyser is die volgende inligting ook in die leesboek ingesluit:

• vrae oor tekste, geformuleer volgens kog ni tiewe vlakke

• toeligting by moeiliker tekste

• woordverklarings vir komplekse woorde.

Goodnight, My Love! (Afrikaans Book for Kids) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large type / large print edition): Shelley... Goodnight, My Love! (Afrikaans Book for Kids) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
Jasper Se Plaasvakansie (Afrikaans, Paperback): C.F. Beyers-Boshoff Jasper Se Plaasvakansie (Afrikaans, Paperback)
C.F. Beyers-Boshoff
R146 Discovery Miles 1 460 Ships in 6 - 10 working days

Die Jasper-jeugreeks is die eerste keer uitgegee in 1959 en daar was verskeie herdrukke van die gewilde reeks. Hierdie is die derde titel in die Jasper-reeks. Vir enige kind sal dit ure se genot verskaf, want dit is 'n boek om te lees en te herlees. Saam met die viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word en saam met die vriende word daar getreur oor die brandende sitvlakke! Jasper gaan kuier op die plaas en wat 'n avontuur is dit nie! Van jagluiperds jag tot hoenders vang – Jasper geniet hom gate uit! Kom deel in die avonture van Jasper!

Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 6: Leesboek (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 6: Leesboek (Afrikaans, Paperback)
R345 Discovery Miles 3 450 Ships in 5 - 10 working days

Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat.

Met behulp van die LEERDERBOEK sal leerders

• spontaan oor verskeie interessante onder werpe en tekste gesels

• vlot en ekspressief praat en toesprake lewer

• glad kommunikeer in verskillende sosiale situasies

• vinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik

• noukeurig en krities na taalgebruik luister

• taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik

• nuwe woorde en sinne gebruik

• transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf.

Die ONDERWYSERSGIDS bied:

• ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures

• leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n neutedop

• wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk en skryf

• gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye ver skei denheid tekssoorte volgens eietydse temas

• onderrigplanne vir elke module asook riglyne vir lesbeplanning

• ’n formele assesseringsprogram, asook metodes en instrumente vir assessering

• ’n CD waarop ’n volledige onder wysers lêer, beplan ningsdokumente en addisionele werk kaarte verskyn.

Elke LEESBOEK is ingedeel volgens genres, met tekste en temas wat gepas is vir leerders in die Inter mediêre Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei.

Die leesboeke bied:

• kort en lang stories, fotoverhale, dramas, gedigte, en inligtings-, sosiale en mediatekste

• prikkelende materiaal soos poskaarte, briewe, pamflette en plakkate, koerantberigte, resensies, verslae en advertensies.

Ter ondersteuning van die onderwyser is die volgende inligting ook in die leesboek ingesluit:

• vrae oor tekste, geformuleer volgens kog ni tiewe vlakke

• toeligting by moeiliker tekste

• woordverklarings vir komplekse woorde.

Die Bulle Bakke - Episode 6 (Afrikaans, Paperback): Aaron Blabey Die Bulle Bakke - Episode 6 (Afrikaans, Paperback)
Aaron Blabey; Translated by Kobus Geldenhuys
R156 Discovery Miles 1 560 Ships in 6 - 10 working days

Die Bullebakke is nou in die buitenste ruimte. En hulle verdwyn een na die ander!

’n Gruwelike ruimtewese met vreeslik baie tande en heeltemal te veel boude raap hulle een vir een op!

Is dit die einde vir die goeie ouens wat so graag helde wou wees?

Die Koning (Afrikaans, Hardcover): Dick Bruna Die Koning (Afrikaans, Hardcover)
Dick Bruna; Illustrated by Dick Bruna 1
R89 Discovery Miles 890 Ships in 6 - 10 working days

‘n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse rymvertaling! Perfek om kinders te leer lees. Die klein koning woon in 'n mooi paleis, maar het niemand om mee te speel nie. Hy word verlief op Rosie, die dogter van die tuinier. Maar omdat sy nie ‘n kroon dra nie, mag hy nie met haar trou nie. Die klein koning kry 'n goeie oplossing: Hy haal net sy eie kroon af!

Sirkus op die plaas (Afrikaans, Staple bound): Isabella Camino, Delphine Lacharron Sirkus op die plaas (Afrikaans, Staple bound)
Isabella Camino, Delphine Lacharron; Illustrated by Isabella Camino; Fantasi Fantasi
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 5 - 10 working days
The Wheels The Friendship Race (Afrikaans Book for Kids) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large type / large print edition):... The Wheels The Friendship Race (Afrikaans Book for Kids) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Inna Nusinsky, Kidkiddos Books
R659 Discovery Miles 6 590 Ships in 18 - 22 working days
Wat Sal Ons Wikkels Se Hondjie Noem (Afrikaans, Hardcover): Mick Inkpen Wat Sal Ons Wikkels Se Hondjie Noem (Afrikaans, Hardcover)
Mick Inkpen; Illustrated by Mick Inkpen; Translated by Shane Kleyn
R167 Discovery Miles 1 670 Ships in 6 - 10 working days

Wikkels Vark het 'n nuwe hondjie. Wat sal ons hom noem? Almal het idees, maar niemand stem saam nie. Dan kom Morsjors Vark verby...

Slaapstories vir vaak ogies (Afrikaans, Hardcover): Francois Ruyer Slaapstories vir vaak ogies (Afrikaans, Hardcover)
Francois Ruyer; Hemma paneel Hemma paneel
R294 Discovery Miles 2 940 Ships in 4 - 6 working days

Al gehoor van die bokkie wat limonade wou drink? Van Dunnelientjie wat so lig was dat die wind haar weggewaai het? Wat van die donkie wat 'n trui wou dra? Weet jy hoekom gloeiwurms gloei of hoe jakkalse hulle kleur gekry het? Nee? Lees dan gerus hierdie betowerende boek propvol slaaptydstories! Francois Ruyer se pragtige, prettige illustrasies maak van hierdie 18 moderne sprokies 'n heerlike leeservaring vir oud en jonk. Laat die mense, diere, plante en insekte jou op wonderlike avonture neem. Wil jy in die sneeu en in kastele speel, deur die lug vlieg en oor die berge huppel? Gaan le dan net knus in jou bedjie - dit is heerlike slaaptydstories vir vaak ogies!

Die Hoenderdief (Afrikaans, Hardcover): Beatrice Rodriguez Die Hoenderdief (Afrikaans, Hardcover)
Beatrice Rodriguez; Illustrated by Beatrice Rodriguez
R63 Discovery Miles 630 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie woordlose prenteboek bied 'n nuwe en vermaaklike blik op die bekende jakkals-en hoenderverhaal. Jakkals steel 'n hoender en die hoender se bekommerde vriende – 'n beer, haas en haan – agtervolg hom oor berge en dale. Wanneer hulle uiteindelik by die jakkals se woning aankom, begroet 'n onverwagse gesig hulle!

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R259 Discovery Miles 2 590 Ships in 5 - 10 working days

Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Huistaal is ’n gebruikersvriendelike werkboek wat ’n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met eksamenvoorbereiding te help, en waardevolle wenke en praktiese idees vir die beantwoording van Vraestelle 1 en 3 is ingesluit. Hierdie taaloefeninge en konsepvraestelle met wenke sal die worstelende én die vooruitstrewende Huistaal-leerder help om beter te vaar in die eksamen. 

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Handover White Bristle Stencil Brush No4…
R66 Discovery Miles 660
Kirstenbosch - A Visitor's Guide
Colin Paterson-Jones, John Winter Paperback R170 R152 Discovery Miles 1 520
Agnosticism and Christianity - And Other…
T.H. Huxley Paperback R393 Discovery Miles 3 930
Dala 759 #2 Flat Golden Taklon Brush
R19 Discovery Miles 190
Wild Things Never Die
Sally Andrew Paperback R330 R265 Discovery Miles 2 650
Agnosis: Theology in the Void
G. Pattison Hardcover R2,646 Discovery Miles 26 460
Advanced UNIX Programming
N B Venkateswarlu Hardcover R2,807 R2,364 Discovery Miles 23 640
Does God believe in atheists?
John Blanchard Paperback R265 Discovery Miles 2 650
Linux Malware Incident Response: A…
Cameron H. Malin, Eoghan Casey, … Paperback R432 Discovery Miles 4 320
Crossroads - I Live Where I Like
Koni Benson Paperback R280 R259 Discovery Miles 2 590

 

Partners