0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (263)
  • R50 - R100 (1,398)
  • R100 - R250 (3,019)
  • R250 - R500 (1,408)
  • R500+ (223)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Opvoedkunde

Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 10 Boek 4: Gr 3: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 10 Boek 4: Gr 3: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R117 Discovery Miles 1 170 Ships in 5 - 10 working days
Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 4 Boek 4: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 4 Boek 4: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Best Books
R108 Discovery Miles 1 080 Ships in 5 - 10 working days
Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 12 Boek 2: Gr 3: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 12 Boek 2: Gr 3: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R117 Discovery Miles 1 170 Ships in 5 - 10 working days
Klein Einas (Afrikaans, Paperback): Marie Tibi Klein Einas (Afrikaans, Paperback)
Marie Tibi
R80 R74 Discovery Miles 740 Save R6 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 12 Boek 4: Gr 3: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 12 Boek 4: Gr 3: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R117 Discovery Miles 1 170 Ships in 5 - 10 working days
Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 11 Boek 4: Gr 3: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 11 Boek 4: Gr 3: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R117 Discovery Miles 1 170 Ships in 5 - 10 working days
Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 9 Boek 4: Gr 3: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 9 Boek 4: Gr 3: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R117 Discovery Miles 1 170 Ships in 5 - 10 working days
Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 4 Boek 1: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 4 Boek 1: Gr 2: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Best Books
R108 Discovery Miles 1 080 Ships in 5 - 10 working days
Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 11 Boek 1: Gr 3: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Best Books gegradeerde leesreeks: Vlak 11 Boek 1: Gr 3: Leesboek - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R117 Discovery Miles 1 170 Ships in 5 - 10 working days
Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Alta... Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Alta Engelbrecht
R286 Discovery Miles 2 860 Ships in 5 - 10 working days

Hierdie oefenboek sal jou taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sommer alles-in-een. Dit sal jou taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) verryk en jou help om Afrikaans onder die knie te kry. Die lees- en begripsoefeninge in hierdie boek bevat uittreksels uit die jongste jeugboeke vir lekkerleesgenot terwyl jy leer.

Hierdie oefenboek

- is saamgestel volgens die vereistes van die KABV.

- bied begripstoetse.

- bied agt hoofstukke met taaloefeninge.

- bied oefenvraestelle vir toets- en eksamenvoorbereiding.

- is gebruikersvriendelik.

- bevorder taal- en leesvermoë.

- bied toeganklike opsommings van taalkonvensies en -strukture.

- bevat Engels en Afrikaans as instruksietaal.

Hierdie oefenboek bou op die basiese taalstrukture en -konvensies wat jy alreeds begin leer het en ontwikkel jou kennis van Afrikaans as addisionele taal.

Die antwoordstel is op www.bestbooks.co.za beskikbaar.

Blinde Sambok (Afrikaans, Paperback): Riana Scheepers Blinde Sambok (Afrikaans, Paperback)
Riana Scheepers
R195 R174 Discovery Miles 1 740 Save R21 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Gideonette onthou alles van die dag toe sy gebore is tot in die fynste besonderhede. Hoe almal gesê het hulle het nie hoop vir hierdie bondeltjie sprinkaanbene nie. En hoe sy besluit het sy WIL LEWE en hulle almal verkeerd bewys het. Dit is dan ook die eienskap wat haar deur haar kinderjare en grootwordjare kenmerk: haar veggees. Selfs wanneer rampe die gesin tref en die mense van die omgewing weer onder mekaar begin fluister van die vloek wat op die familie rus. Deur alles heen veg sy voort vir 'n beter lewe, en op die ou einde is die leser saam met haar bly wanneer dit duidelik word dat die lewe vorentoe vir haar gaan glimlag. 'n Buitengewone boek propvol lewe en vitaliteit.

ATKV-kinderboekprys vir 10-12 jaar (2003)

Dinosourium (Afrikaans, Hardcover): Lily Murray Dinosourium (Afrikaans, Hardcover)
Lily Murray; Illustrated by Chris Wormell; Translated by Burgert Behr
R469 Discovery Miles 4 690 Ships in 6 - 10 working days

Ontdek die fassinerende gediertes wat miljoene jare gelede oor die aarde geheers het in hierdie natuurwetenskapmuseum in drukvorm. Maak kennis met van die kleinste geveerde wesens tot die enorme plantvreters wat die aarde laat skud het wanneer hulle beweeg het. Saamgestel met die deskundige insette van onder andere paleontoloë.

Die Vallei Van Die Windmeulens (Afrikaans, Hardcover): Noelia Blanco Die Vallei Van Die Windmeulens (Afrikaans, Hardcover)
Noelia Blanco; Illustrated by Valeria Docampo; Translated by Nicol Stassen
R160 R146 Discovery Miles 1 460 Save R14 (9%) Ships in 6 - 10 working days

In die Vallei van die Windmeulens het die mans, vroue en kinders soos al die ander mans, vroue en kinders in die wereld geleef. Tot die dag wat die volmaakte masjiene opgedaag het. Danksy die volmaakte masjiene was alles van daardie dag af volmaak. Dit was slegs nodig om ’n knoppie te druk om in ’n volmaakte wereld te leef. Dit was van daardie dag af dat almal ophou droom het. Maar het almal ophou droom?

Eendag In 'n Woeste Woud (Afrikaans, Hardcover): Chris Riddell Eendag In 'n Woeste Woud (Afrikaans, Hardcover)
Chris Riddell
R167 Discovery Miles 1 670 Ships in 6 - 10 working days

Groenkappie is op pad na Raponsie se partytjie, ver weg in die woeste woud. Die pad is lank en vol gevare, maar Groenkappie weet net hoe om die gevare te vermy. Op haar pad los sy sommer ’n hele paar sprokieslandprobleme op – onder andere een van ’n ondier met ’n gebroke hart.

Die boek is ’n verbeeldingryke , wonderlike storie vol sprokieskarakters soos mens hul nog nie vantevore gesien het nie, soos Rooikappie, Duimelientjie, Raponsie, die sewe dwergies, Skoonlief, en nog heelwat ander.

Dis pragtig geïllustreer en vol humor – ’n sprokie soos geen ander!

Die draak-jagter (Afrikaans, Hardcover): Patricia Forde Die draak-jagter (Afrikaans, Hardcover)
Patricia Forde; Illustrated by Steve Simpson
R120 R111 Discovery Miles 1 110 Save R9 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Die Uile langs die Limpopo (Afrikaans, Paperback): Cor Dirks Die Uile langs die Limpopo (Afrikaans, Paperback)
Cor Dirks
R188 Discovery Miles 1 880 Ships in 6 - 10 working days

Vir 'n meedoenlose smokkelbende is die bome langs die Limpoporivier die ideale plek vir hul skelmstreke en hulle verwag nie dat vyf dapper seuns van Kranskopc en ’n man wat gebrei is deur die Kalahariwoestyn, met hulle paaie sal kruis nie. 'n Vakansie langs die Limpopo hou ongetwyfeld avonture vir die Uile-bende in – veral omdat hul goeie vriend Wadda, die woestynmens, saamgaan. Maar die afgelee boswereld is nie net vir die vriende aanloklik nie. Wanneer honger krokodille boonop tot die gevaar gevoeg word, moet Philip en sy vriende vinnig dink en optree.

Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 2 - 'n Werkboek vir huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij Nuwe Alles-in-Een se Leer Lees en Skryf vir Graad 2 - 'n Werkboek vir huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij; Best Books Panel 3
R203 Discovery Miles 2 030 Ships in 4 - 6 working days

Die oefeninge in die Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf-werkboek vir Graad 2 Huistaal sal leerders taalvaardig maak en prestasie verseker!

Die leeslesse op die werkvelle in die werkboek is gegradeer en bied klanke stap vir stap aan. Dit neem ook sigwoordeskat en sinskonstruksie wat ’n Graad 2- leerder moet leer, in ag. Die leeslesse word opgevolg met toepaslike woordbou- en taaloefeninge wat die leerder moet voltooi. Die leerder kry ook uitknipbare "Eie leesboeke" om klanke en sigwoorde te herken en te benoem.

Die betrokke klank(e) word met behulp van handskrifstrokies ingeskerp om die leerder se potloodgreep en skrif te oefen. Die leerder skryf die klanke, teken patrone (wat soortgelyk aan die vorm van die klank is) en skryf sinne.

Die handskrifoefeninge is in die regte lettertipe en reëlspasiëring sodat dit die leerder in staat stel om elke klank korrek te skryf.

Die oefeninge is in regte volgorde waarin die leerder dit in die klas sal leer volgens die vereistes van die KABV.

Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 12 Leerderboek Huistaal (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans: Geintegreerde Taalteks Gr 12 Leerderboek Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R421 Discovery Miles 4 210 Ships in 5 - 10 working days
Mia en die piekniek (Afrikaans, Hardcover): Elen Lescoat Mia en die piekniek (Afrikaans, Hardcover)
Elen Lescoat; Illustrated by Benedicte Carboneill; Fantasi Fantasi
R105 Discovery Miles 1 050 Ships in 4 - 6 working days
Sweet Dreams, My Love (Afrikaans Book for Kids) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large type / large print edition): Shelley... Sweet Dreams, My Love (Afrikaans Book for Kids) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
Divan se Avonture (Afrikaans, Paperback): Elani du Preez Divan se Avonture (Afrikaans, Paperback)
Elani du Preez; Illustrated by Elani du Preez
R80 R74 Discovery Miles 740 Save R6 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Is Dit Slaaptyd, Wikkels Vark (Afrikaans, Hardcover): Mick Inkpen Is Dit Slaaptyd, Wikkels Vark (Afrikaans, Hardcover)
Mick Inkpen; Translated by Shane Kleyn
R167 Discovery Miles 1 670 Ships in 6 - 10 working days
Klein Grillie Spinnekop - My plaasvakansie-aktiwiteitsboek (Afrikaans, Paperback): Diana Amft Klein Grillie Spinnekop - My plaasvakansie-aktiwiteitsboek (Afrikaans, Paperback)
Diana Amft; Illustrated by Martina Matos; Fantasi Fantasi
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 5 - 10 working days

Klein Grillie Spinnekop kan al sy eie web spin, net waar hy wil. Hy reis deur die wereld en besoek elke dag ’n ander plaas. Daar is soveel om te ontdek en te verken! Saam met sy maatjies beleef hy spannende avonture. Hy speel wegkruipertjie saam met die kuikens, ondersoek dierespore in die modder en vleg Paula die perd se maanhare. Het jy lus om saam te speel? Gryp jou potlode en kom kleur in, los raaisels op en raak kreatief saam met Klein Grillie Spinnekop!

Die storie van die leeu wat nie kon skryf nie (Afrikaans, Hardcover): Martin Baltscheit Die storie van die leeu wat nie kon skryf nie (Afrikaans, Hardcover)
Martin Baltscheit; Illustrated by Martin Baltscheit; Translated by Nicol Stassen
R59 Discovery Miles 590 Ships in 6 - 10 working days

'n Mens behoort tog net hande te was wanneer hulle regtig vuil is. En dit is maar selde! So glo die jonge dame, totdat haar ma vir haar vertel van die kieme op 'n mens se hande ... O, gonna! Kieme! Kyk, g'n natuurlike kind hou van hande was nie, maar kieme! Jig! Sies! Mammas sal baie bly wees as hulle kinders ook so oor kieme kan dink.

Gespreksgenoot: 'n Brieweboek (Afrikaans, Paperback): Heilna Du Plooy Gespreksgenoot: 'n Brieweboek (Afrikaans, Paperback)
Heilna Du Plooy
R131 Discovery Miles 1 310 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie lywige bundel van sowat 700 bladsye is deur Heilna du Plooy saamgestel uit briewe van Elize Botha en verskeie skrywers en ander bekendes. Skrywers en digters soos Audrey Blignault, Hennie Aucamp, NP van Wyk Louw, Elisabeth Eybers, Lina Spies en baie ander het met Botha gekorrespondeer. Party briewe is diep ontroerend, ander laat jou hardop lag en 'n klompie lees jy herhaaldelik om die besonderse insig daarin. Die briefskrywers skets die klein en groot gebeure in hulle lewens, deel hul menings oor boeke en mense en vertel van die dinge wat hul lewens moeilik of vreugdevol maak. Dit is 'n intieme teks wat by baie lesers byval sal vind

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Dit Is Nie 'n Boek Nie
Jaco Jacobs Paperback R250 R227 Discovery Miles 2 270
Saterdag Val Ek Vir Jou
Cecilia Steyn Paperback R230 R216 Discovery Miles 2 160
Dis Mos Nou Afrikaans - Graad 8 - 12…
Henriette Turner, Suneen Laing Paperback R352 Discovery Miles 3 520
Asterix in Korsika
R. Goscinny Paperback R198 Discovery Miles 1 980
Harry Potter en die Kamer van…
J. K. Rowling Paperback R265 R237 Discovery Miles 2 370
Quinn se Jaar van Kwik
Zelda Bezuidenhout Paperback R270 R253 Discovery Miles 2 530
Anderkant Die Blou
Zelda Bezuidenhout Paperback R170 R152 Discovery Miles 1 520
Dagboek Van 'n Wimpy Kid 18 - Leekoppie
Jeff Kinney Paperback R170 R157 Discovery Miles 1 570
Pharos Senior Tweetalige Skoolwoordeboek…
Paperback R235 R210 Discovery Miles 2 100
Harry Potter en die Halfbloed Prins
J. K. Rowling Paperback R370 R330 Discovery Miles 3 300

 

Partners