0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (263)
  • R50 - R100 (1,371)
  • R100 - R250 (3,011)
  • R250 - R500 (1,403)
  • R500+ (222)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Opvoedkunde

Die Brief Vir Die Koning (Afrikaans, Paperback): Tonke Dragt Die Brief Vir Die Koning (Afrikaans, Paperback)
Tonke Dragt; Translated by Daniel Hugo
R344 Discovery Miles 3 440 Ships in 6 - 10 working days

'n Jong held. 'n Belangrike opdrag. 'n Ongelooflike avontuur.

Tiuri verbreek die reëls wat bepaal dat hy met niemand mag praat die nag voor hy tot ’n ridder geslaan word nie. Hy maak die deur oop van die kapel waar hy oor sy toekoms moet nadink.

Die versoek om hulp blyk ’n gevaarlike opdrag te wees. Tiuri word agtervolg deur boosaardige Rooi Ruiters wat hom wil doodmaak. Maar hy is vas van plan om die uiters belangrike brief by koning Unauwen af te lewer. Die Swart Ridder met die Wit Skild het nie verniet met sy lewe geboet nie …

’n Middeleeuse verhaal wat jou hart vinniger laat klop. ’n Boek vir jonk en oud.

Van Manenberg Met Liefde (Afrikaans, Paperback): Mike Michaels Van Manenberg Met Liefde (Afrikaans, Paperback)
Mike Michaels
R52 Discovery Miles 520 Ships in 6 - 10 working days

’Ie liewe is 'n dice game; ’ie dice rol soes hy rol en jy moet ’it ma’ vat, broe’. Jay en Alpha deel ’n wereld van armoede en bendes en het al twee sonder ’n pa grootgeword. Maar hulle paaie skei: Alpha bly die leier van die Lo$Boys, ’n klein bende in Manenberg, terwyl Jay ’n beurs kry om in Kaapstad te gaan studeer. Vir Jay is dit ’n nuwe begin, maar dan word dinge meteens kompleks wanneer sy pad met die van ’n weggooibaba kruis. Kort voor lank is die situasie nie slegs kompleks nie, maar ook gevaarlik. Waarheen gaan ’n student met ’n baba? Die welsyn en polisie vertrou hy nie, maar sy opsies is beperk. Sou hy dit in Manenberg kon waag? Terwyl ’n bendeoorlog dreig?

Nuwe alles-in-een: Geldplan vir die skoolkermis: Grootboek 1: Graad 3 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe alles-in-een: Geldplan vir die skoolkermis: Grootboek 1: Graad 3 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R368 Discovery Miles 3 680 Ships in 5 - 10 working days
Nuwe alles-in-een: Taal en leesoefenboek vir eerste addisionele taal: Graad 5 (Afrikaans, Paperback): Alta Engelbrecht Nuwe alles-in-een: Taal en leesoefenboek vir eerste addisionele taal: Graad 5 (Afrikaans, Paperback)
Alta Engelbrecht
R218 Discovery Miles 2 180 Ships in 4 - 6 working days

Die boek is gemik daarop om taalvaardighede op ’n pret, interaktiewe manier te ontwikkel. Hierdie oefenboek se leesoefeninge bevat uittreksels van kontemporere jeugboeke wat ’n leerder se verbeelding sal prikkel en sal aanmoedig om met begrip te lees. Die Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal bevat alles-in-een boek – taal- en begripsoefeninge. Hierdie oefenboek is maklik om te gebruik en bevorder leerders se taalvermoe in die klas en by die huis.

Nuwe alles-in-een: Sprokies met 'n kinkel: Grootboek 16: Graad 3 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe alles-in-een: Sprokies met 'n kinkel: Grootboek 16: Graad 3 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R368 Discovery Miles 3 680 Ships in 5 - 10 working days
Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal­ En Leesoefenboek Vir Huistaal (Afrikaans, Paperback): Isabella Venish Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal­ En Leesoefenboek Vir Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Isabella Venish
R320 Discovery Miles 3 200 Ships in 4 - 6 working days

Die gebruikersvriendelike Best Books Taal- en leesoefenboek vir Graad 10 Eerste Addisionele Taal maak dit maklik en lekker vir leerders om taalbegrippe in te oefen en te hersien, en vir die eksamen voor te berei. Hierdie oefenboek bevat agt hoofstukke taalopsommings met toepaslike voorbeelde en taaloefeninge, sowel as konsepvraestelle om die grondslag vir sukses te lę.

I Love to Keep My Room Clean (English Afrikaans Bilingual Children's Book) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large type... I Love to Keep My Room Clean (English Afrikaans Bilingual Children's Book) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
Sweet Dreams, My Love (Afrikaans English Bilingual Book for Kids) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large type / large print... Sweet Dreams, My Love (Afrikaans English Bilingual Book for Kids) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R660 Discovery Miles 6 600 Ships in 18 - 22 working days
Lillie die heksie en die ridder Don Quijote: Boek 14 (Afrikaans, Hardcover): Knister Lillie die heksie en die ridder Don Quijote: Boek 14 (Afrikaans, Hardcover)
Knister; Translated by Amelia de Vaal
R193 Discovery Miles 1 930 Ships in 6 - 10 working days

Die lawwe ridder Don Quijote is besig om die stad op horings te neem, en dis alles Lillie se skuld! Die storieboekheld het met behulp van een van haar towerspreuke daar beland en nou saai hy oral verwoesting. Hy sien motors vir drake aan en storm met sy “strydros” ('n fiets wat hy roesinante noem) op hulle af. Advertensieborde val hy met sy lans aan. En by die kermis wil hy opsluit die mallemeuleperdjies bevry! En dis nog net die begin...Maar die soort petalje is mos Lillie se kos.

Nege Oop Arms (Afrikaans, Paperback): Benny Lindelauf Nege Oop Arms (Afrikaans, Paperback)
Benny Lindelauf; Translated by Daniel Hugo
R75 Discovery Miles 750 Ships in 6 - 10 working days

Muulke, Fing en Jes is glad nie lus om vir die hoeveelste keer te trek nie. Maar wanneer hulle eers die huis van Nege Oop Arms leer ken, wag daar verskeie ontdekkings en avonture op die Nederlandse sussies.

Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 8 Eerste Addisionele Taal Leerderboek (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 8 Eerste Addisionele Taal Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
R322 Discovery Miles 3 220 Ships in 5 - 10 working days
Die Ongelooflike Liefdesverhaal Van Meneer Morf (Afrikaans, Hardcover): Carll Cneut Die Ongelooflike Liefdesverhaal Van Meneer Morf (Afrikaans, Hardcover)
Carll Cneut; Translated by Nicol Stassen
R71 Discovery Miles 710 Ships in 6 - 10 working days

Meneer Morf is ’n sirkushond met ’n groot hart. Elke dag dans hy op die koorde in die nok van die sirkustent en kry ’n dawerende applous.

Maar roem is nie alles nie, en Meneer Morf voel baie eensaam.

Op ’n dag verlaat hy die sirkus en gaan soek na ware liefde …

Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 8 Huistaal Leerderboek (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 8 Huistaal Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days
Koning Van Die Woud (Afrikaans, Paperback): Caroline Pitcher Koning Van Die Woud (Afrikaans, Paperback)
Caroline Pitcher; Illustrated by Jackie Morris; Translated by Shane Kleyn
R98 Discovery Miles 980 Ships in 4 - 6 working days

Al die geluide in die woud is vir Tier vreeslik opwindend. Saam met sy vriende (pronkende Pou, verstrooide Renoster en trompetterende Olifant) soek hy na 'n antwoord op die opwindendste vraag van almal: Wie is die koning van die woud?

Pong (Afrikaans, Paperback): Clare Helen Welsh Pong (Afrikaans, Paperback)
Clare Helen Welsh; Illustrated by Kelly Breemer
R70 R65 Discovery Miles 650 Save R5 (7%) Ships in 5 - 10 working days
Juffrou Goth 2: Juffrou Goth en die Onfeestelike Fees (Afrikaans, Paperback): Chris Riddell Juffrou Goth 2: Juffrou Goth en die Onfeestelike Fees (Afrikaans, Paperback)
Chris Riddell; Illustrated by Chris Riddell; Translated by Kobus Geldenhuys
R177 Discovery Miles 1 770 Ships in 6 - 10 working days

Die opvolg van die bekroonde Juffrou Goth en die spookmuis. Daar word naarstiglik voorbereidings getref vir die volmaanfees en die groot Grommengrou-bakkompetisie.

Beroemde kokke daag vir die groot geleentheid op, en soos gewoonlik tree Maltravers verdag op. Om alles te kroon verras Ada se ontwykende kamermeisie, Martelina, haar met ’n groot geheim en dit lyk asof almal Ada se verjaarsdag vergeet het!

Agter Die Elande Aan (Afrikaans, Paperback, Revised edition): Willem D. Kotze Agter Die Elande Aan (Afrikaans, Paperback, Revised edition)
Willem D. Kotze
R71 Discovery Miles 710 Ships in 6 - 10 working days

Die vyfde in Willem D. Kotzé se gewilde T’sats-reeks.

T’sats se seun Tkô!lie moet bewys dat hy ’n man is voordat hy die mooi Ta!mi as vrou kan vat. Hy moet manalleen ’n eland soek, hom met sy gifpyl skiet en agter hom aan hardloop, totdat die eland dood neerval. Dan eers kan Tkô!lie die eland vir Ta!mi wys en ’n kerf op sy boogstok kry as bewys dat hy ’n jong jagter is wat ’n vrou kan vat.

Maar die Kalahari word geteister deur ’n ongekende droogte. Die elande trek weg na groener dele en Tkô!lie se groep moet uitmekaar gaan om te kan oorleef. Só word Tkô!lie en Ta!mi geskei. Hoe gaan Tkô!lie sy eland skiet en weer vir Ta!mi opspoor in die uitgestrekte Kalahari?

Lillie die heksie en die raaisel van die mummie (Afrikaans, Hardcover): Knister Lillie die heksie en die raaisel van die mummie (Afrikaans, Hardcover)
Knister; Illustrated by Birgit Rieger; Translated by Amelia de Vaal
R193 Discovery Miles 1 930 Ships in 6 - 10 working days

Vandat sy 'n geheime towerboek onder haar bed ontdek het, is niks vir Lillie lekkerder as om heksespronge na interessante plekke te doen nie. Maar soms word haar towery ’n bangmaakspulletjie – byvoorbeeld toe sy haar skielik in ’n Egiptiese farao se grafkelder bevind. Meteens is haar flits se batterye pap, en verloor sy boonop nog die muisteddie waarmee sy haar na die werklikheid moet terugtoor. Deksels! En het sy nie juis voetstappe agter haar gehoor nie?

Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 9 Huistaal Leerderboek (Afrikaans, Paperback): Piekfyn Afrikaans: 'n Geintegreerde Taalteks Gr 9 Huistaal Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
R390 Discovery Miles 3 900 Ships in 5 - 10 working days
Die Geel Ballon (Afrikaans, Hardcover): Charlotte Dematons Die Geel Ballon (Afrikaans, Hardcover)
Charlotte Dematons
R167 Discovery Miles 1 670 Ships in 6 - 10 working days

Kyk weer en weer en weer na die gedetailleerde prente in hierdie boek. As jy mooi kyk, sal jy sien dat 'n blou motortjie, 'n boef, 'n fakir op 'n vlieende tapyt en 'n geel ballon die hele reis saam met jou meemaak! Kom saam op 'n wereldreis! 32 pragtig geillustreerde volkleurbladsye sonder teks, wat jonk en oud op 'n verbeeldingsvlug sal meevoer.

Nuwe alles-in-een: Diere oral waar jy kyk: Grootboek 8: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe alles-in-een: Diere oral waar jy kyk: Grootboek 8: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R392 Discovery Miles 3 920 Ships in 5 - 10 working days

Die grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 2-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Wat ek nodig het om te leef” in die leerderboek en onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

Nuwe alles-in-een: Die hand wat nooit weer gewas word nie: Grootboek 13: Graad 2 - Eerste addisionele taal (Afrikaans,... Nuwe alles-in-een: Die hand wat nooit weer gewas word nie: Grootboek 13: Graad 2 - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Best Books
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days
Nuwe alles-in-een: Wat in die nag gebeur: Grootboek 16: Graad 2 - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback): Best Books Nuwe alles-in-een: Wat in die nag gebeur: Grootboek 16: Graad 2 - Eerste addisionele taal (Afrikaans, Paperback)
Best Books
R379 Discovery Miles 3 790 Ships in 5 - 10 working days
Nuwe alles-in-een: Die klein treintjie wat sou graag wou werk: Grootboek 10: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback): Mart... Nuwe alles-in-een: Die klein treintjie wat sou graag wou werk: Grootboek 10: Graad 2 - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R392 Discovery Miles 3 920 Ships in 5 - 10 working days

Die grootboeke stel die leerders bekend aan ’n verskeidenheid tekstipes. Die boeke sluit storieteks, eenvoudige feiteteks, rympies, raaisels, grappies en grafiese teks in en is spesiaal ontwikkel om ’n groot verskeidenheid gedrukte tekskenmerke op informele wyse aan die leerders bekend te stel. Die moeilikheidsgraad van die Grootboeke neem toe van die eerste maklike herhalende teks in Grootboek 1 tot in Grootboek 16 waar ’n beroep gedoen word op die leerder se toenemende visuele geletterheid en taalbegrip. Die boeke is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswereld en sin van humor van die Graad 2-leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Wat ek nodig het om te leef” in die leerderboek en onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.

Karel Kameleon En Die Geheime Tempel (Afrikaans, Hardcover): Bavo Dhooge, Nico De Braeckeleer Karel Kameleon En Die Geheime Tempel (Afrikaans, Hardcover)
Bavo Dhooge, Nico De Braeckeleer; Illustrated by Steven Dhont; Translated by Kristel de Weerd
R188 Discovery Miles 1 880 Ships in 6 - 10 working days

Karel Kameleon word saam met twaalf ander spioene opgeroep deur Groot Gekko Dikke Nekko. Die baasspioen en oprigter van die Geheime Diereverbond ontbied hulle na sy geheime tempel in die oerwoud. Die lys met al die name van die spioene van die Geheime Diereverbond is gesteel. Wie het die lys gesteel? En hoe het hy by die altaarkamer uitgekom?

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Legend Premium Stainless Steel Tea…
R144 R125 Discovery Miles 1 250
Cut-resistant Gloves L Grey
R119 R99 Discovery Miles 990
Screwdrive Bits Set 39Pcs set
R289 R269 Discovery Miles 2 690
Tescoma Lemon Zester Presto
R129 R112 Discovery Miles 1 120
Expensive Poverty - Why Aid Fails And…
Greg Mills Paperback R360 R326 Discovery Miles 3 260
The Business Builder's Toolkit - A…
Nic Haralambous Paperback R330 Discovery Miles 3 300
Inspired By The Tides
Deborah K Tash Hardcover R877 R756 Discovery Miles 7 560
How To Catch A Killer - The Forensics Of…
Angela Gallop, Chris Gregg Paperback R425 R340 Discovery Miles 3 400
100 Mandela Moments
Kate Sidley Paperback R231 Discovery Miles 2 310
Zyliss Garlic Press
R579 R506 Discovery Miles 5 060

 

Partners