![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.

Flintie Valsbaard is 'n slim uitvinder ... en kamma-seerower! Hoe dan anders? Sy pappa is die vreeslose Kaptein Valsbaard! Wel, eintlik is Pappa meestal dierbaar en vol liefde ... Pasop net as hy sy woeste valsbaard, oogklap en houtbeen aantrek – dan roof en plunder hy vir die vale! Seil saam met Flintie na Ys-Eiland en vind uit waarom die vulkaan verstop is ... Maak net gou, voordat Pappa die hele plek platskiet!
Elmer, die kleurvolle olifant, is ’n kleutergunsteling sedert sy skepping in 1989. Die reeks is bekend aan miljoene, en het al meer as 4 miljoen kopiee verkoop regoor die wereld, in meer as 40 tale. Die subtiele boodskap, dat dit aanvaarbaar is om anders te wees, word gekombineer met die lewendige kleur en astrante humor van die hoofkarakter. Dit is twee dae voor die Elmer Dag-optog – die dag wanneer olifante hulleself met helder patrone versier. Maar Elmer, die veelkleurige olifant, is verveeld en besluit om vir die grys olifante ’n yslike poets te bak.
Ada Goth is die enigste kind van Lord Goth. Hulle woon saam in die reusagtige Ghastly-Gorm Hall. Lord Goth glo dat kinders gehoor maar nie gesien mag word nie, en laat Ada groot lomp stewels dra sodat hy haar altyd kan hoor wanneer sy naderkom. Dit maak dir vir haar moeilik om vriende te maak en sy is eintlik baie eensaam. Een dag kom Emily en William Cabbage by hulle bly, en saam met ’n spookagtige muis met die naam Ishmael begin hulle om agter die kap van die byl te kom van dit wat die geheimsinnige opsigter Maltravers probeer konkel. Ada en haar vriende moet saamwerk om ’n stokkie voor sy nare planne te steek voordat dit te laat is!
Ontsteltenis in Bourbontown: as die Drie Tornado's agter slot en grendel is, kan dit tog net die Rooihuide wees wat die dorpenaars so rot en kaal steel? Sal Lillie en Milla Tortilla agter die kap van die byl kom – of self hul kopvelle verloor?
Grobbelaartjie, 'n jong bosvarkie, is van sy ouers se plaas af op pad na Velskoendorp om sy fortuin te soek. Op sy reis ontmoet hy verskeie uiteenlopende karakters, maak nuwe vriende (en vyande) en beland in talle vreemde situasies. Met hierdie speelse en verbeeldingryke teks skep die skrywer 'n fantasiewereld waar dier en mens saam kan boer en waar 'n bosvarkie 'n reuseverskil kan maak. Die volwasse leser sal die tong-in-die-kies sosiale kommentaar waardeer, terwyl jonger lesers hulle sal inleef in die asemrowende avonture van dapper Grobbelaartjie.
Die Grootboeke pas by die leerder se ontwikkelingstadium, ervaringswereld en belangstellingsveld; sluit aan by en verryk die temas wat vir Huistaal gekies is; bevat 'n wye verskeidenheid tipes teks, bv. Stories, feiteteks, rympies, raaisels; is so geillustreer dat dit visuele geletterdheid bevorder; bevat uithaalbladsye met hulpbronne vir die onderwyser.
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! In Trompie die hoerskoolseun maak die Boksombende ’n plan om geld in te samel om vir Rooie ’n fiets te koop. In Trompie die dromer word die bende bedreig – deur ’n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. In Trompie die speurder kom Trompie en Rooie op skelms af wat fietse steel. Trompie agtervolg die diewe en beland in ’n groot penarie. Sal Trompie hierdie gevaarlike avontuur oorleef sodat hy weer saam met sy manskappe onder die blou hemel kan vergader? Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!
Kom deel in die wonderwereld van sprokies ... ’n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk en oud. Die besondere illustrasies deur Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op ’n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in … Eendag, lank, lank gelede ...
Hond is lief vir sy vriende. Hy dink hulle is fantasties. Maar hy dink ook hy is die beste, en hy hou nie op om hulle te vertel nie. So wat gebeur toe sy vriende besluit om hom ’n les te leer deur hom te wys waarin hulle die beste is? Die skrywer vertel: "Die idee vir hierdie boek het by my ontstaan nadat ek 'n tenniswedstryd gewen het. Ek het dit geniet om heeltyd by vriende en familie te spog, en toe besef ek dat ek dit onder hulle neuse vryf, net soos Hond!"
Ernst is 'n aaklige kiem, 'n vreesaanjaende kiem. Die wetenskaplike wat hom ontdek het, Professor Pluk, is sy eerste slagoffer. Die dag toe die professor hom vir die eerste keer onder sy mikroskoop gewaar, spring hy op die professor en klim tot binne-in sy brein. Vandaar vermaak hy homself deur vreemde opdragte vir die professor te gee: hardloop die comrades-maraton met hoehakskoene, kam 'n kameelperd se kuif, nooi kannibale uit vir aandete, verf die marsmannetjies rooi … en Pluk gehoorsaam elke keer. 'n Heerlike absurde kinderboek wat kinders en ouers met humor en helderkleurige illustrasies vermaak.
In Regte-egte rampe word ondersoek ingestel om uit te vind hoekom sekere rampe gebeur het en hoe dit in die toekoms voorspel en verhoed kan word. Die rampe wat ondersoek word, wissel van reuse-uitbarstings, die dinoramp tot vreesaanjaende mensgemaakte katastrofes. Lees die verstommende stories oor die rampe en kyk dan na elkeen se rampdossier met feite oor wat regtig gebeur het en volg in die voetspore van kenners. Jy kan dalk aan nog ’n ramp dink om te ondersoek en jou eie rampdossier saamstel! |
You may like...
Understanding Elephants - Guidelines for…
Elephant Specialist Advisory Group
Paperback
Remote Teaching and Learning in the…
Sean Ruday, Jennifer Cassidy
Paperback
R1,005
Discovery Miles 10 050
Developing Trauma Informed Teachers…
Ofelia Castro Schepers, Megan Brennan, …
Hardcover
R2,824
Discovery Miles 28 240
Handbook of Research on Green, Circular…
Patricia Ordenaz De Pablos, Xi Zhang, …
Hardcover
R7,962
Discovery Miles 79 620
|