0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (263)
  • R50 - R100 (1,377)
  • R100 - R250 (3,016)
  • R250 - R500 (1,416)
  • R500+ (223)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Opvoedkunde

Die Groot Klein Kaptein (Afrikaans, Paperback): Paul Biegel Die Groot Klein Kaptein (Afrikaans, Paperback)
Paul Biegel; Illustrated by Carlton Hollander; Translated by Daniel Hugo
R300 R276 Discovery Miles 2 760 Save R24 (8%) Ships in 6 - 10 working days

Die Klein Kaptein is ’n kereltjie wat met ’n skoorsteenpyp, ’n sinkbad, ’n stoelpoot en ’n fietsketting sy skip die “Nooitlek” weer seevaardig maak. Wanneer die skroef, gemaak van gesmelte bronsmunte, ook klaar is, skep ’n groot brander die skip van die hoe duin af waar dit gestrand het. Die avontuurlike tog van die “Nooitlek” met die Klein Kaptein en sy kamerade Dik Druif, Marinka en Bang Tonie kan nou begin. Hulle vaar oor die oseane, kom by vreemde lande aan en trotseer talle gevare. Al drie dele van die Klein Kaptein se wereldreis is hier in een band gebundel, met illustrasies in volkleur deur Carl Hollander.

Die vlieende Hollander (Afrikaans, Hardcover): Niels Rood Die vlieende Hollander (Afrikaans, Hardcover)
Niels Rood; Illustrated by Yke Reeder
R59 Discovery Miles 590 Ships in 6 - 10 working days
My eerste kunsboek - Verf met water (Afrikaans, Paperback): Mario Boon My eerste kunsboek - Verf met water (Afrikaans, Paperback)
Mario Boon; Fantasi Fantasi
R83 Discovery Miles 830 Ships in 4 - 6 working days

Elke jong kind droom daarvan om te verf en om sy eie werk uit te stal. Maar die kind moet in die eerste paar stappe aangemoedig word deur ’n goeie resultaat met min moeite te verkry. Elke geperforeerde bladsy is dadelik gereed om uitgestal te word. Al wat nodig is, is om met die vingers, ’n oorpluisie of kwassie oor die prente te verf met water. Die stewige papier sal die klein hoeveelheid water wat benodig word, goed absorbeer en die kleure sal helder en lewendig vertoon. Boonop sal die eenvoudige illustrasies die kind inspireer om die werk te kopieer en sy eie, unieke kunswerke te skep. Alle verf is veilige, groentegebaseeerde kleure.

Wat Speel Ons? - 'n Versameling Kinderspeletjies (Afrikaans, Paperback): Johanna De Wet Wat Speel Ons? - 'n Versameling Kinderspeletjies (Afrikaans, Paperback)
Johanna De Wet
R81 Discovery Miles 810 Ships in 6 - 10 working days

Die speletjies wat op Suid-Afrikaanse speelgronde, by kinderpartytjies, tydens vakansies by die huis en in die motor op pad see toe gespeel word, word van geslag na geslag oorgelewer – maar is tot dusver nog nooit opgeteken nie. Die boek is ’n heerlike en handige naslaanbron oor al wat ’n speletjie is: van binnenshuise, buitenshuise en motorspeletjies tot vasvraspeletjies en verhoogspeletjies.

Weerlig Oor Mtwana - Mieke: Boek 3 (Afrikaans, Paperback): Christien Neser Weerlig Oor Mtwana - Mieke: Boek 3 (Afrikaans, Paperback)
Christien Neser
R205 R183 Discovery Miles 1 830 Save R22 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Dis al Maart. Mieke het nog nie met Fen gepraat vandat hy koshuis toe is nie. Hy bel nie, kom nie naweke huis toe nie. Op Mtwana hang daar 'n skadu van onsekerheid.

Die Phiri-bende is oorkant die rivier aktief. Hulle teiken hoofsaaklik olifante. Mieke sit haar voet neer en bel vir Fen by die koshuis.

'n Boelie gryp sy foon en 'n bakleiery breek uit. In die gestoei breek Fen sy spanmaat, Jock, se neus. Fen én Jock word geskors. Hulle straf: twee weke se harde arbeid op Mtwana.

Nuwe alles-in-een eerste addisionele taal: Graad 3: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): Mart Meij Nuwe alles-in-een eerste addisionele taal: Graad 3: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij
R278 Discovery Miles 2 780 Ships in 5 - 10 working days

Die Leerderboek – Eerste Addisionele Taal

• kan jaar na jaar gebruik word

• gee geleentheid vir inskerping met minstens twee bladsye aktiwiteite per week

• word gebruik saam met die werkvelle op die CD in die Onderwysersgids.

Een boek per leerder word aanbeveel.

Nuwe alles-in-een: Sportdag by die skool: Vlak 3: Leesboek 2: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Sportdag by die skool: Vlak 3: Leesboek 2: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding van verskeidenheid sportsoorte en hulpmiddels wat by die sportsoort gebruik word. Ontwikkeling van denkvaardighede: Pas die voorwerp by die sportsoort.

Nuwe alles-in-een: Die bang padda: Vlak 6: Leesboek 5: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Die bang padda: Vlak 6: Leesboek 5: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Aanvangsklank van karakters in die boek se name, aanvangsklank van eie naam en klasmaats se name. Volgorde van gebeure. Lees aksies in die storie en voer dit ook uit.

Nuwe alles-in-een: Winterklere: Vlak 4: Leesboek 1: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Winterklere: Vlak 4: Leesboek 1: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Konsepvorming van winter en wintersklere m.b.v ondersteunende illustrasies. Woordeskatuitbreiding in konteks: Name van kledingstukke, begrip van ‘n paar skoene, gepaste werkwoorde, ruimtelike begrippe en kleure.

I Love to Go to Daycare (Afrikaans English Bilingual Children's Book) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large type /... I Love to Go to Daycare (Afrikaans English Bilingual Children's Book) (Afrikaans, Large print, Hardcover, Large type / large print edition)
Shelley Admont, Kidkiddos Books
R659 Discovery Miles 6 590 Ships in 18 - 22 working days
Alias (Afrikaans, Paperback): Celeste Slabber-Loriston Alias (Afrikaans, Paperback)
Celeste Slabber-Loriston
R188 Discovery Miles 1 880 Ships in 6 - 10 working days
Nuwe Alles-In-Een: Besige Banda: Vlak 5: Leesboek 4: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix... Nuwe Alles-In-Een: Besige Banda: Vlak 5: Leesboek 4: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Prentestorie met aksiewoordeskat, subteks in illustrasies; Onderwyser lees patroonsin op linkerkantste bladsy, leerders voltooi die sin. Prente illustreer die woorde.Woordeskatuitbreiding van weersomstandighede, aksies, dierename en aanvangsklanke.

Nuwe Alles-In-Een: Ouma se bril: Vlak 6: Leesboek 1: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix... Nuwe Alles-In-Een: Ouma se bril: Vlak 6: Leesboek 1: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding van ruimtelike begrippe/voor/agter/onder/op/tussen/langs/in en benoeming van meubels; Humoristiese einde. Sinne op linkerbladsy word deur onderwyseres gelees; leerder sin voltooi deur woorde op regterbladsy n.a.v. prent te lees.

Nuwe Alles-In-Een: Woelige kinders: Vlak 6: Leesboek 3: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij,... Nuwe Alles-In-Een: Woelige kinders: Vlak 6: Leesboek 3: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Aanvangsklank van karakters in die boek se name, aanvangsklank van eie naam en klasmaats se name; Volgorde van gebeure; Lees aksies in die storie en voer dit ook uit.

Nuwe Alles-In-Een: Skaaplam skrik groot : Vlak 6: Leesboek 4: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij,... Nuwe Alles-In-Een: Skaaplam skrik groot : Vlak 6: Leesboek 4: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Ontwikkeling van denkvaardighede: stappe wanneer skape geskeer word; Verskille/ooreenkomste/konstantheid in twee patroonsinne.

Nuwe Alles-In-Een: Haas en skilpad: Vlak 6: Leesboek 2: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij,... Nuwe Alles-In-Een: Haas en skilpad: Vlak 6: Leesboek 2: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Woordeskatuitbreiding vanverskeidenheid wilde diere; Ontwikkeling van denkvaardighede: Watter spesiale dag het die diere? Watter spesiale dae vier ons?

Nuwe alles-in-een: Die herfskabouter: Vlak 4: Leesboek 5: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Die herfskabouter: Vlak 4: Leesboek 5: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Interpreteer die prente, vind kenmerke van herfs en weer wat al kouer word soos die winter naderkom. Benoem emosies in storie uitgebeeld, rolspel die emosies.

Een Miljoen Vlinders (Afrikaans, Hardcover): Edward Van De Vendel Een Miljoen Vlinders (Afrikaans, Hardcover)
Edward Van De Vendel; Illustrated by Carl Cneut; Translated by Nicol Stassen
R67 Discovery Miles 670 Ships in 6 - 10 working days

Een miljoen vlinders is ’n verhaal oor grootword, weggaan, verlief word en weer huis toe kom. In die middel van die nag sien Martiens hulle vir die eerste keer: die vlinders wat om sy kop fladder. Ten minste ’n miljoen van hulle! Martiens weet nie waar die vlinders vandaan kom nie, maar sy ouers weet duidelik iets wat hy nie weet nie. "Dis tyd om te gaan," se hulle, en stuur hom die woud in. Oppad ontmoet Martiens verskeie diere, maar niemand anders sien sy vlinders nie. Die ouer diere het egter ’n vermoede waarheen die vlinders hom wil lei … en gee vir hom alles wat hy nodig het vir sy reis.

Momo (Afrikaans, Paperback): Michael Ende Momo (Afrikaans, Paperback)
Michael Ende
R282 Discovery Miles 2 820 Ships in 6 - 10 working days

Momo, ’n klein, verflenterde dogtertjie, woon aan die rand van ’n groot stad in die ruïne van ’n amfiteater.

Sy besit niks buiten dit wat sy vind of wat sy van ander ontvang nie, maar sy het ’n buitengewone gawe: Sy luister werklik na ander en gee vir hulle tyd. Een dag ruk die gruwelike grys menere met hulle loodgrys aktetasse en sigare in die groot stad op en begin om die kosbare tyd van die mense te steel.

Momo is die enigste een wat die donker mag van die tyddiewe kan beteuel.

Nuwe Alles-In-Een Vlak 8 Leesboek 1 - Kyk Vir My!: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe Alles-In-Een Vlak 8 Leesboek 1 - Kyk Vir My!: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.

Fokus:

Woordeskatuitbreiding van verskeie wilde diere

Onderskeiding van figuur-agtergrond, leerders vind die kernwoord wat hulle gelees het in die sin wat onderwyser gelees het.

Nuwe Alles-In-Een: Ons gaan skool toe: Vlak 1: Leesboek 5: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij,... Nuwe Alles-In-Een: Ons gaan skool toe: Vlak 1: Leesboek 5: Graad R: Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Hierdie is 'n redenasieboek (vir saamlees). Fokus: Verjaardag as spesiale feesdag en volgorde van gebeure/gedrag by 'n partytjie of spesiale byeenkoms.

Nuwe Alles-In-Een Vlak 1 Leesboek 1 - Ons Speel: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de... Nuwe Alles-In-Een Vlak 1 Leesboek 1 - Ons Speel: Gr R Gegradeerde Leesreeks (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.

- Hierdie is 'n redenasieboek (vir saamlees).

- Fokus: Verjaardag as spesiale feesdag en volgorde van gebeure/gedrag by ’n partytjie of spesiale byeenkoms

Nuwe alles-in-een: Waar is my eiertjie?: Vlak 4: Leesboek 1: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Waar is my eiertjie?: Vlak 4: Leesboek 1: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Lees van links na regs, diskrimineer verskille in die patroonsin. Herroeping van volgorde van gebeure. Benoem emosies in storie uitgebeeld en rolspel die emosies.

Nuwe alles-in-een: Die partytjie: Vlak 1: Leesboek 3: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Die partytjie: Vlak 1: Leesboek 3: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op 'n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Vormherkenning: Figuur-agtergrondonderskeiding en verskille/ooreenkomste/konstantheid in grootte en kleur van sirkels/vierkante/driehoeke. Sortering en klassifikasie van kleredrag, vorms en kleure met speelkaarte.

Nuwe alles-in-een: Diep in die bos: Vlak 4: Leesboek 4: Graad R (Afrikaans, Paperback): Mart Meij, Beatrix de Villiers Nuwe alles-in-een: Diep in die bos: Vlak 4: Leesboek 4: Graad R (Afrikaans, Paperback)
Mart Meij, Beatrix de Villiers
R94 Discovery Miles 940 Ships in 5 - 10 working days

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ’n leesavontuur en is so saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel. Fokus: Ouditiewe diskriminasie: Watter klanke word genoem? Visuele diskriminasie: Figuur-agtergrondonderskeiding. Maak leerders bewus van stilte/geluid, asook harmonieuse geluide teenoor gerase. Benoem emosies in storie uitgebeeld, rolspel die emosies.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Donkerster
Annerle Barnard Paperback R240 R225 Discovery Miles 2 250
Harry Potter en die Halfbloed Prins
J. K. Rowling Paperback R370 R330 Discovery Miles 3 300
Harry Potter en die Kamer van…
J. K. Rowling Paperback R265 R237 Discovery Miles 2 370
Saterdag Val Ek Vir Jou
Cecilia Steyn Paperback R230 R216 Discovery Miles 2 160
Hartklop - Die Ontwaking Van Winter…
Sunel Combrinck Paperback R280 R263 Discovery Miles 2 630
Asterix in Korsika
R. Goscinny Paperback R198 Discovery Miles 1 980
Reënboogrant Maats: Omnibus 2 (3 in 1)
Maritha Snyman, Lorraine Hattingh Paperback R260 R244 Discovery Miles 2 440
Skooluitgawe: Pad Na Jou Hart - 'n…
Ivan Botha, Donnalee Roberts Paperback R185 Discovery Miles 1 850
Kattemaai 1: Die Bure Se Nuwe Dogter
Betsie Vos Paperback R160 R150 Discovery Miles 1 500
Druk Speel - 'n Gids Vir Filmstudie In…
Leon van Nierop Paperback R280 R263 Discovery Miles 2 630

 

Partners